Frank Abagnale, jr.
sal heelmoontlik in die geskiedenis onthou word as die grootste swendelaar wat
ooit geleef het. Die mag van alle bedrog en vervalsings skuil in die vermoë om
te bedrieg. Frank het dit geweet, en hierin was hy die beste. Hy het sy lewe
van misdaad begin in die verpersoonliking as ʼn vlieënier van die Pan
Amerikaanse lugredery. Het hy meer as 1,609,344 kilometer vêr gevlieg, en 26
lande besoek, en in verskeie hotelle gebly, en voedsel en verblyf verhaal ten
koste van die lugredery. Nadat hy amper gevang is toe hy ʼn vlug in New Orleans
verlaat, het Frank op ʼn anderplek gaan “werk” soek.
Met geen kollege opvoeding,
het Frank met sukses homself voorgedoen as die hoof inwonende pediater by
hospitaal in Georgia vir byna ʼn jaar. Sy
loopbaan om voor te gee dat hy ʼn dokter is, en ook die inwonende interne
toesighouer is, het 25 maande geduur. Later, het hy ʼn proefskrif van die
Harvard Universiteit se skool van regte vervals, en alhoewel hy nooit enige
skool van regte bygewoon het, hy die
eksamen van die Louisiana balieraad geslaag. Vir agt maande het hy ook miljoene
dollars gesteel deur met vernuf tjek bedrog te pleeg.
Die mees
ongelooflike feite van hierdie storie is dat al hierdie uitbuitery het
plaasgevind terwyl hy steeds ʼn tiener was! Toe hy uiteindelik gevang is, was
daar 12 lande wat aangedring het vir sy uitlewering. Nadat hy uit die
gevangenis ontsnap het, deur hom voor te doen as ʼn geheime gevangenis
inspekteur, was Frank vir die laaste keer gearresteer toe twee polisie
konstabels wat in ʼn ongemerkte polisiemotor hom erken het. Frank se vernuf was
so groot, nadat hy ʼn kort tydjie in die gevangenis was, het die FBI aan hom ʼn
werk aangebied het, om hulle te help om ander bedrieërs te vang.1
Outentieke tyd
meting het ook vervalste tydmetings. Terwyl die meeste mense daarvan bewus is
dat die oorsprong van Sondag aanbidding begin het met aanbidding van die son,
en hulle aanneem dat Saterdag die Bybelse sewende – dag Sabbat is. Saterdag is
die sewende dag van die week. Alhoewel, die kalender wat gebruik word vir die
berekening van Saterdag dit ʼn heidense namaaksel is wat die aanbidding tye van
die heidense gode bevestig. Die oorsprong van Saterdag openbaar dit as ʼn
vervalsing van die outentieke sewende – dag Sabbat vanaf die Skepping.
Die verlening van
geloofwaardigheid vir die onbeskaamde eis, dat dit die ware Sabbat van die
Bybel is, dit sy ouderdom is. Die tydperk wat Saterdag bestaan dit sy
misleidende mag verhoog het vir die verlening aan sy wettigheid, en ook deur
die nuwe namaaksels, van Sondag as een van hulle, dit geen waarde besit. Om die
bedrieglike eienskap van Saterdag te verstaan is om terug te gaan na sy
ontstaan. Die woord “Saterdag” beteken “ dag van Saturnus,” of die dag wat aan
die god Saturnus behoort. Meeste van die ou godsdienste as dit nie almal is,
het Saturnus gehad in hulle hemel van gode.
Soos “Saturnus” was
vir die Romeine, was hy “Kronos/Chronos” vir die Grieke. Vir die Egiptenare was
hy alternatiewelik “Khons”(2) of “Osiris.”(3) Die
Babiloniërs het hom “Ninus” genoem, terwyl hy vir die Assiriërs, Bel, Baal of
Belus was.(4) Die Fenisiërs, Kartagers en die Kanaäniete het na hom
verwys as Baal of Baalim.(5) Die persoon vanwaar al hierdie legendes
afkomstig is, dit niemand anders as Nimrod is, die “magtige jagter voor en
[teen] Yahuwah.”(6) Nimrod
die kleinseun van Gam en die agter – agter kleinkind van Noag, was hy die
eerste vergoddelike Babiloniese koning.(7) Nimrod se herstel van
afgodeaanbidding gedurende navloedse wêreld, deur legendes wat oorgelewer is
deur die godedom van die verskeie nasies wat afgode aanbid, en nie hulle kennis
van die ware Eloah behou het nie. Onder verskillende name, kom die name van
Nimrod/Saturnus te voorskyn in al die antieke aanbidding van afgode.
Rome self was die
oorspronklike stad van Saturnus! “Tradisie vertel dat Saturnus was die god van
landbou tydens die vroegste tye in Italië aanbid is…. en gewandel het op die
heuwel wat later die Capitoline genoem is, en aan Italië die goue tydperk gegee
is terwyl hy daar regeer, waarna die [term afgelei is:] die heuwel van die,
land en stad van die Saturnien bewind.”(8)
In gemeenskaplik
met die ganse aarde, het Rome reeds vanaf ʼn prehistoriese tydperk groot teue
gedrink uit die “goue beker,” van Babilon. Maar bowe, en vêrder as al die ander
nasies, het dit in kontak gebly met die afgodedienste van Babilon wat haar
alleen in ʼn buitegewone posisie plaas. Lank voor die dae van Romulus [ die
stigter van Rome tesame met sy broer Remus ] het ʼn verteenwoordiger van die
Babiloniese Messias wat na hierdie naam vernoem is, sy tempel gebou as ʼn god,
en sy paleis as ʼn koning, op daardie besonderse hoogtes wat ingesluit is in die
stadsmure van daardie stad waarvoor Remus en sy broer voorbeskik is om op te
rig.. Op die Capitoline heuwel, wat so beroemd is vir vooraanstaande, en hoë
plek van Romeinse aanbidding, was Saturni of die stad van Saturnus, wat die vooraanstaande
Chaldeeuse god gehad in die dae van duister en verre verlede.
Die moontlikheid
bestaan dat Nimrod Saturni gebou het, en daar aanbid is as ʼn god, is baie
raaiselagtig. Volgens Annius van Viterbo en Richard Lynche,(10) het
Noag self na Italië gegaan om sy kleinseun, Gomer ( die oudste seun van Jafet)
te besoek. Met sy aankoms, het Noag gehoor dat Gomer gesterwe het, en dat Gam
die koninkryk ingepalm het. Noag het toe vir Gam verdrywe en orde herstel in
die koninkryk wat moreel korrup was onder Gam.
Volgens Openbaring
word Rome met sy afgode aanbidding gesimboliseer met die vrou wat genoem word
die “Verborgenheid van die groot Babilon,” wat op sewe berge sit met sewe
koppe.(11)Die sewe koppe van die dier word geïdentifiseer as die
“sewe berge,” waarop sy sit.(12) Dit is ʼn direkte verwysing na Rome,
en is dit lank bekend is as die “stad van sewe heuwels.” “Om die Rome die stad
van sewe heuwels te noem,” was deur sy inwoners gegee, en is dit voorgehou as ʼn
beskrywing van sy gepaste naam.”(13)
Die Capitone Heuwel, die kleinste van die sewe heuwels van Rome, en die
terrein van Saturni was dit lank oorweeg as die mees heiligste plek, en het dit
die setel geword van die burgerlike regering.
Terwyl daar te
midde van die tyd ʼn sluier gelig word van die verre verlede van Saturni se
Babiloniese verbintenis dit in die besonderheid boeiend is in die lig van
verskeie antieke verslae(14) wat verklaar dat Sem, Nimrod se groot
oom, Nimrod vermoor het oor afgodery. Antieke verslae wys inderdaad daarop dat
daar in Saturni afgodediens in plek was vir ʼn lang tydperk na verskeie rampspoedige
gebeure:
Op
die Capitonline heuwel wat so beroemd was na die dae as die besonderse hoë plek
van Romeinse aanbidding, is Saturni, of die stad van Saturnus opgerig, wat
aanbidding verleen het aan die
besonderse Chaldeeuse god gedurende die dae van duistere en verre verlede.(15)Moes daar ʼn revolusie plaasgevind het – en is die gesnede beelde van
Babilon vernietig – en die oprigting van enige afgod ten sterkste verbied,(16)en toe die tweeling as oprigters [Romulus en Remus] van nou die wêreld se
beroemde stad, en dat agter sy beskeie mure, die ruïnes lê van lank gelede van
die stad en paleis van sy Babiloniese voorganers.(17)
Even Virgil verwys
na die vernietiging van Saturni gedurende ʼn datum van die verre en vroeë
tydperk van Evander (ongeveer 1250 v.C.)(18)
As ʼn voorvader van
die Messias, en die bewaarder van die ware geloof, was Sem jaloers om die
waarheid te bewaar, en het hy daarna
gestreef om die afgodery wat deur Nimrod gevestig is te vernietig, van sy groot
neef, en die voorbok van afvalligheid.
Chaldeeuse bewyse verwys na die dood van Nimrod wat plaasgevind het deur ʼn
“sekere koning,” of Sem.(19) Antieke Egiptiese bewyse openbaar dat
Shem of Sem deur die “mag van die Gode,” gepraat het, en ʼn versoek aan ʼn regerende
groep van regters voorgelê het van die waarheid in sy suiwerheid, en dit
vergelyk het met die boosheid wat Nimrod versprei het oor die wêreld heen.(21)Sy woorde was so kragtig, en oortuigend dat die regters daarvan oortuig
was. Hierdie tribunaal het bestaan twee groepe
van magistrate: 30 burgerlike regters, en 42 godsdienstige regters, met ʼn
totaal van 72.

“Die aantal van
twee en sewentig regters, beide van die burgerlike en godsdienstige stand, wat
volgens die Egiptiese wet benodig was om te bepaal wat die straf moet wees vir
iemand wat skuldig moet wees aan so ʼn groot misdaad as die van Osiris [Nimrod].(22) Is die vonnis wat gevel is vir
hoogverraad teen die hemel, was dit die dood.
Na die onthoofding
van Nimrod, het Sem sy liggaam versnipper, en dele van die liggaam aan al die
verskeie vestings van afgodery gestuur as ʼn ernstige waarskuwing: dit sal
gedoen word aan almal wat rebelleer teen die gesag van die Hemel. ʼn Groot
aantal van antieke weergawes(23) sou aandui dat Nimrod eintlik
gedood is deur in stukke te skeur, alhoewel die versnippering na
die dood meer waarskynlik is. Ongeag die manier wat die dood veroorsaak
het, die feit was dat dit met almal kan gebeur, soos wat gebeur het met ʼn man
so magtig as Nimrod, en het dit ʼn sterk boodskap aan sy volgelinge oorgedra.
Saturnus word gewys
met die houvas van ʼn sens en ʼn baba. Let op die gevleuelde draak wat sy stert
byt en ʼn volkome sirkel vorm, die simbool van die son.
Die resultaat was
dat afgodery na ondergronds gegaan het. Diegene wat begeer het om aan te hou om
te rebelleer wat deur Nimrod begin is moes dit in die geheim doen. Nimrod was
aanbid en is dit gedoen onder ʼn verskeidenheid van name.
Nimrod/Saturnus in
sy verskeie vorme het die “verborge god” geword; die god van verborge rade;” die “versteker van geheime;” en “die
verborge een.”(24)
Saturnus as ʼn god,
met sy gepaardgaande dag van aanbidding, het sy oorsprong verkry vanaf na die groot vloed se afvalligheid, wat toegeneem
het met die gewaagde uitdaging van die rebellie teen die hemel met die bou van
die toring van Babel. Toe Yahuwah die verwarring veroorsaak het in die tale van
die rebelle,(25)en hulle verstrooi het om wêreld te bewoon in
verskeie dele van die aarde, en die
afgode aanbidding wat Nimrod verhef het, met hulle mee gegaan het. Terwyl dit ʼn
nuwe fase binnegegaan het, van “versteking,” was die identifiseerbare waarmerk
van die groot afvalligheid steeds teenwoordig, en is dit steeds die ewige
versoeking vir die volgelinge van Yahuwah, wat hulle na afgode aanbidding lei.
Die grondslag van rebellie is sodoende geleë in die vestings van vandag se
namaaksel van die sewende – dag Sabbat: Saterdag.
Kronos devouring
his son by Peter Paul Rubens. Notice the scythe in Kronos’ right hand.The Greek
Kronos and the Roman Saturn were the same god. (26) As god of the harvest, he
was typically represented as holding a scythe.
Kronos/Saturn was the god of time (27)
as well and as such he was also frequently shown holding babies. (28)
Saturn’s chief holiday was Saturnalia.
In December, the path of the sun stands still on the southern sky for
five days. Ancient priests told the
superstitious people that the sun was dying and must be propitiated with costly
sacrifices. Saturn, as the god of time,
was implored to continue time. The
people were thus compelled to offer the things most precious to them, their
children, in order to prolong time.
Saturn, god of time and god of the harvest, reaped his harvest of souls
in the burned bodies of these young children.
Die Griekse Kronos,
en die Romeinse Saturnus is dieselfde god.(26)As die god van die
oes, was hy kenmerkend verteenwoordig met die vashou van ʼn sens.
Kronos/Saturnus was die god van tyd,(27) en was hy sowel as sodanig
ook dikwels gewys met die houvas van babas.(28) Saturnus se hoof
vakansiedag was Saturnalieë. Gedurende Desember, staan die son stil vir vyf dae
op sy pad in die suidelike hemelruim. Priesters van die antieke tyd het aan die
bygelowige mense vertel dat die son besig was om dood te gaan, en moes hy
gepaai word met duur geskenke. Saturnus as die god van tyd, was gesmeek om aan
te hou om tyd te voorsien. Die mense was dus verplig gewees om die mees
kosbaarste dinge vir hulle te offer, en was dit hulle kinders, vir die orde om
tyd te verleng. Saturnus, die god van tyd, en die god van die oes, het sy
insameling van die oes verkry deur die verbranding van die liggame van die jong
kinders.
Volgens die
godeleer, het Kronos sy eie kinders geëet. Daarom is daar die geoorloofde offer
waardeur Kronos tevrede gestel kon word, dit natuurlik kinders sal wees. Terwyl
daar aanduidings is dat dit nie ʼn daaglikse gebruik was, en het dit verseker
plaasgevind ten tye van algemene gevaar soos hongersnood of oorlog. Die
slagoffers was in die algemeen dig versluier (om te verhoed dat die ouers kon
sien wanneer dit hulle kind se beurt is), en was luide musiek met dromme wat
geslaan is gebruik om alle geskreeu te
verdoof sodat dit nie gehoor kan word. Kartago in die besonders was baie
ongewild vir die offer van kinders. “Spesiale seremonies en gedurende uiterse
krisisse was daar ten aanskoue van die mees invloedryke en magtige families,
200 van hulle kinders vermoor en op die brandstapel gegooi. Gedurende die
politieke krisis van 310v.C., was tot 500 gedood.”(29) Saturnus het
die kampioen geword van die Afrika heidenisme……. en inderdaad as Baal –
Hammon in die Fenisiese Kartago, en was
hy die voorwerp van kinderofferandes, en is dit onthul in die Tophet, of die
opelug offerande terrein van die ou Fenisiese stad.”(30) “Die
kampioen godheid van die Noord Afrika se heidenisme was Saturnus, aan wie die
Fenisiese god Baal – Hammon gelykgestel
is. Alhoewel die vrugbaarheidsgod, Saturnus – Baal…… nie minder roekeloos
was in die offerandes wat hy afgedwing het.”(31)
Die Romeine het
ontslae geraak van die offerandes van mense gedurende en verder,(32) en
die Senaat het amptelik die gebruik
verban gedurende 97v.C.(33) Alhoewel daar steeds bloed gevloei het
deur die gladiators gedurende die Saturnusfeesvieringe.(34) “Was die
gladiatorspele heilig,” vir Saturnus.(35) Ausonius het verklaar: “dat amfiteater sy eie
gladiators vir homself opeis, wanneer daar aan die einde van Desember met hulle
bloed soenoffers gegee is aan die sekeldraende Seun van die Hemel.”(36) Die
feit dat die gladiators self oorweeg is as offerandes aan die bloeddorstige
god, word bevestig deur Justus Lipsius; toe hy kommentaar gelewer oor die
aanhaling van Ausonius: “Waar anders kan jy twee dinge so waarneem, dat beide
die gladiators veg op die Saturnusfees, en dat hulle dit doen vir die doel om
Saturnus te vrede, en ook om soenoffers te bring.”(37)
Die
beginsel waarop hierdie [gladiator] spele uitgevoer was dieselfde as die wat
uitgevoer was deur beïnvloedde Baal
priesters. Hulle het as soenoffers feesgevier…… in die lig van die ware
geskiedenis van die geskiedkundige Saturnus, vind ons dit ʼn meer bevredigende rede vir die barbaarse
gebruik wanneer daar sulke van menigte van manne, “Geslag is vir die skep van ʼn
Romeinse vakansiedag.” Wanneer daar onthou word dat Saturnus [Nimrod] self in
stukke gesny is, is dit maklik om te verstaan hoe die gedagte te voorskyn gekom
het, as ʼn welkome offerande aan hom deur
die opstelling van manne, om een en die ander mekaar op te sny in stukke op sy
verjaarsdag, as soenoffer vir sy guns.(38)
Volgens die
hedendaagse kalender, is 21ste Desember die winterewening, of die korste dag
van die jaar in die “Noordelike Hemisfere.” Alhoewel, volgens die vroeë
Juliaanse kalender, het winterewening voorgekom op die 25ste Desember.(39,40)Die Romeine het dit Brumalia genoem volgens die Latynse woord Bruma vir
kort. Gedurende die 25ste Desember was die fees gevier van Sol Invictus, waarna
die dae begin om langer te word. Die latere Romeine het verwys na hierdie dag
as die “verjaarsdag van die onoorwinlike Son,” of dies natalis Solis Invicti.(41)Saturnalieë het onmiddellik die voorrang verkry bo die Bruma
feesvieringe, en was dit ʼn tyd van losbandige plesierigheid.
Sodoende, is die
verskeie antieke feesvieringe wat Nimrod/Saturnus vereer asook Tammuz gedurende
die Saturnalieë, en sy kultuur is daar soortgelykes wat opgeneem is in die hedendaagse vieringe
van Kersfees(42). Dit
sluit in die Twaalf Dae van Kersfees vieringe, happies en “lekernye” wat in die
aand buite gelaat word: “pons” in ʼn spesiale drinkbak; Kersbome wat versier is
met liggies, ( en was dit oorspronklik gemaak van die vet van verbrande liggame
van kinders wat geoffer is, as offerhande); Kersbome wat behang is met
bolletjies, ( simboliseer dit die onthoofde kinders wat geoffer is tydens die
offerhande), en gekroon is met ʼn ster, partytjies van geraas, geskenk
uitruilings, Yule boomstomp, feesvierings soentjies onder die mistel; “Kersfees
gans;” Yule koeke; die varkkop/ ham as die hoofdis van die Kersete, hulsboom
bessies (die kos van die gode) immergroen takke; vreugde liedere; “Advent”
kerse; die beeld van die “Christuskind” ( in werklikheid eintlik Tammuz, die
Babiloniese Messias); Kerskaarte ( ʼn hedendaagse ontwikkeling van die stuur van
kersgroete en seëninge), ens. Self die denbeeldige Vader Kersfees
verteenwoordig ʼn merkwaardige ooreenkoms van Saturnus; en die ouman met sy lang
baard, wat omring word deur kinders.
Die verbeeldings
wêreld van Saturnus: ʼn bose, kinderofferende en veeleisende ouman, wat
voortgedra word deur die hedendaagse gemeenskap in meer as twee vermommings.
Elke Desember, herverskyn die god van tyd en kom hy as die verskynende “Ou Vader Tyd.” Die kinderslagoffer is die
Baba Nuwejaar. Let op dat in hierdie
hedendaagse strokiesprent van Ou Vader Tyd met die Baba as Nuwejaar, daar al
die eienskappe van Saturnus op sy plek is: die sens , die horlosie, as die
simbool van Tyd, en verseker die kinderslagoffer. Die glimlag agter die Vader
Tyd se baard laat dit blyk as onskuldige
pret: simbole wat geen verwysing bevat tot boosheid, is dit maar net pret en ʼn
manier om die vertrek van tyd te verteenwoordig.
ʼn Baie meer afskrikkende
voorstelling van Vader Tyd met die Baba Nuwejaar kan gevind word in hierdie
voorstelling van die 19de eeu. Vader Tyd/Saturnus as die god van Tyd staan voor
ʼn groot horlosie, houvas hy sy sens. Die
ou jare van, 1886 – 1888 is besig om verby te gaan as volgroeide liggame wat
toegedraai is in lykskleed. Die Nuwejaar van 1889. Is aan die kom as ʼn jong
kind. Terwyl die prentjie redelik donker is, lig van die vuur verlig die klein
seuntjie terwyl daar in beide kante daar warrelende rook vanaf die brandende
vuur vanaf sy voete kom (benede is die prent te sien.) Let op dat die Nuwejaar nog nie te voorskyn
gekom het, 1890 – 1892 , word uitgebeeld as kinderoffer slagoffers, waarvan
almal goed bedek is. Alles van die groteskheid en die grondbeginsels van
hierdie afskuwelike god word bevat in die een “onskuldige” illustrasie.
Die ander manier
waarin Saturnus se verbeeldings wêreld bestaan in die hedendaagse gemeenskap is
as die Hardvogtige Maaier word tipes gesien gedurende Allerheilige – aand. Hy word allerweë gesien as die simbool van die
dood. Baie min, en indien daar enige is, van die hedendaagse gemeenskap het of
die Hardvogtige Maaier of die Ou Vader Tyd herken as die verbintenis na die
wreedste, en mees bose gode van almal. Alhoewel, iemand van die antieke tyd sou
onmiddellik dit herken het as niks anders as Saturnus omdat dit die simbole is
wat Saturnus identifiseer dit dieselfde is wat Ou Vader Tyd en Hardvogtige
Maaier identifiseer: as ʼn sens wat iets is wat die die verloop van tyd aandui.
Soos die
Christendom ingesluk is in die heidense Rome, het beide die Christendom en
heidenisme saamgesmelt om in ʼn nuwe vorm van godsdiens te verenig. Hierdie nuwe
godsdiens, waarvan die pous die hoof is, het die heidense feesvieringe behou,
wat nou gedoop met nuwe “Verchristelikte” name. Die Christendom was baie gou om
homself in heidenisme te dompel wat nie
sy godsdiensgebruike verlaat het. So vroeg as die derde eeu, het Tertullus
betreur hoe gou Christene van sy dag was om hulle suiwer geloof prys te gee,
terwyl die heidene getrou gebly het tot
hulle geloof:
Deur
ons wat vreemdelinge is tot die Sabbatte, en die nuwemane, en die feestye, wat
op ʼn keer aanvaarbaarbaar was vir Yahuwah, word die Saturnalieë, en die feeste
van Januarie, en die Brumalia, en Matronalia, gereeld gevier; geskenke word
heen en weer uitgedeel, Nuwejaarsgeskenke word gegee met ʼn kabaal, en sport
dinees wat met lawaai gevier word; o, hoe baie meer getrou is die heidene tot hulle geloof, wat met
spesiale sorg en sonder deftigheid van die Christene te neem.(43)
Hierdie is ʼn
fassinerende aanhaling van godsdienstige waarnemings wat afhanklik is van hulle
kalenders om vas te stel wanneer om fees te vier. Tertullus het ʼn lys gemaak
van die Skepper se maan – son heilige dae: die Sabatte, die nuwemane, en die jaarlikse feesstye. Hy verklaar dat hierdie
feesvieringe aanvaarbaar is vir Yahuwah, en betreur hy die feit dat hulle prys
gegee is vir heidense vakansie dae, en wat bereken word volgens die heidense
Juliaanse kalender!
ʼn Bakker voeg
suurdeeg by die deeg om ʼn brood te maak. Die eindproduk, brood lyk nie na die
suurdeeg of die brood nie. Dit is ʼn nuwe produk wat gevorm is deur beide. Op
hierdie manier, het die samevoeging van heidenisme met die Christendom gevloei
deur die pouslike Kerk, en dring dit nou deur na die ganse Christendom. Suiwer
apostoliese gelowigheid is iets van die verlede, soos die openlike heidenisme
van die antieke tyd. Alhoewel, die produk
van hierdie korrupte eenwording gesien word in die Christendom van vandag. Die
nuwe eindresultaat is die “Babiloniese Christene.”
“Daar word baie verskonings gegee deur opregte konserwatiewe Babiloniese
Christene van vandag gegee wat vaskleef aan die vakansiedae wat Saturnus
vereer.”
- “Kersfees is ʼn wonderlike tyd om
tyd te spandeer met die familie. Ons is te besig regdeur die jaar dit is die
enigste kans om bymekaar te kom.” - “Kersfees is goeie tyd om ʼn getuie
te wees! Die mense is meer ontvanklik gedurende hierdie tyd van die jaar, en
gebruik ek dit as ʼn geleentheid om oor Christus te deel met die bure.” - “Kersfees is enigste vakansiedag
wat werklik op Jesus fokus.” - “Kersfees is plesier! Wat is
daarmee verkeerd?” - “Kersfees is my enigste
geleentheid om werklik my dankbaarheid te betoon aan die mense wat vir my
belangrik is.” - “Ek is bewus dat Jesus nie werklik
gedurende daardie tyd gebore is, so dit is reg met my.”
Die heidene was
onkundig oor die ware Eloah van die Hemel. Hulle het hierdie gebruike beoefen
vir die verering van Nimrod omdat hulle nie beter geweet het. Kan die Christene
vandag dieselfde aanspraak maak? Die Skrif leer dat: “ Yahuwah het die tye van
onkunde oorgesien en verkondig nou aan al
die mense oral dat hulle hul moet bekeer.”(44) Om te besef dat Kersfees ʼn Christen
vakansiedag is, en om te weet dat die hedendaagse gebruike dieselfde is as die
antieke gebruike wat Nimrod/Saturnus vereer, en tog daarop aanspraak maak vir
vrystelling van sonde omdat iemand
kennis besit dat dit uiters teenstrydig is.
Daar is baie
toegewyde Christene wat nie Paasfees of Kersfees vier, oor hulle heidense
oorsprong. Daar is ander wat ook nie hulle verjaardae vier omdat hulle weet dat
die viering van jou verjaarsdag dit die grootse Sataniese vakansiedag van die
jaar is.(45)Tog deur onkunde aanbid hierdie selfde opregte persone
op ander heidense vakansiedae. Dit maak nie saak watter dag van die week is dieeerste of die sewende dag, as ʼn
heidense kalender gebruik word om tyd vas te stel, bereken dit heidense aanbiddingdae.
Die besonderse en
kragtigste misleidings is die naaste aan die waarheid. Saterdag, die sewende
dag van die heidense kalender word aangeneem as die Bybelse Sabbat, maar dit is
nie. Dit is ʼn ingewikkelde verdraaiing, Satan het Sondag geskep as die
Namaaksel van ʼn Aanbiddingdag. Die doel van hierdie tweeledige misleiding, is
om almal te mislei wat eerlik begeer om hulle Maker te vereer of om op die “Dag
van die Here,” of om op die sewende dag Sabbat
te aanbid. Op hierdie manier word die aandag afgelei van die waarheid dat Saterdag in homself is ʼn namaaksel wat
die wreedste, en mees bloeddorstige van alle gode, Saturnus vereer. Die eer en
aanbidding word gesteel vanaf die Skepper en aan Sy vyand gegee.
__________________________________________________________________________
Verwante Artikels:
__________________________________________________________________________
(1) Frank W.
Abagnale, jr. en Stan Redding, “Cath me If You Can:” Die Buitengewone en Ware
Verhaal van die Jongste en Mees Waaghalsige Man en Swendelaar in die
Geskiedenis van Plesier en Plesier, (New York: Broadway Books, 1980).
(2) God van Tyd.
(3)God van landbou/oes.
(4)Alexander Hislop, The Two
Babylons: Die Pouslike Aanbidding Bewys as die die Aanbidding van Nimrod en
Sy Vrou, (New Jersey: Loizeaux Brothers, Inc., 1959), pp. 31-32.
(5) “Baal,” Encyclopedia
Britannica, Sixth edition, (Edinburgh: Archibald Constable and Co., 1823) Vol.
III, p. 294. Omdat Baal ook die titel is
here en meester, is dit dikwels verbind tot ander name: bv. Baal – Berith, Baal
– Peor, Baal – Zebub, ens.
(6) Genesis
10 verse 8 en 9
(7) Hislop, op cit., pp. 32, 304.
(8) Johann D. Fuss, Roman Antiquities, (Oxford: D. A. Talboys, 1840), p.
359.
(9) Hislop, op. cit., p. 239; lees ook, Aurelius Victor, Origo Gentis
Romanæ, (Utrecht, 1696) cap. 3.
(10)Verskeie historici het die geloofwaardigheid van Annius se bronne van
sy dokumente bevraagteken hoofsaaklik omdat hulle nie verifieer was voor sy
dood. Hy het sleg vier jaar later gesterf nadat sy Oudhede gepubliseer is, en
die brondokumente, is nie sedertdien
gevind. Lees ook Richard Lynche, ʼn Historisie verhandelingoor die Reise van
Noag in Europa, dit is gepubliseer gedurende 1601 en is geddeltelik gegrond op
die werk van Annius.
(11) Lees
Openbaring 17 verse 1 tot 5
(12) Lees Openbaring 17 vers 9
(13) Hislop, op. cit., p. 2. Propertius described Rome as “The lofty city
on seven hills, which governs the whole world.” (Lib. iii. Elegy 9, Utrecht, 1659, p.
721.) Lees ook: Virgil, Georg., lib. ii.
v. 534, 535; Horace, Carmen Seculare,
v. 7, p. 497; also, Martial: “Septem
dominos montes,” lib. iv. Ep. 64, p. 254.
(14) Lees ook:”Babylonian historian”, Berosus; lees ook: Die Egiptiese
weergawe van die dood van Osiris (Egiptie
Nimrod) der die hande van Sem (Shem).
(15) Aurelius
Victor,op. cit.
(16) Plutarch (in Hist. Numæ, Vol. I, p. 65) verklaar, dat Numa dit verbied
het om beelde te maak, en dat vir 170 jaar na die vestiging van Rome, was daar geen
beelde toegelaat in Romeinse tempels.
(17) Hislop, op. cit., p. 239.
(18) Die verwysing na, toe Aeneas gesê het dat hy die antieke Italiaanse
koning, Vigil besoek en verklaar het: Destyds het ek gesien dat daar twee hope
van ruines was; op ʼn tyd het daar/Twee statige stede gestaan beide kante van
die vloed/Saturnia en Janicula`s se oorblyfsels/ en beide plekke het die naam
van die oprigter bly bestaan. (Ænid, lib. Viii. II. 467-470, Vol. III, p. 608, nadruk
voorsien.)
(19) See Hislop, op. cit., p. 63; see also Maimonides, More Nevochim [Moreh
Nevuchim].
(20) Die naam van die ware Skepper – God, Elohim, is meervoudig. Daarom,
word die mag “van die Gode” en “van God uitgedruk deur dieselfde term.
(21) Sir John Gardner Wilkinson, Die Maniere en gebruike van die Antieke
Egiptenare, (London, 1837-1841), Vol. V, p. 17.
(22) Hislop, op. cit.
(23) The various accounts of Nimrod
dying a violent death appear under different names. However, “the Pagans were in the habit of
worshipping the same god under different names” (Hislop, op. cit., p. 123). Various able scholars point out that these
gods had similar characteristics, even in the etymology of their names. See Hyginus, Fabulæ, 132 and 184, pp. 109,
138; Strabo, lib. X, p. 453; Appoldorus, Bibliotheca, lib. i. cap. 3 and 7, p.
17; Ludovicus Vives, Commentary on Augustine, lib. VI, chap. IX. Note, p. 239,
as quoted in Hislop, pp. 55 and 56.
Die veskeie
weergawes van Nimrod wat ʼn geweldadige dood gesterf het kom te voorskyn onder
verskillende name. Alhoewel, “die Heidene die gewoonte gehad het om dieselfde
god deur verskillende name te aanbid.” (Hislop, op. cit., p. 123). Het verskeie
bekwame geleerdes daarop gewys dat hierdie gode beskik oor dieselfde
persoonlikhede, selfs deur die woordvorming van hulle name. Lees Hyginus,
Fabulæ, 132 and 184, pp. 109, 138; Strabo, lib. X, p. 453; Appoldorus, Bibliotheca,
lib. i. cap. 3 and 7, p. 17; Ludovicus Vives,
Commentary on Augustine, lib. VI, chap. IX. Note, p. 239, as quoted in
Hislop, pp. 55 and 56
(24) Hislop, op. cit. p. 41. See also Virgil, Ænid, lib. Viii and Ovid,
Fasti,lib. i.
(25 ) Genesis
11 verse 7 tot 9
(26) Hislop, op. cit., pp. 31-35;
“Saturn”, Ecyclopedia Britannica; “Saturnus, Saturnalia,” The Oxford Classical
Dictionary, (Oxford: Oxford University Press, 1979), pp. 955-956.
(27) “Die verbintenis tussen die son en Saturnus het heel moontlik ontstaan
deur beide as simbole te neem vir Tyd. Die terugkeer van die son na diereriem
het die voltooing van die jaar aangedui. Saturnus as die stadigste bewegende
van al die hemliggame, voltooi sy omwenteling…. gedurende ongeveer 30 jaar, ʼn
hele geslag van die mensdom. Satarnus is daarom in ʼn buitengewone manier die
simbool van Tyd, en van Bestiering.” (The International Standard Bible
Encyclopedia, James Orr, gen. ed., [The Howard-Severance Co., 1915], Vol. I, p.
298.)
(28) Fuss, op. cit., pp. 359-360.
(29) Roy Decker, Die Godsdiens van
Kartago, “Menslike Offerhandes.”
(30) Quodvoltdeus van Katago, vertalings
en kommetaar, Thomas Macy Finn, (New Jersey: The Newman Press, 2004), p. 14.
(31) Ibid., p. 115.
(32) Terwyl die Romeine gefrons het oor menslike offerandes as barbaars,
was daar desondanks uitdruklik gevalle gewees van menslike offerhandes wat
voorgekom het so laat as 113 en 216 v.C. Ander menslike offerhandes waarna
verwys word deur, Livy (2.42) en Pliny die Jonger (Sendbrief,4.11) wat blyk om
aan te dui wat ook al die amptelike “rede”was, vir die “teregstellings” was dit
in werklikheid offerrandes om die gode te paai as gevolg slegte voorspooksels.
(33) Robert Drews, “Pouslike , Verkwistings,
en die Verdwyning van die Annales Maximi, ”Classical Philology, Vol. 83, no. 4
(Oct., 1988), pp. 289-299.
(34) Terwyl die Saturnalieë
oorspronklik gevier is gedurende die 17de Desember, het die oproerige gedrag
wat ʼn kenmerk was van die gewilde vakansiedag, en vroeër daartoe gelei het na die verlenging van die
feesviering, eerste twee dae, toe drie en vyfdae. Gedurende die tyd van Cicero het die
Saturnalieë geduur vir sewedae.
(35) Fuss, op. cit., 359.
(36) Ausonius, Eclog. i. p. 156, aangehaal
deur Hislop, op. cit., p. 153.
(37) Lipsius, tom. ii. Saturnalia
Sermonum Libri Duo, Qui De Gladiatoribus, lib. i. cap. 5 soos aangehaal deur
Hislop, ibid.
(38) Ibid.
(39 VIII Kal. Ian, of agt dae voor die eerste Januarie: d.w.s. die 25ste Desember wanneer daar
inklusief getel word soos die Romeine gedoen het.Pliny die Ouere het velkaar
dat die winternagewening (bruma) begin met die 8ste graad van die Capricornus,
die agste dag voor die calendae van Januarie: “horae nunc in omni accessione
aequinoctiales, non cuiuscumque die significantur —omnesque eae differentiae
fiunt in octavis partibus signorum, bruma capricorni a. d. VIII kal. Ian.” (Lees Naturalis Historia, Lib. 18, 221.)
(40) “Die tyd gedurende die Geboorte en Lyding van Christus …… was daaraan
min aggegee deur die Christene van die
eerste tydperk. Diegene wat begin om dit te vier, het hulle geplaas in die
vernaamste tydvak van die jaar, soos die boodskap van die Maagd Maria,
gedurende die 25ste Maart, wat Julius Caeser reggestel het as die
lengtenagewening …. en die geboorte van Christus gedurende die winter
Sonstilstand op 25 Desember … en omdat
die Sostilstand met die tyd verander is vanaf die 25ste Desember, tot
die 24ste, 23ste,22ste. En so aan terugwaarts.” (Sir Isaac Newton, Observations
Upon the Prophecies of Daniel and the Apocalypse of St. John, 1733, Part I, Ch.
XI, p. 144, nadruk voorsienl.)
(41) Lees die Chronografiese tydsorde van 354 n.C. waar VIII Kal. Jan. daarna verwys het as die
“geboortedag” van die “Onoorwinbare Son”, (dies natalis Solis Invicti).
(42) Vir die besonderse ritus van
Saturnalia en hoe die omhels word deur die ganse Christendom, Lees Hislop, op.
cit., “Christmas and Lady-Day,” pp. 91-103.
(43) Tertullian, De Idolatria, c. 14, Vol. I, p. 682 as quoted in Hislop,
op. cit., p. 93, benadruk oorspronklik.
(44) Handelinge
17 vers 30, beklemtoning voorsien.
(45) “Na
die persoonlike verjaarsdag, kom Walpurgisnacht [1 Mei] en Allerheiligsaand
(Halloween) wat die die vernaamste
Satanistiese vakansiedae is.” Anton S.
LaVey, The Satanic Bible, (New York: HarperCollins Publishers, Inc., 1992), p.
96.