
Jerusalem
is die middelpunt van die apokaliptiese verwagtinge, van die wêreld se drie
grootste monoteïstiese gelowe. Almal behoort op die hoede te wees, vir hiedie
geloof wat deel is van ʼn ingewikkelde eintyd waanvoorstelling met ontsaglike
gevolge.
Mense wat Jerusalem
besoek aanskou die stad in een van drie maniere:
- Jerusalem is ʼn bekorende terrein
van historiese belangrikheid. Hulle is toeriste en aanskou Jerusalem soos
toeriste dit doen. - Jerusalem is die terrein wat die
middelpunt is van hulle godsdiens en geloof. Toegewyde Christene besoek
Jerusalem omdat hulle wil “wandel waar Jesus gewandel het en om Sy
teenwoordigheid daar aan te voel.” Toegewyde Moslems se wens is om Mohammed se “
Verre Moskee” te besoek, en waarna verwys word in Sura 17, wat tradisioneel
gehou word om in Jerusalem te wees. - Jerusalem is die vernaamste
draaipunt van hulle tradisionele apokaliptiese verwagtinge.
Jerusalem is uniek
in die sin dat dit die middelpunt is, en ook die emosionele anker is, vir die wêreld se drie monoteïstiese gelowe. Wat nog meer is oor die drie gelowe is
dat hulle ʼn gemeenskaplike voorvader deel,
en elkeen wat aanspraak maak as ʼn afstammeling van Abraham. Soos opgesom deur Die Lewe in Heilige Land: Een plek, Drie
Gelowe, en is hierdie gelowe:
Judaïsme
Dit is die oudste
van die drie monoteïstiese gelowe. Judaïsme se sieninge oor die geskiedenis,
word weergegee in die Torah vir ongeveer 2,600 jaar gelede, en voorsien dit in
ʼn die grondslag vir die Christendom en later ook Islam. Die Israelitiese leier
Moses wat die Here se wet ontvang het, op die Berg Sinai ….. word
hooggeag as ʼn profeet deur al drie gelowe.
Die
Christendom
In Israel, is daar
2,000 jaar gelede ʼn kind gebore vir ʼn Joodse paartjie. Jesus het opgegroei om ʼn
charismatiese prediker te word en dissipels bymekaar te maak orals waar Hy gegaan
het. Die Seun van God het wonderwerke verrig, het hulle gesê …… Die
owerhede in Jerusalem het gewaar geword van ʼn bedreiging, en het Jesus
tereggestel. Sy volgelinge, het die kruis opgeneem, en die wêreld se grootste
godsdiens in Sy naam opgerig.
Islam
Meer as 1,300 jaar
gelede, was ʼn man van Mekka besoek deur die aartsengel Gabriel, en ontvang hy
die uitsonderlike geskenk: die woord van Allah, die enigste God. Mohammed
volgens Moslems, is die profeet wat deur Moses voorspel is, en Mohammed se boek
die Koran, verteenwoordig die volle waarheid. Deur hierdie boodskap regoor die
woestyn te neem na Medina ….. het hy Islam opgerig.1
Terwyl Judaïsme en
die Christendom (Judese – Christendom ) wat tradisioneel standpunt teen Islam ingeneem
het, is hierdie drie gelowe opvallend en merkwaardig dieselfde op baie gebiede.
In die byvoeging tot al drie wat daarop aanspraak maak dat hulle afstammelinge
van Abraham is, en dat al drie gelowe glo in:
- Glo in oppermagtige Skepper en
Godheid. - Aanvaar die Ou Testament as ʼn
heilige boek. - Aanspraak maak dat die
Messias/Verlosser/Mahdi van die ander twee die Antichris is. - Wil ʼn teokratiese diktatorskap hê
wat regeer word deur hulle Messias/Verlosser/Mahdi. - ʼn Apokaliptiese verwagting het wat
rondom Jerusalem sentreer vir die vestiging van ʼn teokratiese diktatorskap. - Glo dat hulle die voorspelde
eindtyd, en vernietiging net oorleef kan word deur hulle geloof as synende die
hoogste te wees.
In die byvoeging
tot hierdie eendersheid, is dit dat ʼn merkwaardig getal van al drie hierdie gelowe, een of beide leer, of handel oor die begrip van Bekeer of
Sterf! Islam het menigtes gedood wat weier om tot hulle geloof te bekeer. Die Roomse
Katolieke, mag vandag ʼn vroom gesig voorhou aan die wêreld, maar hulle
leerstellings het nie verander. Die Roomse Katolieke Kerk is
selfs verantwoordelik vir meer sterftes van mense as Islam.
![]() |
Jerusalem is die middelpunt van die apokaliptiese verwagtinge, van die wêreld se drie grootste monoteïstiese gelowe. |
voortgesette handelinge van geweld wat gepleeg word deur die Palestyne teenoor
die Israelies, in die nuus hooftrekke
is, daar baie voorbeelde van onskuldige Palestyne, en Amerikaanse burgerlikes
is, asook baie ander wat getreiter, en opstandig gemaak word deur die Israeli
troepe, en selfs openlik gedood word, en dat dit beswaarlik in die nuus vermeld
word. Tog is sulke wreedaardigheid deur die Israelies teenoor die Palestyne, en
ander ʼn voortdurende werklikheid. Deeglike navorsing deur baie verskillende
geleerdes het die Zionistiese agenda ontbloot agter die ontelbare oorloë,
insluitend die botsing met die Nazis
gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Deur almal saam te vat, kom daar ʼn
skokkende prentjie te voorskyn, van ʼn algehele oorlog wat sal lei tot ʼn
teologiese diktatorskap, en wat tot wêreldwye beheer sal lei, ten koste van die
vernietiging van alle ander gelowe.
Islam se Agenda
Gedurende die
laaste twintig jaar, was daar ʼn toename van oorlog praatjies deur verkeie Imam
leiers, wat hulle gelowiges aanspoor tot ʼn djihad. Die verwagting van die koms
van die Mahdi benodig die samewerking van hulle gelowiges as hulle deel vir die
voorbereiding vir sy koms. Moslems is verdeel in twee groepe, afhangende hulle
apokaliptiese vewagtinge.
Sommige Moslems glo
dat die onrus en die bakleiery in Midde Ooste die weg voorberei vir die Mahdi
om te kom, en hulle weermagte na oorwinning te lei. Hulle sal Jerusalem inneem
vir Islam, en opeens as dit oorwin is, sal die Mahdi hulle lei in die
oorwinning van die res van die wêreld.
Ander Moslems glo
so gou as hulle in volle beheer is van Jerusalem, dan sal die Mahdi verskyn en
hulle lei om die res van die wêreld te verower vir Islam.
Iran se President
Mahmoud Ahmadinejad het in die openbaar verklaar: “Ons revolusie se hoof doel
is om die pad te baan vir die weerverskyning van die Twaalfde Imam, die Mahdi.”2Terwyl hy die voor die VVO se Algemene vergadering gepraat het gedurende September 2005, het Ahmadinejad
in sy sluitings opmerkings gebid het dat
die Mahdi spoedig moet kom: “O magtige Here, bid ek na jou vir die bespoediging
van jou laaste bewaarplek, die beloofde een.”3
Die merkwaardigheid
van Ahmadinejad se opmerking word duidelik, opeens as die verbintenis tot
Jerusalem verstaan word.
![]() |
Sommige Moslems glo dat die gevegte in die Midde Ooste berei die weg voor vir die koms van die Mahdi. |
Dr.
Bilal Na’im het gedien as ʼn assistent vir die hoof van die Uitvoerende Raad van
Hisbolla, die Iraniese – Libanese beheerde Sjiïtiese terroriste organisasie. In
ʼn verhandeling word die besonderhede bespreek hoe die Mahdi veronderstel is om
te verskyn aan die wêreld, en volgens Sjiïtiese leerstellings, verklaar hy dat
die Mahdi aanvanklik homself in Mekka sal openbaar, “en dat hy sal leun op die
Kaäba, en aanskou hoe sy ondersteuners regoor die wêreld aankom.”
Vanaf
Mekka sal die Mahdi se volgende stap wees na Karbala in Irak. Maar die mees
belangrike bestemming is, volgens Na’im se beskrywing, is dit duidelik
Jerusalem. Dit is in Jerusalem vanaf waar
die Mahdi se veldtog vir wêreld verowering verklaar sal word. Hy verklaar:
“ Die bevryding van Jerusalem is die inleiding tot die bevryding van die wêreld
en die vestiging van ʼn staat van regverdigheid, en waardes op aarde.”4 In
kort, dien Jerusalem as die
lanseerplatform vir die Mahdi se wêreldwye djihad aan die einde van dae.5
Terwyl een groep
van Moslems glo dat hulle eerste beheer moet verkry oor Jerusalem voor die
Mahdi kom, glo ander weer dat Mahdi sal kom om hulle te help om Jerusalem in te
neem, en is dit alles maar net die voorloper vir algehele Ismaelitiese wêreld oorheersing. Beide groepe sien onrus in die
Midde Ooste as ʼn positiewe ontwikkeling wat hulle agenda bevorder vir die
verskyning van die Mahdi. Dit behoort ʼn waarskuwing te wees aan elke nie –
Moslem, en veral in die besonderheid oor die opmerkings wat onlangs gemaak is
deur Louis Farrakhan, hoof van die Nasie van Islam.
In sy sleutel
verklaring wat gelewer is gedurende die 27ste Februarie, 2011, by die Nasie van
Islam se jaarlikse geleentheid van die Dag van die Verlosser, het Farrakhan aan
ʼn reuse opkoms van 16,000+ mense gesê; dat die onlangse opstande in die Midde
Ooste was die bewys dat die Mahdi, as ʼn feit gekom het.
Waarna soek jy in
Tunisië, en in Egipte, en in Jemen, en in Jordanië, en in Libië, en in Bahrain,
gou, baie gou, in al die nasies van die wêreld, en selfs baie gouer in Amerika
wat sal plaasvind …,. is die tekens dat
die groot Mahdi waarna die Moslem wêreld uitsien teenwoordig is in die wêreld, en
dat die Christus waarop jy gehoop het, en dat God besig is om die opkoms van
die massas aan te spoor! Ook gou sal dit kom na die strande van die (Verenigde
State). Dat dit inderdaad alreeds begin is.6
Die
Apokoliptiese Bloudruk van die Jode/Sioniste
Kenmerkend en
ewegoed so is die Joodse apokaliptiese verwagtinge, en dat Jerusalem ook deurslaggewend is vir Joodse/Sionistiese
planne vir wêreld oorheersing.
Judaïsme, lyk met
die eerste oogopslag of dit poog om sy mense bymekaar te hou, en eerder as die
taak om die wêreld te bekeer, omdat Judaïsme die geskiedenis en geloof is van ʼn
bepaalde nasies. Maar dit is nie heeltemal die hele verhaal. In wese is Judaïsme, soortgelyk as die van
die Christendom en Islam, en sien sy sukses in die beïnvloeding, en om in vergelyk
te kom met die res van die wêreld. Dit heg groot waarde aan die rabbynse
verklarings deur sy tradisies dat: “God eerste gebied het om Jerusalem te seën,
en waarna dit oorspoel na die ganse wêreld.”7 Dit is na Jerusalem
wat die Messias sal kom, om die “Joodse volk te verlos, en om hulle volkome te
maak, …. en [wat weer op hulle beurt] die wêreld rondom hulle volkome sal
maak, en die al die nasies sal leer om in vrede te leef onder die wet van God.”8
Die voorvereiste
tot hierdie glorieryke toekoms wat in die vooruitsig gestel word deur Judaïsme
is om die tempel te herbou, en ʼn koning volgens die afkoms van Dawid wat op die
troon sal sit in Jerusalem. Dit is nie net ʼn handjievol Israeli Soldate wat by
die klaagmuur droom, maar is dit manne wat leiers is, en invloedryk is ( en
goed befonds is) wat voorberei om die derde Tempel te herbou as die geleentheid
hom voordoen. Een so ʼn persoon is Rabbi Chaim Richman van die Tempel instituut.
Hy
het openlik bekend gemaak dat dit die wens is van lede van die instituut om die
Koepel van die rots en die al – Aqsa Moskee te verwyder sodat die Tempel van
Salomo herbou kan word …… Moet geen fout maak oor dit – hulle is ernstig,
en volgens hulle planne, sal die Derde Tempel herbou word. Om in die Tempel
diens te doen is hulle besig om priesters op te lei volgens die Tempel tradisie
van bloed offerandes. …. Al die
benodigde toerusting, van borde, en voorwerpe word ook gemaak soos die fondse
beskikbaar word.9
Dit moet ook
verstaan word net soos die Moslems verdeel in verskeie groepe, so is die mense
wat algemeen na verwys word as “Jode.” Sommige van hierdie mense is ware
afstammelinge van Abraham, besit hulle Hebreeuse/Israelitiese bloed. Baie van
hulle, en alhoewel hulle geen verbintenis hoegenaamd tot Israel het. Is hulle afstammelinge van
die Khazariese nasies wat Sentraal Asië eeue gelede regeer het.
Die
Khazare was ʼn Heidense beskawing, en in sy kort tydperk in die geskiedenis, het
hulle die grootse en mees magtige koninkryk in Europa geword, en heel moontlik
die rykste ook. Hulle het met hulle
saamgebring hulle godsdienstige aanbidding wat gemeng was met falliese
aanbidding, en ander maniere van afgodedienste wat beoefen is in Asië, en deur
ander Heidense nasies. Hierdie manier van Heidense aanbidding het geduur tot in
die sewende eeu met skandelike vorme van seksuele vergrype, en
buitensporigheid, en onkuisheid waarin hulle, hul oorgegee het, en was dit deel
van die Khazariese se godsdiens geloof.
Gedurende die
sewende eeu n.C., het die Khazariese heerser, Koning Bulan besluit om sy mense
te bekeer tot een van die moontlikhede: Judaïsme, Christendom, of Islam.
Na
ʼn historiese sitting met verteenwoordigers van die drie monistiese gelowe, het
Koning Bulan besluit om die “Talmoediese” geloof aan te neem, ( soos dit bekend
was daardie tyd, en vandag beoefen word as Judaïsme), bo die van Islam, en die
Christendom, en [Judaïsme], en het dit
die nuwe staatsgodsdiens geword.
Koning
Bulan en sy vierduisend feodale edeles was onmiddellik bekeer deur rabbi’s wat
ingevoer is van Babilon vir die geleentheid. Falliese aanbidding en alle ander
vorme van afgode aanbidding was daarna
verbied. Die Khazariese Koning het groot
getalle van Rabbi’s van Babilon en omgewing genooi om die singoges en skole te
open en om die bevolking op te voed in die nuwe staatsgodsdiens.
…..
Gedurende hierdie tyd was die Talmoed bygevoeg of verander om hulle
staatsgodsdiens te beskerm teen enige ander godsdienste, en invloed van buite,
en om te verhoed dat daar teruggekeer word na die vorige walglike manier van aanbidding.10
![]() |
Die Khazariese Ryk op sy toppunt van sy mag. |
Omdat die Khazare
geen skryftaal gehad het, en die nou nuut gevonde “Jode,” die Hebreeuse letters
gebruik het om klank te verskaf aan hulle moedertaal om dit op skrif te stel.
Is dit oorgelewer as die hedendaagse Jiddisj.
Meeste
van die sogenaamde Jode wat grootliks betrokke geraak het in hierdie verskeie
antichristelike bewegings het ontstaan deur ʼn groep Heidene wat bekend is Khazariese-
Jode. Hulle het hulle bekeer tot
Judaïsme, maar op geen manier ooit is hulle van die saad van Abraham. Tot op
hierdie besonderse dag, is hulle so selfbewus oor die antieke toe smeerderry,
en as hulle daaroor gekonfronteer word dat hulle nie opregte Jode is, dat hulle
uitroep antisemities. In orde vir die bevordering en beskerming van hulself van
openbare ondersoek, het hulle die Joodse Antie – Belastering Liga
gestig vir die polisiëring van die wêreld, en om ontslae te raak in die wêreld
van enige iemand wat probeer om hulle te ontbloot, of hulle heidense praktyke
te bevraagteken asook hulle reg op die Beloofde Land.11
Terwyl dit skokkend
is vir baie mense wat aanneem dat die “Jode,” die bloed verwante is van
Abraham, is die Khasariese – Jode, bewus, en weet hulle die waarheid oor hulle
geskiedenis. Harold Wallace Rosenthal, ʼn Jood was ʼn senior hulp vir die
destydse Senator, Jacob K. Javits van die Verenigde State, en was hy ook ʼn
Jood. Gedurende 1976, het Rosenthal ʼn onderhoud gehad waarin hy met gespoggerigheid die Joodse/Sionistiese agenda
bekend gestel wat vandag inwerking is in
die wêreld. Deur hom te verlustig oor die onnoselheid van die Amerikaanse nie –
Jode wat die pionne van die Jode is, het Rosenthal verklaar: “Dit is wonderwerk
dat die Amerikaanse volk nie in opstand kom, en elke Jood uit die land verdryf
het nie.
Die onderhoudvoerder,
Weisman, was so ontstel oor wat hy vanaf Rosenthal hoor, dat hy op ʼn punt
gevoel het dat hy verplig was om protes aan te teken.
Weisman: “ Volgens die nuutste navorsing van geleerdes, is ons voorvaders nie
Israeliete maar Mongole en Asiërs vanuit die Ooste van Europa en die Westelike
Asië, en so was jou voorvaders duisende kilometers vanaf die Heilige Land.
Hulle het nog nooit die Heilige Land gesien, en is dit die bewys dat hulle nie
die uitverkore volk van God is.”
Rosenthal: “Wat daarvan? Watse verskil
maak dit?”
Weisman: “ Ons was die groot leuen geleer vir baie jare dat die Jode, God se
uitverkore volk is, so dit maak ʼn verskil. ʼn baie groot verskil.”
Rosenthal: “Watter groot verskil?”
Weisman: “Bewys dit nie dat die groot meerderheid van vandag se Jode is Khazars
van oorsprong. Jou voorvaders het nooit die land betree waar Christus gewandel
het. Hulle nog nooit Jerusalem en Palestina geken hoe kon jy ….. [Mnr. Rosenthal het my
onderbreek.]
Rosenthal: [ skreeu baie hard] “Wat die h*** se verskil maak dit nou?”
Weisman: “Ek vind so baie dinge wat jy gesê het as afstootlik, en …. daar is
so baie dinge van wat jy gesê het, dat die gewone mense jou nie sal glo; en
hulle mag dalk nie die dinge glo wat jy in hierdie onderhoud gesê het….”
[Mnr. Rosenthal onderbreek my weer.]
![]() |
Die simbool op die Israelse vlag, wat algemeen bekend is as die “ster van Dawid,” is vir ʼn feit, die “ster van Saturnus,” ʼn okkultiese simbool. Die isoteriese betekenis is dieselfe vir: “Bo sowel as vir onder.” |
Rosenthal: “ Dit is waarom ons
die beheer het vandag. Een van die redes is dat julle mense nie glo dat dit
moontlik is vir enige volk of ras wat ons bereik het in ʼn paar honderd jaar.
Die onbesnedenes is onnosel. Ons is baie slim. Ek gaan ʼn baie belangrike
persoon word in en rondom Washington, en ek is van plan om algemeen beroemd te
wees. Jy gaan oor my lees, en van my hoor in die toekoms. Ek is jonk en besit
die waagmoed meer as enige ander Jood in die wêreld, en wat dit sal waag om in
die openbaar te noem. Baie van wat ek aan jou vertel het is deel van die
binnekringe, en die onsigbare wêreld van die Jodedom.”12
Dit is geen
verrassing dat die jong opkomende politieke ster, Howard W. Rosenthal, vermoor was onder verdagte omstandighede ʼn
paar maande later.
Die doelwit van die
Khazariese – Sionistiese – Jode is wêreld oorheersing deur die aanspraak as
afstammelinge van Abraham. Erkennend dat die mense van Israeliese afkoms die
sterkste aanspraak het op Jerusalem. Sodoende, deur hulle strewes in die gewaad
te klee vir wêreld oorheersing, en die veronderstelling van Israeliese
verbintenisse, het Khazariese – Sionistiese – Jode die stekste aanspraak op
Jerusalem.
Die Jode leer dat
opeens as die tempel herbou is, en die koning volgens die bloedlyn van Dawid
weer sit op die troon van Israel, sal die Messias kom, en sal hulle die wêreld
regeer. Soos Rabbi Aryeh Kaplan verklaar: “ In Jerusalem sal die Joodse volk op
die manier gevestig word as die geestelike, en morele opvoeders van die ganse
mensdom. Op daardie tyd, sal Jerusalem die geestelike hoofstad word van die
ganse mensdom.”13
Christen
Verwagtinge
Baie Christene is
onbewustelik ʼn hulp in die bevordering van die Sioniste agenda vir wêreld oorheersing.
Die vurige hoop van alle Christene, en die belofte waaraan hulle vir bykans
2,000 jaar kleef is dat eendag die Verlosser sal terugkeer na die aarde. Groot
gedeeltes van Christene glo ook dat Jerusalem ʼn betekenisvolle rol sal vervul
in die laaste dae van die aarde se geskiedenis voor die Wederkoms van Christus.
Soos die Jode glo
hulle dat die tempel herbou moet word voor die Wederkoms. Hulle sien ook daarna
uit vir ʼn terugkeer na Israel van die “Jode,”
( wat hulle aanneem as die Israeliete volgens die bloedlyn). Vir hierdie
rede, is baie Christene ondersteunend vir Israel as ʼn onafhanklike staat. ʼn
Onafhanklike Joodse Staat is nodig vir die vervulling van hulle apokaliptiese
verwagtinge.
Die
Christene verlang dat die Tempel herbou moet word omdat dit beteken dat die
Wederkoms baie naby is. Die Joodse groepe is baie gelukkig om hulle
ondersteuning te aanvaar omdat dit ook die ondersteuning verteenwoordig vir Israel, en as ʼn belangrike
finansiële hulp vir hulle organisasies, en ook vir Israel self.14
Die Jode is baie
gelukkig om die hulp te aanvaar, en wanneer sulke hulp in lyn is met hulle eie doelwitte. Wat baie nie raak
sien is dat die Christene glo dat die Mosaïese wet mee weggedoen is met die
kruisiging. Desnieteenstaande, hou hulle
aan om saam te werk met die Sioniste/Joodse doelwit vir die herstel van die
Tempel, omdat hulle glo dat Jode ingeheel bekeer sal word tot die Christendom
gedurende die sewe jaar van verdrukking net voor die Wederkoms van Jesus.
Om
te bewys dat die Mosaïese wet oorbodig is, dit ook is om te ontken al die
kennis, en die waardes van alles wat die rabbi’s glo en onderrig. Die enigste
gevolgtrekking wat gemaak kan word, is dat die volgehoue aanvaarding en
ondersteuning van die strenge Christen handhawers, aan die Ortodokse rabbi’s
wat wens om die Tempel te herbou, dit ʼn handeling van asem ophouding is. Vir
die groepe van strenge Christen
handhawers om aanhou om hulle ondersteuning te gee is dit ʼn handeling van
goedgelowigheid, en gelykwaardig aan die van asem ophouding.
Wat
beide groepe kies om nie raak te sien, is dat die Christene van voorneme is om
al die Jode te bekeer in die aanvaarding van Christus as die Messias, met die
einde van tyd. In die gedagtes van
hierdie strenge Christen handhawers, is daardie Jode wat dit nie aanvaar, sal
hulle ongelukkig sterwe…..
John
Hagee, in sy boek Vanaf Daniel tot die
Oordeelsdag … [verduidelik hy], dat die op die einde sal die Jode bekeer
word om Jesus te aanvaar as die Messias; in ander woorde hulle sal bekeer word
tot die Christendom.15 Ook beskryf hy dat Jesus die slag van Armageddon sal
wen aan die einde van dae, en skrywe hy:
“Die
harte van die Joodse volk sal – warm word teenoor God as gevolg van Sy
ingryping – en sal hulle hul ten volle hulle keer tot hulle ware God. Gedurende
daardie oomblik, sal Israel die Messias aanskou met erkenning. …. Jesus die
ware Messias…. wat sal regeer en heers tot in alle ewigheid in Jerusalem, die
Stad van God.”16,17
Net soos die
Moslems verdeel is in twee kampe deur hulle verskillende manier van glo ten
opsigte die tyd van die Mahdi se verskyning, net so is die “Jode” verdeeld oor
diegene wat verwant is deur die bloedlyn van Abraham, en diegene wat aanspraak
maak deur die Khazariese bloedlyn, sodat die Christene wat na Jerusalem kyk vir
die vervulling van hulle apokaliptiese verwagtinge, ook verdeeld is, en wat
gegrond is op hulle eie geloof strukture of persoonlike agendas.
Protestante
Evangeliese
Protestante is van die mees uitgesproke ondersteuners van Israel as ʼn
onafhanklike staat. Hulle gee offerandes as ondersteuning vir Israel, en sien
uit na die herbou van die Tempel as ʼn vervulling van profesie.
Sulke mense se
liefde vir Israel is nie ontleen vanaf die liefde vir Judaïsme, maar eerder is dit deur die geloof; dat sy skepping as ʼn staat in werklikheid
bewys is van die akkuraatheid van die vertolking van profesieë, en is dit die eerste van ʼn reeks gebeure wat
eindig met die Wederkoms, en met Jesus wat regeer in Jerusalem, en sal dit die
Jode bekeer tot die Christendom. Gegee deur hierdie gelowe, is die
ondersteuners van Israel, en deur hierdie strenge handhawers van geloof is
hulle inderdaad besig met ʼn gevaarlike spel. Die finansiële ondersteuning wat
hulle nou ontvang mag net sowel verander in ʼn baie dure uitgawe verder aan.18
Gebeure in Jerusalem is die
middelpunt van die toneel tot die Einde van die Wêreld, en word dit omhels deur
hierdie mense. Sommige “tekens van tye” wat diegene handhaaf volgens hierdie
geloof is:
- Israel se Hergeboorte gedurende
die 15de Mei, 1948, en die herbou van die Tempel ( en wat deur die Sanhedrin
herorganiseer is gedurende die 12de Januarie,2005, is hulle 1ste prioriteit.) - Jode van verskeie nageslagte keer
terug na Israel. - Jerusalem word nie meer regeer
deur die Onbesnede nasie – Ses Daagse Oorlog – 1967.19
Predikers neem Ou
Testamentiese beloftes wat gegee is vir antieke Israel en maak dit van
toepassing tot die hedendaagse Israel.
Want
God20 sal Sion verlos en die stede van Juda bou; en daar sal hulle
woon en dit besit. (Psalm 69 vers 36 )
Ú
sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees,
want die bestemde tyd het gekom. Dan sal die heidene die Naam van die Here
vrees en al die konings van die aarde u heerlikheid; omdat die Here Sion
opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het, Dit sal vir die volgende geslag
opgeskrywe word, en die volk wat geskape gaan word, sal die Here loof. (Psalm 102 verse 14,16 en 17, en 19.)
Baie van hierdie
teks gedeeltes het ʼn toekomsgerigte toepassing tot die Nuwe aarde na die
Wederkoms en word dit ook uitverband geruk om van toepassing te wees op die
hedendaagse Israel.
Só sal die Here van die leërskare
neerdaal om in die stryd uit te trek teen die berg Sion en teen sy
heuwel. Soos voëls wat fladder, so sal die Here van die
leërskare Jerusalem beskut, beskut en red, verskoon en bevry. (Jesaja
31 verse 4 en 5.)
STAAN
op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die Here gaan oor jou
op ….. En nasies sal trek na jou lig, en konings na jou stralende opgang.
Slaan jou oë rondom op en kyk — hulle almal kom bymekaar, hulle kom na jou toe;
jou seuns kom van ver, en jou dogters word op die heup gedra…. En uitlanders
sal jou mure bou, en hulle konings sal jou dien; want in my toorn het Ek jou
geslaan, maar in my welbehae het Ek My oor jou ontferm. En jou poorte sal
altyddeur oopstaan; hulle sal bedags of snags nie gesluit word nie, om na jou
toe aan te bring die rykdom van die nasies en hulle konings in triomftog. Want
die nasie en die koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal ondergaan, en dié
nasies sal seker verwoes word…. En die seuns van hulle wat jou verdruk het,
sal gebukkend na jou toe trek; en almal wat jou verag het, sal hulle neerbuig
by jou voetsole; en hulle sal jou noem: Stad van die Here, Sion van die Heilige
van Israel. (Jesaja 60 verse1,3
en 4, 10 en 12, en 14).
Die mense is
oortuig daarvan wanneer hulle predikers Maleagi 3 vers 6 aanhaal, dat dit ʼn
bewys is dat die Ou Testamentiese
belofte steeds vervul sal word aan die hedendaage Israel. “Want Ek, die
Here, het nie verander nie.” (Maleagi 3 vers 6.) Die mense
word versoek om vir “Bid om die vrede van Jerusalem.” (Psalm
122 vers 6a.) en ”mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!”( Psalm 122 vers 6b.) Groot
hoeveelhede van geld word van Christene geneem (en gretig aanvaar deur die
Jode) wanneer die predikers hulle vertel: “Geseënd is hulle wat jou seën, en
vervloek is hulle wat jou vervloek!” (Numeri 24 vers 9b.)
Ander gewilde
gedeeltes wat aangehaal word om hulle geloof te ondersteun in die herstelde,
magtige staat van Israel is teksverse wat aan Dawid gegee is:
Hý
[Dawid] sal vir my Naam ’n huis bou, en Ek sal sy koninklike troon bevestig tot
in ewigheid. En jou huis en jou koningskap sal bestendig wees tot in ewigheid
voor jou; jou troon sal vasstaan tot in ewigheid. ( 2 Samuel 7 verse 13 en 16.)
Maar
my goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie. Ek
sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie
verander nie .Een maal het Ek gesweer by my heiligheid: Waarlik, Ek sal vir
Dawid nie lieg nie! Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor
My. Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is
getrou. (Psalm 89 verse34 tot 38.)
Wat die menigtes
van opregte mense nie raak sien in hulle pogings om die nasie van Israel te
seën, sodat hulle op hulle beurt geseën
kan word, is die feit dat al Yahuwah se beloftes word gegee op die voorwaarde
van gehoorsaamheid, Net soos die Israeliete gedurende die dae van Christus,
gedeeltes van die Skrif geneem het wat wys op Sy Wederkoms, en dit toegepas het
op Sy eerste koms, is daar so baie opregte mense vandag, wat die Skrif neem om
dit toe te pas op die Aarde wat nuut gemaak word, en die ewige toekoms wat
toegepas word op Israel.
Die besonderse feit
dat Jerusalem heeltemal verwoes was gedurende 70 n.C., en sy mense verstrooid
is, dit die bewys was dat die lange gesukkel van Yahuwah wat ten einde en laaste
uitgeput is, deur die volgehoue verharde harte, en die “stywe nekke” van die
rebelse Israeliete. Die apostel Paulus
het dit met nadruk verwerp, dat die uitsluitlike gedagte van die Israeliete van
vandag, en wat hulle onderhou as dat die beloftes nie vir almal is, maar net
vir Israel.
Die
Skrif voorsien, dat Yahuwah die heidene sal regverdig deur geloof.Net soos
Abraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken. Julle
verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham….. Want
julle is almal kinders van Yahuwah deur die geloof in Yahushua die Gesalfde
……. Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman
nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus
Jesus. En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham
en volgens die belofte erfgename. (Galasiërs 3 verse 8 en 9,en
26, en 28 tot 29.)
Terwyl Paulus die
ware Sabbat onderhou het asook al die jaarlikse
feeste, het hy omvattend geskrywe teen die voortgesette gebruike van
die besnydenis as deel van die Ou Verbond van bloed offerandes wat vervul was
aan die kruis. As gevolg van dit, het baie wat die terugkeer van die “Jode” na
Jerusalem bevorder, en wat glo dat die Tempel herbou moet word, vir die
uiteindelike koms van Jesus, die skrywes van Paulus verwerp. Word daarop
aanspraak gemaak dat Paulus leer oor ʼn “ander evangelie,” en dat hy die Antichris
is.
ʼn Ander valse
verwagting wat wyd geleer word sonder enige Bybelse ondersteuning is die teorie van die wegraping. Hierdie geloof
onderhou dat die Verlosser in die geheim sal kom, en Sy uitverkorenes sal
“wegraap” uit die wêreld, om hulle te red uit die sewe jaar van Verdrukking.
Dit is bekend as die voor – Verdrukking wegraping. Dit is gedurende die sewe
jaar van groot verdrukking dat hulle verwag dat al die Jode bekeer sal word en
Jesus Christus sal aanvaar as die ware Messias. Aan die einde van die sewe
jaar, sal hulle met Christus terugkeer na die aarde in heerlikheid, om te
regeer vir ʼn 1,000 jaar van vrede.
Hier is die sleutel
tot die Evangeliese ondersteuning van Sionisme. Hulle gee ruim omdat hulle glo
in die finale bekering van alle Jode.
Roomse
Katolieke
Die pous het altyd
Jerusalem begeer. Die Kruistogte was die oorsaak van ongenadige slagtings van
menigtes van Moslems, Hebreërs, en apostoliese Christene. Hulle enigste doel
was om om Jerusalem in te neem vir die pous sodat hy daarvandaan kan regeer.
(Die pousdom is ewig besig om nader te beweeg vir die bereiking van hierdie
doel: ʼn Sitplek vir die Pous by Koning Dawid se Graf).
Die Heilige Stoel het nog aftyd algehele wêreld oorheersing begeer.
Die opvolg van
Vatikaan II gedurende die jare 1960, het die pousdom begin vry na ander
Christen kerke. Die pogings om te verenig met hierdie “aparte broeders” was so
suksesvol dat daar talryke “ommekerings” was deur verskeie Protestante,
insluitend die Biskoplike priesters, tot Katolisisme. Terwyl die Sewende – dag
Adventiste Kerke boeke gepubliseer het wat die pous “die man van sonde” noem,
en verklaar: “Dat dit ʼn teruggevalle kerk is wat die afstand verklein tussen
hulle self en die Pousdom,”21 hulle het ook toegewings gemaak tot
Katolisisme wat ondenkbaar sal wees deur die stigters en vaders van hulle geloof.
Gedurende die 18de
Mei, 1977, het Dr. B.B.Beach die toenmalige Sekretaris van die Noordelike
Europa, en die Wes-Afrika Afdeling van die Sewende – dag Adventiste Kerk, ʼn oudiënsie
met
![]() |
Penning wat oorhandig is aan Pous PalusVI deur B. B. Beach ʼn amptenaar van die Sewende – dag Aventiste Kerk. |
gehad, en waar Beach amptelik ʼn goue medalje van die Sewende – dag Adventiste
Kerk aan die pous oorhandig het. ( Lees die Review & Herald, van 11
Augustus. 1977, bladsy 23.)
Johannes Paulus II,
wat tot pous verkies was gedurende 1978, het meer internasionale reise
onderneem as enige vorige pouse. Hierdie reise was vir die uitsluitlike doel om
versoening tussen die Heilige Stoel en haar “aparte broers” te bewerkstellig. Sy pogings was so suksesvol dat daar gedurende
1994 ʼn mylpaal bereik is, en ʼn dokument wat onderteken is genoem die, Evangeliesgesinde en Katolieke bymekaar:
Die Christen Opdrag gedurende Die Derde Millennium.22 ʼn Selfs
meer verrassende oorwinning het plaasgevind toe die leiers van die Russiese en
Griekse Ortodokse patriargie sekere
toegewings gemaak teenoor die Heilige Stoel.
![]() |
Pous Johannes Paulus II Soen die Koran” (14de Mei.1999) |
pogings om die wêreld te verenig, met die pous as “borg” vir al die
uiteenlopende godsdienste, het dit nie die verskeie Christen denominasie gekeer
om deel daarvan te word. Gedurende 1979, het Pous Johannes Paulus II, die Hagia
Sophia Moskee in Istanbul en ook ʼn ander een in Damaskus Sirië gedurende 2001
besoek. Gedurende 1999, het Johannes Paulus ook die Koran gesoen, wat as ʼn
geskenk aan hom gegee is deur die besoekende Moslem Imams. Gedurende die 21ste
tot die 26ste Maart, 2000, het sy pogings om die wêreld te verenig ʼn hoogtepunt
bereik met sy besoek aan Jerusalem. Dit is so opgesom deur die Jewish Virtual
Libary.org:
Pous Johannes
Paulus, het gedurende die 21ste Maart, 2000 in Israel aangekom, vir ʼn
historiese vyfdaagse besoek, en sal hy die heilige plekke van die drie hoof
godsdienste besoek, en ook die Israelse politieke leiers, en die Hoof Rabbi’s
ontmoet. Ofskoon die reis oënskynlik gefokus is op godsdiens, het die Pous ook
politieke aangeleenthede aangeraak, en Israel geseën, en uitdrukking gegee vir
die ondersteuning van die Palestynse tuisland, asook deur verskoning te vra vir
sondes wat deur die Christene gepleeg is teen die Jode.
![]() |
Pous Johannes Paulus, plaas ʼn gebeds strokie in |
Met die ontmoeting
van President Ezer Weizman gedurende die 23ste Maart, het die Pous Israel
geseën, en was dit ʼn handeling wat deur
baie Israelis gesien as die finale erkenning deur die kerk vir hulle as ʼn
staat. Vir eeue het die Katolieke Kerk geleer dat die Jode in ballingskap,
dit hulle straf is vir die dood van Jesus……
Die Yad Vashem
toespraak [die pous het gegee] was gesien as die klimaks van Johannes Paulus se poging om Christene en Jode te versoen. Hy
was die eerste pous wat die Nazi doodskampe besoek het van Auschwitz, en ook ‘n
diens bygewoon het by die sinagoge van Rome. Gedurende 1998, het die Vatikaan ʼn
dokument uitgereik oor die Groot Slagting, en gedurende die begin van Maart,
voor sy besoek aan die Midde Ooste, en sy pelgrimstog, het die pousdom
verskoning gemaak vir die sondes van Christene regdeur die geskiedenis, en
insluitend die teenoor die Jode.23
Pous Benedictus
XVI. Het voortgegaan om in die voetstappe van sy voorganger te volg. Op die
20ste November, 2006 het die pous gebid in ʼn Moslem moskee.
As ʼn gebaar van
eerbied aan die Moslems in Turkye, en regoor die wêreld, het Pous Benedictus
XVI in die beroemde Blou Moskee van Istanbul gebid, sy eerste besoek pouslike
besoek aan ʼn Ismaelitiese plek van aanbidding. Soos die pous saamstap met
Mustafa Cagrici, die groot mufti van Istanbul, na die “mihrab” nis wat in die
rigting wys na Mekka, het die mufti gesê dat hy gaan bid. Die pous het langs
hom gestaan, sy hoof gebuig en sy lippe in stilte beweeg vir ongeveer een
minuut. Die 30ste November se ontmoeting was warm en hartlik …. 24
![]() |
Benedictus XVI bid by die Blou Moskee saam met Mustafa Cagrici, |
Alhoewel, die
Katolieke Kerk vir ʼn lang tydperk beskuldig is vir die vervolging van die Jode
as die “Christus – moordenaars, het Benedictus XVI gedurende 2011 ʼn punt
daarvan gemaak om te ontken dat die Jode op geen manier verantwoordelik is vir
die dood van Christus.
Pous Benedictus,
het in ʼn nuwe boek persoonlik die Jode vrygespreek van enige beskuldigings dat
hulle verantwoordelik is vir die dood van Jesus Christus, en verwerp die begrip
van gemeenskaplike skuldgevoelings wat Christen – Joodse vehoudinge vir eeue
agtervolg het.
Joodse groepe het
hierdie handeling geprys. Die Antibelastering
Liga het dit “ ʼn belangrike historiese oomblik genoem,” en die hoop uitgespreek
dat dit die ingewikkelde teologie sal help, en dit sal “oordra na die kerkbank,”
vir bevordering van intergeloofs samesprekeninge op die grondvlak.25
Die alombelangrike
doelwit wat die Roomse Katolieke Kerk dryf, is die begeerte vir ekumeniese
eenheid, en is die begeerte na wêreld oorheersing vanaf Jerusalem.
Daar
is gerugte dat die Roomse Katolieke Kerk se strategie om die weg te baan vir
die Nuwe Wêreld Godsdiens sodat hulle in die mederwaardige posisie kan wees vir
die besit van die regsbevoegdheid opeens as die samesmeling van alle
godsdienste en kultusse in een liggaam saamgevoeg is. Die versteekte plan in
hierdie samesmelting van die Katolieke Kerk in om die mag te verkry vir wêreld
oorheering.26
As die
aanspraakmaker as die “vise – regent van Christus,” het die pous selfs die
benaming as “Here God die pous.” Die
apostel Paulus waarsku oor hierdie eindtyd misleiding toe hy aan Tessalonisense geskrywe het:
Laat
niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die
mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander wat
hom verhef bo al wat Eloah genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy
in die tempel van Yahuwah as Eloah sal sit en voorgee dat hy Eloah is…… En
nou, julle weet wat hom teëhou, sodat hy op sy tyd geopenbaar kan word. Want
die verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die werk, net totdat hy wat
nou teëhou, uit die weg geruim is; en dan sal die ongeregtige geopenbaar word,
hy wat die Here met die asem van sy mond sal verdelg en deur die verskyning van
sy wederkoms tot niet sal maak,hy wie se koms is volgens die werking van die
Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met
allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle
die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie. (Lees 2 Thessalonicense 2 verse 3 tot 4, en 6 tot 10.)
Hierdie hemel
geïnspireerde beskrywing van die persoonlikheid en doelwitte van die pousdom
word onmiddellik gevolg deur ʼn ernstige hemel geïnspireerde waarskuwing:
En
daarom sal Yahuwah hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo,
sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae
gehad het in die ongeregtigheid. (Lees 2 Thessalonicense 2 verse 11 tot 12.)
Die geloof dat
Jerusalem beslissend is tot die vervulling van die apokaliptiese profesieë is
een van Satan se grootste en mees suksesvolle leuens. In alle ernstigheid word dit gevind in die
feit dat dit al drie van die grootste godsdienste omhels. Elke geloof, en elke afdeling binne daardie
godsdienste besit ʼn wisselvorm van pasgemaakte leerstellings deur die Prins van
Leuens (Lucifer).
Deur die werking
van ʼn valse geloof wat hy in die verstand van die mens ingeplant het, streef
Satan daarna na om sy oorspronklike gespogtery te bereik wat hy ten tye van sy
val uit die hemel gemaak het. Hierdie
gespog was bewaar in die Skrif vir ons as ‘n vermaning vir diegene wat die
einde van die wêreld sal kom:
Hoe
het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! Hoe lê jy teen
die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies! En jý het in jou hart gesê:
Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van…. [Yahuwah] en
sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. Ek wil klim bo die
hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste! (Jesaja
14 vers 12 tot 14.)
Die beginsels van
Satan se koninkryk is tweevoudig: 1) valsheid, en wanneer dit misluk, 2)
geweld. Al drie van die wêreld se hoof Abrahamiese
gelowe is skuldig in die gebruik van beide die beginsels vir die bereiking van
hulle doel, en vir die verkryging van groter mag, en beheer oor die massas. Enige geloof wat Jerusalem bevorder, en die
oproep vir die terugkeer na daardie bepaalde stukkie grond, en vra vir fondse
vir die herbouing van die tempel in Jerusalem, is deel van die misleiding, en
is ook deel van Satan se planne self, of die een of die ander om die gelowe
verenig of onder een sambreel saam te bring, of omgekeerd, om te “verdeel of te
oorwin, en ”diegene wat weier om te verenig.
Toe Yahushua op
aarde was, het Sy volgelinge gesoek presies dieselfde wat nou belowe in hierdie
eindtyd bedrog: Israel as ʼn wêreld dominerende mag, wat al haar vyande
verpletter. Die priesters en regeerders
in die tyd van Yahushua het eerste gesoek in die hoop daarna dat Hy die Israeliete
sal lei in oorwinning oor die gehate Romeine.
Hulle het Hom gou verwerp toe hulle besef het Hy geen sulke voornemens
gehad het nie.
Yahushua het
duidelik geleer dat Sy koninikryk ʼn geestelike koninkryk is.
EN toe Hy deur die
Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van Yahuwah sal kom, het Hy hulle
geantwoord en gesê: Die koninkryk van Yahuwah kom nie met sigbare tekens nie. En
hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van Yahuwah
is binne-in julle. (Lees Lukas 17
verse 20 tot 21.)
Hierdie goddelike
waarheid was die vervloeking van die Israeliete! Deur in die aangesig te staan van die
vernietiging van hulle ambisieuse hoop vir wêreld oorheersing, het hulle met
spoed hulle lang verwagte Messias verwerp.
Met die gebruik van hulle eie ambisie as wapen teen Hom, het hulle Hom
voor Pilatus beskuldig as betrokke by die gedrag van aanhitsing en rebellie
teenoor Rome. Alhoewel, toe Pilatus aan
Yahushua gevra het of die aanklagtes waar is, het die Verlosser dit herbevestig
dat Sy koninkryk ʼn geestelike een is.
Pilatus
gaan toe weer in die goewerneur se paleis en roep Yahushua en sê vir Hom: Is U
die Koning van die Jode? [Israeliete]? …… U volk en die owerpriesters het U
aan my oorgelewer. Wat het U gedoen?
Yahushua
antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van
hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode
oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.
Pilatus
sê toe vir Hom: Is U dan tog ’n koning? Yahushua antwoord: U sê dat Ek ’n
koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir
die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na my stem. (Lees Johannes 18 verse 33 en 35 tot 37.)
Almal wat die
waarhede van die Bybel aanvaar sal besef dat die Verlosser se koninkryk steeds
ʼn geestelike een is. Die beloftes van
Yahuwah aan die letterlike Israel, sal vervul word aan die geestelike Israel. Dit sal nie plaasvind op enige tydstip voor
die Wederkoms. Alleenlik na die
vernietiging van die bose, wanneer daar ʼn Nuwe Hemel en ʼn Nuwe Aarde geskape
sal word, sal hierdie beloftes in hulle uiteindelike vervulling gaan vir die
geestelike Israel – en aan diegene, wat deur gehoorsaamheid, en aan die vereiste
bepalings voldoen vir die vervulling daarvan, en wat die gehoorsaamheid aan die
goddelike wet is.
Die Goddelike
Liefde het voorsien aan ʼn blik van hierdie glorieryke toekoms in die laaste
boek van die Bybel.
EN
ek het ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die
eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. En ek,
Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit
die hemel, toeberei soos ’n bruid wat vir haar man versier is. (Openbaring 21 vers 1 tot 2.)
Op die aarde wat
nuutgemaak is, en bewoon word deur diegene wat deur die bloed van die Lam
oorwin het, en diegene wie deur geloof en deur die meriete van die boetedoening
van Yahushua volkome die goddelike wet onderhou het, sal elke belofte wat in
genade gegee is, aan die gehoorsame vervul word.
En
ek het ’n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by
die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal
by hulle wees as hulle God. (Openbaring 21 vers 3.)
Verwante Inhoud:
2.Patric Poole, “Ahmadinejad se Apokaliptiese Geloof,” Voorblad
Tydskrif.com, 17de Augustus,2006; John Daniszzewski, “ Messiaanse Koors Neem
Toe Onder Die Iranse Semiete,” Los Angeles Times 15de April, 2006; Scott
Petersen, “Wag op die Wegraping in Iran,” Christen Wetenskap Monitor, 21ste
Desember, 2005; Jackson Diehl, “In Iran, Apokolips teenoor Hervorming,”
Washington Post, 11de Mei,2006; Dore Gold, Die Geveg vir Jerusalem, 2007 bladsy
232.
3.Toespraak van President Mahmoud Ahmadinejad, president van die
Islamietiese Republik van Iran, voor die VVO se Algemene Vergadering, se
sestigste sitting, 7de September,2005,
www.un.org.
4. http://albehari.tripod.com/quds4.htm.
5. Dore Gold, op. cit., bladsy 233, nadruk voorsien
6. Wêreld Nuus, http://wn.com/minister_farrakhan’s_saviours’_day_2011_keynote_address?upload_time=all_time&orderby=viewCount
7.Aryeh
Kaplan, Jerusalem, Die Oog van die Heelal, (New York: Algemene Kongres van die
Sinagoge Jeug, 1976),76.
8.Michael
Baigent, Wedloop na Armageddon: Die Drie Groot Gelowe en die Sameswering om die
Wêreld te Eindig, bladsy 218 – 219.
9. Baigent,
op. cit.,bladsy 18-19
10.http://www.lostisrael.com/khazars.htm
11. Joye Jeffries Pugh, Eden,bladsy 125.
12. Om hierdie
ontstellende onderhoud in sy geheel lees, http://www.antichristconspiracy.com/HTML%20Pages/Harold_Wallace_Rosenthal_Interview_1976.htm
13. Aryeh
Kaplan, op. cit., bladsy 76.
14. Baigent,
op. cit.,bladsy 25.
15.John Hagee,
Vanaf Daniel tot die Oordeelsdag,153
16. Ibid., bladsy
237.
17. Baigent,
op. cit., bladsy 26-27.
18. Baigent,
op. cit.,bladsy 104-105, nadruk voorsien.
19.Soos
aangehaal in Eden,op.cit.. blady 424 – 425.
20.Terwyl WLC
die gebruik van die ware name van die Vader en Seun bevorder, en dit ook aan diegene
wat weinig op die manier die Skrif vertolk, of feitlik nooit die heilige name
gebruik. Word tot hiertoe die Bybel tekse aangehaal, en gebruik sonder
die ware name deur die predikers wat die geloof in die terugkeer na Jerusalem
bevorder, en die herbou van die tempel ondesteun.
21.Ellen G.
White, “Tekens van die Tye,” 19de Februarie, 1894.
22.Om meer te
lees oor die dokument, lees: http://www.leaderu.com/ftissues/ft9405/articles/mission.html.
23.Mitchell Bard,
“ Pous Johannes Paulus se Pelgrimstog na Israel,” http://www.jewishvirtuallibrary.org/jsource/anti-semitism/jp.html, nadruk voorsien.
24.John
Thavis, “ ʼn Teken van eerbied aan die Moslems, bid die pous in die Blou Moskee
in Istanbul,” Katolieke Nuusdiens, 30ste November, 2006.
25.Phillip
Pullella, “Die boek van die pous sê dat die Jode nie skuldig vir die dood
van Jesus Christus,” Reuters, Vatikaan Stad, Woensdag die 2de
Maart,2011.
Eden, op. cit., bladsy 254.