World's Last Chance

Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah's instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
WLC Free Store: Closed!
Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies

“Feesdag” Vir die meeste mense word die woord toegedig op net een
feestelikheid in besonders…Feesdag!

Die definisie van die woord “feesdag” bring ‘n godsdienstige element na
vore waarvan baie mense onbewus is.

Feesdag: “ ‘n godsdienstige feestelikheid; [‘n] heilige dag.” (Webster’s New Universal Unabridged
Dictionary
)

Kersfees is ‘n godsdienstige
feesdag.
Tenspyte van al die kommersiȅle
lokmiddele van die moderne feesvieringe, bly Kerfees, uit oorsprong, ‘n godsdienstige fees. Dit is ‘n tyd
wanneer ‘n godheid onthou en vereer word.

Christene vier die geboorte van Jesus met Kersfees. Hulle ruil geskenke
uit ter ere van die “grootste geskenk wat ooit gegee is”. Hulle sê: “Jesus is die Rede
vir die Vrede
” en praat daarvan om Christus terug te bring na die Christus fees.

Die probleem is ,Yahushua die Heiland was nog nooit “in” Kersfees om mee te begin nie! Hoewel
die skrifte nie die Heiland se geboortedatum verskaf nie, stem die meeste
geleerdes ooreen dat Hy in die herfs gebore was, nie Desember 25 nie!

Om uit te vind watter god op Kersfees vereer was, is dit nodig om sy
paganistiese oorsprong na te speur. Feesvieringe op Desember 25 het kort na die
vloed met die geboorte van Tammus begin as die reinkarnasie van Nimrod. Vandag
se Kersfees tradisies kom oorspronklik van antieke Babilon en paganistiese
Rome.

statue of Saturn and child victim

Saturn, met ‘n slagoffer-kind.

Die paganistiese Romeine het die god, Saturnus,vereer met ‘n week-lange
feestelikheid in Desember,bekend as Saturnaliȅ
/ Saturnusfees. Saturnus was die
Romeinse god van Tyd en van die oeste, Hy was gewoonlik voorgestel met ‘n sekel
in sy hand. Die wreedste, booste van
alle paganistiese gode. Hy het aangedring op kinders as slagoffers.

Die Romeine was nie die enigstes wat die bose god aanbid het nie. Saturnus
aanbidding het oorheers in die antieke wêreld. Selfs die Israeliete het
Saturnus aanbid tydens hul rebellie teen die hemel. Die god deur Israel gereeld
aanbid tydens hul afvalligheid, was die god Saturnus, in die Bybel bekend as
Kewan, Molech, of Remfan. Selfs die Israeliete het hul kinders aan hierdie
waglike, bloeddorstige god, geoffer.

“Saturnus het [ook] getriomfeer in Afrika-paganisme . . . as Baal-Haman
in Feniciese Karthage, was hy die objek van kinder offerandes . . . Hoewel ‘n
vrugbaarheids god, Saturn-Baal . . . was hy nogtans harteloos in die offer wat
hy verlang.” (Quodvult dues van Karthage,vertaling
en kommentare,Thomas Macey Finn,pp.14 en 115)

Alhoewel die Romeine menslike offers vroeër al beëindig het, was bloed
steeds deur die swaardvegters tydens die Saturnalia feesvieringe in Desember
verspil. Saturnalia was ‘n godsdienstigefeesviering en almal het verstaan dat
die bloed van gladiaters ‘n offerande was aan Saturnus.

“Die gladiater vertonings was gewy [aan Saturnus].” Johann D.Fuss, Roman Antiquities,p.359)

“Die amfiteaters het die gladiaters vir hulleself, sodat hulle aan die
einde van Desember met hul bloed, die sekel-draende Seun van die Hemel
[Saturnus] bevredig het.” (Ausonius,Ecolg,
i. p. 156)

Die gladiaters het op die Saturnalia geveg . . . en het dit gedoen met
die doel om Saturnus te paai en om versoening.” (Justus Lipsius, tom. Ii. Saturnalia Sermonum Libri Duo, Qui De
Gladiatoribus
, lib. i. cap. 5)

Die beginsels waarop al hierdie gladiatoriese
vertonings uitgevoer was. . .omdat dit gevier was as soen offers . . . .wanneer
so baie manne in die slag moes bly vir ‘n Romeinse feesdag! Wanneer daar
herdenk word dat Saturnus self in stukke gesny was, is dit eenvouding om te
sien hoe die idee ontstaan het om ‘n welkome soenoffer aan hom te bring deur
manne daar te stel om mekaar in stukke te sny op sy verjaarsdag, om sy guns te
wen deur versoening. (Alexander
Hislop, The Two Babylons, p. 153)

Ten spyte van die geweld en bloedvergieting, was
Saturnalieë ‘n tyd van feesvieringe en jolyt. Die verskeie antieke feesvieringe
ter verering van die bloeddorstige god is aan ons oorgelewer as die
mees-geliefde Kersfees tradisies wêreldwyd gevier.

Hierdie tradisies sluit:

  • die Twaalf dae
    van Kersfees
  • lekkerny was in
    die skemer uitgedeel
  • Kersfees bome
    met ligte versier (Die
    was oorspronklik kerse gemaak uit die vet van die verbrande liggamme van
    die kinder slagofferondes.)
  • Kersfees bome behang met balle (destyds was dit
    behang met hoofde van die slagoffers)
  • Partyjies met geraasmakers
  • geskenke is uitgeruil
  • soentjies onder die mistel
  • gelukpakkies
  • mistels
  • Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies imagekersliedere word van huis tot huis gesing
    (gewoonlik gedoen deur naakte sangers wie toegee aan losbandige optrede.)
  • “Advent” kerse
  • Krismis karte
  • … en vele meer.

Selfs die nabootsing van Kers
Vader, of Sinterklaas, het ‘n merkwaardige ooreenkoms met Saturnus ‘n ou man,
met ‘n lang baard, omring deur kinders.

Saturnus, die bose,kind-slagofferande
verwagtende ou man, verskyn in die hedendaagse gemeenskappe as twee gedaantes. Elke
Desember, verskyn Saturnus, die god van tyd as 
“Ou Vadertjie Tyd.” Babatjie Nuwe Jaar in die simbool van die
kinder-slagoffer.

‘n Ysingwekkender uitbeelding van
Vader Tyd met Baba Nuwe Jaar kan gevind word in hierdie illustrasie van die
19de eeu (onder). Vader Tyd (Saturnus, as die god van
Tyd) staan voor ‘n groot horlosie, sekel in die hand. Die ou jaar gaan verby in volwasse liggamme toegedraai
in begrafnis gewaad. Die Nuwe Jaar kom in as ‘n jong kind. Terwyl die toneel
taamlik donker is, verlig die vuur se lig die klein seuntjie terwyl weerskante
rookwalms drentel. Die nuwe jaar wat moet kom word voorgestel as kinders gereed
om geoffer te word. Slagoffer-kinders was altyd goed versluierd sodat hul ouers
hulle nie moes uitken wanneer hul kind verbrand word nie. Al die grillerige
elemente van hierdie afskuwelike god word omskryf in hierdie prent.

Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies image 

Saturnus duik ook op in hedendaagse
gemeenskappe as die Norse Maaier, wat sy doodsbleek siele in oes. Baie min in
hedendaagse gemeenskappe erken dat Kersfees Vader, die Norse Maaier en Ou
Vadertjie Tyd niemand anders is as die weersinswekkendste van alle gode nie. Terwyl,
die antieke mense hulle onmiddelik herken het as niemand anders as Saturnus
nie. Die sinnebeelde wat Saturnus identifiseer is dieselfde wat Ou Vader Tyd en
die Norse Maaier identifiseer:Sekels en iets wat die verloop van tyd aandui.

Daar is baie verskonings gegee deur
opregte persone in die tyd waarom hulle kleef aan paganistiese feesdae ter verering
van Saturnus:

  • “Krismis is ‘n wonderlike tyd om met familie te spandeer. Ons is so
    besig deur die jaar dat dit die enigste tyd van die jaar is om bymekaar te
    wees.”
  • “Kersfees is ‘n goeie tyd vir getuienis. Mense is ontvankliker in
    hierdie tyd daarom gebruik ek dit as geleentheid om te gee.”
  • “Krismis is die enigste feestyd wat werklik fokus
    op Jesus!”
  • “Ek weet dat Jesus nie werklik op die dag gebore was nie. Ek is nie
    mislei nie. Nogtans aanbid ek nie enige paganistiese god nie, daarom is
    dit goed vir my!”

Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies imageDie afgodsaanbidders was onkundig
aangaande Yahuwah die Skepper. Hulle het demoniese gode aanbid uit onkunde. Dieselfde kan nie vandag van
Christene gesê word nie.

Die Skrifte leer:

 “Yahuwah het dan die tye van onkunde oorgesien
en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer.” (Handelinge
17:30)

Kennis dat
Krismis ‘n heidense fees is, kennis
dat die moderne rituele identies is
met die antieke heidense rites wat Saturnus vereer, en nog steeds aanspraak
maak op vrystelling van sonde omdat
ons weet, is onsettend teenstrydig.

Kersfees is werklik ‘n feesdag, ‘n godsdienstige feesdag. Deur die bose god, Saturnus te verheerlik,
doen ons Yahuwah, die Skepper van die Hemel en aarde, oneer aan.

Die Heiland self het ‘n goddelike
beginsel gestaaf toe Hy sê:

 “Niemand kan twee here dien nie; want óf hy
sal die een haat en die ander liefhê, óf hy sal die een aanhang en die ander
verag. Julle kan nie . . . Yahuwah en Mammon dien nie.” Mattheus 6:24

Saturnus oortref die ander valse
gode meer, in sy karaktertrekke ooreenstemmend met die van Satan. Kersfees is sy godsdienstige feestyd. Deelname in Kersfees vieringe is eerbetoon vir hierdie bose, sataniese
godheid.

Die woorde van ‘n minsame Vader aan
‘n afvallige Israel herklink luidkeels aan Christene vandag:

“ Maar soos ‘n vrou troueloos skei
van haar minnaar, so het julle troueloos teen My gehandel, O huis van Israel,
Spreek . . . [Yahuwah] . . . omdat hulle hul weg verdraai het, die  . . . Yahuwah hulle Elohim vergeet het. Keer
terug, O afkerige kinders; Ek sal julle afkerighede genees.” (Jeremia 3:20-22)

Deelname aan heidense tradisies,
Onteer die Skepper. Keer terug na jou liefdevolle Verlosser.

“En watter ooreenstemming het
Christus met Belial [bose]? Of watter aandeel het ‘n gelowige met ‘n
ongelowige? Of watter ooreenkoms het die tempel van . . . Yahuwah met die
afgode? . . . Daarom kom onder hulle uit en sonder julle af, spreek . . .
[Yahuwah]; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem.” (2
Korinthiers 6:15-17)

Kom onder hulle uit! Raak nie aan wat onrein is nie!!

Sal JY uitkom?


Amutyanke aawa kuti mulangilizye cipekupeku!

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.