World's Last Chance

Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah's instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
WLC Free Store: Closed!
Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

Die Geheim van Verlossing

Woorde en uitdrukkings
word somtyds gelees of gehoor tydens eredienste wat nie duidelik verstaan word. Regverdigheid deur geloof is so ʼn
uitdrukking, wat dikwels gebruik word, maar weinig verstaan word. Dit is baie
belangrik dat almal wat begeer om verewig te lewe saam met Yahuwah verstaan
duidelik en presies wat “regverdigheid deur geloof” is, omdat dit die enigste
manier is waardeur enigiemand gered sal word. 
 

nadenkende jong man wat die Bybel bestudeerOm “geregverdig” te
wees is om in ooreenstemming met die
goddelike wet te wees:

“As
dit toegepas word op die mens beteken dit wie heilig van hart is, en
onderhouers is van die goddelike bevele in die praktyk, as ʼn regverdige mens.”
(Noah Webster, Amerikaanse Woordeboek oor
die Engelse Taal,
1828.)

Die Skrif hierdie
dringende oproep: Maar jy, man van Yahuwah,…..en jaag ná die geregtigheid,
godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.” (1
Timotheus 6 vers 11.)
(Herstelde Name van die Skrif) Alleenlik diegene wat
die geregtigheid navolg, en diegene wat met hulle mees innerlike  gedagtes, en gevoel inooreenstemming met Yah
is, sal gered word.

Die probleem is:

Daar
is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.
Daar
is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat Yahuwah soek nie.
12Hulle
het almal afgewyk, saam het hulle ontaard.
Daar is niemand wat goed doen nie, daar is
selfs nie een nie.
(Lees Romeine 3 verse 10 tot 12.)

Dit is omdat alle
sondaars geregverdig word deur geloof, en
is dit so ʼn kosbare goddelike geskenk. Met verwysing na die Verlosser, verklaar
die Skrif:

“Want
ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar
een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. Laat ons
dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons
barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.” (Hebreërs 4 verse 15 en 16.)

Yahuwah se geskenk
van Sy Seun omsluit baie meer as net die verlossing van sonde. Dit sluit ook in
die herskepping van die mees innerlike denke en gevoel tot die beeld van die
godheid. Die Verlosser van die mensdom was versoek op elke manier waarmee jy
versoek kon word, maar Hy het nooit gesondig.  Daarom, deur Sy dood vir jou, kan Hy Sy eie geregtigheid vir
jou gee sodat jy mag staan voor Yahuwah asof jy nooit gesondig het nie,

glimlaggende vrou wat die Bybel vashouDaarom, as iemand
in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit
het alles nuut geword. En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het
deur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik
dat God in Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade
nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou.
Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van Yahuwah
in Hom.
(Lees 2 Korinthiërs 5 verse 17 tot 19 en 21.)

Die gawe van
Yahuwah is die volkome terugvordering van die gevolge van sonde van almal wat
glo. Dit is Yahuwah se geregtigheid en
kan dit alleenlik verkry word as ʼn gawe. Niemand kan Yahushua se geregtigheid
verkry deur hulle eie krag  of werke:

“Aangesien uit die
werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die
wet is die kennis van sonde.” (Romeine 3 vers 20.)

Dit is alleenlik
wanneer die berouvolle sondaar vaskleef aan die kosbare beloftes van geloof wat geregverdig word.

“Kyk, sy siel is
opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy
lewe.” (Habakuk 2 vers 4.)

Paulus verduidelik
aan die gelowiges van Galasië:

Terwyl ons weet dat
die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur
die geloof in Yahushua die Gesalfde, selfs ons het in Yahushua die Gesalfde geglo,
sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in
Yahushua en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet
geen vlees geregverdig sal word nie. (Lees Galasiërs 2 vers
16.)

Yahuwah “so loved
the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him
should not perish, but have everlasting life.” 
(John 3:16, KJV)  However, in
order to accept this great gift and all the benefits it brings, you must
exercise faith.  “Faith” itself is not
always clearly understood for what it is. 
Faith is belief, but it is also much more.

Want so lief het
God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in
Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. (Johannes
3 vers 16.)
Alhoewel, in orde om hierdie groot geskenk te aanvaar, en al
die voordele wat dit voorsien, moet jy geloof
beoefen. Geloof is om te glo, maar is dit veel meer as dit.

“Die
geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die
dinge wat ons nie sien nie.”(Hebreërs 11 vers 1.)

Eenvoudig gestel,
is geloof:

“Die instemming van die verstand om die
waarheid van wat verklaar word deur ‘n ander, berus op sy gesag en
geloofwaardigheid, sonder enige ander bewyse;. Die oordeel wat ander verklaar of
getuig  die waarheid is” (Noah
Webster, Amerikaanse Woordeboek oor die
Engelse Taal
, 1828.)

Om die geregtigheid
wat voortgebring is deur Yahushua deur Sy volmaakte lewe, moet daar eers geloof beoefen word want: ” En sonder
geloof is dit onmoontlik om [Yahuwah] te behaag; want hy wat tot [Yahuwah]
gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek.” (Hebreërs
11 vers 6.)
Ware geloof is nie
emosie.  Dit is eerder, die kalme besluit
om op Yahuwah se beloftes te vertrou, omdat vir wie en wat Hy is, en
benodig dit geen bewys om te glo.  Baie
mense wag op ʼn sterk gevoel voor hulle voel
dat hulle geloof besit. Dit is ʼn fout. Op die besonderse tyd wanneer geloof
beoefen word, is wanneer jy beroof voel van Yahuwah se liefde en
teenwoordigheid.

Baie begin hulle
Christelike wandel deur geloof te beoefen in die Verlosser om hulle te aanvaar
en te vergewe. Hulle glo, dat die Gees van Yah eerste aan hulle gegee sal word,
en as hulle gedoop is, met vreugde te vertrou in hulle Verlosser. Alhoewel soos
die tyd aanstap, baie begin leef asof hulle gered sal deur hulle eie pogings om
die wet te onderhou. Dit was die valstrik waarin die Galasiërs gevang was.
Paulus vra reguit:

o,
ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam
te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle
gekruisig? Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die
werke van die wet of uit die prediking van die geloof?3Is julle so
onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die
vlees? (Lees Galasiërs 3 vers 1 tot 3.)

Daar is niks wat enigiemand kan doen om op die manier verlossing te verdien. Dit is ʼn geskenk aan die eerste en die laaste, wat deur geloof die beloftes van Yahuwah aanvaar.Die Geheim van Verlossing image

Daar is niks wat
enigiemand kan doen om op die manier verlossing te verdien. Dit is ʼn geskenk
aan die eerste en die laaste, wat deur geloof die beloftes van Yahuwah aanvaar.
Die eerste  stap is om die geregtigheid van Yahushua
te aanvaar deur geloof en eenvoudig om die keuse te maak om te glo wat Hy gesê
het, dat Hy dit sal doen. Hy het aan jou belowe:

“….
Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.” (Johannes 6 vers 37.)

Laat niemand
huiwer, en spoor Hy verder aan;

“Kom
na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk
op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal
rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig.” (Mattheus
11 verse 28 tot 30.)

Die tweede stap is om deur geloof die
waarskuwing aan die Laodisense, dit van toepassing is op jou as indivudi.

“EN
skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense ….. Ek ken jou werke,
dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!….. Want
jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet
nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is
nie. Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy
kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou
naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien.” (Lees Openbaring 3 verse 14 tot 18.)

man wat na homself in die spieël staarJy kan nie die
diepte en die verlaging van sonde in jou eie hart sien.  Daarom is dit nodig om deur die geloof te
aanvaar dat die omstandighede van Laodisea van toepassing is op jouself. Dan en
dan alleenlik sal die Groot Geneesheer die goddelike genesing voorsien. Dit
word ontvang deur geloof en

“Wees my genadig, o
[Yahuwah], na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van
u barmhartigheid. Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my
sonde…..Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter
kan wees as sneeu….. Skep vir my ’n rein hart, o [Yahuwah] en gee opnuut in
die binneste van my ’n vaste gees.” (Psalm 51 verse 3 en 4, 9
en 12.)

Dan kies finaal, om te glo wat Hy gedoen het omdat Hy belowe het dat Hy dit sal
doen.

“DAAROM
dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke
las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop
loop wat voor ons lê,die oog gevestig op [Yahushua], die Leidsman en Voleinder
van die geloof….” (Hebreërs 12 vers 1 en 2.)

Yahushua het gekom
om te openbaar dat goddelikheid saamgevoeg met menslikheid nie sonde pleeg.
Diegene wat deur geloof die geregtigheid van Yahushua aanvaar, sal vind as
hulle alles doen volgens Yahuwah se wil, hulle die beloftes uitvoer deur die
aansporing van hulle eie begeertes.

“Want
hiertoe is julle geroep, omdat [Yahushua ook vir julle gely het en julle ’n
voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg;  Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie
se mond geen bedrog gevind is nie;…. wat self ons sondes in sy liggaam op die
kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid
lewe; deur wie se wonde julle genees is.” (1 Petrus 2 verse 21
en 22 en 24.)

Regverdigheid deur
geloof is meer as ʼn net ʼn ingesteldheid van die verstand. Dit is die resultaat
van die ingesteldheid van die verstand. Regverdigheid deur geloof is om te doen
wat reg is in geloof, glimlaggende jong meisie wat die Bybel leesen deur die krag van Yahushua. Die gesuiwerde wil is EEN
met Yahuwah. Dit is ware regverdigheid deur geloof, en voorsien dit aan die
goddelike vrede, en is die rus onbekend aan diegene wat probeer om die Hemel te
verkry deur hulle eie pogings. Die Sabbat is die simboolvan daardie rus, en dit
wag op almal wat ophou om deur hulle eie pogings om gered te word, en in plaas
daarvan om te vertrou in die meriete van die herrese Verlosser.

Daar
bly dus ’n sabbatsrus oor vir die volk van Yahuwah; want wie in sy rus ingegaan
het, rus ook self van sy werke soos God van syne. (Hebreërs 4
verse 9 en 10.)

Diegene wat die
geregtigheid van Yahushua aanvaar deur geloof, sal die goddelike wet wil
onderhou. Dit is op hulle harte geskrywe en is daarom nie meer ʼn las, maar ʼn
vreugde!  Die oorblyfsel, is diegene wat opgeneem word in die Hemel sonder om die dood
te aanskou,
en is dit diegene wat die geregtigheid van Yahushua
aanvaar deur geloof. Hulle word in Openbaring Beskrywe:

Hier
kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van Yahuwah
en die geloof in Yahushua bewaar. (Lees Openbaring 14 vers 12.)

Kies vandag om Yahuwah op Sy
woord te neem. Aanvaar die verlossing
wat vryelik aangebied word. Glo wat
Hy gesê het, dat Hy dit sal doen, Dan sal “ons ook so in ’n nuwe lewe kan
wandel.” (Romeine 6 vers 4.)

 


Verwante Inhoud:

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.