World's Last Chance

Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

WLC Free Store: Closed!
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

Mededinging: die Gees van Oorlog

Gedurende
die dekadente jare van die 1980, was daar ʼn baie gewilde slagspreuk
wat gesien was op T- hemde en buffer plakkers wat verklaar” “ wie
ook al met die meeste speelgoed sterwe wen! ‘Die nadraai van so ‘n
blatante verbruikreklame gedurende die 1990’s het daarop geantwoord:
“Wie ook al met die meeste speelgoedhet, sterwe nog steeds.” In
hierdie finale opsomming, tel net regtig een ding. Nie jou werk, nie
jou geleerdheid, jou man leaning against expensive car while talking on a cell phoneatletiese vermoë, jou huis jou kar of jou
“speelgoed” – selfs nie eers jou aansien. Die enigste ding wat
tel is die man wat teen die duur motor leun terwyl hy met ʼn selfoon
praat, die gedagtes en die gevoel wat jy ontwikkel het regdeur jou
tyd op aarde.

Jou
karakter is die enigste iets wat jy na die Hemel kan neem. Genadetyd
is genadiglik gegee aan elkeen op aarde om sy karakter te vorm in
harmonie met die goddelike wet. Diegene wat hulle wil oor gegee het
aan Yahuwah en Hom toegelaat het om hulle gedagtes en gevoel te vorm
sal karakters besit wat welkom is in die Hemel sal wees. Hulle sal
tuis wees in die Hemel omdat hulle harte gevorm is na die Hemel.

Op
die ander kant, diegene wat in rebellie bly kleef het aan
selfsugtige gedagtes, en ʼn gevoel van bitterheid en wat gekoester
word in selfvoldaanheid, sal hulle lot vind saam met Satan in die
Poel van Vuur. Deur te weier om hulle gedagtes en gevoel oor te gee
aan Yahuwah se beheer, het hulle gekies deur versuim, dat Satan hulle
karakter giet.

Satan
is bewus dat die ware stryd sal gaan oor die verstand, die siel van
elke individue op aarde. Hy val die liggame van menigtes aan , deur
alkohol, nikotien, ongesonde eet gewoontes en ʼn aantal verslaafde
gewoontes, en wetende dat sulke verslaafdheid, die verstand beneweld
maak en die wil verswak. Menige wat bely dat hulle Christene is, kyk
met minagting na die dronkaard of dwelmverslaafde, en dit nooit besef
dat hulle ook net so maklik ʼn speelding van Satan kan wees, in ʼn
minder opsigtelike gebied.

Satan
bewaar sy mees fynere versoekings vir diegene wat beter weet om
betrokke te raak in die meer opsigtelike sondes. Die een gebied wat
hy baie suksesvol gebruik deur sy lokvalle, is om diegene wat
daarvan onbewus is, en om sport aan te wend daarvoor. Die meeste
mense sal met verontwaardiging ontken dat sport, en dat dit ‘n
strik is van die duiwel. Na alles, om goed in sport te wees, is dit
toewyding, en toegewydheid en ʼn gesonde leefstyl – alles dinge
wat baie goed, en begerig is. Ouers poog dikwels om hulle kinders
betrokke in sport te kry in poging om “goeie sportmanskap” aan te
leer, of met ander woorde om ʼn goeie verloorder te wees en ʼn
waardige wenner.

Die
besonderse feit is dat sport vereis, dat iemand moet aanleer om
“goeie sportmanskap te beoefen, openbaar die slagyster wat in die
versoeking skuil. Enige sport noodsaak as daar ʼn wenner is, moet
daar ook ʼn verloorder wees. Ouers en afrigters sal somtyds aan die
kinders vertel dit maak nie saak of hulle wen of verloor, die hele
saak is om plesier daaruit te verkry. Alhoewel, daar net een wenner
kan wees, is die opsigtelik dat in enige kompeterende sport, is daar
ʼn stryd vir heerskappy ongeag hoe dit polities korrek bewoord word.

Hierdie
stryd om die beste te wees, en om die #1 te wees, en om die wenner te
wees, is die gees van mededinging, en die gees van mededinging is die
gees van oorlog. Mededinging
word gedefinieer as:

“Die daad waarmee gestrewe word
, of probeer om te kry, wat ‘n ander een probeer om te verkry, op
dieselfde tyd; wedywering; en wedersydse strewe vir dieselfde doel;
Ook, die strewe vir meerderwaardigheid….” (Noah
Webster, American Dictionary of the English Language,1828.)

Mededinging
het sy oorsprong in die hart van Satan self, toe hy Yahushua se plek
begeer het in die hemelse sale. Die Skrif het Satan se spogtery, en
sy meedingende strewes beskywe, vir die besonderse waarskuwing wat sy
val voorspel het:

disappointed young boy at a soccer match

Die
hart wat ingestel is op heerskappy gee nie om vir die ander een se
hoop en drome en vernietig dit as hyself net die oorwinnaar kan wees.

Sulke
vergrype vir heerskappy is in die hart is selfsugtig. Dit gee nie om
vir ander se hoop en drome wat vernietig word as jy maar self net die
oorwinnaar kan wees. Hierdie gees van mededinging, is wat eerste
gekoester is in die hart van Satan, en is dit die gees van oorlog.

In
tye van oorlog, soos op talle sportgeleenthede, styg die gebed uit
talle lippe,” Gee aan ons die oorwinning, Here!” Sulke gebede is
soos musiek in die ore van die heer Satan, maar buitensporig in die
oë van die Alles Sienend, Here!” Wat opgesom word in een kort
gebed wat net sowel pleit vir die resultaat vir daardie oorwinning.
So ‘n gebed pleit vir:

“O
Here, onse Vader, ons jong patriotte, en die afgode van ons harte,
wat uittrek – wees U naby hulle! Saam met hulle – in die gees – en
gaan ons ook uit in die soete vrede van die hitte van ons geliefde
vuurherde om die vyand te verslaan. . O Here onse God, help ons om
hulle soldate in bloedige flarde te skeur met ons bomme; en help om
hul glimlaggende velde met die bleek gedeeltes van hulle patriotiese
dooies te dek; help ons om met die donder van die gewere die gille
van hulle gewondes te demp, en wat in die krul van hulle pyn
versmoor; help ons om hulle nederige huise te verwoes met ‘n orkaan
van vuur; help ons om die gewringde harte van hul onbeskermde
weduwees, en hul vergeefse hartseer te verwring; help ons om hulle
dakloos te maak met hulle klein kindertjies, en om te dwaal tussen
die onvriendelike afval van hul verwoeste land in toiings, en in
honger en dors, en in die hitte van die somer son se vlamme, en die
ysige winde van die winter, en dat hulle gebroke van gees is, en
gevul is met barensnood, en vir die smeking aan U vir die toevlug van
die graf wat van hulle weerhou word, en dit – ter wille van ons wat U
aanbid, Here, verwyder hulle hoop, vervloek hul lewens, verleng hul
bitter pelgrimstog, maak hul voetstappe swaar, en benat die pad met
hul trane, en vlek die wit sneeu met die bloed van hul gewonde
voete! Ons vra dit in die gees van liefde, van Wie die Bron van
Liefde is, en in Wie ons altyd ons toevlug vind as ‘n vriend van
almal wat van seer omring is, en na U hulp met nederige en berouvolle
harte soek.” (Mark Twain, Die Oorlog
Gebed .)

Die
handeling om te dood in oorlog, die stryd vir heerskappy van die
ekonomie, of vir een persoon of regering wat ʼn ander domineer, word
weergee op die ontelbare sportvelde, speelgronde en ys skaatsbane.
Selfs as iemand hom weerhou om te “bid” vir die oorwinning, en is
die deelnemers deel daarvan, of selfs as toeskouer, of enige
aktiwiteit wat die gees van mededinging voortbring, is dit ʼn
ernstige aanval op die verstand van diegene wat die ewige lewe wil
verkry. Mededinging verwrong en vorm die karakter in een wat oor
ander wou heers. Die emosies word opgewek na ‘koorsagtige piek en
die enigste doel is om te wen, wen, Wen! Ongeag wat dit die ander een
kos.

Die
Skrif vermaan “Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom
voor die val. Dit is beter om nederig van gees te wees saam met die
ootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards.” (Spreuke 16
vers 18 en 19.) Mededinging in enige van sy vele vorme moet vermy
word ten alle koste, omdat dit emosies opwek wat die waarde van ander
in die verstand verkleineer. Die ekstase van oorheersing en
oorwinning kan ʼn verslawing word net soos nikotien vir die roker en
alkohol vir die dronkaard.

Die
mees ernstige invloed op die karakter, is die gedagtes en die gevoel,
en is dit die ontwikkeling van ʼn selfsugtige verontagsaming van die
emosies, hoop en begeertes van die ander persoon. Deur self die #1
te wees, is daar geen ruimte vir omgee vir die
teleurstelling van andere. Na alles, is dit net goeie plesier, en net
die speel van die spel, wat dit nie is?

Dit
beteken nie dat ʼn persoon, swem ski, skaatsing, ry of enige iets
anders kan geniet wat voorsien aan oefening en die aanmoediging van
toenemende vernuf. Oefening is nodig om gesond te wees. Goeie
gesondheid moet gesoek word deur almal wat ʼn helder verstand verlang
om die stem van die Gees te hoor. Gevolglik, is die enigste
mededinging wat aanvaarbaar is vir ʼn persoon, is vir sy lys of van
tyd, nooit teenoor andere. Deelneming as toeskouer vir ander se
mededinging het geen plek in die lewens van diegene wat die Hemel
hulle ewige lewe maak.

Professionele
sportshelde is die ander gebied waar Satan besig is om die verstand
te verlei en die bevordering van selfsugtigheid. Die “sterre” van
hierdie aanbiedinge is in werklikheid afgode vir die menigtes van
aanhangers wat hulle aanbid op hulle heiligdomme. excited fans at a sporting event“aanbidding”
kan eenvoudig niks meer wees as verering. ʼn “Afgod” kan enige
iets wees wat die plek van die skepper inneem. Daarom, is die tyd
die geld en die gedagtes wat bestee word in die volg van die korte
duur van die sterre en die atlete, en is dit aanbidding wat gegee
word aan ander god. In ʼn wêreld waar armoede en hongersnood feite
is vir die bestaan van miljoene mense, blyk dit onbetaamlik te wees
en moreel verkeerd om in werklikheid miljarde dollars te bestee vir
sport gebeurtenisse, en die betaling aan spelers se salarisse. Die
begeerte vir oorheersing, en vir die wen van die spel, is ʼn baie
duur prys en manier om gedagtes en gevoel te ontwikkel soos die van
Satan.

Olimpiese
atlete word geag as die beste van die bestes. Atlete van verskillende
nasies wat saam kom om te kompeteer in “vriendskaplike” spele. In
werklikheid, is die Olimpiese spele niks anders as georganiseerde
sport wat die gewildheid van heidenisme bevorder. Menige atlete wy
hulle algehele lewe, en al hulle tyd en energie om die beste te word
op ʼn bepaalde gebied om mee te ding elke vier jaar. Deur sy
oorspring in die heidense Griekeland te hê, is die hedendaagse
Olimpiese spele oortrek met die simbole van die okkulte, vanaf die
piramides, en die alsiende oog, en die numerologie, en nog baie meer.
Die enigste “god” wat by so ʼn geleentheid vereer word is die god
van mag: Satan.

Die
verskonings wat gegee word vir deelname in kompeterende sport en as
toeskouer van ‘n professionele spel is net so baie as die
veelvuldige sportsoorte hulself. Die feit bly staan, alhoewel, sulke
deelnames aangemoedig word, dit ʼn gees ontwikkel wat glad nie goed
is vir die verhouding van engele van die lig.

Die
hoofweë van die opregte is om te vertrek van die boosheid: “hy wat
op sy wandel ag gee, bewaar sy lewe.” (Spreuke 16 vers 17.)

Die
doel van die lewe is om ʼn karakter te ontwikkel, deur gedagtes en
gevoel soos die van Yahushua. As jy vind dat jy self te kort kom aan
die liefde en eerbied vir ander, en dat jy wil bewys dat jy beter is
as ander, bid dat die verstand van Yahushua vir jou gegee word. Die
genadige belofte is dat Hy ons harte van klip en ongeloof en
selfsugtigheid sal verwyder, en dat Hy sy wet van liefde in ons harte
sal skrywe.

“En Ek sal julle ʼn nuwe hart
gee en ʼn nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip
uit julle vlees wegneem en julle ʼn hart van vlees gee. En Ek sal my
Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge
wandel en my verordeninge onderhou en doen.” (Esegiël 36 verse 26
en 27.)

Dit
is nie moontlik om vir onself genoeg liefde uit te beitel, en genoeg
geregtigheid, om op ʼn manier die Hemel te verdien. Die ewige lewe en
suiwerheid van verstand is ʼn geskenk wat, onverdiend gegee is.

“Want so lief het Yahuwah die
wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat
in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Want Yahuwah het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te
veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.”
Johannes 3 verse 16 en 17.)

Aanvaar
die geskenk vandag en word verander in die beeld van Yahuwah.

Comments

Leave a Reply

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.