Die plan van redding verskaf herstelling vir
die goddelike beeld in die menslike siel. Yahuwah is rein. Hy is heilig en
perfek. Die wie erfgename saam met Yahushua in die koninkryk van lig sal word
sal Yahuwah in besonder reklekteer.
Skrif is baie duidelik dat net die wie rein is
die ewige lewe sal erf:
Wie mag klim op die berg van Yahuwah? En wie
mag staan in sy heilige plek? Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat
sy siel nie ophef tot nietigheid en nie valss sweer nie. Hy sal seen wegdra van
Yahuwah en geregtigheid van die Eloah van sy heil. (Psalm 24:3-5)
In Sy preek op die berg, het Yahushua vermaan:
“Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.” (Mattheus
5:48 NV) So ʼn onbereikbare vereiste,
gemaak van gevalle en sinvolle menslikheid, sal wreed wees maar vir die feit
dat Yahuwah gewillig is om al die hulp nodig te verskaf vir die vrygekoopte
kinders van die aarde om daardie staat te bereik.
Dit is onmoontlik vir ʼn sondaar om perfek te word deur daaraan te werk. “Wie kan sê:
Ek het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde?” (Spreuke 20:9 NV) Yahuwah
weet niemand kan homself of haarself reinig nie. Hy het die oneindige
hulpmiddels van die Hemel belowe om te help in die geveg om sonde in die siel
te oorwin.
Een van baie maniere wat Satan soek om die
siel te korrup en reinheid te verwoes is seksuele onreinheid. Egbreuk, ontug en
pornografie is ver herkende sonde wat die verstand korrup en die sondvloed open
na ewig meer van Satan se temptasies. Egter, is daar nog n area wat ook die
siel onder Satan se beheer bring. Dit is nie gereeld bespreek asgevolg van
ongemak oor die onderwerp. Die area is masturbasie.
In verbygaande eeue, was masturbasie breed
herken om ʼn vernederende onsedelikheid te wees. Dit was verwys na as die
“geheime onsedelikheid” en ook mediese vakmanne het oor die vermoedelike
gesondheids risiko’s geskryf wat met masturbasie gepaard gaan. Vir hierdie rede
het dit ook die naam van “self misbruik” opgetel.
Met die open ontugtiging en algemene
sedeloosheid van moderne samelewing, het masturbasie ʼn sosiaal aanvaarde
alternatief geword vir die gevaar gepaard gaande met gemengdheid: onwelkome of
onbeplan vir swangerskap, AIDS, seksuele oordraagbare siektes, ens. Ook sommige
Christens bevorder masturbasie as ʼn manier om tieners en ouer enkellopendes in
staat stel om selibatêr buite die huweelik te bly.
Egter is die wysheid van mens dwaasheid vir
Yahuwah. Herhaalde bewering dat iets reg is, of moreel, of aanvaarbaar maak dit
automaties nie reg nie, moreel of aanvaarbaar in Yah se oë. Samelewing se meer
verander te gereeld om ʼn betroubare gids te wees. Skrif alleen is die een
onfeilbare standaard om vas te stel wat reg is.
Die Bybel wend nie tot masturbasie spesifiek
nie. Sommige mense kwoteer Paulus wanneer hulle se dat dit is beter om te
masturbeer as om te “brand” maar in werklikheid, het Paulus niks van die aard
gese nie. In sy eerste brief aan die Korinthiers, het hy aanbeveel dat dit vir
gelowiges die beste is om enkellopend te bly. Aangesien die enorm vervolging
wat Christene teen daardie tyd in die gesig gestaar het, was dit nie onredelike
advies nie. Yahuwah Homself het Jeremiah gese om alleen te bly of anders sou hy
sy vrou en kinders sien doodgaan van hongersnood in die komende beleg van
Babylon.
Paulus se advies was eintlik dat dit beter was
om te trou as om te “brand”, wat verstaan was om ʼn skuins verwysing na
masturbasie te wees:
Want ek wens dat alle mense soos ek
was. …Maar vir die ongetroudes en die weduwees sê ek, dit is vir hulle goed as hulle bly soos ek;
maar as hulle hul nie kan beheers nie, laat hulle trou; want dit is beter om te
trou as om van begeerte te brand. (1Korinthiërs 7:7,8,9, NV)
Die hoof probleem met masturbasie, en dit is ʼn groot een, is dat dit onreinigheid van die verstand bevorder wat, in
tyd, die siel korrup. Die wie hulle verbind in hierdie aktiwiteit sal gereeld
fantaseer in order om meer intense seksuele bevrediging te vind. Seksuele
fantasieë neig om meer te ontaard oor tyd as die
eerste seksuele reaksie verlaag en meer opwindende fantasieë gesoek word. So ʼn gebrek aan beheer van
een se gedagtes is inteendeel na die voorbeeld wat Yahushua gelaat het.
“Want hierdie gesindheid moet in julle wees
wat ook in Yahushua was.” (Sien Filippense 2:5) Die verstand van Yahushua was
ewig rein soos Hy elke gedagte en emosie aan die wil van Sy Vader oorgegee het.
Yahushua het dit duidelik gemaak dat om oor seks in een se verstand te
fantaseer is net so ʼn sonde as verbinding in
die daad ditself. Hy se duidelik:
Julle het gehoor dat
aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie
egbreek nie. Maar ek sê vir julle dat elkeen
wat na ʼn vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy
hart met haar egbreuk gepleeg het. (Mattheus 5:27 en 28, NV)
Masturbasie is gereeld die resultaat van ander
sondes, soos flieks kyk of televisie vertonings wat die begeerte vir seks
stimuleer. Masturbasie is kop in een mus met pornografie, sedert die passies
wat wakker gemaak word deur na pornografie kyk die gou satisfaksie soek wat kom van self
bevrediging.
Masturbasie in die wat getroud is kan ook baie
selfsugtig wees. Dit kan makliker en vinniger voorkom om eenself seksuele
bevryding te gee as om dit te wen terwyl terseldetyd onselfsugtelik soek om vir
een se maat plesier te gee. Daarom die huwelike van die wie hulself plesier gee
sal gereeld swaar kry, veroorsaak verwarring, pein en ʼn sin van verraad in hulle eggenote.
Seksuele omgang is n pragtige gawe van ʼn liefdedvolle Skepper. Dit was bestem om gedeel te word binne die vertroulikheid en
afsondering van die huwelik. Dit is die uiterste uitdrukking van liefde
en vertroue soos elkeen onselfsugtig soek om vreugde vir die ander te gee.
Gemeenskaplik gedeel binne die verbond van heilige huwelik, kan seksuele omgang ʼn paartjie nader en nader aanmekaar bring.
Yahuwah het man en vrou as seksuele wesens
geskape maar Hy het nooit bedoel dat mense slawe moet wees vir hul seksuele
begeertes nie. Adam en Eva was in volle beheer van hul liggame geskape. Hulle
was wesens wie se seksuele drywe onder die beheer van hul hoër natuur was. Masturbasie is ʼn optrede wat
hoogs verslawend is. ʼn Persoon wie die
gewoonte gekweek het om te masturbeer sal of oorwin in die sterkte en krag van
die Verlosser of hy of sy sal in hierdie aktiwiteit meer en meer verbind soos
tyd verby gaan.
Wanneer ʼn man (of vrou)
masturbeer, dan verhoog die begeerte om te masturbeer met elke keer wanneer dit
gedoen word. Die liggaam produseer in ooreenstemming met wat dit verlang. ʼn Persoon wat begin om net ʼn paar keer ʼn maand te masturbeer sal, in
tyd, vermeer soos die dryf om te masturbeer verhoog.
Sommige mense het werklik die punt bereik om
seksuele verslaafdes te word waar hul elke wakker word gedagtes gesentreer is
rondom seks. Sulke mense is waarlik gevangenisse van Satan, speelgoed onder die
beheer van sy bose stem. Die enigste hoop vir hulle is die enigste hoop vir
enige sondaar: oorgawe aan Yahushua vir sterkte buite hulself.
Almal wie Yahushua binne wil gevorm hê
sal alle areas van hul lewe oorgee aan die Redder – insluitend die area van hul
seksualiteit. Oorgawe van jou seksuele drywe en begeertes aan Yahuwah sal jou
nie seksloos maak nie. “En Elohim het die mens geskape na sy beeld; na die
beeld van Elohim het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.” (Sien
Genesis 1:27.)
Yahuwah het twee aparte en onderskeie geslagte
geskape. Die wie hulle seksualiteit aan Hom oorgee sal nie hul onderskeie
geslag verloor nie. In plaas daarvan sal mans meer manlik wees, vrouens meer
vroulik en self beheer neem die plek van self bevrediging. Die persoon wat ʼn
slaaf was vir hom of haar laer natuur sal die waardigheid herwin wat kom met
die vryheid wat net gehoorsaamheid aan die goddelike wet kan bring.
Soos met enige area in lewe deur wie Satan
soek om beheer te verkry, is Yahushua die antwoord. “Daarom kan Hy ook volkome
red die wat deur Hom tot Yahuwah gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te
tree.”(Sien Hebreërs 7:25) Ons is almal
verslaaf aan Satan gebore deur ons sondevolle menslike nature. As slawe van
Satan, is dit onmoontlik deur ons eie wilskrag om onsself te bevry. Ons mag
dalk weet wat reg en wat verkeerd is. Ons mag dalk verlang om te doen wat reg
is en vermy wat verkeerd is. Maar sulke kennis is nie genoeg om ons werklik te
bevry om die regte ding te doen wat ons verlang om te doen nie.
Hierdie interne struikel tussen die begeerte
om te doen wat reg is en die dryf om aan sonde oor te gee was duidelik deur
Paulus beskryf toe hy skryf:
Want ons weet dat die
wet geestelik is, maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde. Want wat ek
doen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen
ek.
Maar nou is dit nie
meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon. Want ek weet dat in
my, dit wil sê in my vlees, niks goeds
woon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek
nie.
Want die goeie wat ek
wil doen, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Maar as ek doen wat
ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon. Ek
vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig.
Want ek verlustig my in die wet van Yahuwah na die innerlike mens; maar ek sien
ʼn ander wet in my lede wat stryd voer teen
die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my
lede is.
Ek, ellendige mens!
Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? (Sien Romeine 7:14, 15,
17-24.)
Dit was die harts huil van elke mens wie ooit
gestruikel het met hom of haar eie sterkte om ʼn verslawing van enige sonde te oorwin. Die eintlike volgende vers
verskaf die antwoord: “Ek dank Yahuwah deur Yahushua Christus, onse Here!”(Sien
Romeine 7:25.)
Daar is baie, baie sondes. Vir elke oorerfde
en aangekweekde swakheid, is daar ʼn versoeking
perfek geskep om na sondes te lei. Egter, sonder om te let op die sonde, is
daar net een antwoord: die Redder. Hy is ʼn ewig huidige
hulp in moeilikheid. Hy sal die oorwinning gee aan almal wat daarvoor vra.
- Wanneer versoek word om te
masturbeer: - Vlug onmiddelik na die Redder in
gebed. - Verwyder jouself soveel moontlik
van die versoeking. As jy in die bed is, staan op. As jy in die stort is, klim
uit. Beset jou gedagte aktief met iets anders. - Eet eenvoudige kos, bevry jou van
hewige speserye wat lei tot verhoging van die seksuele dryf. Vleis en eiers versterk ook die seks dryf. - Maak baie seker dat jou private
dele skoon gehou word vir as die liggaamlike vloeistowwe opgaar, olies, dooie
vel selle, ens. binne en rondom beide die manlik en vroulike geslagsdele
vergader wat kan irritasie veroorsaak wat lei tot ʼn ge voel in ʼn poging om die ongemak
te verlig.
Oorwinning is verseker aan almal wie dit as ʼn gawe deur geloof in die Redder ontvang.
Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat
in Yahushua die Gesalfde is nie, vir die wie nie in die vlees wandel nie, maar
na die Gees. Want die wet van die Gees van die lewe in Yahushua die Gesalfde
het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As Yahuwah vir ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie
Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie
saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?
Maar in al hierdie dinge is ons meer as
oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. Want ek is versekerd dat geen dood
of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of
hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van
Yahuwah wat daar in die Gesalfde Yahushua, onse Here , is nie. (Sien Romeine
8:1-2, 31-32, 37-39.)