World's Last Chance

Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah's instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
WLC Free Store: Closed!
Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

Waarom Regverdigmaking Eerste Kom

Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks geseën deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.

Waarom Regverdigmaking Eerste Kom

Regverdigmaking kom altyd eerste wanneer die evangelie voorgestel word, soos aangedui in die boek van Romeine. Yahuwah gee egter Sy gawes met beide hande. Hy regverdig niemand wie Hy nie heilig nie. Net so, heilig Hy niemand wie Hy nie geregverdig het nie. Ons moet hierdie konsepte verenigd hou maar tog afsonderlik. Waarom moet hulle apart wees? Omdat u regverdiging volmaak is, terwyl u heiliging nooit volmaak is nie.

Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo imageU sal nooit balans kan hou indien u op u vinger konsentreer nie; u moet weg kyk van u vinger. Wanneer `n skip in `n storm is, gooi dit nie haar anker in die ruim nie. Ooreenkomstig, as ek en u onsself ondersoek en gesentreerd raak met ons eie vooruitgang, sal ons nooit vorder nie. Dit is belangrik om heiligmaking en regverdigmaking bymekaar te hou, nogtans apart, want regverdigmaking is volmaak of u nou `n nuut bekeerde dronkaard is of `n pastoor van `n kerk vir 70 jaar.

U regverdigmaking verskil nie in die minste nie. U is 100% in die aangesig van Yahuwah. Regverdigmaking is perfek – toebedeel, toegereken, en in jou verslag geplaas. Dit is `n gawe, en dit is volmaak.

My heiligmaking is nooit volmaak in hierdie lewe nie. Heiligmaking merk die begin van `n lewenslange transformasie af. Dit is soos om agteruit te kruip oor gebreekte bottel-nek glase `n sentimeter op `n slag. Dit is wat die pad van heiligmaking is. Dit vereis kruisiging van die vlees en die opneem van die kruis. Wanneer Christus `n persoon roep, roep Hy daardie persoon om te kom en te sterf – daagliks van selfsug en die eie – ek.


Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Dr. Desmond Ford.

Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die geïnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is – WLC Span

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.