Yahuwah
is lief mooiheid. Hy het die heelal met dit gevul! Vanaf die
glinstering van die nuut gevalle sneeu tot die luister van die pou se
verekleed, vanaf die delikate en die verskeidenheid van kleure van
die kleinste blom tot die skitter van die kosbaarste edelgesteentes,
is die mooiheid wat sy oorsprong het in die gedagtes van Skepper word
dit deur hulle pragtig geïllustreer. Self die Nuwe
Jerusalem, wat die metropool sal wees van die nuut
gemaakte aarde, sal dit iets van onbeskryflike prag wees. Goud
geplaveide strate, met mure van jaspis, sy poorte van pêrels. Sy
besonderse fondasies van kosbare edelgesteentes, almal vuurvas en van
: diamante, saffier, smarag, ametis, en nog baie ander.

Dit
is baie natuurlik dat die verstand van die mens, wat oorspronklik in
Sy maker se ewebeeld geskape is, ʼn begeerte gekoester vir mooiheid.
Een die mees algemene gebiede waar die mense die meeste op mooiheid
fokus is in die geval van persoonlike versiering. Of dit nou die
nuutste modes, of grimering vir inkleuring van die vel, of
skitterende juwele, is die begeerte daar vir persoonlike versiering,
en is dit algemeen vir alle tydperke, en in elke land. Die dra van
kosbare edelmetaal en kosbare edelgesteentes, is as homself nie
sondig. Yahuwah het dit geskape en Satan daarmee versier, en
oorspronklik was hy die hoog beklede engel, met kosbare juwele. Deur
die koning van Tirus te gebruik as voorbeeld, het Yahuwah aan satan
gesê:
Jy
was die seëlring van eweredigheid, vol wysheid en volmaak in
skoonheid. Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande
edelgesteentes was jou bedekking: karneool, topaas en jaspis,
chrisoliet, oniks, sardoniks, saffier, karbonkel en smarag; en van
goud was die werk van jou kassies en groewe aan jou; op die dag toe
jy geskape is, is hulle berei. 4 Jy was ‘n gérub met uitgespreide
vlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op ‘n heilige berg; ‘n
god was jy; jy het gewandel tussen vurige gesteentes. (lees Esegiël
28 verse 12 tot 14.)
Satan
was die hoogste geskape wese. Hy was die engel wat die naaste aan die
troon van die Ewige Een was. Elke kosbare steen, wat gemonteer is in
goud was sy bedekking. Die eindelose lig, wat vanuit die Almagtige
straal, en die reflektering op die stene, het hulle omhul in ʼn
asemrowende vertoning. Dit was die bedekking wat deur Yahuwah geskep
is vir Sy engel in die hoogste van rang. Maar die besonderse volgende
vers is die hartverskeurende gevolge wat sulke versiering het op die
gevalle hart van die mens: “Jy was volkome in jou weë van die dag
af dat jy geskape is, totdat daar ongeregtigheid in jou gevind is.”
(Esegiël 28 vers 15.)
Ongeregtigheid,
sonde, trots: Satan het geval as gevolg van trots. Die vrygewigheid
van geskenke deur sy Maker het nie Satan se hart met dankbaarheid
gevul, wat liefde sou voortbring, maar het hy gekies om selfsug en
trotsheid te vertroetel. Dit is die uitwerking wat by verre so
dikwels die geval is met persoonlike
versiering, enwat dit op die natuur van
die gevalle mens het. Die mens, wat geskape is na die ewebeeld van
Yahuwah, het met die sondeval die natuur aangeneem van die aardsrebel
Satan. Wat ook al die keuse is, en as die fokus op persoonlike
versiering, en die modebewustheid van glinsterende juwele, of
grimering gaan, en dit gebruik word om die aandag op jouself te
vestig sodat ander jou admireer, is dit verkeerd en is dit gegrondves
op trots.
Soos
op elke gebied van Yahuwah se wet, is dit belangrik om te verstaan,
wat is die beginsels wat deur die wet onderstreep word, omdat dit is
wat na die hart uitreik. Blote oppervlakkige verandering is nie wat
Yahuwah verlang. Eerder is dit dat Yahuwah na die innerlike hart kyk:
die ingesteldheid en die geloof wat die siel oprig. Daar moet ag
geslaan word op Yahuwah se woorde aan Samuel toe hy ʼn koning gesalf
het, en aan almal wat daarna streef om hulle lewens in ooreenstemming
met Hom te bring: ” Maar Yahuwah sê vir Samuel: “Kyk nie na sy
voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie
wat die méns sien, sien Yahuwah nie; want die mens sien aan wat voor
oë is, maar Yahuwa sien die hart aan.” ( Lees 1 Samuel 16 vers 7.)
Baie
wat nooit kon droom deur juwele te dra, is dit om vir aandag te
soek, en deur hulle rokke of grimering. Soos met gesteentes, is
grimering nie opsigself nie gevestig op sonde. Wanneer dit aangewend
word om ʼn geboortemerk, of gebrek, of om ʼn litteteken te versteek,
of om ʼn persoon meer natuurlik te laat voorkom, is daarmee niks
verkeerd. Maat deur kosbare gesteentes, duik die probleem op, en
wanneer daar deur die mens grimering gebruik word of deur ʼn
spoggerige, en ʼn té stylvolle en duur klerekas om die aandag op
jouself te vestig, en om bewondering te inspireer en afguns deur
ander.
Enige
aanwending van self versiering wat aangewend word, is om afguns te
inspireer asook bewondering deur ander van jou liggaam, of rykdom, is
verkeerd. Die bedekking van die uiterlike is dat trotsheid in jou
hart heers. Dit was teen die sonde van die sigbaarheid van trotsheid
waaroor Paulus gepraat het toe hy die volgende geskrywe het:
So
ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met
beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels
of kosbare klere nie, maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug
bely, met goeie werke.” ( 1 Timotheus 2 vers 9 tot 10.)
Sommige
het aangeneem wat gegrond is op hierdie teks, dat niemand vlegsels
moet dra. Maar, Paulus het gepraat van die vergrype van die Romeinse
vroue en ander ryk vroue wat probeer om hulle te na te volg.
Romeinse
vroue het oorspronklik hul hare met groot eenvoudigheid gedra. . .
Eenvoudige haarstyle vir getroude vroue het verander tydens die
bewind van keiser Augustus toe daar ‘n verskeidenheid van
verskillende en ingewikkelde haarstyle in die mode gekom. Die klere
modes van die Romeinse vroue relatief eenvoudig en onveranderlik
gebly, en vroue [in teenstelling met die manne] het geen spesiale
rok gehad wat hul status van die ryk vroue onderskei het, die ryk
vroue het luukse materiale gedra, en hoogs opgesmukte haarstyle,
grimering en duur juweliersware onderskeidelik.
(http://www.roman-colosseum.info/roman-clothing/roman-hairstyles.htm)
Romeinse
vroue het haarkleur middels gebruik asook, pruike, krul tange en
vlegsels om opgesmukte, en dikwels komplekse haarstyle te skep wat
baie ure geneem het. Romeinse vlegsels Dun goue drade, en dikwels
stringe met pêrels of kosbare juwele, is saam geweef om ingewikkelde
hare nette te vorm. Terwyl onteenseglik dit pragtige was, die hele
praktyk gegaan het, met die doel om self verheffing en inspirerende
bewondering (en afguns) van ander. Dit was hierdie waarteen Paulus
skryf, nie ‘n eenvoudige haarvlegsel.
Hierdie
beginsels staan vas as waar op elke gebied van die rok en versiering
vir óf mans of vroue. Mode neigings beklemtoon dikwels ‘n
onnatuurlike voorkoms. Blou, pienk of ander onnatuurlik gekleurde
hare, en in sommige gevalle, en die onwelvoeglike ontbloting van die
liggaam en ander, is albei pleidooie vir aandag. Kyk na my
liggaam. Kyk vir my!
Liggaam
gaatjies, tatoeëermerke en insnydings in die vel, en wat soos ʼn
veldbrand versprei onder vandag se jong mense, en dit uitdruklik
verbied word deur die Skrif. “Julle mag ook ter wille van ‘n
dooie geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening
in julle vel maak nie. Ek is Yahuwah.” (Lees Levitikus 19 vers 28)
Hierdie praktyke het ontstaan onder die heidense nasies as eerbetoon
aan die dooies en iemand wat begeer om ‘n suiwer, heilige Elohim te
eer, en deur ‘n regverdige lewe te lei, sal deelneem aan sulke
praktyke.
Dit
is waar dat daar in die Skrif opgeteken is van die dra van
juweliersware deur die Israeliete. Abraham se dienaar, was gestuur
het om ‘n vrou vir Isak te gaan haal, en het hy aan Rebekka gegee: ”
‘n goue ring, ‘n halfsikkel in gewig, en twee armbande vir haar
hande, tien sikkels goud in gewig. ( Genesis 24 vers 22.) Koning
Ahasvéros het sy seëlring aan Mórdegai gegee: “En Mórdegai
het van die koning weggegaan in ‘n koninklike kleed van pers en
wit, met ‘n groot goue kroon op en ‘n mantel van fyn linne en
purperrooi stof.” (Lees Ester 8 verse 10 en 15.)
Alhoewel,
daar juwele en opgesmukte klere nooit in tye van hart ondersoek en
bekering gedra is. Is daar gedurende daardie tye alle liggaamlike
versierings eenkant gesit en het die mense eenvoudig aangetrek. Self
is daar ook nie eers reukolie gebruik. Toe Daniel gevas en gebid
het, en gesoek om ʼn visioen te verstaan het hy gesê: “ In
daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur.
3 Smaaklike
spys het ek nie geëet en vleis en wyn het nie in my mond gekom nie;
en ek het my glad nie gesalf nie, totdat drie volle weke om was.”
(Daniel 10 verse 2 en 3.)
Toe
Yahuwah Jakob opgeroep het om na Bet-el te rei en Hom daar te aanbid,
het Jakob ‘n beroep op sy familie gedoen om hulle te bekeer, en die
dra van oorbelle verbind het met die aanbidding van valse gode:
Toe
sê Jakob aan sy huisgesin en aan almal wat by hom was: “Verwyder
die vreemde gode wat onder julle is, en reinig julle en trek ander
klere aan; en laat ons klaarmaak en optrek na Bet-el; en ek sal daar
ʼn altaar bou vir [El] wat my geantwoord het op die dag van my
benoudheid en by my was op die weg wat ek gegaan het.”
Toe
gee hulle aan Jakob al die vreemde gode wat in hulle besit was, en
die ringe aan hulle ore, en Jakob het dit begrawe onder die
terpentynboom wat by Sigem is. (Genesis 35 verse 2 tot 4.)
Elke
jaar op Dag van Versoening, is alle liggaamlike versierings en
opgesmukte klere opsy gesit as Yahuwah se volgelinge Sy aangesig
genader het vir die vergifnis van hulle sondes, beide bekend en
onbekend.
In
die Hemel, sal Yahushua ‘n kroon plaas op die hoof van elke
oorwinnaar. Dit sal ʼn baie meer glorieryke wees as enige kroon van
sieraad wat tot nog toe op die hoof van die mees magtigste aardse
monarg was. Tot op daardie tyd, egter, leef Yahuwah se volgelinge
in ‘n wêreld van sonde. Die gevalle natuur verlang na verering.
Diegene wat op soek is na die heerlikheid van Yahuwah, sal nie
probeer om aandag op hulself te vestig.
Die
oor geërfde en gekweekte sondigheid van die mensdom is die rede
waarom Yahuwah se eniggebore Seun moes sterf. Om daarna te streef om
die aandag te vestig op ‘n mens se ellendige, sondige liggaam is om
die prooi te word van TROTS, die sonde waarvoor Lucifer geval het.
Yahuwah se Woord waarsku: “Trotsheid kom voor die verbreking, en
hoogmoed kom voor die val. Dit is beter om nederig van gees te wees
saam met die ootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards.”
(Spreuke 16 verse 18 en 19.)
Onder
die inspirasie van die Heilige Gees, het Petrus dit uiteengesit wat
die ware is standaard waarna almal moet streef:
Julle
versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van
goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart
in die onverganklike versiering van ‘n sagmoedige en stille gees,
wat baie kosbaar is voor Yahuwah. Want so het vroeër ook die
heilige vroue wat op Yahuwah gehoop het, hulleself versier. (Lees 1
Petrus 3 verse 3 tot 5.)
Diegene
wat leef in die sluiting van tonele van die geskiedenis van hierdie
aarde sal op soek wees na heiligheid van karakter, en alles tersyde
stel wat daartoe sou lei om die aandag af te trek of te verdraai
van die suiwerheid van die hemel. Ons leef in die laaste oorblyfsel
van toegelate tyd aarde se anti-tipiese Dag van Versoening. Laat elke
ware kind van Yahuwah hulself en hul lewenstyl, alles waaroor hul
keuses te regeer, te ondersoek om te sien of veranderinge gemaak moet
word om ‘n suiwer hart gewy aan Yahuwah.
Die
vergelyking van die Tien Maagde (lees Mattheus 25 verse 1 tot 3), is
in besonders van toepassing as noodsaak vir die huidige tyd. Al tien
vroue, gelowiges in die waarheid, gaan slaap. Toe hulle wakker word
deur die oproep dat die Bruidegom wat kom, het almal gevind dat hulle
lampe doodgegaan het. Slegs vyf, net die helfte, het die ekstra olie
gehad, wat die Heilige Gees verteenwoordig, en wat nodig is om hulle
lampe te “tooi” om gereed te wees. Die woord “tooi” in
die oorspronklike taal beteken dit om ʼn klein, kosmetiese
veranderinge aan te bring. Slegs oppervlakkige veranderinge is nodig
is om gedoen word deur die heenwys van die Heilige Gees.
Verbind jou lewe aan Yahuwah, en vertrou op Hom, om aan jou verstand
te openbaar enige veranderings, wat gedoen moet word om jou lamp
te kry dat dit helderbrand in hierdie donker wêreld, sodat jy Hom
met blydskap kan groet by Sy koms.
Comments