Waarskuwing: Lesers se Oordeel Aanbeveel!
Hierdie artikel bevat baie skokkende pouslike verklarings, en pouslike
dokumentasies wat u as ʼn Bybelse gelowige Christen mag dit uiters krenkend, en
ontstellend vind. As u die soort van Christen is wat maklik aanstoot neem, word
u “aanbeveel” om goeie “oordeel” te
beoefen. Met ander woorde, neem ʼn oomblik om daaroor na te dink of jy werklik
die volgende artikel wil lees. Maar as jy besluit om voort te gaan om dit te
lees, dan mag jy verseker wees dat die volgende artikel die bewys sal wees van
oë wat geopen word. As jy ernstig is opsoek na Sy waarheid.
Ons begin om in volgorde van die ontsellende
pouslike verklarings aan te haal.
St Pous Nikolaas I ( pous vanaf 24 April, 858
n.C. tot 13 November, 867 n.C.):
“Ek is verhewe bo almal, sodat God self, en ek ,
die plaasvervanger) van God, het beide een konsistoriaal (kerkraad)…. en dat
ek in staat is om amper alles te doen wat God kan doen…. en is as wese
verhewe bo almal is,….. en vir hierdie rede verhewe bo alle gode.” (Bron: “The Church Historians of England:
Reformation Period,” by Josiah Pratt, pub. 1856, p.159)
“Waarvan daar, Geen wonder wat nie in my mag
is om uit te oefen oor alle dinge, ja, volgens die voorskrifte van Christus.”
(Bron: ibid., Pratt, p. 159)
Die volgende gedeelte was geskrywe deur Pous
Nikolaas I, in antwoord op ʼn brief wat ontvang is van die Katolieke Biskoppe
van Lorraine:
“Julle bevestig dat julle
onderworpe is aan julle heerser, en volgens die orde en woorde van die apostel
Petrus, wat gesê het: ” Wees onderdanig aan die prins, omdat hy verhewe is bo
alle sterwelinge van hierdie wêreld.” Maar dit blyk dat julle vergeet het, dat
ons as die vikaris van Christus, die reg het om alle mense te oordeel, en op
so’n die manier dat daar gehoorsaamheid bewys moet word aan konings, en is
julle gehoorsaamheid verskuldig gehoorsaamheid aan ons, en as ons ʼn monarg
skuldig verklaar, moet julle hom verwerp van julle gemeenskap totdat ons hom
kwytskeld.
“Ons alleen besit die mag om te
bind en te ontbind, en om Nero te vry te spreek, en om hom te veroordeel, en
kan die Christene dit nie doen nie, en onder die straf van kerklike ban, en
deur die uitvoering van ander oordele van ons, wat alleenlik onfeilbaar is. Die
mense kan nie die regters wees oor hulle prinse, en moet hulle gehoorsaam wees
sonder murmurering asook in die mees onbillike bevele, en dat hulle hoofde sal
buig onder skrobberings wat konings behaag om oor hulle te bring, omdat die
heerser die fundamentele wette van die Staat kan oortree, en beslag lê op die
rykdomme van die burgers, deur die oplê en deur konfiskering, hy selfs kan
wegdoen met hulle lewens, sonder dat enige onderdaan die reg het om hom aan te
spreek in selfs die eenvoudigste vorm van protes. Maar as ons ʼn koning as ʼn ketter en onheilige
verklaar word, en as ons hom van die Kerk verdryf as geestelike of leek, en wat
ook al hulle nering mag wees, is ons bevry van ons eed van lojaliteit, en mag
ons dan in opstand kom teen sy mag.”
(Bron: A Complete History of the Popes of Rome, from Saint Peter, the First
Bishop to Pius the Ninth, the Present Pope: Including the History of Saints
Martyrs, Fathers of the Church, Religious Orders, Cardinals, Inquisitions,
Schisms and the Great Reformers. (Google eBook), by Louis Marie DeCormenin,
James L. Gihon, 1857, p. 242.)
Skrywes aan Kaalkop Charles, om hom aan te hits teen die Koning van
Lorraine, het hy gesê:
“Ons beveel jou in die naam van godsdiens, om sy state binne te val, en
sy stede te verbrand, en om sy mense met ʼn bloedbad uit te wis, vir wie ons
verantwoordelik hou vir die teenstand van hulle slegte prins.” (Bron: ibid., Gihon, p. 242.)
Aan ʼn gesant van Konstantinopel, het Pous Nikolaas
gesê:
“Weet jy dat die Prins; dat die vikaris van Christus (die pouse) bo die
oordele van die sterweling is, en dat die mees magtigste heersers, geen reg het
om die misdade van die pouse te straf, hoe groot hulle ook mag wees…; vir
geen rede, en hoe skandalig of die misdadigheid
asook hoe die losbandigheid van die pouse mag wees, jy moet hulle
gehoorsaam, omdat hulle sit op die stoel van die Heilige Petrus.’
“Vrees dan, dat ons toorn, en die donder van ons wraak, omdat Jesus
Christus ons aangestel het met sy eie mond as onvoorwaardelike regters oor alle
mense, en konings self is onderhewig aan ons gesag.” (Bron: ibid., Gihon, p.
243.)
Toe die Koning van Bulgarye hom bekeer het tot die geloof van Katolisisme,
het hy daardie onderdane vervolg wat geweier het om sy voorbeeld te volg. Dit
het ook aan hom die lof vanaf Pous Nikolaas I verleen:
“Ek verheerlik jou deur jou
gesag te onderhou, om diegene te dood van daardie dwalende skape wat weier om
die kerk binne te kom, en jy het alleenlik nie gesondig deur die bewys van jou
heilige nougesetheid, maar ek wens jou geluk deur self die koninkryk van die
hemele te open vir die mense onder jou gesag. ʼn Koning benodig nie om te vrees vir die bevel
om ʼn bloedbad te laat geskied, wanneer so ʼn gebeurtenis sy onderdane in
gehoorsaamheid teëhou, of dat dit veroorsaak dat hulle, hul toewy tot die
geloof in Christus, en dat God hom sal beloon in hierdie wêreld, en in die ewige lewe, vir daardie moorde.” (Bron: ibid., Gihon, p. 244.)
Let Wel: Pous Nikolaas I, was as ʼn HEILIGE verklaar deur die Kerk van Rome
gedurende 1630 n.C., wat beteken dat hy, as “heilige” nagestreef moet word, en
gehoorsaam, en aanbid moet word.
St Pous Gregorius VII (pous
vanaf 30 Junie, 1073 n.C. tot 25 Mei 1085 n.C.):

“Pous Gregorius VII: Volgens die Pouslike Diktaat, (Dictatus Papae) van
1075 n.C., haal ons aan uit die verstommende pouslike verklarings:
“Die Pous met alle reg genoem word universeel.”
“Dat hy alleenlik die vorstelike ampsteken mag gebruik.”
“Dat net van die pous alleen se voete gesoen mag word deur prinse.”
“Dat net sy naam alleenlik gespreek mag word in die kerke.”
“Dat die naam van [Pous] uniek is in die wêreld.”
“Dat hy toegelaat word om konings te onttroon.”
“Dat geen sinode sitting as algemeen genoem mag word sonder sy bevel.”
“Dat geen hoofstuk of boek oorweeg sal word as kanoniek sonder sy
gesag.”
“Dat hyself nie deur niemand geoordeel mag word.”
“Dat die Roomse kerk nog nooit ʼn foutbegaan het, ook sal dit nooit
fouteer tot in alle ewigheid, die Skrif getuig daarvan.”
“Dat die Roomse pous, as hy kerkregtelik
georden is, dit ongetwyfeld hom ʼn heilige maak volgens die meriete van die
Heilige Petrus, die St Ennodius, biskop
van Pavia, die draer van die getuienis, en baie heilige
vaders wat met hom saamstem. Soos dit saamgevat is volgens die dekrete van die
Heilige Symmachus die pous.”
“Hy mag
onderdane vryspreek van hulle getrouheid aan bose manne.”
(Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/Dictatus_papae)
“Die
Pous kan nie ʼn fout maak” (Bron: Pope
Gregory VII, (quoted by The Benedictine Network in a listing of notable items
by the various popes throughout history))
Pous
Innocent III (pous vanaf 22 February, 1198 n.C. tot 16 Julie 1216 n.C.)
“Ons mag volgens die bevoegdheid van ons mag wat verhewe is bo die wet, ontslae raak van wette. Diegene
wie die Pous van Rome durf wil afskei, kan dit nie deur die mens gedoen word, maar
alleenlik deur God. Omdat die Pous
eenvoudig nie die plek van die mens beklee nie, maar van die ware God.” (Bron: “Decretals of Greogory IX,” Book 1, chapter 3.)
“Enige iemand wat probeer om ʼn vatting van God
uit te lê, en wat teenstrydig is volgens die leerstellings van die kerk, moet
verbrand word sonder enige medelye.” (Bron: Papal Bull, 1198. Hierdie aanhaling is van Peter Tompkins, Symbols of Heresy in THE MAGIC OF OBELISKS, p.57 (New York: Harper,
1981))
“Dit is aan my gesê deur die
profesie: “ Kyk, Ek stel jou vandag aan oor die nasies en oor die koninkryke om
uit te ruk en om om te gooi en te vernietig en te verwoes, om op te bou en te
plant” (Jeremiah 1 vers 10)… Ander was geroep vir die bediening van
versorging, maar alleenlik die Heilige Petrus was toegerus met die volheid van
mag [plenitudo potestatis]. Aanskou dan watter soort van
dienskneg dit is, wat aangestel is oor die huishouding, en is hy inderdaad die
vikaris van Jesus Christus, die opvolger van die Heilige Petrus, die Christus
van die Here, die God van Farao…. die middeweg tussen God en mens…. wat
alle dinge kan oordeel, en deur niemand geoordeel kan word.” (Bron: Consecration
Sermon, c. 1200, see Rome Has Spoken; Granfield, Patrick, The Limits of the Papacy:Authority and
Autonomy in the Church, NY:Crossroad, 1987; p. 32.)
Pous
Gregorius IX ( pous vanaf 19 Maart, 1227 n.C. tot 22 Augustus, 1241 n.C.)
Pous Gregorius IX, het gedurende 1229 n.C. ‘n
pouslikebul uitgereik naamlik, vir die (Excommunicamus) Ekskommunikering (kerklike
ban), waarin hy weier dat daar enige wetlike raadgewers aan verweerders wat
verhoor volgens die Inkwisisie gegee word. (Bron: Kirsch, 79).
Hy het verder ʼn kerkraad byeengeroep wat gelas
het dat elke man, vyftien jaar en ouer
en elke vrou, dertien en ouer moet sweer dat hulle ketters sal veroordeel. Die
kerkraad het ook ʼn presedent geskep om te weier om bekend te maak aan
verweerders wie hulle daarvan beskuldig het. (Bron: Engh, 132)
Pous Gregorius IX het ook gedurende 1231 n.C.
bepaal dat die Heilige Kantoor van die Inkwisisie ʼn aparte regbank is, wat
alleenlik aan die pous beantwoordbaar is. Die reling van die wet was,
“skuldig tot daar ʼn bewys van
onskuld is.” ʼn Pouslike dekreet en wet, waar verbranding as ʼn standaard vir
straf is. Die vonnisse is uitgevoer deur burgelike owerhede, en nie deur priesters,
om die kerk se “heiligheid” te bewaar.”
(Bron: Ellerbe, 78; Haught, 74 (1990); McBrien, 212)
Pous
Boniface VIII ( pous vanaf 23 Januarie, 1295 n.C. tot 11 Oktober, 1303 n.C.):
“Ons verklaar, en bepaal en kondig aan deur te
sê: dat dit onvoorwaardelik nodig is vir die redding van elke menslike wese om
onderdanig te wees aan die Roomse Pous.” (Bron: Unam Sanctum,” as cited in
“Apostolic Digest, Book V: The Book of Obedience”)
As, die Grieke en andere sê: dat hulle nie
toegewyd aan Petrus en sy opvolgers kan wees nie, blyk dit noodwendig te wees dat hulle sê dat
hulle nie die skape van Christus is, omdat die Here sê daar is net een kudde en
een skaapwagter (Johannes 10 vers 16). Wie ook al, hierdie gesag teenstaan,
staan die bevel van God teë.” (Bron: Pope
Boniface VIII, Unam Sanctam, DNZ:468, (quoted
in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: “The Book of Christians“, Chapter 4: “There is No Allegiance to Christ Without
Submission to the Pope“))
Pous
Clement VI (pous vanaf 7 Mei, 1342 n.C. tot 6 Desember, 1352 n.C.)
“Geen mens sonder gehoorsaamheid aan die Pous
van Rome kan volkome gered word. Almal
wie hulle verhef het teen die geloof van die Roomse Kerk, en sterwe sonder finale
boetedoening is verdoem, en gaan na benede na die Hel.” ( Bron: Pope Clement
VI, “Super Quibusdam,” as cited
in “Apostolic Digest, Book V: The Book of Obedience”)
St Pous Pius V ( pous vanaf 7
Januarie, 1566 n.C. tot 1 Mei, 1572)
“Die Pous en God is
dieselfde, so het hy alle mag in hemel
en op aarde.” ( Bron: Pope Pius V, quoted
in Barclay, Cities Petrus Bertanous Chapter XXVII: 218.)
Let Wel: Dat die gelasterde woorde kom van ʼn heilig verklaarde pous van Rome!
Geseënde Pous Pius IX ( pous
vanaf 16 Junie, 1846 n.C. tot 7 Februarie, 1878 n.C.):
Pous Pius IX “ Ek alleen…. is die opvolger van
die apostels, die vikaris van Jesus Christus… Ek is die weg, die waarheid, en
die lewe….” (Bron: History of the
Christian Church, by Henry Charles Sheldon, p. 59.)
“Die
fondament van al ons vertroue word gevind in die Geseënde Maagd Maria. God het
haar toevertrou tot haar skatte van alle goeie dinge, met ander woorde dat
elkeen mag weet dat deur haar word alle hoop verkry, en elke genade, en alle
verlossing. Omdat dit Sy wil is: Dat ons alles verkry deur Maria.” (Bron: Ubi Primum, 1849.)
“Sosialisme, Kommunisme, en
ongeoorloofde genootskappe, en Bybel genootskappe… pes van hierdie aard moet
met alle mening vernietig word.” (Bron: The
encyclical Quanta Cura, Issued December 6, 1866.)
“In geeneen van hierdie [Protestantse]
verenigings, en nie eers in almal van hulle gesamentlik, kan sommige weë gesien
word as die enigste Katolieke Kerk wat Christus die Here opgerig en
gekonstitueer, en gewil het om te bestaan het. So ook nie sal dit ooit moontlik
wees dat daar gesê word dat hulle lidmate is, en deel is van daardie Kerk so
lank as hulle apart en sigbaar
afgesonder bly van die Katolieke
eenheid.
Dit volg op dat sulke verenigings te kort skiet, om die lewende gesag
wat deur God gevestig is, en wat die
mens onderrig in alle dinge van die geloof, en in die dissiplines van gebruike,
en vir die rig, en vir die regering van hulle almal wat noodsaaklik is vir
ewige redding, en dat hulle aanhou om onveranderlik te wees in hulle
leerstellings, sonder die buigsaamheid en die onstabiliteit wat hulle vind in
een einde. Almal kan daarom maklik verstaan , en ten volle daarop reken dat dit
geheel en al teenstrydig is met die Kerk wat ingestel is deur Christus die
Here, waarin die waarheid voortdurend bly, en wat nooit onderworpe is aan enige
verandering wat ook al, en wat gebêre is in ʼn skatkamer, wat toevertrou is om
veilig, en om volkome bewaar te word in
sy geheel. Vir hierdie doel, het dit die belofte ontvang van die ewigdurende
teenwoordigheid en bystand van die Heilige Gees. Niemand kan verontagsaam dat deur hierdie
meningverskille [verdeeldheid] in leerstellinge en menings onstaan, sosiale
verdeeldheid, wat weer in hulle oorsprong, en wat in hierdie tallose gemeenskappe versprei, en
wat altyd toeneem met ernstige skade, vir die Christen en burgerlike
gemeenskappe.” (Bron: Apostolic
Letter Iam Vos Omnes (1868))
“Julle bo almal eerwaardige broeders, is bekend hoe hierdie
leerstellings van ons geloof eenparig en aldag verklaar, en verdedig word, en
waarop daar aangedring word in sinodesittings deur die Vaders van die Kerk.
Inderdaad het hulle nooit opgehou om te
leer dat: “God is een, en dat Christus een is, en dat die Kerk gevestig is op
Petrus volgens die stem van die Here, en dat dit een is,” en dat die fondament
van die groot Christen staat goddelik daarop gebou is, asof dit dieselfde rots
is, die einste soliede rots, hierdie Leerstoel wat uniek is, en is dit eerste
geskenk is, wat altyd aangewese en oorweeg is as die setel van Petrus, en wat
skyn regdeur die wêreld vir die
onderhouding van sy primaatskap, dit is ook die oorsprong en die voedingsbodem
vanwaar die priesterlike eenheid voortspruit, dit is nie alleenlik die hoof,
maar ook die moeder en die leermeester van al die Kerke… die Roomse pous, wat
hierdie Primaatskap in die ganse wêreld beklee, en is hy die Opvolger van die
Geseënde Petrus, die Prins van die Apostels en die ware Vikaris van Christus,
die hoof van die ganse Kerk, en is dit die sigbare Vader, en Leermeester van
alle Christene. Daar is ander, en amper ontelbare bewyse wat geneem is van die
mees geloofwaardige getuies wat dit duidelik, en openlik getuig met groot
geloof, en nougesetheid, en met respek en gehoorsaamheid dat almal wat behoort
aan die enigste en ware Kerk van Christus dit moet eer en gehoorsaam wees aan
hierdie Apostoliese Bisdom en Roomse Pous.” (Bron: Pope Pius IX, Amantissimus (On The Care Of The Churches), Encyclical
promulgated on April 8, 1862, # 3.)
“Diegene
wat onversetlik is teenoor hierdie gesag van die Roomse Pous kan nie die ewige
verlossing verkry.” (Bron: Pope Pius IX,Quanto Conficiamur Moerore, DNZ:1677,
(quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5: “The Book of Obedience”, Chapter 1:
“There is No Salvation Without
Personal Submission to the Pope“))
Let
Wel: Pous Pius IX, die langste regerende pous in die
geskiedenis, is onderweg om heilig verklaar te word deur die Kerk van Rome.
Pous
Leo XIII ( pous vanaf 20 Februarie, 1878 n.C. tot 20 Julie, 1903 n.C.)
“Ons
gedagtes gaan uit teenoor die geweldige egene wat vreemdelinge is tot die
vreugde wat die Katolieke harte vervul: sommige omdat hulle in onkunde gehul is
oor die Evangelie, en ander omdat hulle distansieer van die Katolieke geloof,
alhoewel hulle die naam van Christen dra. Hierdie denke is, en was vir Ons ʼn
groot bekommernis, omdat dit ontmoontlik is om te dink dat so ʼn groot gedeelte
van die mensdom daarvan
afwyk asof dit die regte pad is, as hulle van Ons weg beweeg, met geen ondervinding van sentiment of innerlike
wroeging. Maar sedert Ons ons die plek op aarde van God Almagtig beklee…” (
Bron: Praeclara Gratulationis
Publicae—The Reunion of Christendom (Rome: 1894))
“Maar die hoogste leermeester in
die kerk is die Roomse Pous. Die eenheid van denke, vereis daarom ʼn
gesamentlike, en volkome ooreenstemming in die een geloof, en volslae toewyding,
en gehoorsaamheid van wil aan die Kerk en die Roomse Pous, soos aan God self.” (Bron
: Sapientiae Christianae: On Christians
as Citizens (January 10, 1890))
“Dit is ons laaste raad aan jou:
ontvang dit, en graveer dit in julle verstand, almal van julle: soos dit
deur God beveel is, dat verlossing
nêrens gevind kan word as net alleenlik in die Kerk, die magtige en effektiewe
instrument van verlossing is niks anders as die Roomse Pous.” (Bron: Allocution for the 25th anniversary of his
election, February 20, 1903; Papal Teachings: The Church, Benedictine Monks of
Solesmes, St. Paul Editions, Boston, 1962, page 653).
“Onthou en verstaan dit goed
daar waar Petrus is, daar is die kerk, en dat diegene wat weier om hulle te
vereenselwig in gemeenskap met die Setel van Petrus behoort aan die Antichris,
en nie aan Christus. Hy wat homself
afsonder van die Roomse Pous het geen verdere verbintenis tot Christus.“ (Bron: Pope Leo XIII, Satis Cognitum, quoted
in “Acts of Leo XIII: Supreme
Pontiff”, Rome: Vatican Press, 1896, (quoted in Apostolic Digest, by
Michael Malone, Book 4: “The Book of
Christians”, Chapter 4: “There is No Allegiance to Christ Without
Submission to the Pope”))
“Maar die hoogste leermeester in die kerk is die Roomse Pous. Die
eenheid van denke, vereis daarom ʼn gesamentlike, en volkome ooreenstemming in
die een geloof, en volslae toewyding, en gehoorsaamheid van wil aan die Kerk en
die Roomse Pous, soos aan God self.Hierdie gehoorsaamheid moet alhoewel dit ook
volkome moet wees… (en ) moet dit gevolglik aanvaar word sonder huiwering….
“Daarom dit behoort aan die Pous
om gesaghebbend te oordeel watter dinge die heilige orakels bevat, sowel as
watter leerstellings in harmonie is, en watter daar is waarmee verskil moet
word, en ook vir dielfde rede om vorentoe te wys watter dinge aanvaar moet word
as reg, en watter verwerp moet word as waardeloos, en wat nodig is om te doen, en wat om te vermy om te nie te
doen, in orde om die ewige verlossing te bekom.”(Bron: Pous Leo XIII, inSapientiae Christianae (On Christians As Citizens), Encyclical
promulgated on January 10, 1890, #22-24.)
St Pous Pius X ( pous vanaf 4 Augustus, 1903 n.C. tot 20 Augustus 1914
n.C.):
Let Wel; Pous Pius x was heilig verklaar deur
die Roomse Dit is Godslasterlik teenoor
Yah. “Die Pous is nie net eenvoudig die verteenwoordiger van Jesus Christus. Om
die waarheid te sê: hy is Jesus Christus Homself, in die gewaad van die vlees,
en op die manier as wese gewoon, en
om menslik te wees en voort te
gaan met Sy bedieninge aan die mens… As die Pous spreek! Is dit Jesus
Christus Wat preek. As hy ondderrig! Is dit Jesus Christus onderrig! As hy
genade verleen of die banvloek aankondig! Is dit Jesus Christus Homself wat die
banvloek aankondig en genade verleen.
Derhalwe wanneer daar dikwels deur iemand van die Pous gepraat word,
dit nie nodig is om te ondersoek maar om hom te gehoorsaam, en dat daar geen
beperkings of grense vir die bevele is, in orde vir die geval om die behoeftes
te pas van die individu, en van wie se
gehoorsaamheid vereis word; daar nie afbreking gedoen word aan die verklaarde
wil van die Pous, en om dit te deel met geheel as iets anders as wat hy aan dit
gegee het, geen bevooroordeelde van menings moet gegee word om dit te verdra,
en geen regte moet gestel word teenoor die van die Heilige Vader om te onderrig
en te beveel, en sy besluite mag nie
gekritiseer word, of sy verordeninge betwis word. Daarom deur goddelike
verordinering, alles en geen saak hoe verhewe die persoon ook mag wees – en of hy
ʼn kroon dra of beklee is in purper, of geklee is in heilige gewaad; almal moet
onderdanig aan Hom wat alle dinge onder Hom gegee is.” ( Bron: Evangelical
Christendom, Vol. 49, January 1, 1895,
p. 15, “the organ of the Evangelical
Alliance,” published in London by J. S.
Phillips.)
Let
Wel: Pous Pius X was heiligverklaar deur die Roomse
Katolieke Kerk. Godslastering teenoor
Yahuwah diskwalifiseer nie ʼn pous om “heiligverklaar” te word deur die Roomse
Kerk.
Pous
Benedictus XV ( pous vanaf 3 September, 1914 n.C. tot 22 January, 1922 n.C.):
“Tot so ʼn
mate het Maria gely en het sy amper gesterf aan haar, en die lyding van haar sterwende Seun; en tot so
ʼn mate het sy haar moederliefde versaak oor haar Seun; terwille vir die redding
van die mens… dat ons met reg kan sê sy het menslike ras saam met Christus
gered.” Bron: Inter Sodalicia, 1918)
“Almal wat Maria se
beskerming soek sal gered word tot in alle ewigheid.” (Bron: http://www.romancatholicteachings.com/catholic_catechism/catechism1.html)
Pous
Pius XI ( pous vanaf 6 Februarie, 1922 n.C. tot 10 Februarie, 1939 n.C.)
“Wat sal dit jou
kos o, Maria, om ons gebed aan te hoor? Wat sal dit kos om ons te red? Het
Jesus nie in jou hande geplaas al die skatte van Sy guns en genade? Jy sit as
gekroonde Konining aan die regterhand van jou seun, jou heerskappy reik so vêr
as die hemele, en jy is onderworpe aan die aarde en alle skepselle wat daarop
wandel. Jou heerskappy reik uit tot self na benede tot die diepte van die hel,
en jy alleen o, Maria red ons van die hande van Satan.” ( Bron: http://www.reachingcatholics.org/polytheistic.html;http://earnestlycontending.com/maranatha/?p=743)
“… Ons onsterflike voorganger,
Pous Leo XII…” (Bron: Pous Pius XI, in Quas Primas (On the Feast of Christ the King), Encyclical promulgated on December
11, 1925, #18.)
“Niemand word gevind in die
enigste Kerk van Christus, en niemand bly bewaar in dit, tensy hy erken en in
gehoorsamheid aanvaar die oppergesag van die Heilige Petrus en sy wettige
opvolgers.” (Bron: Pope Pius XI, Mortalium
Animos, PTC:873, (quoted in Apostolic
Digest, by Michael Malone, Book 4: “The Book of Christians”, Chapter 4: “There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope”))
Pous
Pius XII ( pous vanaf 2 Maart, 1939 n.C. tot 9 Oktober, 1958 n.C.)
“O, Maria Moeder van Genade en Beskerming van
sondaars! Ons smeek u om na ons kyk met medelydende oë op arme ketters en
skeurmakers. Voorsien u by die Setel van
Wysheid, en verlig die verstand van die ellendiges wat gehul is in die
donkerheid van onkunde en sonde, dat hulle duidelik die Heilige Roomse
Katolieke Kerk, erken as die enigste
ware Kerk van Jesus Christus, wat buiten dit geen heiligheid of verlossing
gevind kan word.
Roep hulle na die eenheid van die enigste kerk, en die gee van genade om
te glo in elke waarheid van ons heilige geloof, en om hulle toe te wy aan die
Oppermagtige Roomse Pous, die vakaris van Jesus Christus op aarde, dat sodoende hulle verenig kan
word deur die soete kettings van
liefdadigheid, en dat daar binnekort net een kerk sal wees onder een en
dieselfde herder; en dat ons almal sodoende, O Salige maagd, jubellend
verewig sal sal sing: “ Veheug jou, O
Maagd Maria! U alleen het alle ketters in die ganse wereld vernietig! Amen.”
(Bron: Pous Pius XII, The Raccolta, Benzinger
Brothers, Boston, 1957, No. 626.)
“Soos die Heilige Bernard verklaar het, dit is die wil van God dat ons
gunste deur Maria verkry, laat elkeen gou maak om toegang te verkry tot Maria.”
(Bron: Superiore Anno, 1940.)
“Dit is onvoorwaardelik nodig dat die Christen gemeenskap onderdanig is
in alle dinge tot die heerskappy van die Pous, as die wens is om nie deel van
die goddelike gevestigde gemeenskap te wees wat opgrig is deur ons Verlosser.” ( Bron: : Pous Pius XII, Orientalis
Ecclesiae, quoted in “Acta Apostolicae Sedis”, 36:129, Rome: Vatican
Press, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: “The Book
of Christians”, Chapter 4: “There is No Allegiance to Christ Without
Submission to the Pope”))
“Ons leer…en Verklaar dat die
Roomse Kerk deur die Voorsienigheid van God die primaatskap besit van gewone
mag oor alle ander, en dat hierdie mag van jurisdiksie van die Roomse Pous, wat
waarlik biskoplik is, en ook onmiddellik is. Teenoor dit, is die pastore, en
die getroues, en watter rite ook al asook waardigheid, beide individueel, en
sowel gesamentlik, is hulle gebonde deur die diens van ondergeskikte hiërargieë,
en in ware gehoorsaamheid, nie alleen net in sake wat pas by geloof en morele
waardes, maar ook in daardie wat betref die dissipline en regering van die Kerk
wat versprei is oor die hele wêreld, op so ʼn manier dat opeens die eenheid van gemeenskap ,en die professie
van dieselfde Geloof verkry is, en bewaar word deur die Roomse
Pous, is daar een kudde van die Kerk van Christus onder een opperherder. Dit is
die leerstellings van die Katolieke waarheid waarvan niemand kan weg beweeg
sonder die verlies van geloof en verlossing.” (Bron: Pous Pius XII, Ad Apostolorum Principis
(On Communism And The Church In China),
Encyclical Promulgated on June 29, 1958, #46.)
“In hierdie kerk van
Jesus mag geen mens toegang verkry behalwe as hy gelei word deur die Heersende
Pous en alleenlik as hulle verenig is met hom kan die mens gered word,,,”
(Bron: Pous Johannes XXIII, Coronation
Homily, Nov. 4, 1958.)
Geseënde Pous Johannes XXII ( pous vanaf 28 Oktober, 1958 n.C. tot 3 Junie, 1963 n.C.)
“In hierdie kerk van Jesus mag geen mens toegang verkry behalwe as hy gelei word deur die Heersende Pous en alleenlik as hulle verenig is met hom kan die mens gered word,,,” (Bron: Pous Johannes XXIII, Coronation Homily, Nov. 4, 1958.)
Pous
Paulus VI ( pous vanaf 21 Junie, 1963 n.C. tot 6 Augustus, 1978 n.C.)
“Die Kerk…. het gewoond
geraak om bronne te besit tot daardie tussenganger wat slaggereed is, Moeder
Maria…. Oor dit soos die Heilige Irenaeus gese het: sy is die rede vir
verlossing van die ganse menslike ras.” ( Bron: Christi Matri).
Geseënde
Pous Johannes Paulus II (pous vanaf 16 Oktober, 1978 n.C. tot 2 April, 2005
n.C.)
Pope John Paul II”Don’t go to God for
forgiveness of sins: come to me.” (Source: Los Angeles Times, December 12,
1984.)
“Moenie na God gaan
vir vergiffenis van sonde; kom na my Angeles Times, December 12, 1984.)
“Die waarheid van die
Aanvaarding, wat omskrywe is deur Pius Xii, is herbevestig deur die Tweede
Raadsvergadering van die Vatikaan wat aldus uitdrukking gegee het oor die
geloof van die Kerk: wat bewaar is van enige skuldgevoelings van oorspronklike
sonde, die rein Maagd was opgeneem in liggam en siel in die heerlikheid vav die
hemel na die voltooing van haar aardse verwyl. Sy was verhoog deur die Here as
Koniging van die heelal… Omdat die Moeder van Christus is verheerlik as
“koniging van die Heelal.” (Bron: Pous Johannas Paulus II, in Redemptoris Mater
(On the Blessed Virgin Mary in the Life
of the Pilgrim Church), Encyclical promulgated on March 25, 1987, #41.)
“Vandag.. deur nuwe
kennis lei ons daartoe om erkenning te verleen van die teorie van evolusie dat
dit meer as ʼn hipothese is.“
(Bron: VATICAN CITY, OCT 23, 1996,
http://www.aloha.net/~mikesch/darwin.htm)
“Ek het geen vrees wanneer die mense my noem as die “Vikaris van
Christus” wanneer hulle aan my sê: ”Heilige Vader,” of “Sy Heilige,” of deur
titels selfde as hierdie, wat blyk vyandig te wees tot die Evangelie.” (Bron:
Pous Johannes Paulus II, Crossing the
Threshold of Hope (New York: Alfred A. Knoff. 1995): 6.)
Pous
Benedictus XVI, (pous vanaf 19 April, 2005 n.C. tot 28 Februarie, 2013 n.C.)
“Jesus
beskryf nie die einde van die wêreld, wanneer e voorbeelde gebruik, handel Hy
nie as ʼn “profeet.” Om die waarheid te sê, Sy wens is om te verseker dat Sy
disipels van elke tyd onbeweeglik bly
deur datums en voorspellings…..” (Bron: A statement made on
November 18 2012, during his Monday Angelus to the faithful. http://visnews-en.blogspot.com/2012/11/christ-uides-journey-of-humanity.html)
Pous
Franciskus I ( pous vanaf 13 Maart, 2013 n.C. tot ????):
“Jy kan
nie Jesus buitekant die Kerk vind.” (Bron: Uttered on April 23, 2013, in the
Apostolic Palace’s Pauline Chapel, http://www.ewtnnews.com/catholic-news/Vatican.php?id=7508)
“Die
verklarings van die Heilige Skrif kan nie alleenlik en individueel geleerdes se
poging wees, maar dit moet altyd vergelyk word met, invoegings van egtheid deur
die lewende tradisie van die Kerk.” ( Bron: April
12, 2013, speaking to the pontifical biblical commission. http://www. catholicworldreport.com/Blog/
2219/when_will_the_media_turn_ on_pope_francis.aspx#. UX8SPyv71Us)
Laat
ons nou gaan, na gelykwaardige lasterlike verklarings gedurende hierdie tyd wat
verskaf word deur dokumente van die Vatikaan:
“Ons bepaal dat die Heilige
Apostoliese Bisdom, en die Roomse Pous ,die primaatskap besit oor die ganse
wêreld.” (Bron: The Most Holy Councils,
Vol. XIII, column 1167.)
“Alle name wat in die Skrif wat toegepas word op Christus, en
ooreenkomstig dit wat bepaal dat Hy oor die Kerk is, is al dieselfde
name van toepassing op die Pous.” (Bron:
Robert Bellarmine, On the
Authority of Councils, Volume 2: 266.)
|
Die Pous is nie alleenlik ʼn verteenwoordiger van Jesus Christus, maar hy is Jesus Christus self, wat deur die gewaad van die vlees skuil.” |
“Die Pous is nie alleenlik ʼn verteenwoordiger van
Jesus Christus, maar hy is esus Christus self, wat deur die gewaad van die
vlees skuil.” (Bron: Catholic National (July, 1895)
“Pas op dat ons nie daardie
redding verloor, daardie lewe en asem wat u aan ons gegee het, omdat u ons
herder is, en u is ons geneesheer, en u is ons goeweneur, en u is ons egenoot
en egenote, en u is laastens ʼn ander God op aarde.” (Bron: Christopher
Marcellus addressing Pope Julius II during the Fifth Lateran Council which
began in 1512, as quoted in Alexander Hislop, The light of prophecy let in on
the dark places of the papacy (London: William Whyte and Co., 1846): 91 and
Letters between a Catholic and a Protestant on the doctrines of the Church of
Rome originally published in Borrow’s Worcester Journal (Worcester Journal,
1827): 29. Find the original Latin version here.)
“Dit blyk dat die Pous Johannes
Paulus II nou voorsit oor die algemene Kerk van sy plek vanaf die kruis van
Christus.” (Bron: “Auckland Bishop Says Pope Presides From the
Cross” (Zenit, September 20, 2004)
“Die priester het die mag oor
die sleutels, en die mag om sondaars te bevry van die hel, en om hulle waardig
te maak vir die Paradys, en om hulle te verander as slawe van Satan in die
kinders van God. Daarom is God self, verplig om te bly by die oordele van Sy
priesters, en of om kwyt te skled of om nie kwyt te skeld…..
|
“Die Pous neem die plek in van Jesus Christus, op aarde……Hy is die onfeilbare regeerder…. die opperste regter van hemel en aarde,die regter van almal wat deur niemand beoordeel mag word,God self op aarde.” |
Sou die Verlosser afdaal na die kerk, en as ʼn
biegvader die sakrament van boetedoening bedien, en ʼn priester is ook besig met
ʼn ander boetedoening, sou Jesus sê: van elke boetedoenig, “Ego te Absolve” (vry
te speek), en die priester sou dieselfde doen oor elke geval van boetedoening,
“Ego te absolve,” en die boetedoeners in elke geval sou gelykwaardig vry
gespeek word…..
“Sodoende mag die priester in ʼn
sekere geval genoem word, die skepper van sy Skepper, en daarna deur die woorde
van inseëning te sê, skep hy asof dit Jesus is in die sakrament, deur aan hom ʼn
sakramentele bestaan te gee, en hom voor te hou as ʼn slagoffer wat geoffer word
aan die ewige Vader….”
“Laat
die priester sê die Heilige Laurence Justitinus, “die altar nader as ʼn ander
Christus.” (Bron: St. Alphonsus Liguori, The Dignities and Duties of the Priest
(1927)
“Die Pous neem die plek in van
Jesus Christus op aarde… deur die goddelike reg het die pous die opperste, en
volle mag van geloof, en die morele mag oor elke pastoor en sy kudde. Hy is die
ware vikaris, die hoof van die ganse kerk, die vader en leermeester van alle
Christene, Hy is ʼn onfeilbare regeerder, die skepper van leerstellings, vader
en regter van alle rade, die algemene regeerder van waarheid, die tussenganger
van die wêreld die opperste regter van hemel en aarde, die regter van almal, en
wat deur niemand beoordeel kan word, God self op aarde.” (Bron: Quoted
in the New York Catechism.)
|
“Selfs al is die pous die beliggaming van Satan, behoort ons nie ons hoofde op te rig teenoor hom, maar in kalmte ons neer te buig, en te rus op sy boesem.” St Catherine van Siena |
“Selfs al is die pous die beliggaming van Satan, behoort ons nie ons hoofde op te
rig teenoor hom, maar in kalmte ons neer te buig, en te rus op sy boesem. Hy
wat in opstand kom teen die Vader is verdoem tot die dood. “Die aanhaling van
Katarina van Siena: vir wat ons aan hom doen, doen ons aan Christus: ons moet
die selfde eerbetoon gee aan die Pous wat ons aan Christus gee, en as ons oneer
bewys aan Christus bewys ons oneer aan die Pous. Ek weet baie goed dat menigte
hulle self verdedig deur te spog: “Hulle is so korrup, en dien op alle maniere
die bose!” Maar God het beveel, dat self die priesters, die pastore, en
Christus op aarde was beliggaam in duiwels, en ons moet gehoorsaam en
onderdanig wees aan hulle, nie vir hulle onthalwe, van terwille van God, en
deur gehoorsaamheid aan Hom.” (Bron: St. Catherine of Siena, SCS, p. 201-202, p.
222, quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5: “The Book of
Obedience”, Chapter 1: “There is No Salvation Without Personal Submission to
the Pope”)
“Die leerstellings van die katolieke Kerk is
heeltemal onafhanklik van die Heilige Skrif.” (Bron: Familiar Explanation of Catholic Doctrine, Rev. M. Mullers, p.151.)
“As ons moet kies tussen die Helige Geskrifte
van God, en die ou foute van die kerk, sal ons die vroëere verwerp.” (Bron: Johann Faber (defender of the Papacy) cited
in History of The Reformation, by J. H. Merle d’Aubigne, book 11, Ch. 5, Par.
9.y J. H. Merle d’Aubigne, book 11, Ch. 5, Par. 9.)
“Soos twee heilige riviere wat
vanuit die paradys vloei, die Bybel en goddelike tradisie bevat albei die woord
van God, die kosbare gesteentes van geopenbaarde waarhede. Alhoewel, die twee
goddelike strome op hulsef is, en ook van die beskrywing van hulle goddelike
oorsprong, en van gelykwaardige heiligheid, en beide wat vol is van
geopenbaarde waarhede, is steeds van die twee, tradisie vir ons die meer
duidelike en veiligste.” (Bron: Catholic
Belief, Joseph Faa di Bruno, p. 45.)
|
Die enigste persoon in die hemel wat ek vra om hier na benede te kom, is Jesus Christus, en Hom beveel ek om na benede te kom……. Dit is die een ding wat Hy moet doen. Hy moet elke keer na benede kom wanneer ek die mis bedien en op my bevel, Christus moet dit gehoorsaam. |
Ek nooi nooit ʼn engel na van die hemel na benede om die mis hier aan te
hoor. Hier is geen plek vir engele nie. Die enigste persoon in die hemel wat ek
vra om hier na benede te kom, is Jesus Christus, en Hom beveel ek om na benede te
kom. Hy moet na benede kom wanneer ek Hom gebied. Ek neem brood in my vingers
vanoggend en sê: “ Dit is die liggaam van Jesus Christus, en hy moet na benede
kom. Dit is die een ding wat Hy moet doen. Hy moet elke keer na benede kom
wanneer ek die mis bedien en op my bevel…. ek doen dit in gehoorsaamheid,
eerbied, en eerbetoon, en aanbidding, maar ek doen dit, en wanneer ek dit doen
moet Christus gehoorsaam wees. (Bron: Roman Catholic Priest David S. Phelan, The
Western Watchman (St. Louis: Western Watchman Publishing Company), June 10,
1915.)
“Die Pous is van so ‘n groot waardigheid en so verhewe dat hy nie
sommer net ʼn mens is, maar as asof dit God is, en die vikaris van God….Om die
rede is Pous gekroon met ‘drie dubble kroon, as die Koning van die Hemel en
aarde en van die laer gebiede…. Die Pous is asof hy God op aarde is,…. die
hoof Koning van konings,…. aan wie vertrou is deur die Almagtige God die
heenwyse…. na die hemelse koninkryk.” (Bron: Lucius Ferraris, “Papa,” article 2 in his Prompta Bibliotheca
(“Handy Library”), Volume 6 (Venice, Italy: Gaspar Storti, 1772), pp.
26-29. Latin. Reprinted (Rome: Press of the Propaganda, 1899))
|
“Al die name wat toegewys aan Christus in die Skrif, en bedoel is vir Sy opprgesag oor die kerk, is ook toegewys aan die Pous.” …..Robert Bellarmine. |
“Al die name wat toegewys aan Christus in die Skrif, en bedoel is vir
Sy opprgesag oor die kerk, is ook toegewys aan die Pous.” (Bron: Robert Bellarmine, in Disputationes de
Controversiis, “On the Authority of Councils”, book 2, Chapter 17.)
“Ontvang
hierdie pouslikekroon wat versier is met drie krone, en weet dat u Vader van
prinse en konings is, en die Regeerder van die wêreld, die Vikaris van ons
Verlosser Jesus Christus.”( Bron: Papal
Coronation Ceremony.)
“Die pous is die opperste regter van die wet van die land… Hy is die
verteenwoordiger van Christus, en nie net alleenlik ʼn priester verewig, maar
ook ʼn Koning van konings en Here van die here.” ( Bron: La Civilta Cattolica, March 18, 1871 (quoted in “An Inside View of
the Vatican Council” by Leonard Woosely Bacaon, p 229, American Tract
Society edition))
“Dit is ʼn fout om te glo dat, as die Pous verdorwene is, en ʼn bose man
is, en gevolglik ʼn lid van die duiwel, dat hy oor geen mag beskik oor die
getroues.” ( Bron: Council of Constance,
Condemnation of Errors, against Wycliffe, Session VIII, and Hus: Session XV;
DNZ:621, 617, 588, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5:
“The Book of Obedience”, Chapter 1: “There is No Salvation
Without Personal Submission to the Pope”)
|
“Om onderhewig te wees aan die Roomse Pous is volstrek nodig vir verlossing.” St. Thomas Aquinas |
Die aanhaling van St Thomas Aquinas: “Om
onderhewig te wees aan die Roomse Pous is volstrek nodig vir verlossing.”(
Bron: St. Thomas Aquinas, Against the
Errors of the Greeks, Pt. 2, ch. 36; PTC:484, (quoted in Apostolic Digest, by
Michael Malone, Book 5: “The Book of Obedience”, Chapter 1:
“There is No Salvation Without Personal Submission to the Pope”))
“Dit is ʼn fout om te glo dat ʼn
man is in die Kerk as hy Bisdom van Petrus verlaat, die fondament van die
Kerk.” (Bron: St. Cyprian, UOC, CSL, vol.
3, pt. 1, p. 207 (1868), (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book
4: “The Book of Christians”, Chapter 4: “There is No Allegiance
to Christ Without Submission to the Pope”))
“Waar Petrus (of sy opvolger)
is, daar is die Kerk.” (Bron: Source: St.
Ambrose, Commentary on Twelve of David’s Psalms, XL:30; JUR, vol. 2:1261,
(quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: “The Book of
Christians”, Chapter 4: “There is No Allegiance to Christ Without
Submission to the Pope”))
“Die Roomse Pous, is hoof van die vergadering van biskoppe, en geniet
hy die onfeilbaarheid, en deugsaamheid van sy bisdom, en as Opperste Priester,
en leermeerster van al die getroues – wat hulle broeders bevestig in die geloof
– hy maak bekend deur beslissende handelinge van leerstellings wat pas by die geloof, en morele
waardes…… Hierdie onfeilbaarheid aan die Kerk belowe ook teenwoordig te wees
in die liggaam van die van die biskoppe, en wanneer hulle gesamentlik met
Petrus se opvolger is, beoefen hulle die opperste Gesag, bo almal in ʼn Ekumeniese
Vergadering. Wanneer die Kerk deur sy operste Gesag voorstelle van
leerstellings van geloof voorstel wat as goddelik openbaar is, en as die
leerstellings van Christus, en die bepalings waaraan getrou gebly moet word in
die gehoorsaamheid van geloof. Hierdie onfeilbaarheid strek so ver as die waarborg van Goddelike
openbaring self.” (Bron: Catechism of the
Catholic Church, #891, 1994 edition.)
|
“Ons bely dat die Pous oor die mag beskik om te vanander aan die Skrif en daaraan kan byvoeg, en daarvan mag wegneem volgens sy wil.” –Die aanhalings van Roomse Katolieke Belydenisse teenoor Protestantse eedsverklarings Vergelyk die bogenoemde verklarings met die Skrif: “Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, sodat julle die gebooie van Yahuwah julle Eloah mag onderhou, wat ek julle beveel het.” (Lees Deuteronomium 4 vers 2.) “Alles wat ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.” (Lees Deuteronomium 12 vers 32.) “Elke woord van Eloah is gelouter; Hy is ʼn skild van die wat by Hom skuil. Voeg by sy woorde niks by nie; sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as ʼn leuenaar openbaar word nie. ( Lees Spreuke 30 verse 5 en 6.) “En as iemand iets van die woorde van die die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal Yahuwah sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.” (Lees Openbaring 22 vers 19.) …”Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.” (Openbaring 18 vers 4.) |
…”Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle
nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.”
(Openbaring 18 vers 4.)
“…. die Pous is asof hy
God op aarde is, enigste heerser van die gelowiges van Christus, hoof van konings,
en beskik oorvloed van mag.” (Bron: : Lucius
Ferraris, in “Prompta Bibliotheca Canonica, Juridica, Moralis, Theologica,
Ascetica, Polemica, Rubristica, Historica”, Volume V, article on
“Papa, Article II”, titled “Concerning the extent of Papal dignity,
authority, or dominion and infallibility”, #1, 5, 13-15, 18, published in
Petit Montrouge (Paris) by J. P. Migne, 1858 edition.)
“Ons bely dat die Pous oor
die mag beskik om te vanander aan die Skrif en daaraan kan byvoeg, en daarvan mag wegneem
volgens sy wil.”
(Bron: Roman Catholic Confessions for Protestants Oath, Article XI, (Confessio
Romano- Catholica in Hungaria Evangelicis publice praescripta te proposita,
editi a Streitwolf), as recorded in Congressional Record of the U.S.A., House
Bill 1523, Contested election case of Eugene C. Bonniwell, against Thos. S.
Butler, Feb. 15, 1913.)
“Hy wat nie ingaan by die deur
van die kerk sal nie redding ontvang. Die deur van die kerk is die Katolieke
Kerk en verenig met sy Hoof wat Jesus Christus verteenwoordig.” (Bron: St. Frances Xavier Cabrini,
“Travels”, Chicago: 1944…)
“Die Pous is van groot gesag en
mag, dat hy in staat is om te verander, en te verklaar, of te vertolk self
goddelike wette. Die pous kan goddelike wette verander, omdat sy mag is van die
mens, maar van God, en hy handel as die plaasvervanger van God op aarde…”
(Bron:
Lucius Ferraris, in “Prompta Bibliotheca Canonica, Juridica,
Moralis, Theologica, Ascetica, Polemica, Rubristica, Historica”, Volume V,
article on “Papa, Article II”, titled “Concerning the extent of
Papal dignity, authority, or dominion and infallibility”, #30, published
in Petit-Montrouge (Paris) by J. P. Migne, 1858 edition.
“Christus het Sy setel toevertrou aan die hoof
pous;…. maar al die mag van die hemel en aarde is aan Christus gee;… daarom
is die hoof pous, wat Sy vikaris is, sal
hierdie mag besit.” (Bron: Corpus Juris,
chap. 1, column 29, translated from a gloss on the words Porro Subesse Romano
Pontiff.)
Die Pous se gesag is onbeperk, en onberekenbaar, dit kan toeslaan, soos
Innocent III gesê het, waar ook al sonde is, en dit kan almal straf; en dit laat nie toe vir
enige appel, en is hy inhomself Soewerein, en is dit al.; omdat die Pous die
draer volgens die uitlatings van Boniface VIII, is al die regte in die
Heiligdom van sy borskas. Omdat hy nou
onfeilbaar geword het, kan hy van die klein woordtjie “orbi” gebruik maak (wat
beteken dat hy hom self kan vasdraai aan die ganse Kerk), en in elke leerstelling, en in elke bevel, en in ʼn versekerde
onweerlegbare kontrak van Geloof. Geen reg kan voor hom staan, geen persoonlike
of regspersoonlikheid van vryheid soos kerkregtelikes dit stel.” (Bron: ‘The tribunal of God and of the pope is one
and the same.’ Ignaz von Dollinger, in “A Letter Addressed to the
Archbishop of Munich”, 1871 (quoted in The Acton Newman Relations (Fordham
University Press), by MacDougall, p 119-120))
|
“Ons bely wat ook al waar daar nuwe dinge is wat die Pous bevestig, of dit in die Skrif is of nie, en wat ook al wat hy beveel as waar, en goddelik en as verlossingswerk, dit daarom behoort te onderhou te word deur Leke Mense in ʼn groter respek as aan die lewende God.” (Bron: Roman Catholic Confessions for Protestants Oath) |
Die aanhalings van Roomse Katolieke Belydenisse teenoor Protestantse
eedsverklarings: daar is die besluit van die Pous, en die besluit van God wat
saamgevat is in een besluit…..Nadat, en
vandat daar ʼn appèl altyd deur ʼn
ondergeskikte regter na ʼn meerde verwys word, as billik is daar niemand groter
as hyself, so sal geen appel staande kan bly as dit gemaak word deur die Pous
aan God, omdat daar een kerkraad is van
die Pous en van God self.” (Bron: Augustinus
Triumphus, in Summa de Potestate Ecclesiastica, 1483, questio 6. Latin.)
“Ons bely wat ook al waar daar
nuwe dinge is wat die Pous bevestig, of dit in die Skrif is of nie, en wat ook
al wat hy beveel as waar, en goddelik en as verlossingswerk, dit daarom behoort
te onderhou te word deur Leke Mense in ʼn groter respek as aan die lewende God.”
(Bron: Roman Catholic Confessions for
Protestants Oath, Article IV, (Confessio Romano-Catholica in Hungaria
Evangelicis publice praescripta te proposita, editi a Streitwolf), as recorded
in Congressional Record of the U.S.A., House Bill 1523, Contested election case
of Eugene C. Bonniwell, against Thos. S. Butler, Feb. 15, 1913.)
ʼn
beroep vanaf die WLC Span:
Ons vergroot nie wanneer ons verklaar dat meestal van die Roomse
Katolieke Kerk se leerstellings die Bybel weerspreek. Die bogenoemde
verklarings wat deur pouse gemaak, en deur die owerhede van die Vatikaan, is dit
onomstootlik die geldigheid van ons eis, en wanneer dit vergelyk word met die
Skrif. Dit is tragies, en dit mag baie moeilik wees vir ons broeders en susters
wat steeds gevangenes is in hierdie heidense sisteem om dit te aanvaar. As
Yahuwah se volgelinge wat lidmate is van hierdie kultus, hulle eerlik en
biddend die leerstellings van die pouse sou
vergelyk met die van die Bybel,
hulle sonder twyfel die waarheid sal besef oor die Katolieke se valse sisteem
van godsdiens, en omdat ons omgee, wil ons nie hê dat enige een van Sy
volgelinge, en dat daar voortgegaan moet
word om hulle te mislei deur hierdie bose sisteem. Die tyd is min, en die genade tyd vir die mens om te eindig is op hande. Dit is van groot belang en belangrikheid dat ons tot die
begrip kom van Yahuwah se leerstellings, en om toegewyd Sy waarheid te
volg wat ook al dit kos.
Vandag is die hele wêreld mislei
deur hierdie valse godsdiens, en binnekort sal diegene wat
aanhou om hierdie Sataniese eienskap van hierdie godsdiens sisteem te ontbloot
vervolging in die aangesig sal staar, en die hoogste prys sal betaal. Rome het
nooit enige opposisie verdra, en het die dood veroorsaak van bykans 100 miljoen
Bybel gelowige siele, wat geweier het om onderdanig te wees aan hierde valse
godsdiens. Ons hier by WLC opper hierdie feite in ʼn poging om die waarheid in
die kollig te plaas aan diegene wat opreg is, en dat hulle mag ontvlug met
hulle siele vanaf hierdie heidense instelling.
Redding is geredelik en vry beskikbaar aan almal wat glo in Yahuwa se
naam, en wat gehoorsaam is aan Sy
gebooie. Daar is geen plek vir menslike tussengangers
tussen siel soekende wat gered wil word en ons liefdevolle Verlosser. Sy wil is
dat ons na Hom moet kom, dat Hy ons kan red van ons sondes. Hy sal ons met
vreugde ontvang. Hy sal ons verstand vernuwe en aan ons leer dat ons sonder
skuld voor die Vader kan wandel. Hy sal ons harte voorberei vir die Hemel, en
dat ons saam met Hom sal terugkeer in
heerlikheid met die tweedekoms
Mag Yahuwah aanhou om jou te rig en te seën
vir almal wat soek om Sy Wil te ken.
Comments