World's Last Chance

Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

WLC Free Store: Closed!
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings

Enigiemand kan ʼn kalender opstel. Deur die eeue, het baie dit gedoen
met verslillende grade van akkuraatheid. ʼn Kalender is ʼn eenvoudige metode vir
die meting van tyd. Sedert die verloop van tyd word dit alleenlik deur beweging gemeet, en is alle kalenders gegrondves op waarnemings
van die beweging van die son maan en sterre soos gesien vanaf die aarde.

Die Christene gebruik deur onkundigheid ʼn heidense/pouslike son
kalender vir meer as 1,500 jaar. Deur genade het die Hemel aan lig voorsien oor
hierdie onderwerp van tyd berekening, en gewys dat daar ʼn kalender van Yahuwah
is wat die bewegings van die son en maan kombineer. ʼn Opregte menslike hart sal na hulle Bybels keer, asook
na ander antieke bykomende Bybelse literatuur vir die soeke na waarheid, en
baie teorieë het verskyn oor hoe die ware Bybelse kalender werk. Een voorgestelde
kalender, die patriargale/priesterlike kalender gebruik die boek van Henog, en die boek van die Opregte, en
Jubilee
om ʼn kalender te vorm wat die tyd verskille invoeg, tussen die son
en maan jare elke jaar, eerder as elke tweede jaar, soos dit gedoen word deur
die maan – son kalender van die Skepping.

WLC glo dat Yahuwah se kalender gegrond moet word op die bewyse wat in die Skrif
bevat is, eerder as om hierdie bykomende Bybelse bronne te gebruik. Die rede is
eenvoudig: Die Skrifte, is geskrywe in hulle oorpronklike glief ( karakters),
en is dit beskikbaar. Op die ander kant is die gliewe, en tekse van Henog, en die boek van die Opregte, en
Jubilee
wat in hulle oorspronklike gliewe geskryf is nie beskikbaar.
Verskeie gedeeltes wat gevind is by die Rolle van die Dooie See, en ander
plekke meer, en deels ʼn bewys is, dat sulke boeke bestaan het. Hulle voorsien
nie aan volledige manuskripte, en dat dit nie bedorwe is deur baie jare van
oorskryf en baie vertalings.

Toe Yahuwah die verwarring veroorsaak het van die tale by Babel, het Hy
elke bepaalde taal ontwerp vir diegene wat die bewaarders van Sy wet sal wees.
Die Ou Hebreeuse taal, verskillend as die meeste hedendaagse tale het bestaan
uit werkwoorde, en nie naam woorde.
Hebreeuse Taal werkwoorde – slaap, groei, hardloop.

Die Hebreeuse Taal, Naamwoorde, perd, appel, kind

Werkrwoorde, weer op die anderkant beskrywe wat die naamwoorde doen ( om te slaap, om te groei, om te hardloop) of om te wees (word, as, wees, was, gewees).

Hebreeuse Taal werkwoorde – slaap, groei, hardloop

Soos die tegnologie vorder, word daar voortdurend naamwoorde by tale
gevoeg. Die Ou Hebreeuse taal, op die anderkant, gebruik werkwoorde en frases
om dinge name te gee. Die resultaat dat dit ʼn uiterste beskrywende taal is – en
een wat dit amper ontmoontlik is om te bedorwe omdat beweging/handeling en
verklaar dit om dieselfde te bly. “Om te loop” dit wys om steeds te loop. “Om
te sing” dit steeds wys om te sing. Dit is ʼn taal wat gegrond is op naamwoorde
wat die mees bedorwe geword het oor die tyd heen.

Baie mense voer aan dat dit ontmoontlik is om te weet watter, of enige
van die baie Bybel vertalings reg is. Vandag, is daar meer as 40 verskillende
vertalings, en parafrases in Engels alleenlik. Alhoewel, met die hulp van
rekenaars en die internet, is dit moontlik om baie akkurate vertalings van die
Ou Testament te bekom. Webtuistes soos mechon – mamre.org
voorsien aan tekste wat in die oorspronklike gleuwe geskrywe is. Met die
gebruik van rekenaars, kan ʼn woord wat 400 keer gebruik word in die Ou
testament, en kan dit geanaliseer word dat in konteks waar dit gebruik word korrek is.

Yahuwah het drie getuienis bewaar dat die kalender van die Skepping om
te wees die van die maan – son kalender wat bestaan uit 12 maansomlope met ʼn
13de wat ingevoeg word elke twee of drie jaar. Hulle is: 1.) die beskikbaarheid
van die oorspronklike gleuwe; 2.) die akkuraatheid van die wetenskap van
astrologie; en 3.) die geskrewe dokumentasies van die geskiedenis.

Die bykomende Bybel boeke van Henog,
die boek van die Opregte, en Jubilee
bevat baie inligting wat interessant
is, en voordelig is, en ook leersaam is. Alhoewel, hulle ontbreek aan die drie
getuies wat die kalender van die Skepping bevestig. ʼn Nugter verstand moet gehandhaaf word wanneer daar ʼn
bykomende Bybelse bron gelees word. Die Skrif is die enigste standaard, wat
gegee is aan die mens, en waardeur alle ander geskrifte beoordeel moet word.
“Die hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging,
tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwa
volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.” (Lees
2 Timotheüs 3 verse 16 en 17.)

Wanneer Henog, die boek van die
Opregte, en Jubilee
gelees word, moet die soeker na waarheid neem wat is
goed en die res daar laat. Sekerlik moet hulle nie gebruik word om gesag te
beskryf en om hoe die kalender te bereken. In die orde vir die samestelling van
ʼn “patriagale/priesterlike kalender deur hierdie bykomende bronne, sekere
verbeterde aanvaardings moet gemaak word. Die volg van weinig van baie:

Veronderstelling Een

Die Maan is Siek?Een webtuiste wat die kalender wat bevorder en veronderstel en gebaseer
is volgens Henog en die boek van die
Opregte, en Jubilee,
maak daarop aanspraak dat die maan “siek” is sedert die dae van Hiskia en nie
meer presies funksioneer. Daar is volstrek geen ondersteuning vir hierdie
aanspraak. Dit is, en kan alleenlik wees, ʼn veronderstelling. Dit is heeltemal
teenstrydig teen Yahuwah se persoonlikheid wat geopenbaar is om aanbidding te
verkry op ʼn bepaalde tyd, en om dan Sy eie metode van tydmeting te vernietig,
op so ʼn manier dat daar nie meer afhanklik daarvan kan wees.

Die Skrif weerlê die veronderstelling dat die maan “siek” is en nie in
staat is om tyd aan te dui. Rofweg ongeveer 3,000 jaar na die Skepping, skryf
Dawid in die Psalms oor die Skepper: “Hy het die maan gemaak vir die vaste tye;
die son ken sy tyd om onder te gaan.” (Psalm 104 vers 19.)
Die woord “aangewys” word afgelei van âsâh
(#6213 en beteken “ om te doen of te maak, in die wye sin en wydste
toepasiing.”1 Die woord “seisoene” word afgelei van die Hebreeuse
woord mô’êd (#4150). War beteken:

– ʼn Aangewese, d.w.s. ʼn vaste tyd seisoen, in besonders, ʼn feesviering
…… en bedoelende ʼn vergadering ( wat byeengeroep is vir ʼn bepaalde doel);
tegnies die vergadering, met die toevoeging, die plek van ontmoeting…2

Die woord word van naderby geassosieer met al die byennkomste waar
Yahuwah aanbid word. Levitikus 23, wat ‘n lys voorsien vir die aanwys van die jaarlikse feeste van
Yahuwah, en word dit verwys na hulle deur dieselfde woord. Psalm 104 vers 19 is
verklaar duidelik dat Yahuwah die maan gemaak het vir ʼn bepaalde doel, die werk
om tyd te bepaal vir aangewese aanbidding.

Hierdie gedagte word herhaal in Psalm 89, wat ʼn lied is wat Yahuwah se
getrouheid prys. Die psalm word geopen met die goddelike geïnspireerde woorde:
“Die goedertierenhede van Yahuwah wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend
maak met my mond van geslag tot geslag. Want ek het gesê: Goedertierenheid sal
vir ewig gebou word; in die hemele
daar bevestig U u trou.” Psalm 89 verse 2 en 3.)

Die maan is nie “siek!” Dit het eerder ʼn bepaalbare beweging wat
gebruik word vir die inspirasie as voorbeeld hoe betroubaar en getrou die woord
van die Almagtige is.

Maar my
goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie.
Ek sal
my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie
verander nie.
Een
maal het Ek gesweer by my heiligheid
Waarlik,
Ek sal vir Dawid nie lieg nie!
Sy
nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My.
en sy
troon soos die son voor My.
Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan,
en die getuie in die hemel is getrou. Psalm 89 verse 34 tot 38.)

Hierdie geesverheffende gedeelte vergelyk die onfeilbare getrouheid van
Yahuwah se beloftes tot die versekerde en voorspelbare bewegings van die maan,
en gaan dit so vêr as om die maan te noem Yah se getroue getuie in die hemel.
Die versekerde woord van Yahuwah laat geen ruimte vir die maan om “siek” te
wees, en onbetroubaar vir die vervulling van die funksie om tyd te reguleer, en
vir die byeenkomste vir aanbidding.

Veronderstelling Twee

Dit word aangeneem dat die Skrif geen bewyse bevat vir die invoeging
van ʼn 13de maand wat die korter maan jaar versoen met die langer maan jaar elke
twee of drie jaar. Alhoewel, dit
verkeerd is. ʼn Dertiende ingevoegde maand kan gevind word in die boek van
Esegiël waar die profeet aangesê is om oor ʼn gelykenis te handel van die beleg
van Jerusalem. Hy was aangesê om op sy linkerkant te lê vir 390 dae, en as hy
daarmee klaar was, om op sy regterkant te lê vir 40 dae vir ʼn totaal van 430
dae. Omdat die datums aangegee word toe hy die opdrag ontvang het, en wanneer
dit voltooi sal wees, dit is baie duidelik dat hy Yahuwah se opdrag gevolg het
gedurende die ingevoede jaar, of kon hy terug gewees het by sy huis soos dit
opgeteken is in Esegiël 8 vers 1. `n 13de Maand?? Die Goddelike
Presiesheid van die Luni-Solar Kalender

Veronderstelling Drie

Tyd om gesond te wordDie veronderstelling word gemaak dat in die ewigheid tyd nie sal
“bestaan” omdat Openbaring verklaar dat die son en die maan nie meer nodig is.
Hierdie veronderstelling word verkeerd toegepas oor wat Openbaring verklaar. Openbaring 21 verse 23 en 24 verklaar: “En die stad het die
son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van
Yahuwah het hom verlig, en die Lam is sy lamp. En die nasies van die wat gered
word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle
heerlikheid en eer daarin.”

Die Skrif verklaar dat wanneer die aarde nuut gemaak word, sal die
heerlikheid van Yahuwah die aarde oorstroom met strale van oneindige
heerlikheid, wat die son en die maan onnodig maak as ʼn bron van lig. Alhoewel,
dit nie beteken dat hulle sal ophou om te bestaan as hulle Hemelse geordende
rol as tydhouers. Jesaja 66 verse 22 en 23 voorspel: Want
soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal
bestaan, spreek die Here, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees.En
elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê Yahuwah.”

Veronderstelling Vier

Om die partriargale/priesterlike kalender te “bewys,” word daar
aanspraak gemaak dat Yahushua ʼn verskillende kalender onderhou het wat deur die
hoofstroom van die priesterdom van Sy dag onderhou is. Hierdie veronderstelling
word maklik bewys as onwaar deur die feit toe Yahushua gevra het: :” Wie van
julle oortuig My van sonde?” Johannes 8 vers 46) en kon
hulle nie daarop antwoord. Selfs Pilatus, met die verhoor van Yahushua
verklaar: “Ek vind geen skuld in hierdie man nie.”(Lukas 23
vers 4.)

Die Jode se gewilde aanklag was die verbreking van die Sabbat. As
Yahushua werklik die Sabbat op ʼn verskillende dag onderhou het, dan sou hulle
die priesters en Leviete sekerlik probeer om Hom op daardie grondige redes dood
te maak.

Veronderstelling Vyf

Daar word aanspraak gemaak dat Yahushua die Pasga een dag vroeër gehou
inooreenstemming volgens die Pasga kalender. Dit is nie waar nie. Alle Skrif verwysings
tot die laaste Avondmaal maak bekend dat dit nie die Pasga was, omdat Yahuashua
en sy dissipels gewone brood geëet het, eerder

In orde om ekstrapoleer oor die patriargale/priesterlike kalender wat
gegrond is op die boeke van Henog, die Opregte, en Jubilee, is die bewys
duidelik dat Skrif tersyde gestel moet word. Bykomend, dat die historiese feite
ook verontagsaam moet word/

Die Skrif is die enigste betroubare
standaard
vir die bevestiging van
leerstellings. Die kalender waardeur iemand die heilige
dae
wil bereken moet nie gegrond word
op veronderstellings en foutiewe gevolgtrekkings. WLC gaan voort in die
bevordering van die maan – son kalender van die Skepping as die enigste
geordende metode vir die meting van tyd.



1.Hebreeuse – Griekse Sleutelwoord Studie
Bybel, Hebreeuse en Chaldeeuse Woordeboek, bladsy 92.

2.Ibid, bladsy 63.

Comments

Leave a Reply

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.