World's Last Chance

Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

WLC Free Store: Closed!
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

Toekomstige Lunar-Solar Konjunksie Datums (2013-2030)

Nuwe Maan Dag:

Nuwe Maan Dag begin met die dagbreek op die dag wat volg na die maan se konjunksie met die son. Vir `n gedetaileerde verduideliking vir die rede agter hierdie metode, agter hierdie metode, verwys asseblief na “ Nuwe Maan Dag: Die Dagbreek Na Konjunksie.

Die Kaart:

Hieronder is `n kaart wat die lunar-solar konjunksie datums vir 2013-2030 wys. U kan die datums en tye bevestig soos gelys in die USNO se webtuiste.

(Nota: Daar word dikwels na Konjunksie verwys as Astronomiese “Nuwe Maan.”

Hoe om hierdie Kaart te Gebruik:

Stel die verskil tussen u plaaslike tyd en UTK (Koördineerde Universele Tyd) vas. Enige van die volgende kan gebruik word.

  • Voorbeelde van Noord Amerikaanse, Europese, en Australiese UTK tye (Kliek om te Vergroot.)

    Verenigde State

    Atlantiese Sonlig Tyd . . . Trek 3 ure af van UTK
    Atlantiese Standaard Tyd . . . Trek 4 ure af van UTK
    Oosterse Sonlig Tyd . . . Trek 4 ure af van UTK
    Oosterse Standaard Tyd . . . Trek 5 ure af van UTK
    Sentrale Sonlig Tyd . . . Trek 5 ure af van UTK
    Sentrale Standaard Tyd . . . Trek 6 ure af van UTK
    Berg Sonlig Tyd . . . Trek 6 ure af van UTK
    Berg Standaard Tyd . . . Trek 7 ure af van UTK
    Pasifiese Sonlig Tyd . . . Trek 7 ure af van UTK
    Pasifiese Standaard Tyd . . . Trek 8 ure af van UTK
    Alaska Sonlig Tyd . . . Trek 8 ure af van UTK
    Alaska Standaard Tyd . . . Trek 9 ure af van UTK
    Hawaii-Aleutian Standaard Tyd . . . Trek 10 ure af van UTK
    Samoa Standaard Tyd . . . Trek 11 ure af van UTK

    Europa/Midde Ooste

    Greenwich Meridiaan Tyd . . . Dieselfde soos met UTK
    Britse Somer Tyd . . . Voeg 1 uur by UTK
    Sentraal Europese Tyd . . . Voeg 1 uur by UTK
    Sentraal Europese Somer Tyd . . . Voeg 2 ure by UTK
    Oos Europese Tyd . . . Voeg 2 ure by UTK
    Oos Europese SomerTyd . . . Voeg 3 ure by UTK
    Charlie Tyd (Midde Ooste) . . . Voeg 3 ure by UTK
    Delta Tyd (Midde Ooste) . . . Voeg 4 ure by UTK

    Australië

    Wes Standaard Tyd . . . Voeg 8 ure by UTK
    Wes Somer Tyd . . . Voeg 9 ure by UTK
    Sentrale Standaard Tyd . . . Voeg 9:30 ure by UTK
    Sentrale Somer Tyd . . . Voeg 10:30 ure by UTK
    Oosterse Tyd . . . Voeg 10 ure by UTK
    Oos Somer Tyd . . . Voeg 11 ure by UTK

    http://earthsky.org/astronomy-essentials/universal-time

2. Vind die tyd van konjunksie op die kaart hieronder.

3. Herlei die gegewe tyd in UTK na u plaaslike tyd. Byvoorbeeld: Konjunksie het plaasgevind op 11 Januarie, 2013 teen 19:44 UTK (7:44 VM). As u in Egipte woon (UTK+2), sal die konjunksie op 11 Januarie teen 21:44 (9:44 VM) plaaslike tyd plaasvind.

4. Stel vas wanneer die eerste dagbreek (“astronomiese dagbreek”) na konjunksie sal plaasvind.

  • http://aa.usno.navy.mil/data/docs/RS_OneYear.php Belangrike Nota: `n Bybelse dag begin met dagbreek – astronomiese skemering, NIE sonsopkoms NIE. U sal astronomiese skemering” moet selekteer as die tipe tabel.)
  • http://www.timeanddate.com/worldclock/sunrise.html (Belangrike Nota: `n Bybelse dag begin met dagbreek- astronomiese skemerlig, Nie sonsopkoms Nie. U sal nodig hê om “skemerlig/opkoms/ondergang (son)” te selekteer) in die Kolomme gedeelte nadat u, u lokaliteit geselekteer het.)

* Wanneer u die dagbreek tye vir u area opgesoek het, MOENIE VERGEET om sonlig besparingstyd wanneer van toepassing, in ag te neem nie. UTK tyd is onveranderlik; dit maak nie voorsiening vir sonlig besparingstyd nie.

Nuwe Maan Dag begin met die eerste dagbreek na die lunar – solar konjunksie.

In die voorbeeld voorgestel in stap #3, sal Nuwe Maan Dag met dagbreek begin op 12 Januarie 2013 (in Egipte) omdat konjunksie om 9:44 VM op 11 Januarie sal plaasvind en die volgende dagbreek plaas sal vind teen 5:28 NM op 12 Januarie.

Gregorian Year

Conjunction Date & Time (UTC)

2012

Dec 13 08:42

2013

Jan 11 19:44

Feb 10 07:20

Mar 11 19:51

Apr 10 09:35

May 10 00:28

Jun 8 15:56

Jul 8 07:14

Aug 6 21:51

Sep 5 11:36

Oct 5 00:34

Nov 3 12:50

Dec 3 00:22

2014

Jan 1 11:14

Jan 30 21:38

Mar 1 08:00

Mar 30 18:45

Apr 29 06:14

May 28 18:40

Jun 27 08:08

Jul 26 22:42

Aug 25 14:13

Sep 24 06:14

Oct 23 21:57

Nov 22 12:32

Dec 22 01:36

2015

Jan 20 13:14

Feb 18 23:47

Mar 20 09:36

Apr 18 18:57

May 18 04:13

Jun 16 14:05

Jul 16 01:24

Aug 14 14:53

Sep 13 06:41

Oct 13 00:06

Nov 11 17:47

Dec 11 10:29

2016

Jan 10 01:30

Feb 8 14:39

Mar 9 01:54

Apr 7 11:24

May 6 19:29

Jun 5 02:59

Jul 4 11:01

Aug 2 20:44

Sep 1 09:03

Oct 1 00:11

Oct 30 17:38

Nov 29 12:18

Dec 29 06:53

2017

Jan 28 00:07

Feb 26 14:58

Mar 28 02:57

Apr 26 12:16

May 25 19:44

Jun 24 02:31

Jul 23 09:45

Aug 21 18:30

Sep 20 05:30

Oct 19 19:12

Nov 18 11:42

Dec 18 06:30

2018

Jan 17 02:17

Feb 15 21:05

Mar 17 13:11

Apr 16 01:57

May 15 11:48

Jun 13 19:43

Jul 13 02:48

Aug 11 09:58

Sep 9 18:01

Oct 9 03:47

Nov 7 16:02

Dec 7 07:20

2019

Jan 6 01:28

Feb 4 21:03

Mar 6 16:04

Apr 5 08:50

May 4 22:45

Jun 3 10:02

Jul 2 19:16

Aug 1 03:12

Aug 30 10:37

Sep 28 18:26

Oct 28 03:38

Nov 26 15:05

Dec 26 05:13

2020

Jan 24 21:42

Feb 23 15:32

Mar 24 09:28

Apr 23 02:26

May 22 17:39

Jun 21 06:41

Jul 20 17:33

Aug 19 02:42

Sep 17 11:00

Oct 16 19:31

Nov 15 05:07

Dec 14 16:16

2021

Jan 13 05:00

Feb 11 19:06

Mar 13 10:21

Apr 12 02:31

May 11 19:00

Jun 10 10:53

Jul 10 01:16

Aug 8 13:50

Sep 7 00:52

Oct 6 11:05

Nov 4 21:14

Dec 4 07:43

2022

Jan 2 18:33

Feb 1 05:46

Mar 2 17:35

Apr 1 06:24

Apr 30 20:28

May 30 11:30

Jun 29 02:52

Jul 28 17:55

Aug 27 08:17

Sep 25 21:54

Oct 25 10:49

Nov 23 22:57

Dec 23 10:17

2023

Jan 21 20:53

Feb 20 07:06

Mar 21 17:23

Apr 20 04:12

May 19 15:53

Jun 18 04:37

Jul 17 18:32

Aug 16 09:38

Sep 15 01:40

Oct 14 17:55

Nov 13 09:27

Dec 12 23:32

2024

Jan 11 11:57

Feb 9 22:59

Mar 10 09:00

Apr 8 18:20

May 8 03:21

Jun 6 12:37

Jul 5 22:57

Aug 4 11:13

Sep 3 01:55

Oct 2 18:49

Nov 1 12:47

Dec 1 06:21

Dec 30 22:26

2025

Jan 29 12:35

Feb 28 00:44

Mar 29 10:57

Apr 27 19:31

May 27 03:02

Jun 25 10:31

Jul 24 19:11

Aug 23 06:06

Sep 21 19:54

Oct 21 12:25

Nov 20 06:47

Dec 20 01:43

2026

Jan 18 19:51

Feb 17 12:01

Mar 19 01:23

Apr 17 11:51

May 16 20:01

Jun 15 02:54

Jul 14 09:43

Aug 12 17:36

Sep 11 03:27

Oct 10 15:50

Nov 9 07:02

Dec 9 00:51

2027

Jan 7 20:24

Feb 6 15:56

Mar 8 09:29

Apr 6 23:51

May 6 10:58

Jun 4 19:40

Jul 4 03:02

Aug 2 10:05

Aug 31 17:41

Sep 30 02:36

Oct 29 13:36

Nov 28 03:24

Dec 27 20:12

2028

Jan 26 15:12

Feb 25 10:37

Mar 26 04:31

Apr 24 19:46

May 24 08:16

Jun 22 18:27

Jul 22 03:01

Aug 20 10:43

Sep 18 18:23

Oct 18 02:56

Nov 16 13:17

Dec 16 02:06

2029

Jan 14 17:24

Feb 13 10:31

Mar 15 04:19

Apr 13 21:40

May 13 13:42

Jun 12 03:50

Jul 11 15:51

Aug 10 01:55

Sep 8 10:44

Oct 7 19:14

Nov 6 04:24

Dec 5 14:52

2030

Jan 4 02:49

Feb 2 16:07

Mar 4 06:34

Apr 2 22:02

May 2 14:12

Jun 1 06:21

Jun 30 21:34

Jul 30 11:10

Aug 28 23:07

Sep 27 09:54

Oct 26 20:17

Nov 25 06:46

Dec 24 17:32

Comments

Leave a Reply

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.