![]() |
Die Owerste Generaal van die Orde van Jesus is die amptelike benaming van die Leier van die Roomse Katolieke godsdiens orde, die Jesuïete. Hy word algemeen aangespreek as Vader Generaal. Die amp dra somtyds die neerhalende bynaam as die Swart Pous. Die huidige Owerste Generaal is sy Eerwaarde Vader Adolfo Nicolás. |
DIE JESUÏETE –
10 FEITE
“Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne
roofsugtige wolweis.” – Yahushua volgens Mattheus
7 vers 15)
“Ons het binne gekom as lammers en sal soos wolwe
regeer.” – (Francesco Borgia, die Derde Owerste
Generaal van die Jesuïete)
Die Orde van Jesus,
en wat meer algemeen verwys word as die Jesuïete, is die gewapende vleuel van
die Roomse Katolieke Kerk. Hulle was ingestel
deur Pous Paulus III, gedurende 1540, en met die een opdrag: om Protestantisme
te verslaan en die herinstelling van Pouslike regering. Om hierdie enorme taak
te verrig, het hulle van sogenaamde opvoedings, en welsyn programme gebruik
gemaak om alles te infiltreer, en is hulle betrokke by alle boosheid wat moontlik
bedink kan word. Onnodig om te sê, hulle behaal groot sukses met hulle sendings
waarvan die hoogtepunt is, die huidige pous, Pous Francis, die Agste en laaste
Pous van Openbaring 17, wat verskeie hoë poste beklee het in Argentinië, as die
Provinsiale Owerste van die Orde van Jesus en as die Aartsbiskop van Buenos
Aires. Hy was georden as kardinaal deur Pous John Paul II.
Die meeste mense
van die wêreld vandag is onbewus hoe die Jesuïete te werk gaan, vanaf hulle
stigting tot vandag toe. Niemand meer as vantevore, as World`s Last Chance glo dat dit uitersbelangrik
is om die historiese feite onder die aandag bring van hierdie bose orde, en
hulle bose eienskappe te ontbloot van hierdie ware boosaardige orde.
Feit # 1
Die Jesuïete
as ʼn Orde was in 1773 deur Pous Clement die XIV onbind:
Dit het nie lank
geneem vir die 18de Eeu se Katolieke nasies om moeg te raak vir die gekonkel
van die Jesuïete met hulle algemene belange. Hulle was so briesend vir die
Jesuïete dat hulle daarop aangedring het dat die Roomse Katolieke Kerk hulle
vir eens en vir altyd ontbind. Genoegsame politieke druk is voorgelê aan Pous
Clement XIII. Alhoewel, voor hy daaraan iets kon doen het hy gesterf. Die taak
om die Orde van Jesus te onbind is oorgelaat vir sy opvolger Pous Clement XIV.
Terwyl Pous Clement die dekreet vir die ontbinding van die Orde van die
Jesuïete onderteken het hy gesê: “Ek het my doodvonnis onderteken…”. Binne ʼn
tydperk van nege maande was hy dood. [ Baie van sy tydgenote het sy dood gesien
as ʼn saak van vergiftiging, en het vermoed dat die Jesuïete verantwoordelik
is.]
Bron: http://www.pickle-publishing.com/papers/triple-crown-clement-xiv.htm
Feit # 2
Geen ander entiteit op Aarde was deur so baie Katolieke
en nie- Katolieke lande verban as die Jesuïete.
Vanselfsprekend was
die Jesuïete nie verban deur baie nasies ( selfs Katolieke nasies ) vanweë
hulle opvoedkundige en welsyn werk. Hulle was verban oor hulle
betrokkenheid en by die uitvoering van ondermynende samesweerdery teen die mensdom om hulle eie saak te bevorder.
“Gedurende
1555 en 1931was die Orde van Jesus, [die Jesuïete Orde ] verban in tenminste 83
lande, stadstate en stede, vanweë hulle betrokkenheid by politieke konkelary en
ondermynende samesweerdery teen die welstand van die Staat, volgens die
verklarings van ʼn Jesuïete priester van aansien [d.w.s., Thomas Campbell ] Het feitlik elke geval van verbanning gegaan oor politieke geknoeiery, politieke
infiltrasie, en politieke omverwerping, en politieke opsweping asook politieke
opstand.”
Die Jesuïete is bekend vir hulle misleiding,
spioenering, infiltrasie, sluipmoorde en revolusie. Hulle is diep geïnfiltreer
in die politieke terrein en betrokke by politieke samesweerdery in al die lande
van die wêreld.
Bron: [“The Babington Plot,” by
J.E.C. Sheppard,p.12]
As die Jesuïete verban word uit ʼn land, dan
verander hulle net eenvoudig hulle metodes en keer hulle terug na die land
waarvan hulle verban is onder ʼn nuwe vermomming. Die volgende is ʼn opsomming
van hulle operasionele beplanning.
“Ons kom soos lammers en sal regeer soos
wolwe. Ons sal soos honde verban word en dan terugkeer as arende.”
Bron:
Francesco Borgia, Die Derde Jesuïete Owerste Generaal.
Feit #3
Hitler
het sy gevreesde SS militêre vleuel en party en organisasie strukture geskoei
volgens die Jesuïete Orde en volgens die beginsels van die Katolieke Kerk:
“….
die SS eenheid was volgens die beginsels van die Jesuïete Orde saamgestel.”
Bron : “
The Secret History of the Jesuits,” by Edmond Paris, p. 164.
Walter
Schellenberg, vorige hoof van die Nazi teen spioenasie netwerk, het hierdie verklaring gemaak: “Die S.S. as
organisasie is opgerig deur Himmler [Heinrich Himmler, en was hy ook ʼn lid van
die leierskap van die Nazi Party], en volgens die grondbeginsels van die Jesuïete
Orde. Hulle regulasies en hulle Geestelike voorskrifte wat voorgeskryf is deur Ignatius van Loyola, het Himmler
dit probeer om dit presies na te doen. Himmler se titel as opperhoof van die
S.S. was die ekwivalent van die Jesuïete “Generaal” en die hele organisasie se struktuur was ʼn goeie namaaksel van die
Katolieke Kerk se hiërargiese orde.” [ The Secret History of the Jesuits by
Edmond Paris.p. 164.]
“Bo en behalwe alles wat ek van die Jesuïete
geleer het, en wat sowel Lenin ook geleer het, “so vêr as wat ek kan onthou. Het
die wêreld nog nooit so ʼn uitstekende voorbeeld geken , as die hiërargiese
samestelling soos die van die Katolieke Kerk. Daar is heelwat van ʼn paar voorbeelde
van die Jesuïete wat ek geskik gevind het vir die gebruik in my eie
Party.”
Bron:
Manfred Barthel, “The Jesuits: History and Legend of the Society of Jesus
(New York, 1984), Adolf Hitler, p.266.
Hitler het gesê:
“Ek het baie geleer van die Jesuïete Orde…Tot nou toe was daar nog nie so
iets so groots op die aarde as die hiërargiese samestelling van die Katolieke
Kerk. Ek het baie van daardie beginsels in my eie party oorgedra…. Ek gaan
jou toelaat in ʼn geheim….. Ek is besig met die oprigting van ʼn Orde…. In my
“Geledere ” van die Orde, sal ons die jeug laat opgroei tot iets wat die hele
wêreld sal laat bewe… Hitler het toe opgehou en gesê dat hy nie veel meer kan
sê…..”
![]() |
Die ondertekening van die ooreenstemmings dokument deur Kardinaal Pacelli (wat later Pous Pius XII geword het.) Gedurende 1933 was hy die Vatikaan se Sekretaris van lande. Tweede van links is Frans von Papen, ʼn onheilspellende Nazi en toegewyde Roomse Katoliek wat Hitler se bobaas diplomaat was en die Vatikaan se agent wat bygedra het om Hitler tot mag te verhef het. Staande vêr regs is die onbekende Vatikaan prelaat, Montini wat later Pous Paul VI geword het.
|
Bron:
“Hermann Rauschning, former national-socialist chief of the government of
Dantzig: “Hitler m’a dit”, (Ed.
Co-operation, Paris 1939, pp.266, 267, 273 ss).
“Die Führer het tot mag verrys danksy die
stemme van die Katolieke Sentrum [Sentrum Party se opsiener en Jesuïet Ludwig
Kaas], net vyf jaar voor 1933, maar die meerderheid van die doelwitte wat
sinies geopenbaar is in My Stryd (Myn Kampf ) was alreeds ʼn werklikheid,
hierdie boek… was geskrywe deur die Jesuïet
Vader Bernhardt Stempfle, en wat onderteken is deur Hitler wat hom beheer het.
Ondanks…. dat dit die Orde van Jesus is wat die gewilde Pan – Duitse program
vervolmaak het soos uiteen gesit is in hierdie boek, en wat deur die Führer
bekragtig is.”
Bron: : Edmond Paris, The Secret History of the Jesuits,
page 138
Frans von Papen, ʼn
ander magtige Nazi wat behulpsaam was in die opstelling van die ooreenkoms
tussen die Duitsland en die Vatikaan het hieroor te sê gehad: “ Die Derde Ryk
is die eerste wêreldse mag wat nie alleenlik erkenning verleen, maar ook die verhewe
beginsels van die Pousdom toepas.”
Bron: http://www.chick.com/reading/books/153/153_03.asp
Feit #4
Gedurende die laaste 400 jaar het die Jesuïete daarin
geslaag vir die vestiging van die grootste, en wêreldwye netwerke van skole en universiteite
Die vooraanstaande skole en universiteite, het voorsien aan baie
welbekende oudstudente. Desondanks was die
Jesuïete in staat om die denke te vorm en te giet van baie wêreld leiers, en
het hulle voorsien vir geslagte van politieke en godsdienstige leiers wat ten
gunste was vir die Katolieke kerk, en sy agenda en leerstellings.
Source: Charles H. Spurgeon “A Solemn Warning for All Churches,”
Sermon No. 68
Die beroemde Britse
prediker, Charles Haddon Spurgeon, het eens op ʼn tyd gewaarsku oor die
predikante van die kerk wat aan hierdie universiteite gradueer, en dat “… hulle ʼn gedeelte van die evangelie
weerhou as rede dat hulle gestudeer aan die duiwel se nuwe Jesuïtiese
Kolleges.”
Bron:
Charles H. Spurgeon “A Solemn Warning
for All Churches,” Sermon No. 68.
Feit # 5
Agente
van die Jesuïete was verantwoordelik vir die sluipmoord op baie hoofde van verskeie
Lande gedurende die eeue:
Staatshoofde was vermoor deur die Jesuiete, wanneer hulle poog om die
invloed en die gekonkel van die Jesuïete in hulle landsake te onderdruk. Ons
voorsien aan voorbeelde van name van die hoofde, van lande wat aan ons bekend
is wat deur die deur die Jesuïete vermoor is, en hulle is: Willem van Oranje,
Koning Henry III en Henry IV van Frankryk, Tsaar Alexander I en Alexander II
van Rusland, Presidente Abraham Lincoln en John. F. Kennedy, asook die Meksikaanse
President Benito Pablo Juarez.
Abraham Lincoln was
ten volle bewus van die bose neigings van die Jesuïete. Hy het verklaar: “..
Dit is nie teen die Amerikaners van Suide waarteen ek alleen baklei nie. Dit is
meer gerig teen die Pous van Rome, met sy verraderlike Jesuïete en hulle blinde
en bloeddorstige slawe waarteen ons onself moet verdedig.”
Bron:
Fifty Years in the Church of Rome, by Charles Chiniquy. p. 496
“Dit
blyk dat die Jesuïete van gedagte was vanaf die begin van die oorlog [ die
Amerikaanse Burgeroorlog van 1861 tot 1865 ] gewag vir die geleentheid om uit
die weg te ruim [d.w.s. die sluipmoord ] van Mnr. [Abraham ] Lincoln.”
Bron:
Thomas M. Harris (U.S. Army Brigadier General; Author of the book
Rome’s Responsibility for the Assassination of Abraham Lincoln)
“Die gewilde beleid van die Jesuïete [is] die
gebruik van sluipmoord.”
Bron:
U.S. Army Brigadier General Thomas
M. Harris; “Rome’s Responsibility for
the Assassination of Abraham Lincoln”; 1897; Page 19)
“Dit word geglo dat die Pous die reg besit om om
ontslae te raak van ketters, en opstandige konings. Monargiste waarvan daar
ontslae geraak is op die manier deur die Pous, word verander in berugte
tiranne, en mag hulle dan dood gemaak word deur hulle wat met hulle eerste in aanraking kom.”
“In die gang van openbare belang as dit nie
kan slaag in die verdediging met die dood van die tiran, is dit wettig vir die
eerste een wat in aanraking met hom kom om hom te vermoor.” ([Defensio Didei, Jesuiet Suarez, Book VI. C 4, Nos. 13, 14)
[Donald ] Freed
onthou wat daar aanvanklik tussen hulle uitgeruil is, en wat gesien was as ʼn
beskaafde gesprek tussen manne soos [William] Colby en [Ray] Cline. “ Dit was nogal grillerig” Freed het gesê:
“die keuse van die onderwerp van die gesprek is: “Wanneer is dit aanvaarbaar om
ʼn staatshoof te vermoor?” Colby het dit
so aangebied wat hy genoem het ʼn teologiese en filosofiese waterdigte
benadering is. “ Die Katolieke Kerk, ” het hy genoem,” het lank geworstel oor
hierdie vraag en wat hy kan onthou, en het hulle vorendag gekom met ʼn gesonde
voorstel: “ dit is aanvaarbaar, “ het hy gesê: ”om ʼn tiran te vermoor.” [Donald
Freed is ʼn vriend van die skrywer, Mark Lane.
Hy het ʼn konferensie gereël te USC.
vir die Verenigde State se intelligensie gemeenskap en hulle kritici. Aan die
anderkant was William Colby, vorige DCI. (Director of
Central Intelligence from September 1973 to January 1976), David Atlee
Phillips, and Ray Cline, Former deputy DCI`s.]
[Plausible Denial,
Mark Lane, 1991, p. 85]
Die Jesuïete se verbintenis
aan die Kennedy sluipmoord, die vermoor van President John F. Kennedy, was dat
hy nog ʼn slagoffer was van ontstellende Jesuïtiese
boosheid. Nadat hy vroeër in die
openbaar homself gedistansieer het van die Pouslike agenda en gestaan het vir
meer vrysinnige ideale en mense regte, was hy volgens hulle standaarde gesien,
as ʼn verraaier van die Vatikaan en ʼn ‘tiran” wat die dood verdien.
Dit is ʼn uitreksesel van die “ Vatican
Assassinations” by Eric John Phelps:
Wetende dat President Kennedy nie
die Viëtnamese Oorlog sal toelaat om toe te neem, het die Intelligensie
Gemeenskap begin om voor te berei vir sy sluipmoord….. Kardinaal Spellman [Francis Spellman,
Aardsbiskop van New York van 1939 tot 1967], en het hy deur die FDR., die vrylating
van “Lucky” Luciano bewerkstellig…. as ʼn guns betoning aan die Kardinaal. As dit geweier sou word, sou Spellman die
gehele intelligensie gemeenskap gebruik wat gehelp om enige bende leier te
elimineer. As daar toegestem sou word
sal nuwe dobbelsale geopen word soos “Atlantic City” in die besonder. Dit is duidelik as die President
[J.F.K.] verwyder sou word sal almal
meer mag verkry asook rykdom, en die intelligensie gemeenskap sal meer volkome
wees, en die Kardinaal sal self meer gerespekteer word deur sy gelykes in Rome.
Later, gedurende 1964, vir die
eerste keer in die geskiedenis van Amerika, het die Pous van Rome sy voet in
die deur gekry met die veertiende Wysigingwet. Kardinaal Spellman het baie goed
presteer en was beloon deur ʼn besoek van sy Meester en geloofsgenoot die Gevoellose Stryder en Vatikaan Onderkruiper en afrigter,
kardinaal Montini, wat nou Pous Paulus VI is. Daar is nog ‘n rede vir die
verwydering van President Kennedy. Hy wou Israel bewapen. Loftus skrywe:
“Gedurende September 1962 het
Kennedy besluit om Israel te voorsien met grond tot lug missiele vir sy
verdediging om vliegtuie te stuit, maar nie die Egiptiese offensiewe missiele.
Dit was die eerste wapen verkope van die VSA. Se Regering aan Israel… Kennedy
het belowe dat hy kort na die 1964 verkiesing
die “CIA” sal laat ontbind in duisende stukke laat strooi in die wind….
met Kennedy se sluipmoord gedurende November 1963, het Israel een van hulle
beste in die Wit Huis verloor sedert Truman.” (Bron:”The Secret War Against The
Jews, John Loftus, 1994.)
Waarom wou die Vatikaan se Jesuïete
nie toelaat op daardie tydstip dat daar wapenverkope aan Israel verskaf word. Hoekom het die Jesuïet beheerde
President Johnson sy rug gekeer toe die Egiptiese weermag deur die Sinai
woestyn beweeg het, vir ʼn aanval op Israel gedurende 1967? Omdat die aanval op
Israel aangehits moes word. Die aanval is teweeg gebring deur die Jesuïete se
Internasionale Intelligensie Gemeenskap deur aan Egipte met valsheid bewus te
maak van die onvermoë van die Israeli weermag en die sogenaamde verlatenheid
van Israel deur die Amerikaanse Ryk. Die sesdaagse oorlog was beplan deur die
Ridder van Malta James Angleton, en het hulle net een doel daarvoor gehad: om
besit te neem van Jerusalem asook die Tempel Berg. Die sogenaamde tekort van
militêre toerusting deur Israel het hierdie aanval deur Egipte teweeg gebring.
Onmiddellik het Israel ʼn teenaanval geloods, en in ses dae, was die heilige
stad in die hande van Rome se Sioniste regering.
As Kennedy Israel bewapen het, sou
die Egiptenare nooit aangespoor kon word vir die mobilisering vir oorlog. Met
geen oorlog wat aangehits is sou daar geen Israeli aanval gewees het. Sonder
geen Israeli aanval sou Jerusalem nooit deur die Sioniste, en Mossad beheerde
Jesuïete in besit geneem kon word. Met Jerusalem in besit van die Arabiese
hande, kan die Sioniste nie die Tempel van Salomo herbou nie, en onbewus aan
hulle – deur die Jesuïete se “onfeilbare” Pous.
“die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of
voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en
voorgee dat hy God is.” [ 2 Tessalonisense 2 vers 4)
Dit is veilig om te sê dat die Jesuïete Generaal, en met
die medewerking van die Pous tesame met sy magtige Kardinaal, verantwoordelik
is vir die sluipmoord op President Kennedy.
Bron: http://www.bibliotecapleyades.net/vatican/esp_vatican03.htm#THE
JESUITS — 1945-1990
Die sluipmoord van Kennedy ”Pieta” hang in die
Katedraal van St. Paul in Rome.
Ons mag aanvaar dat
hierdie gevoelige skildery sou eerder op ʼn plek soos Dallas, Texas of miskien
in die Smithsonian Instituut hang. Dus is ons verkeerd met albei. Hierdie
skildery van die gruwelike sluipmoord op President Kennedy en wat geskilder is
deur Mark Balma, hang in die Vatikaan se Katedraal van St. Paul. Die skildery
met die titel “Pieta” en vernoem na die beroemde beeld van Maria wat die
liggaam van die gekruisigde Christus vashou wat ook geleë is in die Vatikaanstad. Is dit nie ʼn aaklige manier
vir die “herdenking” van die lewe van miskien die mees geliefde President van
Amerika, of is dit eerder eerbetoon aan die Jesuïete agenda, wat dien as ʼn ernstige
waarskuwing/herinnering vir diegene wat
in hulle pad staan?
Afbeelding: http://minnesota.publicradio.org/display/web/2006/11/15/jfkpieta
Feit # 6
Die
Jesuiete beheer vandag al die magtige geheime organisasies wat die Nuwe Wêreld
Orde vorm.
“Die lys van
geheime organisasies wat deur die Jesuiete vandag beheer word sluit die volgende
in: Vrymesselaars, die Ridders van Malta, die Bilderberg groep, en die hoër
range van die Ridders van Columbus,en die hoër range van Opus Dei – en al die
subgroepe wat resoteer onder hierdie magtige entiteite.”
Bron: http://www.toughissues.org/the%20jesuit%20oder.htm
“Daar bestaan
steeds… [ mans en vrouens ] in die wêreld, wat jou vandag kan vertel, dat
die harde werklikheid is: as jy Vrymesselary ondersoek,
deur al sy Range, tot jy by die hoogste rang van die Vrymesselaars, sal jy
ontdek dat die gevreesde induvidie en die Hoof van die Organisasie, is een
en dieselfde persoon!”
Bron:
James Parton, 1855, American Historian, The Black Pope, M.F. Cusack, (London: Marshall, Russell & Co.,
1896) p. 76.
As die bogenoemde waar is, dan is die voorbeeld van benede,
dat die ʼn ontmoeting is van die twee magtigste persone op Aarde! Die hoof van die
Jesuiete en die Pous wat ook ʼn Jesuiet is.
Vader Generaal Nicolás [ Owerste generaal van
die Orde van Jesus/Jesuiete ] het oor sy ontmoeting met Pous Francis en wat hy
ondevind het as volg geskrywe:
“Deur ʼn
persoonlike uitnodiging van Pous Francis by die Santa Marta Huis…. Hy was by
die ingang en het my gegroet met die gewone Jesuïete omhelsing. Daar was ʼn paar
foto’s geneem op sy versoek, en my verskoning deur nie te hou by die protokol
het hy aangedring dat ek hom moet behandel soos enige ander Jesuïetop die status vlak van “Tu”, so was dit dan nie nodig om hom aan te preek
as “Sy Heilige, of “Heilige Vader.” Ek het al die Jesuïete bronne, soos raad,
dink skrums, persone ens., aangebied en tot sy beskikking gestel vir gebruik omdat
hy dit sal benodig in sy nuwe amp. Hy het sy dankbaarheid vir dit betuig, en op
die uitnodiging om ons te besoek vir middag ete by die Curia, het hy gesê dat
hy aan die versoek sal voldoen. Daar was ʼn gevoel van ten volle
gemeenskaplikheid oor verskeie aangeleenthehe wat bespreek is, en ek is ek van
oordeel dat ons baie goed sal saamwerk tot diens van die Kerk.
Daar was ʼn kalm
atmosfeer met humor, en dieselfde verstandhouding is gehandhaaf oor die
verlede, vandag en die toekoms. Toe ek die Santa Marta Huis verlaat was ek
oortuig dat die Pous met blymoedigheid kan reken op ons samewerking in die
wingerd van die Here. Met my vertrek het hy my gehelp om my baadjie aan te trek
en my vergesel na die deur. Dit het daartoe bygedra dat die Switserse Wag my salueer het. Dan weer ʼn
Jeuiete omhelsing, as die gewone manier van groet en ʼn vriend vaarwel toeroep.”
http://news.sjnen.org/2013/03/father-general-meets-with-pope-francis/
Feit # 7
Die Jesuiete is verantwoordelik vir die ontstaan vir die
twee wêreldoorloë en die uigebreide Vietnamese Oorlog na die die sluipmoord op
President Kennedy.
Image URL:
http://www.chick.com/catalog/books/images/0191.jpg
“Die publiek is feitlik onbewus van die
oorweldigende verantwoordelikheid van die Vatikaan en sy Jesuiete se
betrokkenheid vir die begin van twee wêreldoorloë – wat moontlik verduidelik
kan word deur die reusagtige rykdom wat tot die beskikking is vir die Vatikaan
en die Jesuiete, wat hulle mag verleen oor so baie terreine, en veal die die
laaste oorlog.”
Bron: Edmond Paris, The Secret History of the
Jesuits, page 9
Hier is die skakel na die volledige boek op
die webwerf.- http://www.spirituallysmart.com/Paris-The_Secret_History_of_Jesuits_1975.pdf
Pavelić wat naas Kardinaal
Stepinac is, en die katolieke biskoppe wat die Nazi saluut gee. Die
gedokumenteerde gruweldade wat deur die Jesuïete gepleeg is, veral onder die
Ustachi (of Ustaše) is veral ontstellend en skokkend veral omdat daar bewyse is
deur foto’s van daardie gruweldade. Dit het nie gebeur honderde van duisende
jare gelede. Dit het gebeur gedurende 1940! Hier is ʼn paar verbintenisse tot
sommige wat niks anders is as sataniese volksmoord wat die Ustachi uitgevoer
onder die beheer van Ante Pavelić, ʼn Katoliek van Kroasië en fasciste leier,
wat gedeelte van Joegoslawië beset het vir die Fasciste Italië en Nazi
Duitsland, en per slot van rekening vir die Pousdom. Dit was vir menige Joegoslawiër,
eerder ʼn keuse om te jou te bekeer tot Katolosisme of om brutaal gemartel en
gedood te word.
(Links die beeld van – Pavelić naas kardinaal
Stepinac wat gearresteer is vir oorlogs misdade en tronk toe is en wat gesterf
het terwyl hy onder huisarres is, maar deur Pous JPII gedurende 1988 verfraai
is.)
(Regs
die beeld van – Katolieke Biskoppe wat die Nazi saluut gee ter ere van Hitler,
neem kennis ver regs: Joseph Goebels en tweede van regs: Wilhelm Frick.)
(Benede
die beeld van die – Ustachi simbool)
Ustachi simboo:l http://www.chick.com/reading/books/153/153_03b.asp
http://www.reformation.org/holoc3.html
http://www.spirituallysmart.com/genocide_in_croatia.pdf
Feit #8
Nadat Pous Pius VII vrygelaat is van ballingskap
gedurende 1814, was sy eerste opdrag en handeling met sy terugkeer na Rome was
om die Jesuite Orde te herstel.
Die pousdom het
groot vernedering verduur onder die regering van Napoleon. Dus kort na die
oorwinning van Napoleon gedurende 1814, was Pous Pius VII bevry van
gevangeneskap, en het hy teruggekeer na Rome. Die behoefte vir die herstel van
die Jesuiete se militêre vleuel was ʼn dringende aangeleentheid. Rome wou nie
weer beroof word van die dienste van die Jesuïete, ongeag hoe groot die las sou
wees vir die Kerk van Rome, en sy bondgenote.
“Met die ooreenkoms
vir die redding van Rome [d.w.s. die hiërargie van die Roomse Katolieke Kerk]
van die verleentheid deurdat hy sy beheer te verloor oor Protestantisme, en die
behoud van die geestelike en sy staatsgesag en oppergesag wat die pous]
“ongeëwenaard” [ gehad het ]gedurende die Middeleeue, Rome het nou die [Roomse
Katolieke] Kerk “verkoop” aan die Vereniging van Jesus [d.w.s. die Jesuïete, in
wese het Pousdom- hulle self oorgegee in hulle mag.”
Bron: John Daniel (“The Grand Design
Exposed”; 1999; Page 64)
Feit # 9
Die Jesuïete Orde het die Ampsbediening van Inkwisisie
oorgeneem kort nadat dit bekragtig is en dit het daartoe gelei van die
marteling van miljoene heiliges.
Gedurende 1254 het
Pous Alexander IV die Ampsbediening van die Inkwisisie gevestig. Die eerste inkwisiteur
was Dominic, wat die grondlegger was van die Dominikaanse Orde van die monikke
.
Alhoewel, kort
nadat Pous Paul III die Orde van Jesus bevestig het, het die Ampsbediening van
die Inkwisisie herleef en het die Pous vrye teuels gegee aan die Jesuïete om hierdie
Ampsbediening te bestuur, en die Inkwisiteur Generaals was buitengewone mag
gegee vir die uitvoer van die mandaat om alle “ketters” uit te roei.” Dit het
die martelling van mijoene heiliges
veroorsaak.
Die aanhalings
benede wys op die uitwerking van die Jesuite se beheer oor die Ampsbediening
van die Inkwisisie.
“Is dit nodig om te
praat oor die dertig jaar van oorlog in Duitsland, wat hoofsaaklik aangehits is
deur die Jesuïete, vir die doel om die Protestante te ontneem van hulle reg van
vrye godsdiens aanbidding, wat verseker was deur die ooreenkoms van Augsburg? Ook
die Ierse rebellie, en die mense slagting van ongeveer vyftien miljoen Indiane
in Suid Amerika, Meksiko en Kuba deur Spaanse pousgesindes. Om agter die kap
van die byl te kom, word dit bereken deur geloofwaardige historici, dat die
Pousdom van Rome die bloed vergiet het van sestig tot tagtig miljoen van die
mensdom in die vestiging van haar ongegronde eis vir godsdienstige
oorheersing.”
Bron: Dr. Brownlee’s “Popery an enemy to civil liberty”, p. 105
“Dit was die eeu
van die laaste godsdienstige oorloë van die “Christendom” die Dertig Jarige
Oorlog van Duitsland, wat aangehits was deur die Jesuïete, en die vermindering
van die mense deur kannibalisme, en die bevolking van Boheme vanaf 4,000,000
tot 780,00 en Duitsland vanaf 20,000,000 tot 7,000,000 en die verandering van
die Suide van Duitsland tot amper ʼn woestyn,…”
Bron:
Cushing B. Hassell, History of the
Church of God, Chapter XVII.
In sy skrywe oor die Jesuïete, skryf [ John]
Lords as volg:
“Hulle word daarvan
beskuldig as die oorsaak vir die herroeping van die Edik van Nantes, en van die
grootste misdade van die moderne tyd, wat daar toe gelei het vir die verjaging
van vierhondred duisend Protestante van Frankryk, en die teregstelling van nog
vierhonderd duisend meer.”
Bron:
John Lord, Beacon Lights of History,
volume VI, p. 325.
“Die bevolking van Boheme
gedurende die 1600 was ongeveer 4,000,000 waarvan 80 persent Protestante was.
Toe die Habsburgers en die Jesuïete hulle taak daar voltooi het, was daar net 800,000
oor, en almal was Katolieke.”
Bron:
Henry H., Pocket Bible Handbook, Chicago, 13th edition, 1939, p. 790.
Feit # 10
Die
Jesuiete het welslae behaal met hulle venietigende agenda deur die gebruik te
maak van domineerende biegtery waarheen
hulle ook al gegaan het.
“Die Jesuïete het ʼn deurslaggewende groep van
biegvaders voorsien aan (die beketenis van die aanhoor van die bieg van)
konings en prinse en almal in gesag posisies. Soos die Nuwe Katolieke Ensiklopedie
dit weergee, “hulle het opgetree as koninglike biegvaders tot al die Franse
konings vir 2 eeue, vanaf Hendrik III tot by Louis XV, en aan al die Duitse Keisers
na die vroeë 17de eeu, en aan al die Hertogte van Bavaria na 1579, en aan die
meerderheid van regeerders van Pole en Portugal, asook aan al die prinse
families regoor Europa.”
“As die raadgewers
van konings, het hulle die politieke beleid beïnvloed. Die koninklike biegvader
het nie gehuiwer om aan die koning mee te deel dat dit sy plig is om ʼn
politieke verbondskap te sluit wat die aardse gesag van die Kerk bevorder. Dit
was Le Tellier, die Jesuiete biegvader van Louis XIV wat in die jare van die
1860, die monarg oorreed het vir herroeping van die Edik van Nantes, wat
godsdiens vryheid aan die Protestante verseker het.”
Bron:
http://justus.anglican.org/resources/bio/44.html
Die Jesuïete is
self biegvaders van die Pous. “Die Pous se biegvader, is ʼn gewone priester en
hy moet ʼn Jesuiet wees: hy moet die vatikaan een keer per week besoek op ʼn
vasgestelde tyd, en hy alleen mag die Pous kwytskeld
van sy sondes.”
Bron: http://amazingdiscoveries.org/S-deception-The-New-Superior-General-A-Wolf-in-Sheeps-Clothing
Die gevolgtrekking
![]() |
Ignatius Loyola – Stigter van die Jesuïete – deur Francisco Zurbaran |
Gegewe die
historiese feite omtrent die Jesuïete, is dit ongelooflik en baie skokkend om
te aanskou hoe die media en die wêreld se godsdienstige leiers mekaar vertrap
om Pous Francis te ondersteun en te prys. Ons besit geen woorde om dit te kan
beskryf hierdie ongekende wêreldse epidemie van geheue verlies teenoor Rome en
die Jesuiete.
Die vooruitsiende waarskuwing van Generaal
Sherman is van pas om vandag aan te
haal:
“Ek moet jou
herinner aan Webster se beskrywing van ʼn Jesuïet: ʼn plan beramer, en konkelaar.
As die Kerk van Rome die oorhand kry sal die Pous die hele wêreld se koning
wees….. Die Jesuïete is hier om saam te sweer, en om planne te beraam en as
dit moontlik is, om ons gekoesterde erfenis en ons burgerlike en edele
godsdiens vryheid van ons te ontneem. Die reëls van die van die Jesuïete Orde
regverdig diefstal, bandeloosheid, lieg, voortbring van valse getuienis,
selfmoord en moord van ouers en ander familie verwante. Die grootste misdade in
die geskiedenis is teen individue is uitgevoor deur Jesuïete…. Waar ook al
het die Jesuïete die fakkel wat brand, die swaard om neer te vel, die
inkwisisie om te martel. Hulle is die vyande van die Christene [wat in hulle
Bybel] glo. Hulle leef vir verowering, rykdom en eer.”
Bron:
Generaal Sherman se seun: The Life of Thomas Ewing Sherman, S.J., Joseph
T. Durkin, S. J., (New York: Farrar, Straus and Cudahy,
1959) p. 186.
Dit is ons plig as
die volgelinge van Yahuwah om Rome en haar Jesuïete te ontbloot, en te bid vir
die algehele vernietiging van hulle bose misleiding. Gebed is die enigste wapen
wat ons kan gebruik teen hierdie vermomde vyand wat ons vandag in die gesig
staar. Rome en haar Jesuïete is die grootste vyand van die Evangelie en die
mensdom. Alhoewel, ons verseker is deur Sy profetiese Boodskap dat hulle nie
sal oorwin. Die Hoer sal heeltemal vernietig word net voor die Wederkoms van
Yahushua:
“En die
tien horings wat jy op die dier gesien het, hulle sal die hoer haat en haar
verlate maak en naak, en haar vlees eet en haar met vuur verbrand.” (openbaring
17 vers 16)
Loof Sy naam vir ewig en ewig!
Verwante Inhoud:
Wie is die Jesuïete?