Luitenant Kolonel John Patterson het ʼn
taak gehad om te doen. Die wedloop om die Uganda-Mombasa Spoorlyn te voltooi
was goed onderweg. John se taak was om ʼn brug oor die Tsavo rivier te bou, As ʼn
man wat dit geniet het om ʼn groot wildjagter te wees, het John daarna uitgesien
vir die moontlikheid om sommige trofees in te palm terwyl hy daar gestasioneer
was. Soos hy sy nuwe woonplek besigtig
gedurende die aangename skemer van Maart 1898, was hy onbewus van die nabyheid
en die teenwoordigheid van ʼn onheilspellende en skerpsinnige boosheid van
verskuilde gevaar wat in die toenemende donkerte skuil.
ʼn Paar dae na sy
aankoms, het twee van sy beste werkers verdwyn. Hulle was die eerstes van vele.
Drie weke later was John wakker gemaak met die nuus dat een van sy Indiese
offisiere, Ungan Sigh gedood is. Gedurende die nag was gesien hoe ʼn leeu sy kop
deur Sigh se tentopening forseer. Het die leeu Sigh aan sy nek gegryp en hom
weggesleep, en hom geëet. John het vinnig uitgegaan om die dier te jag, want
opeens as ʼn leeu menslike bloed geproe het, word hy onversadigbaar. Alhoewel,
hy alles probeer het kon hy nie daarin slaag. Meer en meer manne was weggesleep
met ‘n geskreeu vanaf hulle tente gedurende die nag om ʼn maaltyd vir ʼn leeu te
word.
Die gruwel van
alles was, dat dit spoedig bekend geword het dat daar nie een was, maar twee
leeus was wat saam gewerk het! Vir nege
lange maande was hierdie leeus ʼn aanhoudende bedreiging vir die werkers aan die
spoorlyn. Soos die tyd verwyl, het die leeus vermetel geword.1 Die kalm Indiese werkers het
begin vrees dat dit nie diere was maar demone.
Inderdaad was dit hulle
onheilspellende vermoë om hinderlae en
lokvalle te vermy, en om geruisloos digte grense binne te dring, en om
lewendige diere te vermy en die weiering om giftige aas te eet wat vir hulle
gelaat is om te eet, het dit ondersteuning aan hierdie gedagte verleen.2
In
die begin was hulle [die leeus] nie suksesvol in hulle pogings gewees om ʼn
slagoffer weg te sleep, maar soos die tyd aangestap het, is hulle deur niks
gestuit, en inderdaad was hulle onverskrokke gewees in die trotsering van
gevaar in orde om hulle gunsteling
maaltyd te verkry. Dat hulle metodes so gevaarlik geword, en hulle mens
bekruipery so goed beplan was, en hulle so versekerd was van hulle sukses, dat die werksmense sterk daaraan geglo
het dat hulle nie ware diere is, maar duiwels in die gewaad van leeus is ….
Dit het amper gelyk of hulle
uitsonderlike en bonatuurlike kundigheid gehad het om ons planne vooraf te
weet, so dat dit nie saak gemaak het hoe geskik of hoe aanloklik die plek is
waar ons gelê het om hulle in te wag, het hulle sonder uitsondering die
bepaalde plek vermy, en hulle prooi en slagoffer gegryp het vanaf ʼn ander kamp
gedurende die nag ….. niks het hulle verjaag of die minste bang gemaak, en
behalwe vir die aanvaarding van kos het hulle geheel en al ʼn minagting gehad
vir die mens. Opeens as hulle die
slagoffer gemerk het, sou niks hulle toelaat
om hulle af te skrik om hom te verseker, of hy nou beskerm is deur ʼn digte
heining, of ʼn geslote tent, of om te sit by ‘n helder brande vuur. Geweerskote,
ʼn geskreeu en brandende vure alles soortgelyk het hulle verag.3
Die leeus het so
vermetel geword dat hulle gestop het om hulle slagoffer weg te sleep, en hom gevreet
het binne hoor afstand van die oorlewendes. Hierdie heers van terreur het ʼn
hoogtepunt bereik gedurende Desember toe die werk aan die spoorlyn tot ʼn
stilstand gebring is vir drie weke.
![]() |
Een van die mensvreters van Tsavo. |
Een ervare
grootwildjagter wat gehuur was om die leeus te dood was deur die diere self
gedood wat alle vrees verloor het vir die mens. Laastens, en na hy byna sy eie
lewe verloor het in die proses, het John Patterson die eerste mensvreter
gedood. “ Die prys was inderdaad een om trots te wees op, sy lente vanaf die punt
van die neus tot sy stert was 2,987 meter, en was sy hoogte 1,188 meter hoog,
en dit het agt manne geneem om hom na die kamp te dra.4 ʼn Paar weke
later, was die tweede leeu gedood. “Hy het 2,926 meter gemeet vanaf die punt
van sy neus tot op die punt van sy stert, en was hy 1,206 hoog.5 Dit
het die nagmerrie van geweld beëindig wat nie minder as 35 lewens geëis het.6
Daar is iets eie
aan die teenwoordigheid van ʼn skrikwekkende en ʼn onheilspellende, sterk, slu, en bose iets wat op die rand van jou
gesigsveld wegkruip. Jy kan dit nie
mooi sien nie, maar jy weet dat dit daar is, en die oombliklike indruk asook
die gewaarwording dat jy in gevaar verkeer. Dit was die ondervinding wat die
spoorlyn werkers ondervind het oor die Tsavo mensvreters. Ons kan ons net
verbeel oor hoe die intensiteit van emosies en spanning was wat geheers het
deur te weet dat sulke boosheid digby rondsluip, en met sluheid geduldig wag
vir die geleentheid om te dood.
Maar deur die
metode van illustrasie, laat ons ʼn ander wending byvoeg tot die feite.
Veronderstel Lt. Kolonel Patterson, in sy desperate poging om die mensvreters
te vind, en om sy manne te beskerm, hy ʼn
plaaslike inboorlinge kontak wat bekend is deur sy getemde leeus, en leeus wat
opgelei is om ander leeus te jag en te dood. Veronderstel dat Patterson die
inboorling gehuur het om sy goed opgeleide en getemde leeus na die kamp te
bring. Na die aanvanklike verrassing en ongemaklikheid, het die werkers in
gemak verkeer, en nadat hulle kon sien hoe saggeaard en vriendelik die leeus as
troeteldiere is. Die werkers het bevriend geraak met die leeus as hulle
bewaarders en hulle gestreel asook aan hulle ʼn stukkie voedsel te gee gedurende
maaltye, en hulle te aanvaar as ʼn belangrike deel van die kamplewe. Die getemde
leeus het geen hoop gehad vir sukses in die vastrek van die mensvreters, maar
dit het geblyk dat hulle die wilde leeus verskrik het om weg te bly.
Alhoewel, na ʼn paar
weke van vrede, het die mensvreters weer toegeslaan, en nogtans nog ʼn
keer, en nog, en steeds weer ʼn keer, en
met die bonatuurlike bewustheid waar die lokvalle opgestel is. Die gruwelike
werklikheid het aangebreek met die bewuswording dat dit hulle diere vriende
was, die “goed geleerde, en saggeaarde,” leeus wat eintlik verantwoordelik is
vir die grusame dood van die werkers. Met die fokus op die gevaar, het hulle in
werklikheid die dodelike bedreiging die
kamp binne gebring.
Op watter oomblik
was die spoorlyn werkers in die grootste gevaar? Toe hulle geleef het op die
breekpunt van spanning, en in hulle tente gebondel was, en bewend was agter
versperrings, en wetende dat daar mensvreters is wat die kamp bekruip? Of toe
hulle die mensvreters die kamp binnegenooi het, en aanvaar het dat dit veilig
is, en hulle gestreel en gevoer het, terwyl hulle al die tyd nie geweet het, dat dit die mensvreters is wat rondom hulle is, en ook hulle die
waaksaamheid verslap het.? Dit is maar nie net sommer spekulasie. Eerder is dit dat dit alreeds plaasgevind het,
met groot omvang, en niemand het vêr genoeg gekyk, of ʼn diepte studie daarvan gemaak het om dit
te herken.
Die Babiloniese
leeus wat openlik die kamp van die Christene teister, dit die leeus is van
Sondag aanbidding. Saterdag Sabbatariërs, wat deur hulle gewete geoordeel word
om te aanbid op die sewende – dag van die week is na buite gefokus, en daar is
gevaar deur te glo dat enige persoon of iemand anders, die pous, die mag besit
om die ewige wet van die ware Eloah te verander. Dit is goed om hierdie leuen
te openbaar. Alhoewel, dat daar groter gevaar is. Dit meer ramspoedig , en meer
effektief is, omdat dit nie herken word as ʼn gevaar. Dit oop en bloot versteek
is, Die “troetel leeus” wat aanvaar is as veilig is Saterdag, en is dit die besonderse
hart van die Babiloniese geheimenisse.
Soos die werkers
van die Uganda – Mombasa Spoorlyn in die veranderde verhaal wat gefokus het op
die leeus buitekant die kamp, terwyl hulle nie ag geslaan het op die “mak
gemaakte” leeus in hulle midde, is die god van Saterdag weggesteek. Toe Nimrod/Saturnus vermoor is vir
afgodediens, en almal diep geskok was wat hom vereer het oor sy geweldige krag.
Dat so ʼn reus, soos hy gedood kon word, en ook op so ʼn grusame manier, dit afgodery gedryf het om
weg te kruip.7
Toe
Sem so kragdadig gewerk het om die gedagtes van die mense te oorreed om ‘n
verskriklike voorbeeld van die groot Afvallige te maak , en die afgeskeurde
ledemate van die Afvallige na die hoof stede gestuur is , was daar geen twyfel
dat sy stelsel van afgodediens tot stand gekom het, en sal dit geredelik
waargeneem word, dat in hierdie omstandighede , as afgodery sou voortgaan – en
bo alles, dit ʼn stap was om vooruit te neem, en was dit noodsaaklik dat dit
moet beoefen word in die geheim. Die terreur van so ʼn teregstelling wat
toegedien is op iemand so magtig was soos Nimrod, het dit genoodsaak dat vir
die tyd wat kom, en ten minste dat daar uiterste versigtigheid toegepas moes
word. In hierdie omstandighede, was dit die begin …. van daardie sisteem van
die “Geheimenis,” wat Babilon as sy middelpunt het, en dit regoor die wêreld
versprei het. In hierdie Geheimenisse, en onder die dekmantel van
geheimhouding, en deur die bekragtiging van ʼn eed, en op al die vrugbare
maniere van towery, word manne geleidelik terug gelei na alle afgodery wat in
die openbaar onderdruk word, terwyl daar nuwe eienskappe bygevoeg word aan
daardie afgodery dat dit nog meer godslasterlik maak as tevore.8
Die min regverdiges
was nie heeltemal in staat om die vloei van afvalligheid en rebelli te strem. Die tergstelling van Nimrod het meer en deels
heidenisme ondergronds gedwing, totdat, dit met die eerste geleentheid
uitgebars het as ʼn magtige stroom, en dit steeds groei in groter mag en
invloed, en die kultuur besmet wat dit oorvloei.
Die vroeë
Christendom het sy besonderse primitiewe vroomheid verloor, soos heidenisme
aanvaar was, en dit die Christendom besmet het. Hierdie nuwe saamgesmelte Babiloniese Christendom, met Saturnus wat
diep verskuil is in hulle harte, het begin om die oorhand te verkry oor die
meer tradisionele vorme van heidenisme gedurende die vierde eeu, net toe die
hoofstad van die Romeinse Ryk verskuif is vanaf Rome na Konstantinopel.
Baie
vroeg, en inderdaad het die biskoppe van Rome ʼn trotse en ywerige gees vertoon,
maar vir die eerste drie eeue, was hulle eis vir groter eer, en was dit
eenvoudig gegrond op die waardigheid van hulle bisdom, as die van keiserlike
stad, die hoofstad van die Romeinse wêreld. Toe, en alhoewel die setel van die
ryk verskuif was na die Ooste, en Konstantinopel gedreig het om Rome te
oorskadu, moes daar gesoek word na nuwe grondige redes vir die handhawing van
die waardigheid van die Biskop van Rome. Dat die nuwe grondige redes gevind is, toe gedurende ongeveer 378 n.C. ,
die Pous die erfgenaam geword het van die sleutels wat die simbole is van twee
bekende Heidense gode van Rome. Janus baar ‘n sleutel,9 en Cybele
baar ‘n sleutel;10 en dit is die twee sleutels wat die Pous as embleme op sy moue dra, as die tekens van sy
geestelike gesag.11
Dit was ʼn
vernuftige skuif. Deur homself voor te stel aan die heidene as die
verteenwoordiger van Janus en Cybele, en as die regmatige erfgenaam van hulle
“sleutels” het die pous homself verseker van ʼn posisie van mag onder hulle. Die
volgende stap was merendeels om die Christene te oortuig dat hy die regmatige
opvolger is van Petrus die apostel, en die regmatige besitter is van sy “sleutels.”
Dus, en alhoewel die tydelike waardigheid van Rome as stad sou afneem, sou sy eie waardigheid as die Biskop van Rome meer verstewig word as voorheen. Volgens die beleid is dit duidelik dat hy gehandel het. Tyd was verleen om te verwyl, en dan wanneer die geheim van die Geheimenis van ongeregtigheid werk, en die weg vir dit voor berei is, het die Pous vir die eerste keer in die openbaar sy superioriteit verklaar, soos gegrond op die sleutels wat aan Petrus gegee is. Ongeveer gedurende 378 n.C. was hy verhef na die posisie wat hy aan hom self gegee het, volgens die Heidendom, en die mag van die sleutels waarna verwys word. Gedurende, 431 n.C., en nie tevore het hy in die openbaar aanspraak gemaak op die besit van die sleutels van Petrus.12 |
![]() |
Deur voordeel te trek van die goedgelowigheid van die Christene, het die pous vir homself die posisie van superioriteit as hoof van beide die Christen Kerk, en die heidense geloof verseker.
Dit is nie moeilik om te sien hoe die Heidene om die pous saamtrek, en al hoe meer geredelik toe hulle gehoor het dat hy sy mag verkry het deur die besit van die sleutels van Petrus. Die sleutels wat die pous gebaar het was die sleutels van “Petrus,” en is dit alombekend aan die Heidene wat sy oorsprong het in die Chaldeeuse Geheimenisse. … Daar was ʼn “Petrus,” van Rome wat die hoogste gesag beklee het in die Heidense Priesterskap. Die priester wat die Geheimenisse verduidelik het aan die ingelyfdes was somtyds volgens Griekse terme genoem, die Hierophant, maar in primitiewe Galdees, die oorspronklike taal van die Geheimenisse, was sy naam uitgespreek sonder die punte, as “Petrus” -bv. “die vertolker.”13,14 |
Die Vatikaan Stad se embleem wat die sleutels van Janus en Cybele vertoon, en nou deur die pous opgeëis word. Hierdie embleem verskyn ook op ʼn wit en goud agtergrond op die Vatikaan se vlag. |
Die hoëpriester van
die heidense geheimenisse, die Groot vertolker wat die verborge geheimenisse
aan die hoogste vlakke van die ingelyfdes leer, was natuurlik versier met
sleutels van Janus en Cybele, omdat hy die een is waardeur hierdie geheimenisse
openbaar word.
Op
die manier kan ons sien hoe die sleutels van Janus en Cybele bekend geword as
die sleutels van Petrus, die “vertolker” van die Geheimenisse. Ja, ons besit konkrete bewyse
van lande wat vêr verwyder is van mekaar, en in die verte van Rome is, en waar die
sleutels bekend is aan die ingelyfde heidene as meer en deels nie die sleutels van “Petrus,” maar as die sleutels
van Petrus wat geïdentifiseer word met Rome… Die bestaan van so ʼn naam was te
kosbaar om dit te oorsien deur die Pousdom, en volgens sy gewone beleid, was
dit verseker as die geleentheid wat hom voorgedoen het om dit te gebruik vir sy
eie verheerliking. Toe die Pous in ʼn intieme verbintenis gekom het met die
Heidense priesterdom, en soos hy het, en toe hulle ten einde en laaste onder sy
beheer gekom het, wat meer was daar natuurlik oor om nog na te soek, as om die
Heidene en Christene te versoen, en dit te laat blyk het dat dit die “Petrus van
Rome” was die einste apostel aan wie die [Meester Yahushua die Gesalfde] die
“sleutels” van die koninkryk van die hemele gegee het.” Voortaan deur meer en
deels met woorde te speel, was persone, en dinge wat wesentlik verskil het in
die war, en is die Heidendom, en Christendom saam gevoeg, en dat die betowerde
bose priester in sy ywer bevredig mag word, en op so ʼn manier dat die verblinde
Christene van die afvalligheid [sic] die Pous die verteenwoordiger van die
apostel Petrus is, en terwyl hy vir die ingelyfde Heidene, alleenlik die verteenwoordiger van Petrus is,
die vertolker van die welbekende Geheimenisse.15
Die titel wat die
pous dra is baie beskrywend. Die woord
“katoliek” beteken “algemeen.” As die hoof van die Katolieke Kerk, is hy ook hoof van die Roomse Katolieke Kerk. Die
geheim is noukeurig bewaar binne die
kern van ‘n onderlinge doolhof van rites, simbole, seremonies en rituele, en is
dit die identiteit van die verborge god. Met sy aanvaarding van mag en in die
vererwing van die sleutels van Janus en Cybele, is die pous die alleenlik
wettige hoof van die Babiloniese geheimenisse. Die besonderse naam van hierdie
saamgevoegde sisteem van godsdiens word in die Bybel genoem die “Geheimenis van
Babilon.”16
Al
wat ons nou moet doen is om navraag te doen wat was die naam waarmee Nimrod
bekend as die God van die Chaldeërs se Geheimenisse . Daardie naam . . . was Saturnus . Saturnus en Geheimenisse is albei
Galdese woorde , en hulle is
korrelatiewe terme. Soos die Geheimenis
die betekenis van die Verborge sisteem aandui, so dui ook Saturnus aan die
verborge god.17Vir diegene wat ingelyf is was die god openbaar
gemaak, en vir al die ander was hy verborge. Die naam Saturnus word nou in
Galdees uitgespreek as Sa?r, maar, elke geleerde in Galdees weet dat dit
bestaan uit net vier letters, dus is dit St?r.
Die name bevat
presies die Apokaliptiese nommer 666.
S = 60
T = 400
U = 6
R = 200
666
As die Pous soos
ons hom sien die wettige verteenwoordiger is van Saturnus, die nommer van die
Pous as hoof van die Geheimnis van onregverdigheid, dit 666 is. Maar verder
word dit bekend, …. dat die oorspronklike naam van Rome self Saturni was,
“die stad van Saturnus.” Dit is gesamentlik bevestig deur Ovid,18 deur
Plinye,19 en deur Aurelius Victor.20 Dus is die pous dan…
die enigste wettige verteenwoordiger van die oorspronklike Saturnus tot op
hierdie dag van sy bestaan, en regeer hy in die besonderse stad op die sewe
heuwels waar die Romeinse Saturnus voorheen geheers het, en vanaf sy woning
waaruit die hele Italië regeer het, en “lank vernoem was na die naam,” as die
algemene naam van “die land van die Saturnië.”21
![]() |
Pous Benedictus XVI se pouslike embleem |
Die diep versteekte
geheim van die Babiloniese geheimenisse is dat almal aanbid op ʼn valse kalender,
en dat dit eintlik gerig is aan die verborge god , Saturnus, anders genoem die
aards rebel Nimrod. Terwyl die uiterlike vertoon van rites en seremonies
hoofsaaklik beoefen word op Sondae, die verborge god die grondbeginsel van
alles is, en bly dit Saturnus. Die Pouslike embleem van pous Benedictus XVI,
wys duidelik op die simbole. Elke pous sedert die 12de eeu het sy eie pouslike
embleem gehad. Elkeen was gelykvormig om die “sleutels van Petrus” deel te maak
van hulle ontwerp.
Die Vatikaan se
webwerf verduidelik die simbole wat die persoonlike pouslike embleem versier
as: “ die hoof van ʼn Moor in sy natuurlike kleur…. Dit is ‘n ou embleem van
die Bisdom van Freising [ Bavaria ] ,….. die Moor se hoof is nie ʼn rare verskynsel
in die Europese heraldiek. Dit ….. is algemeen volgens die tradisies van Bavaria.”22 Die skulp dop aan die onderkant word
verduidelik as: “Die skulp dop….. was gebruik is vir eeue om pelgrims te
onderskei. Benedictus XVI wou hierdie simbool laat herlewe….. “Die dier word
beskryf as: ” ʼn bruin beer, in sy natuurlike kleur, en is uitgebeeld deur…. ʼn
maklike vertolking: dat die beer deur God se genade getem is, en is dit die
Biskop van Freising, met die gepakte saal, is dit die las van sy Biskopsamp.” 23
Dit mag ‘n
eenvoudige en geskikte en politieke korrekte verduideliking wees vir die
massas, maar is dit nie die diepere betekenis asook die verborge betekenis
daarvan. Die pous se pouslike embleem
was spesifiek vir hom ontwerp deur Andrea Cordero Lanza di Montezemolo ( en
later bevorder is tot Kardinaal. ) Enige iemand wat goed bekend is met
heraldiek en die opdrag gegee is vir die ontwerp van die pous se persoonlike
embleem is ook bekend met sy tradisionele heraldiese betekenis. ʼn Beer
simboliseer “ mag, slu, en wreedheid in die beskerming van iemand se
verwantskappe.”24
![]() |
St James die Moor – moordenaar. Hierdie gewilde standbeeld word vertoon in die Katedraal van Satiago de Compostella. Terwyl een Moslem onder die hoewe van sy perd dood getrap word, sterf twee ander aan beide kante van sy flanke. Direk voor hom is ʼn Moor se hoof wat van sy liggaam geskei is, en blindelings na bowe staar na sy moordenaar. |
Die hoof van ʼn Moor
dateer terug tot die Middel Eeue toe dit beskou as ʼn eer om ʼn Moor se hoof te neem.”25Sulke simboliek in nie alleenlik ʼn rasse belediging, maar ook ʼn opsetlike
belediging aan elke Moslem, omdat die More sonder uitsondering van die
Ismaelitiese geloof was. Die Kruistogte
het wreed die Moslems, Jode en die apostoliese Christene, en almal soortgelyk
vermoor. Dit was gedurende die Kruistogte dat dit as ʼn eer beskou is om ʼn moor
te onthoof oor sy geloof.
Hierdie betekenis
word onderstreep deur die skulpwerk. Terwyl dit waar mag wees dat die
skulpwerk, “vir eeue gebruik was om pelgrims te onderskei, ” omdat dit in die
besonderheid St. James simboliseer, die heilige en beskermheer van Spanje. Sy
graf is in Santiago de Compostela, een van alleenlik drie Katolieke “heilige
stede.”26 Omdat Santiago de
Compostella naby die kus van Spanje is, het die skulpwerk die simbool van die
heilige geword wie se graf daar geleë is. St. James is meer algemeen bekend as
die Santiago Mantamoros: St. James die Moor
– moordenaar! Volgens tradisie het, “ die Heilige Apostel Jakobus verskyn
as ʼn wrede swaard swaaiende soldaat op die rug van ʼn perd om die Christen soldate
te help in hulle stryd teen die More gedurende die Reconquista. Deur die reinheid van sy heiligheid, is
veldslae waarin St. James die Moor – moordenaar deelgeneem het, dit die
resultaat was van Christen oorwinnings oor hulle Moslem vyande.”27
Hierdie
ontstellende simbole was versigtig gekies. Hulle was gebruik in ʼn verskillende
rangskikking deur Kardinaal Ratzinger voor hy Pous Benedictus geword het.
Gedurende 1981, was Ratzinger aangewys as die Prefek van die Gemeente van die
Leerstellinge van Geloof, voorheen bekend as die Heilige Ampsbediening van die
Inkwisisie. Dit het hom toegerus om die opvolger te word van die Hoof
Ondersoeker. Self voor hy as pous gekies is, was Benedictus ʼn prominente en
kundige teoloog. Sy besluit om ʼn beer,
skulpwerk, en die hoof van ʼn Moor in te sluit in die pouslike embleem dit ʼn doelgerigte
keuse was, en waarmee die Vatikaan saamstem, “is Kardinaal Joseph Ratzinger, as
Pous verkies, en het hy die naam aangeneem as Benedictus XVI, en het hy as die
pouslike embleem aangeneem wat ryk is in
simboliek, en in betekenis, en dat dit die geskiedenis weergee, asook sy persoonlikheid
en Pousskap.”28
Gedurende September
2006, het Benedictus die Moslems regoor die wêreld woedend gemaak toe hy uit ʼn
aanhaling van ʼn onduidelike Middeleeuse teks aangehaal het wat sê: “Wys my net
wat Mohammed gebring het wat nuut was, maar jy sal net dinge alleenlik vind wat
boos en onmenslik is, soos die bevel om deur die swaard die geloof te versprei
wat hy predik.” Die Moslems was woedend en het aangedring op ʼn verskoning.
“Salih Kapusuz, die
adjunk hoof van Turkse regerende AKP party, het gesê; dat Pous Benedictus se
opmerkings eerder die resultaat is van jammerlike onkunde of ʼn moedswillige
verdraaiing. “ Hy besit ʼn donker denkwyse wat uit die donkerheid van die
Middeleeue kom en gesê: “ Hy sal deur die geskiedenis onthou word as iemand wat
in dieselfde kategorie is soos Hitler en Mussolini.”29 Die Pous het nooit enige keuse uitgeoefen om verskoning aan te bied, of inplaas daarvan net eenvoudig te sê; dat hy jammer is dat dit sommige mense ontstel het.
Die feit is dat die
pous doelbewus gekies het om sulke opswepende simbole in, “sy pouslike embleem
in te sluit wat ryk is aan simboliek en betekenis,” vir die bepaalde doel om
die geskiedenis te weergee en oor “sy persoonlikheid en Pontifikaat,” en die
smeking vir die vraag: Wat presies is
Benidictus se planne met sy pontifikaat?
Eenkant van hierdie
grusame, en barbaarse verbintenisse wat saamgaan met die gebruik van die Moor
se hoof op jou persoonlike pouslike embleem, is daar tog ʼn dieper vlak van
simboliek wat verstaan moet word. ʼn Hoof van ʼn mens met die kleur en eienskappe
vanuit die Neger ras dit openbaar hoe Nimrod verteenwoordig was.
Daar
is reeds opgemerk die feit dat Nimrod, as die seun van ʼn Kusiet, ʼn Neger was.
Daar is ʼn tradisie in Egipte, wat deur Plutarch opgeteken is, dat “Osiris swart was,” en in ʼn land waar die
algemene gelaat blas is, moet dit iets meer impliseer as die gewone in sy
donkerheid. Plutarch het ook verklaar dat Horus, die seun van Osiris, “se gelaat
was lig,”en was dit op hierdie manier vir die grootste deel hoe Osiris voorgestel
was. Maar daar is onmiskenbare bewyse dat Osiris, die seun en die man was van
die groot gode konininging van Egipte, en was hy ook voorgestel as ʼn egte
Neger. In Wilkinson kan daar gevind word van ʼn voorstelling van hom met die
onmiskenbare eienskappe van ʼn ware Kusiet of Neger.30
Hierdie
voorstelling van die Maniere en Gebruike
van die Antieke Egiptenare31verbind Osiris direk met Nimrod. Die naam “Nimrod” word afgelei van Nimr, ʼn
“luiperd” en rada of rad “ om te onderwerp.”
Daarom, is die betekenis van die naam “die onderwerper van die
luiperd.” Dus, word ʼn luiperdvel ten nouste geïdentifiseer met Nimrod en die hoëpriester
van Osiris het ʼn luiperdvel gedra wanneer daar ʼn groot godsdiens oefening
plaasvind. Daardie mondering verbind hom
direk met [Osiris] Nimrod. Hierdie
Osiris met die Neger gelaatstrekke is Geklee van kop tot tone in ʼn gewaad van
kolle,die booste gedeelte ʼn luiperd vel, en die onderste gedeelte met kolle om
daarby te pas.”32
ʼn Ander uitbeelding
van Osiris,33wys daarop dat hy ʼn donkerder vel het as die van die
bestaande blas Egiptenare, en en nog meer dat dit hom ook afbeeld as ʼn reus.
Neem kennis dat die priester voor Osiris staan. Dat dit nie ʼn kind is, want hy het ʼn baard. Die priester dra ʼn
luiperdvel, wat wys dat hy die priester van Osiris is. Die kunstenaar het nie “
ʼn kunssinnige vernuf”gehad, om die figure buite verhouding uit te beeld. Eerder,
is hierdie uitbeelding niestrydig met die verskeie weergawes wat daarop
aanspraak maak dat Nimrod se gestalte soos ʼn reus was.
Ander plekke sowel,
was Nimrod voorgestel as swart. “ In Indië, is die baba Crishna ( met nadruk
die swart god), in die arms van die
godin Devaki, en word sy voorgestel met wollerige hare en kenmerke van die
Neger of Afrika ras.”34 Die
meer hedendaagse voorstellings wys ook dat die Crishna/Krishna ʼn verskillende
velkleur het as die van sy moeder.
![]() |
![]() |
Hierdie gravering van Die Hindu Panteon, wys die Hindu Nimrod. Krishna met kenmerke van die swart Afrikane se hare en eienskappe (Edward Moor, London: T. Bensley, 1810). | Hedendaagse kunswerke beeld steeds die Krishna uit met ʼn donker vel. |
Die verswarende
bewyse dui inderdaad aan dat Nimrod die fisiese karakter eienskappe het van die
Neger ras. Soos Nimrod/Saturnus die god van Saterdag was, en dat Nimrod
voorgestel was in sy voorkoms as ʼn swart
Afrikaan, en is die Moor se hoof die aangewese simbool van die verborge god,
Saturnus en sy dag van aanbidding Saterdag. “Saturnus, die verborge god – die
god van die Verborgenheid, wie Pous Benedictus verteenwoordig, en wie se geheim
net aan die ingelyfdes openbaar gemaak word,”35 en is dit
gesimboliseer op Pous Benedictus se pouslike embleem as ʼn Moor se hoof. Die
prominente vertoon van ʼn simbool wat net deur die ingelyfdes verstaan word, dui
dit aan die Pous se posisie as die Hoof Vertolker van die Geheimenisse.
In profetiese terme,
simboliseer ʼn beer die Mede – Perse.36 Die verheffing van Sondag as
ʼn heilige dag kom vanaf die Persiese goddienste van geheimenisse, en is dit in
die besonder Mithraïsme. Daarom pas die beer as die simbool vir Sondag
verheffing. “Die funksionele doel van die pouslike [embleem] is om te
identifiseer.”37 Gevolglik, soos die twee simbole op Pous Benedictus
sy persoonlike pouslike embleem ryklik versier, daar diep versteekte simbole is,
van beide Saterdag en Sondag., en is hulle doel om hulle eienaar te
identifiseer vir die ingelyfdes, as die hoof van gesag oor beide dae van
aanbidding. Vir die oningelyfdes, word dit oorgedra in die praktyk deur die
beginsel dat enige iemand die Sondag mis mag bywoon op Saterdag na 16h00, en
word dit gereken as die naweek mis.38
Maar daar is steeds
een laaste geheimenis om binne te dring: die identiteit van die uiteindelike
verborge god. Wie het Nimrod
verteenwoordig? Die apostel antwoord hierdie vraag: “Nee, maar dat die
heidene wat dit offer, aan duiwels offer en nie aan Yahuwa nie. En ek wil nie
hê dat julle met duiwels gemeendkap moet hou nie.” (1 Korinthiers 10 vers 20)39Die mag wat Nirod inspireer het, en al sy aanbidders is niemand anders as
die van Satan, die vyand.
Nou,
deur naderende ondersoek, sal in werklikheid gevind word, dat terwyl dit die
naam is van die sigbare hoof
Saturnus, en dat dit die naam van die onsigbare
hoof Teitan is, en dit die naam is van die dier van [Openbaring 13]. Teitan is
maar net die Chaldeeuse vorm vir Sheitan, en is dit die besonderse naam wat
gegee is vir Satan, en wat hy sedert die begin van tyd genoem is deur
Duiwelaanbidders van Koerdistan en Armienië,40 en is hierdie Duiwelaanbidding
wat beliggaam is, in die Chaldeeuse Verborgenheid, en dat dit weswaarts
versprei na Klein Asië, en voortaan na Etrurië asook na Rome. Dit is
omiskenbaar…. dat Teitan, volgens heidense geloof, hy dieselfde is as die
Draak, of Satan.41
Dit mag moeilik
wees vir vandag se lesers om die verbintenis te sien tussen “Satan” en
“Teitan.” Alhoewel, die die verbintenis deur etimologie daar is. Die antieke
Chaldeers het dikwels die SH of S verander in ʼn T. Oorweeg die volende
voorbeelde:
Hebreeus Chaldeus
Shekel (om te
weeg) Tekel
Shabar (om te
breek) Tabar
Seraphim Teraphim
Asar (om ryk te
wees) Atar
Verwyder al die
misleiding, en die simbole, die heidense rites, en die Christen name, wat
oorbly van die kern, en die identiteit van die god wat skuil agter al die
antieke en hedendaagse valse godsdienste: Satan. Dit is nie die veroordeling
van Roomse Katolieke. Eerder, is dit die erkenning oor die “geheimenis van ongeregtigheid,42 waarvan Paulus die apostel praat
gedurende die eerste eeu wat die ganse wêreld binne gedring het, Jode en
Protestante ingesluit. Die vergange eeue het die waarheid begrawe oor die
Babiloniese geheimenisse so diep dat niemand anders as die ingelyfdes die
waarheid besit: almal wat op die dag van
Saturnus aanbid, en in onkunde Saturnus/Sheitan/Satan aanbid. Volgens die
Skrif, is Babilon ʼn simbool van verwarring, en valse godsdiens. Alhoewel, die
meeste geleerdes saamstem dat die entlike betekenis van die naam is: “Die
poort na die gode is.”
Die dag waarop
aanbid word rig die aanbidding na die Godheid/godheid wat op daardie dag aanbid
word. Deur te aanbid volgens ʼn valse kalender word dit sodoende die poort na
die valse gode (demone). Dit was ʼn beginsel wat deur Christus self erken is: “Toe
sê Hy vir hulle: Die Seun van die mens is Here ook van die sabbat.“43
(Mattheus 6 vers 5.) Die here van Sondag
is Solis Invicti (die onoorwinlike son). Die here van Saterdag is Saturnus/
Sheitan/ Satan. Die Here van die Sabbat is die Skepper. Om jou aanbidding te
rig na die regte godheid, moet ʼn mens aanbid op die dag van aanbidding van
daardie Godheid/godheid, wat bereken word deur Sy/sy kalender. Deur alle werk tersyde te stel, en die
onderhouding daarvan dit as ʼn rusdag is, en is dit ʼn handeling is van erkenning
en trou wat verskuldig is aan daardie godheid wat daardie opeis as die dag.
Moenie versoek word,
deur die veronderstelling om te aanbid op Sondag dit die minste is van die twee
booshede. Deur te aanbid op Saterdag rig jou aanbidding na die verborge god
Saturnus/Sheitan/Satan. Alhoewel, die twee aanbiddings dae onafskeidbaar
aanmekaar gebind is. Deur te aanbid op
Sondag, die “eerste” dag van die week, verewig dit die leuen dat Saterdag, die
“sewende” dag van die week is, en moet dit die ware Sabbat wees. Almal wat
aanbid volgens die heidense/pouslike kalender wat geskep, is skuldig aan die ondersteuning van daardie
selfde besonderse Babiloniese geheimenisse wat aangeneem word as ʼn Christen voorwentsel,
gedurende die 4de eeu n.C, en sluit hulle aan in die aanbidding van Nimrod.
Deur dit te doen, verleen hulle eer aan die mag wat hom inspireer het:
Satan.
Sondag
onderhoudende Protestante en Saterdag Sabbatariërs is onregverdig in hulle
morele gevoel as verhewe bo Roomse Katolieke. Sir George Sinclair van Ulbster
het verklaar: “ Romenisme is ʼn verfynde sisteem van Christelike – heidenisme,
en verskil hoofsaaklik van die oertipe wat meer verradelik, en meer wreed, en
meer gevaarlik, en baie meer onverdraagsaam is.”44Hierdie sterk
veroordeling behels inderdaad die ganse Christendom, en die ganse wêreld wat
verenig is in die gebruik van die namaaksel van ʼn kalender van die
Babiloniese/Romeinse geheimenisme.
Die stryd oor
aanbidding, het begin toe Lucifer gesoek het om die eerbetoon wat verskuldig is
aan die enige en ware Eloah, wederregtelik vir homself op te eis, en dat dit in
die besonder sal toeneem naby die sluiting van tyd. Dit is die strydpunt van
die groot en finale stryd tussen die
Skepper en Lucifer. Die besonderse feit dat die gehemenisse van Babilon nou ontbloot
word, en dat die verborge god, Saturnus, word nou openbaar vir die
duiwelaanbidding wat daar bestaan, en word dit openbaar soos niemand anders dit kan, en dat
dit die tyd is waarvan gepraat word in Openbaring wat sal plaasvind net voor
die wederkoms van Christus, en is dit ophande.
In
sy Apokaliptiese visioene, wat net voor die oordeel van haar, deur Johannes vir
die eerste keer gesien is, oor die Afvallige Kerk, met die naam van die Groot
Babilon, “ en was dit op haar voorhoof geskrywe.” (Openbaring 17 vers 5) Wat is
die beteken die van die naam wat “op haar voorhoof geskrywe staan.”? Word dit
natuurlik bekend, net voor die oordeel haar sal oorval, dat haar ware karakter
so deeglik ontwikkel het, dat almal wat oë het om te sien, en ook die wat die
minste geestelike onderskeidingvermoë het, verplig sal word soos dit is,…. om
die wonderlike geskikte naam wat die Gees van …… [Yahuwah] aan haar
toegeken het te herken. Die bewys van haar oordeel is vinnig aan die gebeur, en
soos dit nader kom, het die Voorsienigheid van …. [Yahuwah], deur die samewerking
van die Woord van …… [Yahuwah], en deur die lig wat van alle kante skyn,
voorsien dit meer en meer aan die bewyse dat Rome in elke daad die Babilon van
die Eindtyd is, en dat dit die noodsaaklikheid van haar karakter of 45haar
sisteem, en die hoofsaaklike bedoeling is van haar aanbidding, en haar
feesvieringe, haar leerstellings en dissiplines, haar ritus en seremonies, haar
priesterdom en hulle ordes, dit alles ontleen is vanaf die antieke Babilon.45
Die stryd is baie
groter as net die Katolieke teenoor Protestante of Sondag onderhouers teenoor
Saterdag Sabbatariërs. Die hemel openbaar nou aan die verstand wat lank verdonker
is deur die veronderstelling en tradisie van verkeerdheid die heidense geheimenis van
aanbidding in teenstelling tot die waarheid van die aanbidding van die Skepper.
Om ʼn heidense god te aanbid dit net eenvoudig is, deur die dag van aanbidding
te bereken volgens ʼn heidense kalender. In orde om lojaliteit aan die Skepper
te bewys, moet Sy Maan – Son kalender gebruik word om Sy Heilige Sabbatdag te
bepaal. Dit is die vraag, en is dit die besluit wat elkeen in die wêreld in die
aangesigstaar: Wie wil jy dien?
1 U.S. President and well-known outdoorsman, Theodore Roosevelt, in
commenting on the story, stated: “I think that the incident of the Uganda
man-eating lions . . . is the most remarkable account of which we have any
record.” (Personal letter to F. C.
Selous in Forward, The Man-Eaters of Tsavo, by John H. Patterson.)
2 Scripture itself refers to demon possessed animals. See Matthew 8:31-32.
3 Patterson, The Man-Eaters of Tsavo, “The First Appearance of the
Man-Eaters,” Chapter 2.
4 Patterson, op. cit., “The Death of the First Man-Eater,”
Chapter 8.
5 Patterson, op. cit., The Death of the Second Man-Eater,” Chapter
9.
6 A 1996 movie of the story, The Ghost and the Darkness, claimed 135
lives were lost. This number was based
on a statement made by Patterson in 1925.
Patterson’s book, published in 1907, stated that 28 Indian coolies died “in
addition to scores of unfortunate African natives of whom no official record
was kept.” Results of a recent
forensics study, published in Proceedings of the National Academy of Sciences,
put the number at 35 people eaten with as many as 75 people killed but not
eaten. See also The Lion’s of Tsavo:
Exploring the Legacy of Africa’s Notorious Man-Eaters, (New York: McGraw-Hill,
2004), by Dr. Bruce Patterson.
7 Homer, describes Nimrod “as a great hunter; and of an enormous
stature . . . the Poet stiles him Pelorian; which betokens something vast, and
is applicable to any towering personage . . . .” (William Holwell, A
Mythological, Etymological, and Historical Dictionary, (London: C. Dilly, 1793)
p. 308.
8 Alexander Hislop, The Two Babylons, (New Jersey: Loizeaux Brothers,
Inc., 1959) pp. 66 and 67.
9 Ovid, Fasti, lib. I. II. 95, 99, Vol. III, p. 18.
10 “Cybele,” Tooke’s Pantheon of the Heathen Gods and
Illustrious Heroes, tr. Andrew Tooke, (London, 1806), originally Pantheum
Mythicum Seu Fabulosa Deorum Historia by Jesuit scholar François Pomey, p. 153.
11 Hislop, op. cit., p. 207.
12 “In proof of the fact that this claim was first made in 431, see
Elliot’s Horæ, Vol. III, p. 139. In 429
he gave a hint at it, but it was only in 431 that this claim was broadly and
distinctly made.” (Hislop, ibid., both quote and footnote, emphasis
original.)
13 See John Parkhurst, An Hebrew and English Lexicon, Without Points,
(London, 1799), p. 602.
14 Hislop, op. cit., p. 208.
15 Hislop, ibid., pp. 208-210, emphasis original; see also Jacob Bryant,
A New System or an Analysis of Ancient Mythology, (London: J. Walker, 1807)
Vol. I, pp. 308-311, 356, 359-362.
16 Revelation 17:5
17 “In the Litany of the Mass, the worshippers are taught thus to
pray: ‘God HIDDEN, and my Saviour, have mercy upon us.’ –(M’Gavin’sProtestant,
Vol. II., p. 79, 1837.) Whence can this
invocation of the ‘God Hidden’ have come, but from the ancient worship of
Saturn, the ‘Hidden God’? As the Papacy
has canonized the Babylonian god by the name of St. Dionysius, and St. Bacchus,
the ‘martyr,’ so by this very name of
‘Satur’ is he also enrolled in the calendar: for March 29th is the festival of
‘St. Satur,’ the martyr. – (Chambers’s Book of Days, p. 435)” Hislop, op.
cit., p. 269, footnote.
18 Fasti, lib. VI. II. 31-34, Vol. III, p. 342.
19 Historia Naturalis, lib. III. 5, p. 55.
20 Origo Gentis Romanæ, cap. iii.
21 Hislop, op. cit., pp. 269-270, italics original, bold supplied.
22 See
www.vatican.va/holy_father/benedict_svi/elezione/stemma-benedict-svi_en.html. While it may be “common in the Bavarian
tradition,” no one knows how the tradition began.
23 Ibid.
24 See www.heraldry.ws/info/article05.html; also,
www.fleurdelis.com/meanings.htm
25 Ibid.
26 The other two are Rome and Jerusalem.
27 See www.crusades-encylopedia.com, St. James the Moor Slayer, emphasis
supplied.
28 See
www.vatican.va/holy_father/benedict_svi/elezione/stemma-benedict-svi_en.html,
emphasis supplied.
29
www.telegraph.co.uk/news/worldnews/1529021/Muslims-condemn-Pope-for-insulting-Prophet.html
30 Hislop, op. cit., p. 43, emphasis supplied.
31 Sir John Gardner Wilkinson, op. cit., Vol. VI, Plate 33.
32 See Hislop, op. cit., pp. 44 and 45; Wilkinson, op. cit., Vol. IV, pp.
341 and 353.
33 Osiris was typically portrayed wearing the white shroud of a mummy as
he was god of the afterlife.
34 Hislop, op. cit., footnote, p. 238, emphasis original.
35 Hislop, ibid., p. 271.
36 See Daniel 7; compare with Daniel 2:38-40.
37 www.stedmundsbury.gov.uk/seb/live/arms.cfm
38 Office of Bishop Skylstad, Catholic Diocese of Spokane, Washington. Upon inquiry, the Assistant to the Bishop
stated, “Anything after 4 o’clock on a Saturday can be considered the
weekend mass. That takes care of the
whole weekend. You don’t have to go
again on Sunday.”
39 I Corinthians 10:20
40 Frederick Walpole, The Ansayrii, (London: Richard Bentley, 1851) p.
397. See also, Sir Austen H. Layard,
Nineveh and Its Remains, (London: John Murray, 1853), Vol. I, pp. 287-288. The Turks, who came from the Euphrates,
render it the same way. In Redhouse’s
Turkish Dictionary, the pronunciation of “Satan,” is rendered as
shèyt?n (J. W. Redhouse, London: Bernard Quaritch, 1880, p. 277.)
41 Hislop, op. cit., p. 276, emphasis original.
42 II Thessalonians 2:7
43 Matthew 12:8
44 Letters to the Protestants of Scotland, First Series, (Edinburgh,
1852), p. 121, as quoted in Hislop, op. cit., p. 285.
45 Hislop, op. cit., pp. 2-3.