World's Last Chance

Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah's instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
WLC Free Store: Closed!
Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

Die Maan Sabbat | Die Verdediging – Deel 2

Die waarheid kan homself nie weerspreek nie.
Wanneer daar algehele verwarring en chaos is, staan die Waarheid as onaantasbaar.

open bibleIn die verwarring
en lawaai oor baie se beswaarde denke, en verkillende aansprake wat gemaak is
teenoor die Bybelse maan Sabbat. Is die
meerderheid net as gevolg eenvoudig,  ʼn
gebrek aan kennis, en asook om nie die waarheid te verstaan.

Elkeen het foute en
tradisies geërf wat oorgelewer is van die verheidense Christendom.  Alhoewel die Bybel sy geheime bekend maak aan
elke Soeker vir die Waarheid. Niemand hoef te vertoef in verwarring of
verkeerdheid.

Following are 7 common objections raised
against the Biblical Lunar Sabbath, and their respective Answers.

Die volgende is
7 algemene besware wat geopper is oor die
Bybelse Maan Sabbat, en hulle onderskeie Antwoorde.

BESWAAR # 1: “Maan Sabbatariërs tel nie al die dae van die week. Hulle kalender is
vol van dae wat nie bestaan!”

ANTWOORD: Daar
bestaan  nie so iets as ‘n wat “dag wat
nie bestaan” of ʼn blanko dag.”  Van alle
tyd moet rekenskap gegee word en die Bybelse maan – son  kalender, laat geen tyd buite berekening. Son
en maan kalenders gebruik beide die omwentelinge van die aarde rondom die son
vir die berekening van die jaar. Omdat die son jaar  365,25 dae lank is, is daar toegelaat vir
bykomende tyd volgens die Gregoriaanse kalender deur die byvoeging van ʼn
skrikkel jaar. Hierdie skrikkel dag is Februarie 29 en kom elke vier jaar
voor. 

Volgens Son
kalenders, is die maande willekeurig in lengte, en nie geanker tot enige iets
in die natuur.  Die Bybelse maan – son
kalender, en is dit weer op sy manier, is die maande geanker volgens die
siklusse van die maan. Die maan se omwenteling, is nie soos die son jaar ʼn
afgeronde nommer.  ʼn Maansomwenteling
bestaan uit 29,5 dae.  Omdat sommige
maande uit 29 dae bestaan, en die ander maande bestaan uit 30 dae.   

Met die maansomloop
van 30 dae, kom die 30ste dag voor tussen die laaste sewende – dag Sabbat van
die maand, en die volgende maand se dag van die Nuwemaan. Dit is nie deel van ʼn
weeklikse siklus maar dit is NIE  ʼn
“blanko” dag. Dit het ʼn datum volgens die maandelikse siklus.

BESWAAR # 2: “Volgens die maan kalender wissel die Sabbat! Elke maand,
en kom die weeklikse Sabbat voor op verskillende dae van die week. Somtyds is
dit op ʼn Maandag, en die volgende maand verander dit na Woensdag, en kom dan
weer voor op ’n Donderdag.  Dit bly  nie koersvas
.”

Die Skepper se Son-Maan KalenderANTWOORD: Die
mees merkbare verskil tussen die Gregoriaanse kalender en die Bybelse kalender
word gevind in die weeklikse siklus. Die Gregoriaanse kalender, en ook die Juliaanse kalender vantevore,
bestaan uit ʼn aaneenlopende weeklikse siklus. Die Bybelse kalender en ook al
die antieke kalenders het nie bestaan uit ʼn aaneenlopende weeklikse siklus. 

Dit is die enigste
verskil is die weeklikse siklusse, en die maan Sabbat wat gevestig is volgens
die maan, kom voor of dit wissel van maand tot maand, volgens die Gregoriaanse
kalender.

Die Bybelse
kalender is baie koersvas. Omdat die Bybelse kalender begin elke keer met die
Nuwemaan, en die datums kom altyd voor op dieselfde dae van die week.

Dit is nie so met
die Gregoriaanse son kalender. Die sewende – dag Sabbat wissel van datum tot
datum, tot die datum van elke maand, regdeur die jaar.  

Nie naastenby aan wisseling  van die ware Bybelse Sabbat, en wat  baie koersvas is, en kom dit altyd voor op die
8ste, die 15de, 22ste en die 29ste van die maan maand.   

BESWAAR # 3:Die
dae van die Nuwemaan  kan nie Sabbatte
wees as gevolg omdat die Bybel verskaf aan verskeie voorbeelde van mense wat op
reis is, en wat werk op die dag van die Nuwemaan

ANTWOORD: Dit is waar dat die Bybel voorsien aan voorbeelde van mense wat op
reis is en ook die oprigting van die tabernakel op die dae van die Nuwemaan.  Dit is so omdat die dae van die Nuwemaan nie
ʼn sewende – dag Sabbat is.  Die verskeie
beperkende maatreëls teen die reis en voedsel voorbereiding op die sewende –
dag Sabbat was nie toegepas op die dae van die Nuwemaan.  

Alhoewel, die dae
van die Nuwemaan ook aanbiddingsdae is. Daarom is hulle ook ʼn tyd vir blyskap
en danksegging, en vir die seëninge wat ontvang is, gedurende  die afgelope maand, en vir die toewyding vir
die maand wat volg. Die dae van die Nuwemaan vir aanbidding is heeltemal in ʼn
ander groep van aanbidding dae, en op hulle eie.   

Dit word weergegee
in die lys wat benodig word vir die offerandes soos in Numeri, hoofstuk 28 en
29.  Die dae wat die minste offerandes
benodig het, was gewone werkdae.  Die
sewende – dag Sabbat het meer offerandes benodig as gewone werkdae.  Die dae van die Nuwemaan het meer offerandes
benodig as sewende – dag Sabbatte.  Net
die jaarlikse feeste het meer daaglikse offerandes benodig as die
offerandes volgens die dae van die Nuwemaan.   

Die Bybel verwys na
die tye van die Nuwemaan as aanbidding tye in die toekoms, tot in alle ewigheid:

“En
elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te
aanbid voor my aangesig, sê Yahuwah.” (Jesaja 66
vers 23)

Almal wat begeer om die Skepper te aanbid sal
dit doen op Sy aangewese tye: soos die weeklikse, maandelikse en jaarlikse tye
van aanbidding.

BESWAAR # 4:Hierdie maan Sabbat weerspreek homself! As die teorie waar was, beteken
dit dat die uittog plaasgevind het op die maan Sabbat, en sodoende die
verbreking  van die Sabbat.”
 

ANTWOORD: Dit
is waar dat die Israeliete Egipte verlaat op die 15de dag van die Eerste maand.  Alhoewel hulle nie die Sabbat verbreek het,
omdat die heilige ure alreeds verby was op die tyd toe hulle Egipte verlaat
het.   

Bybelse bewyse
voorsien twee baie belangrike leidrade met betrekking tot hierdie
aangeleentheid, en ten opsigte van die tyd met betrekking tot die uittog. 

Numiri 33 vers 3 voorsien aan die datum van
die Uittog:

“Hulle het van Raämses af opgebreek in die
eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag ná die
pasga het die kinders van Israel deur ʼn hoë hand voor die oë van al die
Egiptenaars uitgetrek.” (Numeri 33 vers 3)

Deuteronomium 16 vers 1 onthul dat dit in die
nag plaasgevind het:  

“Onderhou die maand Abib en hou pasga vir die Yahuwah
jou Elohim; want in die maand Abib het Yahuwah jou Elohim jou in die nag uit
Egipte uitgelei.”  (Lees Deuteronomium 16 vers 1)

Die dag van die
Uittog was die 15de van Abib, die eerste maand op die dag van die Pasga.
Gedurende die maanmaand, en die 15de wat altyd ʼn sewende – Sabbat is. Alhoewel
die Israeliete in die nag getrek nadat die heilige ure verby was, van die
Sabbat.

Dit moet onthou
word dat Yahuwah die wetgewer is.  Dus ook,
kan die waarheid homself nie weerspreek, Yahuwah Homself is die Waarheid, en
sal nooit Sy eie wette verbreek. 

BESWAAR # 5: “Saterdag was nog altyd die sewende – dag Sabbat.  Die feit die woord “Sabbat” is bewaar in
menige tale en is altyd aangewys as die sewende – dag Saterdag.”

ANTWOORD: Die
feit dat die woord “Sabbat” in baie tale verskyn is dit nie ʼn bewys is dat
Saterdag die Bybelse se Sabbat is. Al wat dit bewys, is die wyd verspreide, en
wydverspreide verheidense Christendom. 
“Saterdag” is net soos die aaneenlopende weeklikse siklus, en is dit
eers ʼn onlangse byvoeging tot die kalender.

Toe Julius Ceaser
die maan – son kalender van die Romeinse Republiek tersyde gestel het, en die alleenlik
 son kalender aanvaar het, en die week
wat agt dae gehad het en waarvan die dae aangewys is deur die letters A tot H.


roman republic calendar

Die gekonstrueerde Fasti Antiates, die enigste kalender wat nog bestaan van die Romeinse Republiek.
(Palazzo Massimo Alle Terme, ed Adriano La Regina,1998.)

Soos
die Persiese verborgenheid van Mithraïsme gewildheid verkry het in Rome, is die
planetêre week aanvaar.  Dit was ʼn
sewende dag week wat begin het op dies Saturni, of Saturnus dag.  Die tweede dag van die week was dies Solis,
of dag van die Son.  Die derde dag van
die week was dies Lunae , of dag van die Maan. Die week het geëindig op dies
Veneris, of die dag van Venus, wat die hedendaagse Vrydag is.

Die Romeinse
aanvaarding van Mithraïsme is direk verantwoordelik vir die wegdoening met die
agt – dae Juliaanse week, en die aanvaarding van die sewe – daagse week volgens
die planete:

“Dit is nie te
betwyfel dat die verspreiding van die Iranse [Persiese] verborgenheid ʼn
merkbare aandeel gehad vir die algemene aanvaarding daarvan, deur die heidene,
van die week met Sondag as ʼn heilige dag. 
Die name wat ons gebruik, en ook onbewustelik van die ander ses dae, het
in gebruik  gekom op dieselfde tyd toe
Mithraïsme haar volgelinge vergroot het in die provinsies van die Weste, en ʼn
mens moet nie oorhaastig wees in die vestiging van ʼn verhouding van toeval, en
tussen die oorwinning van die gepaardgaande verskynsel.”  (Robert L. Odom,Sunday in Roman Pagansim, p.
157.)

mithra statue
Die Romeinse Standbeeld van Mithra

Mithraïsme was ʼn okkulte van die son.
Gevolglik het die dag van die Son meer en meer belangrik geword.

“Die voorrang wat gegee aan dies Solis [dag
van die Son] het ook beslis daartoe bygedra tot die algemene erkenning van
Sondag as ʼn vakansie dag.  Dit is in
verband met ʼn meer belangrike feit, naamlik die aanvaarding van die week deur
al die Europese lande.” (Franz Cumont, Astrology and Religion Among the Greeks
and Romans, p. 163.)

Die sewedae planetêre week is vernoem na die
gode van die planete. Soos dit versprei het deur die ganse Europa, het die name
van die dae van die week ook saam versprei.

Baie lande vandag
toon bewyse van die Katolieke invloed, en deur die herdoping van die eerste dag
van die week, Sondag as “die dag van die Here,” en Saterdag as die sewende- dag
van die week, “Sabbat.” Alhoewel hulle NIE die oorspronklike name was, van die
dae van die week.   

“Was die
astrologiese invloed, natuurlik selfs meer verklaarbaar met die omhelsing van
die kalender deur die Romeinse Ryk, en waar die Christendom dit eers veel later
gevestig het.  Engels, Nederlands,
Breton, Wallies, en Skots, is van die enigste Europese tale wat tot vandag toe
nog die oorspronklike planetêre name bewaar het van al die sewe dae van die
week, en wat in gebruik was in gebiede wat vry was van enige Christelike
invloed, gedurende die eerste eeue van ons tyd, toe die astrologiese week versprei
is oor die hele Romeinse Ryk.  “(Eviatar
Zerubavel. Thie Seven Day Circle: The History and Meaning of the week, p. 24.)

Saterdag, volgens
die heidense Juliaanse kalender was aanvaar in die eerste eeue n.C., en dit is
onherroeplik heidens.  Dit is nie ʼn ware
Bybelse sewende-dag Sabbat en geen poging van herbenaming as die “Sabbat,” kan
dit verander in die ware Bybelse Sabbat.

“Die heidense
name van die dae van die week volgens die name van planete is verewig in die
kalender wat in gebruik is onder die sogenaamde Christelike nasies.  Elke keer as ons kyk na die kalender wat ons
voor ons is, dit ‘n konstante herinnering is van die eenwording  van die heidendom met die Christendom wat
plaasgevind het as gevolg van die groot godsdienstige afvalligheid – dat ”
die afdwaal” soos voorspel is deur die apostel Paulus, en wat plaasgevind
het tydend die vroeë eeue van die Christelike kerk, en dit het die moderne
Babel gevestig met teenstrydige sektes en geloofsbelydenisse wat die naam van
Christus bely.” (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism, p. 202)

BESWAAR # 6: ”Die maan siklus
veroorsaak dat die mens oortree teen werklike sewende-dag Sabbat wat terug
dateer tot by die week van die Skepping.”

ANTWOORD: Dit
is ʼn aanvaarding wat gebaseer is op ʼn ou gebruik, dat die week se siklus sonder
onderbreking gewissel het sedert die Skepping. 
Alhoewel, die hedendaagse week direk afkomstig is van heidendom.  Vanaf die name van die dae van die week, tot
die aaneenlopende weeklikse siklus, kan die heidense oorsprong van die moderne
week vasgestel word. ( Die valsheid van die aaneenlopende weeklikse siklus word
verder gedemonstreer deur die mensgemaakte Internasionale
Datum – Lyn.)

Die enigste ooreenkoms tot die Bybelse week is
die aantal dae van die week. Beide die hedendaagse week en die Skeppings week
het sewe dae. Alhoewel, die hedendaagse week is ʼn misleiding van Satan en doel
bewus geskep as namaaksel van die Bybelse week.

Die hedendaagse week volgens die planete was
gestandaardiseer volgings die moderne formaat met sy begin by Sondag en die
einde op Saterdag, tydens die sitting van Konsilie van Nicea gedurende die
vierde eeu n.C.

Emperor Constantine the Great of Rome“Gedurende 321 nC,
het Konstantyn, keiser van Rome… deur die burgerlike verordeninge dit as die
“eerwaardige dag van die Son” bekragtig, wat ʼn dag was wat
“bekend is vir sy verering,” en het dit die weeklikse rusdag van die
ryk geword. . . Die toepassing en die weeklikse nakoming van die Sondag as
amptelike erkenning van die week van sewe dae, het daartoe gelei vir die bekendstelling
daarvan, as die amptelike siviele kalender van Rome.  Die Romeine het die kalender aan ons oorgedra
, en daarin het ons nog steeds die ou planeet name van die dae van die
week.” (Robert L. Odom, Sunday in Roman 
Paganism, pp. 244.)

 “Valse aanbidding benodig `ʼn valse kalender en
die Konsilie van Nicea het daaraan voorsien. 
Bybelse kalandering  was vervang
deur die heidense son kalandering, en die week volgens die planete het die
Bybelse week vervang wat afhanklik is van die maan.” (Elaine Vornholt en L. L.
Vornholt- Jones, Calendar Fraud,p. 53.) 

“Hierdie planetêre
week was die valse heidense namaaksel van die ware Bybelse week wat ingestel is
deur die Skepper in die begin van die Aarde se geskiedenis.  In die valse week wat gebruik was deur die antieke
heidense,  “was  die eerbiedwaardige  agting wat deur heidene gegee is, meer as
vir  die ander ses dae omrede dit as ʼn
heilige dag van die Son geag is” die hoof van die planetêre gode…, en net
soos die ware Sabbat is dit onafskeidbaar verbind met die Bybelse week, dus die
valse Sabbat [Saterdag] van heidense oorsprong 
benodig dit ʼn weeklikse siklus. Dus het ons gevind dat die heidense
planetêre week is Sondag se tweeling suster en dat die twee valse instellings
verbind is met mekaar……” (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism,
pp.234-244)

BESWAAR # 7: “Die
konflik wat bestaan tussen Sondag en Saterdag onderhouding was altyd teen die
dag wat algemeen bekend staan as “Saterdag.” 
Daar is geen bewys van konflik wat bestaan teen Sondag en die wisselende
Sabbat of enige bewys van Christene wat ʼn verskillende kalender gebruik
.”
 

ANTWOORD: Dit
is nie waar nie, en die historiese geskiedenis bewys dit.  Die verplasing van aanbidding volgens die
Bybelse kalender tot die volle aanvaarding van die heidense kalender was nie ʼn
gebeurtenis wat oornag plaas gevind het, of selfs deur een enkele leeftyd plaas
gevind het.  Dit was ʼn kruipende proses
van kompromieë oor eeue heen. So gou as wat sommige Christene begin om afvallig
te word, en begin om heidense gebruike te omhels, het ander Christene
standvastig gebly vir die waarheid in die aangesig van strawwe teenkanting.

“Met elke stap op
die pad van afvalligheid en met elke stap wat geneem word met die aanneming van
verskillende maniere van sonaanbidding en die onderhouding daarvan, en die
teenkanting teen die aanvaarding, en die aanbidding en onderhouding daarvan
asook teen Sondag self, was daar altyd ʼn konstante protes deur die opregte
Christene.  Deur hulle wat getrou gebly
aan Christus [die Verlosser] en tot die waarheid van die ware woord van…
[Yahuwah] het hulle die Sabbat onderhou van [Yah} volgens Sy gebooie en volgens
die woord van…[Elohim] wat die Sabbat as teken  gegee het ʼn teken waarby [Elohim], die Skepper
van hemel en aarde en onderskei kan word van ander gode. Daarom protesteer ons
teen elke vorm en gebruik van sonaanbidding. 
Ander het met kompromieë veral in die Ooste die Sabbat sowel as die
Sondag onderhou.  Maar in die Weste en
onder die invloed van Rome en onder die invloed van die leierskap van die
Roomse Kerk en die Bisdom van Rome was net Sondag alleenlik aangeneem en
onderhou.” (A.T.Jones, The Two Republics,pp 320 – 321)

Die  onderkruipende kompromieë deur Christene het
sommige aanbid op beide die maan Sabbat sowel as die Sondag, ander het op
Saterdag en Sondag aanbid, en sommiges op Sondag alleen, wat groot verwarring
veroorsaak het tussen die heidense Mithraiste.

Tertullian , ʼn
vroeë Christen skrywer, het hierdie feit erken. Hy het dit duidelik gestel dat
Christene wat aanbid op Saturnus dag as die sewende dag van die week, was self
besig om weg te beweeg van ʼn Israeliese gebruik waaroor hulle onkundig is.

“Miskien sal ons
moontlik aangesien word as Persiërs [Mithraiste….Die rede vir dit is, ek
veronderstel blyk te wees dat hulle weet dat ons aanbid na die Ooste……
Andersyds, as ons die dag van die Son wy tot feestelikheid (aan ʼn verkillende
rede vêr verwyderd van Son aanbidding) is ons dan in die tweede plek van hulle
wie die dag toewy aan Saturnus, deur so te redeneer het hulle self dan weg
beweeg van die Joodse gebruik in onkunde.”  ( Tertullian, Apologia.)

mithra statue
ʼn Stok kalender wat gevind is by die baddens van Titus en wat Saterdag weergee as (of dies Saturni – die dag van Saturnus) as die eerste dag van die planetêre week (opgerig gedurende 79 tot 81 n.C.) 

Die gewoonte om te
aanbid op Saturnus dag, as die sewende dag van die week nadat dit oorgeplaas is
 vanaf die eerste dag tot die laaste dag
van die week, en wat gegrond is op ʼn Israelitiese gebruik van aanbidding op die
sewende-dag Sabbat. Alhoewel, Saterdag op sigself was nie ʼn Hebreeuse Sabbat
omdat die weeklikse siklusse verskil het.  

Bykomende bewyse van Christene wat beide die
Bybelse kalender, en ook die heidense Juliaanse kalender kan gevind op
grafstene. Een van die oudste grafskrifte dateer uit die jaar 269 n.C. Dit lees
as volg;

Gedurende
konsulskap van Claudius en Paternus, op die “Nones van November,” op die dag
van Venus, en op die 24 ste dag van die maan maand, het Leuces [hierdie
grafsteen opgerig] vir haar geliefde dogter Severa, en tot U Heilige Gees.  Sy is oorlede [op die ouderdom] van 55jaar,
11 maande [en] 10 dae. (E. Diehl, inscriptiones Latinae Christianae verteres,
p. 193) 

Hierdie bevestiging
van Christene wat die maan maand gebruik het, is merkwaardig.  Die “Nones” van November is die 5de November,
van daardie jaar het voorgekom op die dag van Venus of op die Vrydag.  Alhoewel, die 24ste dag van die maan maand
het voorgekom het op die tweede dag van die week!

Die feit van die
geskiedenis maak dit bekend dat Saterdag is niks meer as net ʼn dag op die
heidense planetêre week, tot eer van die bloeddorstige planetêre god: Saturnus:
 

Hierdie
wydverspreide aanvaarding van tradisie het daartoe gelei dat menige aanvaar dat
hulle geloof, is alleenlik op die Skrif gegrond, die feit is egter dat baie
gelowe meer en deels gebaseer is op, ou gebruike wat oorgelewer is vanaf die
heidene.

Almal het die
ernstige verantwoordelikheid om elke geloof vir homself te bestudeer.  Laat niemand ʼn standpunt inneem teenoor die
waarheid en teen die Bybelse kalender alvorens daar nie ʼn deeglike studie van
die onderwerp gemaak is. Die Skrif waarsku teen enige iemand wat ʼn haastige
besluit maak, en dit oor leerstellings wat daarteen is, voordat die waarheid
nie ondersoek is:   

“Hy wat antwoord
gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit ʼn sotheid en ʼn skande wees.”
(Spreuke 18 vers 13)

Die Sabbat, wat die teken is van lojaliteit
tot die Skepper, is van uiterste belangrikheid vir elkeen wat op aarde lewe.
Daarom:

“Lê jou daarop toe om jou beproef voor Yahuwah
te stel as ʼn werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die
waarheid reg sny.” (2 Timotheüs 2 vers 15)

Wil die uitdaging van die Hemel aanvaar en vir
jouself dit te bestudeer?

Wil jy ondersoek om die ware sewende – dag
Sabbat te vind, en om dit te onderhou?


Kliek hier om na
die video te kyk!

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.