World's Last Chance

Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah's instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
WLC Free Store: Closed!
Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

Die Plat Aarde en Die Eerste Engel se Boodskap


Vrees
Yahuwah

Die
Hemel het ʼn onstellende boodskap aan die laaste geslag: “Vrees
Yahuwah.” Elke gebied van die lewe word geraak wanneer daar in
die vrees van Yahuwah geleef word. Die vrees van Yahuwah berei die
heiliges voor vir die ontmoeting van die Verlosser met Sy
wederkoms, en gee aan hulle, hul opdrag in die sluitings ure van
die aarde se bestaan.

girl in hammock“Stop!”

Elke
oog het na my gedraai met my uitroep. My dogter het regop gesit op ʼn
hangmat. Haar broer het haar opgedraai in die ronde sodat sy die
plesier kon verkry van die afdraai. Met die afdraai teen hoë spoed
het haar kop met die afdraaiery ʼn skrale paar sentimeters vanaf ʼn
groot pilaar van die stoep beweeg, en die snelheid die kant vang. Sy
het my vrees gesien asof ek kwaad is, en deur die dringendheid van
die bevel.n haar kop nader laat beweeg na die pilaar met elke draai.

Na
dit was sy huilerig. Sy was nie beseer. Sy was bang dat haar ouer vir
haar kwaad is.

Ek
was nie kwaad. Ek was bang. Sy het my vrees gesien asof ek kwaad is, en deur die dringendheid van die bevel.

Vrees
word gewoonlik gesien as ‘n negatiewe emosie. Vrees word gedefinieer
as: “angs en verontrusting wat veroorsaak word deur die
teenwoordigheid of nabyheid van, gevaar, pyn, ens.”1
Maar daar is ‘n gesonde gevoel van vrees.
Sonder vrees , kan ‘n persoon met vreugde sy weg
baan na groot gevaar, en heeltemal onbewus wees van dreigende gevaar.
‘n Kleuter het geen sin vir selfbehoud en dit,
gekombineer met absoluut geen lewens ervaring, is dit wat sy ouers so
baie grys hare gee!
Liefdevolle ouers sal ‘n gesonde gevoel van
gevaar wakker maak in hul kind , om hom te waarsku van enige gevaar .

Vader
Yahuwah roep ook na ons. Met uitroep. Skreeuend. Nie in woede, maar
in vrees, Vrees oor jou. Hy is bewus dat die genadedeur binnekort sal
sluit, en dat die mense orals onverskillig is oor die gevaar. Met
kragtige woorde van waarskuwing, stuur Hy ʼn engel met ʼn duidelike
boodskap:

En
ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n
ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan
alle nasies en stamme en tale en volke.

En
hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees Yahuwah en gee Hom
heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat
die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.
(Openbaring 14 verse 6 en 7.)

youDie
bevel om Yahuwah te vrees het verwarring veroorsaak omdat dit blyk
dat dit die Vader se persoonlikheid weerspreek soos dit openbaar word
in 1 Joannes 4 vers 8: “want Yahuwah is liefde.” Maar ʼn
liefdevolle ouer, is ʼn ouer wat bekommerd is oor sy kind se
veiligheid en welstand sal altyd waarsku oor gevaar. Moenie ʼn fout
begaan – die laaste geslag is in gevaar.

  • Toenemende
    leuens:
    Kennis word vermeerder soos belowe is. Maar met
    die toeneming van waarheid, (bv. die plat aarde, en die Sabbat
    volgens die maan, ens.) is daar ‘n toename in namaaksels,
    bedrog en skelmstreke. Satan se strewe om die verstand te verwar
    deur die loutere omvang van inligting wat nou beskikbaar is.

  • Die
    toename in verwarring:
    Die politieke opstande, die beroering van
    natuur rampe, die spanning van die hedendaagse lewe, is alles dinge
    wat die verstand besig hou en die siel weglei van ewigheidsake.
    Satan het alles doelbewus beplan om die verstand besig te hou met
    die sorge van die lewe totdat die genadedeur sluit en dit verewig te
    laat is.

  • Perverse
    waardes:
    Die “politieke korrektheid” wat die wêreld
    meesleur het ʼn omgewing geskep waarin mense bang is, om ʼn sterk
    standpunt in te neem oor enige morele saak. Of , as hulle so doen is
    hulle bang is, om te praat oor sake ter verdediging van ongewilde
    geloofoortuigings. Nog slegter, is dit wanneer ʼn kultuur deurtrek
    is met politieke korrektheid, wat wortelskiet in die verstand en
    hart. ʼn Flouheid, om alle kwaad as goed te aanvaar, “as ek
    GELUKKIG is, en jy is GELUKKIG,” geld orals.
    Daar is nie meer langer enige morele waardes.

Die
Apostel Paulus het duidelik voorsien aan die gevare vir die laaste
geslag. In sy brief aan die gelowiges van Efese, verklaar hy dat
gelowiges net veiligheid sal vind in die kennis van Yahushua.

Totdat
ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van
die Seun van Yahuwah, tot ʼn volwasse man, tot die mate van die volle
grootte van Christus; Sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat
soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van
lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik
tot dwaling te bring.
(Efesiërs 4 verse 13 en 14.)

Dit
is die kennis van Yahuwah en Sy Seun wat elke siel bewaar van
die gevare van die laaste geslag. Daardie kennis word gevind in die
vrees van God. “Die beginsel van die wysheid is die vrees van die
HERE, en kennis van die Heilige is verstand.” (Spreuke 9 vers 10.)

Die
vrees van Yahuwah.

fathers and sons

Wat
beteken dit om iemand te vrees wat jy lief het? As volwassenes, is
ons geneig om gevaarlike omstandighede of mense wat ons vrees te
vermy. Alhoewel, kinders opgroei met ʼn ingebore begrip wat dit
beteken om iemand te vrees vir wie jy lief is, en om ʼn gesonde
respek te besit wat gekoppel is aan vrees, vir diegene wat jy weet
vir jou lief is.


Die
vrees van Yahuwah.

Vrees: (fobie) afgelei vanaf die Griekse woord phobeo. Om bang, en
gewaarsku te wees, en om in respek te verkeer, en om eerbiedig te
wees. ( Sien Strong`s, #5399)

ʼn
Vader oefen algehele beheer uit oor sy jong seun se lewe. Met die
resultaat, dat die seun lief is vir sy Vader, en met die vertroue dat
sy vader hom lief het, terwyl daar ʼn gesonde respek heers, en ja,
die vrees vir die mag van sy vader. Hierdie vrees kan self die kind
aanspoor om gehoorsaam te wees in sy vader se afwesigheid.

Hierdie
selfde ouer/kind verhouding bestaan tussen Yahuwah, en Sy aardse
kinders. Paulus gee ʼn uiteensetting oor hierdie tema in Galasiërs drie en vier. Ons is lief vir ons hemelse Vader en handhaaf in
Hom respek en eerbied. Ons weet dat Hy ons lief het, en dat Hy ons
nooit sal laat gaan. Maar as gevolg Sy alvermoëndheid, is daar
ruimte vir ʼn gesonde maat van vrees.

Yahushua
verduidelik hierdie goddelike vrees in Matteus 10 vers 28 toe Hy
vertel het: “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar
die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel
sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.”

Die
Verlosser weet dat Sy volgelinge, swartsmeerdery, geweld, en die dood
in die aangesig sal staar. Hy moedig hulle aan om nie bang te wees om
te sterf vir die waarheid, omdat dit met geweld geneem is, en dat die
Gewer van lewe weer daaraan sal voorsien. Alhoewel, wat jy moet
vrees is die mag van die Gewer van lewe. Wat Hy gee, sal Hy weer
wegneem van diegene wat volhard in rebellie en sonde. Diegene wat die
mag besit om die liggaam te vernietig, is nie so magtig soos Hy wat
die mag besit, om die liggaam en die siel te vernietig in die poel
van vuur
aan die einde tydens die oordeelsdag. Die ewige
dood, en nie die ewige lewe in pyniging, is die regverdige
beloning vir almal wat aanhou met rebellie. Daarom het Yahushua
verduidelik, moenie vrees om hierdie lewe te verloor. Dit is in elk
geval tydelik.

concerned man

“Wees
bevrees. Wees baie bevrees.”

Jy
moet bevrees wees. Jy behoort baie bevrees te wees. Nie vir Yahuwah,
omdat Hy jou lief het asof daar geen ander siel op aarde is,
waarvoor Hy, Sy geliefde Seun gekruisig het.

Wees
bevrees om die ewige lewe te verloor deur aan te hou om sonde te ken.

Wees
bevrees om aan troetel sondes vas te bly hang op so ʼn manier dat
sonde sy sondigheid verloor.

Wees
bevrees om jou hart te verhard vir die ingaan van die Heilige
Gees
, wat die enigste onverskoonbare sonde is.

Wees
bevrees dat jy deur jou eie hardnekkigheid, en gebrek om jou oor te
gee aan Yahuwah, en nie daarin te slaag om Hom te ken, en wat jou
voorreg is om so te doen.

Deur
Yahuwah te ken.


Die
bevel om “Yahuwah te Vrees” kom van ʼn heeltemal verskillende
grondwoord wat hier gebruik word (#5399) as dit wat hier gebruik
word: “Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en
gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en
afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat
brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.” (Openbaring
21 vers 8.)

Die
“vrees” van Yahuwah (#5399) bevat beginsels van eerbied en
respek. Die “vrees” wat jou uit die Hemel hou kom van die
woord deilos (#1169). Dit beteken om te vrees , bedeesd, en by
implikasie getrouheid . Diegene wat vrees is ook ongelowig. Hulle
sal verlore wees omdat hulle Yahuwah nie ken. Daarom, om nie in Sy
liefde te vertrou, hulle geloof afwesig is om: “Laat ons dan
met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons
barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd
gehelp te word.” (Hebreërs 4 vers 16.)

Die
woord “ken” in die Skrif gee te kenne dat daar ʼn baie dieper
vlak van intimiteit is as wat dit op die oppervlak te kenne gee word,
en word dit gewoonlik verenig met daardie woord. Die Bybel wys
daarop: “En die mens het sy vrou Eva beken, en sy het
swanger geword en Kain gebaar.” ( Genesis 4 vers 1.)

Alleenlik
diegene wat Yahuwah vrees sal hierdie vlak van intieme kennis oor die
Skepper en Sy wil beskik, en in ruil daarvoor sal hulle deur Hom
geken word. Daar is verskeie woorde wat uit die Hebreeus na Afrikaans
vertaal nl. “vrees.” Alhoewel, wanneer die oorspronklike en
antieke Hebreeuse glief vertaal word, en dit vertaal word deur die metode van Self – Definiëring van Hebreeus, kom daar ʼn
verassende diepte van betekenis aan die lig. Die glief wat “vrees”
vertaal kan ook vertaal word “as om te leer.” Spreuke 1 vers 7
word wyd vertaal as: “Die vrees van Yahuwah is die beginsel van die
kennis.”( Spreuke 1 vers 7.) Maar kyk nou wat gebeur as die frase
“om te leer,” in hierdie gedeelte geplaas word:

Die
Spreuke van Salomo…

Omwysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan,

Om
aan te neem tug wat verstandig maak
, geregtigheid en reg en
regverdigheid;

Om
aan die eenvoudiges skranderheid te gee,
aan die jongeling kennis
en oorleg;

Laat
die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder
, en die verstandige
sal verstandige gedagtes verkry,

Om
‘n spreuk en beeldspraak te verstaan, die woorde van die wyse manne
en hulle raaisels.

Die
vrees van Yahuwah is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid
en tug.(Spreuke 1 verse 1 tot 7.)

Die
vrees van Yahuwah beteken om gedurig om oor Hom te leer, en van Hom.
Sodoende, “[ Om te leer van Yahuwah], is wysheid; en om van die
kwaad af te wyk, is verstand.” (Job 28 vers 28.) Die wyse man wat
ooit geleef het verklaar: “Die hoofsaak van alles wat gehoor is,
is: Vrees Yahuwah en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.”
(Prediker 12 vers 13.) Met anderwoorde, Leer en hou aan om te leer
van Yahuwah, en onderhou Sy gebooie, omdat dit die hele plig is van
die mensdom.

Die
vrees van Yahuwah – Word Heilig.

Die
vrees van Yahuwah verskaf dat dit tot groot seën is: “Gewis, Sy
heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan
woon.” (Psalm 85 vers 9).Die Skrif gee ʼn duidelike betekenis vir
die vereistes van verlossing: “Hy het jou bekend gemaak, o mens,
wat goed is; en wat vra Yahuwah van jou anders as om reg te doen en
liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou Eloah?” (Miga 6
vers 8.)


“Dien
die Yahuwah met vrees, en juig met bewing.”

(Psalm
2 vers 11.)

Dit
klink so eenvoudig. So maklik. Maar alleenlik diegene wat Yahuwah
vrees kan regverdig wees deur, liefde en genade, en nederig met Hom
te wandel. Die vrees van yahuwah is nie iets uiterlik ”iets” wat
iemand doen. Die vrees van Yahuwah gaan veel dieper. Dit kom van
binne, en beveel elke handeling, elke woord, en elke gedagte, en elke
geloofwaardigheid, en bring dit in ooreenstemming tot die wil van
Yahuwah.

Deur
te leef in die vrees van Yahuwah het dit ʼn baie praktiese impak op
die lewe van dag tot dag. Die vrees van Yahuwah is ʼn beskermer, en weerhou jou van boosheid. Die vrees van Yahuwah reinig die
siel. Wanneer die nederige gelowige die oneindige liefde erken wat
geskenk word, en wanneer die vrees van Yahuwah se mag saamgevoeg
word met eerbied, en deur die wonder van Sy reinheid en goedheid, en
wanneer die verstand besig is in die vreugde, en in die bepeinsing
van Sy goedheid, vind daar ʼn wonderlike verandering plaas. Die
individu word verander, en gereed om sy verlosser te groet met Sy
wederkoms.

Omdat
die heiliges Yahuwah ken op elke vlak van intimieteit, het
hulle in ʼn verhouding van ʼn verbond ooreenkoms met Hom aangegaan.
Dit is dit wat hulle voorberei vir die Hemel. “Die verborgenheid
van Yahuwah is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit
bekend te maak.” (Psalm 25 vers 14.)

Dit
is een van die grootste beloftes wat opgeteken is in die Skrif!
Yahuwah sal Sy verbond wys aan diegene wat Hom vrees! Dit is dit wat
hulle verander in Sy eie beeld.

“Kyk,
daar kom dae, spreek Yahuwah, dat Ek met die huis van Israel en die
huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit; nie soos die verbond wat
Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp
het om hulle uit Egipteland uit te lei nie—my verbond wat húlle
verbreek het, alhoewel Ék gebieder oor hulle was, spreek
Yahuwah.Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van
Israel sal sluit, spreek: Yahuwah Ek gee my wet in hulle binneste en
skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ‘n Eloah wees, en
hulle sal vir My ‘n volk wees.En hulle sal nie meer elkeen sy
naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken Yahuwah; want hulle
sal My almal ken
, klein en groot onder hulle, spreek Yahuwah;
want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer
dink nie.” ( Jeremiah 31 verse 31 tot 34.)

ʼn
Kosbare belofte! Diegene wat Yahuwah vrees is diegene wat Hom
ken. Hulle intiem bekend met Sy goedheid, en Sy deernis. Sy liefde
verhelder hulle dae, en Sy liefdevolle vergiffenis gee vrede in die
nag. Hulle is lief vir Hom, omdat hulle Hom ken.

Die
verspreiding van die woord…

shareDiegene
wat lewe in die vrees van Yahuwah sal lief hê, soos Hy lief het.
Hulle sal voortbring pogings van selfopofferings om die verlorenes te
bereik. Hulle stemme, sal soos Syne verhef word in dringende gesmeek,
en in ʼn liefdevolle waarskuwing. Deur hulle eie ondervindinge weet
hulle dat: “Die vrees van Yahuwah is ‘n fontein van die lewe, om
van die strikke van die dood af te wyk. “ (Spreuke 14 vers 27.)
Almal wat Yahuwah vrees sal saamwerk met die hemelse agente in die
verspreiding van die waarheid na ander, sodat ander ook kan ontsnap
van Satan se leuens, en die geskenk aanvaar van die ewige lewe.

Openbaring
bevat ʼn profesie van hierdie laaste verspreiding van die waarheid:

En
ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n
ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan
alle nasies en stamme en tale en volke. En hy het met ‘n groot stem
gesê: “Vrees Yahuwah en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy
oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die
see en die waterfonteine gemaak het.” (Openbaring 14 verse 6 en 7.)

Dit
is merkwaardig dat die bewoording van hierdie profesie ʼn spieëlbeeld
die taal weergee van die vierde gebod.

Gedenk
die sabbatdag, dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou
werk doen; maar die sewende dag is die sabbat van Yahuwah jou Eloah;
dan mag jy géén werk doen nie—jy of jou seun of jou dogter, of
jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in
jou poorte is nie. Want in ses dae het Yahuwah die hemel en die
aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag
het Hy gerus. Daarom het Yahuwah die sabbatdag geseën en dit
geheilig. (Eksodus20 verse 8 tot 11.)

In
die vierde gebod, word almal opgeroep om Yahuwah te aanbid omdat
Hy ons Skepper is. In die eerste engel se boodskap, word dit
herhaal. Amal word uitgenooi om terug te keer tot ware aanbidding van
Yahuwahvolgens die antieke Sabbat volgens dfie maan, wat bereken is
volgens die kalender wat vasgestel is by die Skepping.
Die redewat gegee word in die eerte engel se boodskap is dieselfde as
die vierde gebod: omdat Hy die Skepper is van die hemele en die
aarde.

Die
eerste se boodskap is op sigself verbind tot aanbidding. Dit is omdat
diegene wat Yahuwah vrees, Hom kan aanbid: “moet in gees en
waarheid aanbid.” (Johannes 4 vers 24.) Alleenlik hulle kan
bewys lewer van aanvaarde aanbidding en eerbetoon. Hulle het die
intieme kennis van die Skepper wat voortspruit deur Hom te vrees, en
wat op sy beurt die voorskrif is, vir die vererwing van die ewige
lewe.

“En
Ek sal hulle een hart en een weg gee om My altyd te vrees, hulle
ten goede en hulle kinders ná hulle. En Ek sal ‘n ewige verbond
met hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle
goed te doen nie; en Ek sal my vrees in hulle hart gee, sodat
hulle van My nie afwyk nie.”

( Jeremiah 32 verse 39 tot 40.)

In
die eerste engel se boodskap wat selfs nou weer voort klink, herstel
die Hemele die ware Sabbath, en word die leuens ontbloot wat die ware
vorm van die aarde versteek
. Aanvaarde kennis van aanbidding kan
bewys word alleenlik deur hierdie grondbeginsel van kennis. Die twee
begrippe ( die ware vorm van die aarde(Plat) en die ware dag van
aanbidding) is sodoende onafskeidbaar verbind.

Dit
word geglo, dat die twee valshede die wêreld voorberei vir Satan se laaste bedrog. Die waarheid moet aanvaar en omhels word, en
sal die siel beskerm word van hierdie misleidings. Dit is vir
hierdie rede dat die Hemel die kennis vermeerder het. In hierdie tyd
van nood, sal Yahuwah se volgelinge nie swyg. Deur die aankoue van
die gevaar vir ander, sal hulle ywerig en uitgesproke wees ter
verdediging van die waarheid, alle waarheid, Selfs ongewilde
waarhede, soos bv. die Sabbat volgens die maan en die plat aarde. Sal
hulle Satan se valse model van die skepping ontbloot. Hulle sal die
waarhede wat in Genesis 1 bekend maak, en deur dit te doen,
die aanbidding herstel van die Skepper op Sy ware dag van aanbidding.

Die
veragting wat ophoop op almal wat die waarheid verklaar sal hulle net
meer standvastig, en vreesloos maak omdat hulle weet wat op die spel
is: vir die siel in besonders.

Die
Gevreede Een, Bang

Vader
Yahuwah is Self bang. Hy is bang vir jou onthalwe. Die dringendheid
vir Sy oproep is gegrond op Sy kennis van hoe naby die naderende
einde is. Ons benodig om wakker te skrik, en vir onsself bang te
wees. Ons benodig om ons lewe te bestudeer en ons innerlike harte. Is
daar enige iets wat nie ʼn algehele ooreenkoms van algehele oorgawe
aan Yahuwah is?

searching your heart

Die
vrees van Yahuwah is nie iets wat voortgebring word deur loutere
gewld of van wil. Dit is ʼn gawe. Die verlosser pleit vir jou:

“Ek
raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat
jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande
van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf,
sodat jy kan sien. Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek.
Wees dan ywerig en bekeer jou.
” ( Openbaring 3 vers 18 en 19.)

Diegene
wat Yahuwah vrees, en diegene wat gedurig van Hom leer, sal nooit
spog dat hulle ryk is, en ʼn toename in goedere het, en niks benodig.
Eerder sal hulle aanvaar die genadige aanbod, en vra vir goud, wat
gelouter is deur die vuur, en die wit kleed van geregtigheid, en die
oogsalf vir van geestelike blindheid.

Hy
sou nie aanbied alles wat benodig word wat hy nie gewilliglik, en in
staat is om te voorsien. Om Hom op Sy woord te neem! Vra vir
die beloofde seëninge, glo in die beloftes, en ontvang
dit. Alleenlik diegene wat die beloftes aanvaar wat geskenk is deuir
geloof sal Yahuwah vrees en aanhou om van Hom te leer. Alleenlik
hulle sal in ʼn ewigeverbond aangaan met hulle Maker, en Hom ken.


“[Yahuwah] kon die sondaar afsny. en hom uiterlik vernietig, maar ʼn
meer duursame plan was gekies. In Sy groot liefde voorsien hy hoop
aan die hulpeloses, deur die gee van Sy enige gebore Seun om die
sonde van die wêreld te dra. Sedert Hy daardie geskenk uitgegiet
het oor die ganse hemel in daardie een duursame geskenk, sal Hy
niks weerhou van die mensdom, en geen benodige hulp wat die beker
van verlossing voorsien, en om die erfgenaam te word van
[Yahuwah], en mede erfgenaam saam met [Yahushua].

(The
Bible Echo, March 3, 1893)

Dit
is die belangrike saak. Yahushua het hieroor gewaarsku:

Nie
elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van
die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die
hemele is. Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons
nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u
Naam baie kragte gedoen nie?
En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het
julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid
werk! (Mattheus 7 verse 21 tot 23.)

Alleenlik
diegene wat in vrees leef vir Yahuwah is aan Hom bekend.

Hoe
leer jy om jou Maker te ken? Wel hoe leer jy om enige iemand te ken?

Jy spandeer tyd saam met Hom. Jy moet Sy persoonlikheid
bestudeer soos dit openbaar word deur Sy wet van liefde. Jy praat
met Hom in gebed
. In die stilte van gebed en meditasie, jy
luister na die stille sagte stem om met jou hart te praat Die hemel
se skatte is opgegooi en dit wag om aan diegene geskenk te word wat
daarom vra in geloof. “Vrees die Yahuwah, o sy heiliges,
want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.” (Psalm 34 vers 9.)

beautiful flat earth sunset

 Die
tyd is spoedig verby. Die genadedeur sal binnekort sluit. Sluit aan
by WLC en al Yahuwah se kinders regoor die wêreld. Versprei hierdie
laaste boodskap van waarskuwing. Roep uit na almal wat in die vrees
van Yahuwah leef en berei jou voor vir die wederkoms van die
Verlosser binnekort.” Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie,
maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons
ook alles genadiglik skenk nie?” ( Romeine 8 vers 32.)


1Webster’s New Universal Unabridged Dictionary.

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.