Veronderstellings
is gevaarlik â veral wanneer dit gemaak word op die gebied van
godsdiens. As Å teologiese geloof gegrond is op Å verkeerde
veronderstelling, sal die praktyk van geloof in verkeerdheid wees.
Die mees algemene veronderstelling van die Christendom is dat
Saterdag die Sabbat volgens die Skrif is, en
dat Sondag die dag is waarop Christus opgestaan het.
Hierdie geloof is gevestig op Å ander veronderstelling: dat die hedendaagse week se siklus
ononderbroke was sedert die Skepping. Alhoewel, die feite van die
Juliaanse kalender bewys dat hierdie veronderstellings vals is.
Die
Juliaanse kalender was gevestig gedurende 45 v.C. Soos die kalender
van die Romeinse Republiek vantevore, het die vroeë Juliaanse
Kalender Å agt dae week gehad! Die dae van die week volgens
die Republiek, en die vroeë Juliaanse kalender was die dae aangewys
deur die letters van A tot H. Alle vroeë Juliaanse kalenders (fasti)
wat vandag nog bestaan dateer vanaf 63 v.C. tot en met 37 n. C.
Å
Week wat uit agt dae bestaan is duidelik waarneembaar op hierdie
gedeeltes van klip.
Die
herkonstruksie van die Fasti Antiates, die
eningste kalender van die Romeinse Republiek wat nog bestaan.1
Soos
die Romeinse uitgebrei het, het dit in kontak gekom met Mithraïsme,
wat vinnig Å gewilde godsdienstige kultus in Rome geword het.
Mithraïsme het met hom meegebring Å sewe â dag week met die dae
wat vernoem is na gode van die planete.
âDit moet nie betwyfel word dat
die verspreiding van die Iranse [Persiese] verborgenheid dit Å groot
bydrae, en deel gevorm het in algemene aanvaarding van die heidene
van Å week met Sondag as Å heiligedag. Die name wat ons gebruik, en
onbewus van die ander ses dae, het in gebruik gekom op dieselfde tyd
dat Mithraïsme sy volgelinge verkry het in die provinsies van die
Weste, en daar moet nie haas wees vir die vasstelling van Å
verwantskap van toeval tussen sy oorwinning en die meegaande
verskynsel.â (Franz Cumont, Textes et Monuments Figures Relatifs
aux Mysteres de Mithra, Vol. I, p. 112.)
âDie voorrang wat gegee is aan
die dies Solis [dag van die Son] het verseker daartoe bygedra
vir die algemene erkenning van Sondag as Å vakansiedag. Dit word
verbind met die meer belangrike feit, naamlik vir die aanvaarding
van die week deur al die Europese nasies.â (Franz Cumont, Astrology and Religion Among the Greeks and Romans, p. 163,
emphasis supplied.)
Sondag
kan nie die dag wees waarop Yahushua verrys het uit die dood, omdat
Sondag nie bestaan het volgens die Juliaanse week van agt â daetydens Sy dae op aarde. Verder en meer kan dit nie die ware
Sabbat van die Skrif wees, omdat die week van sewe â dae volgens
die planete het oorspronklik begin op die dag van Saturnus!
Die
Baddens van Titus, in Rome, was gebou gedurende 79 tot 81 n.C. Å
Stok kalender was daar gevind wat duidelik Saturnus
aandui, as die god van landbou, en as die god van die eerste dag van
die week.
Romeinse
Stok kalender
Dies
Solis, of die dag van die Son word aangedui as die tweede dag van
die week. Luna die maan godin wat die sekelmaan dra as Å kroon dra,
is die derde dag van die week. Die week eindig op die dag van Venus,
wat ooreenstem met die hedendaagse Vrydag, wat die sewende âdag van
die week was.
Die
heidense week volgens die planete, soos die Juliaanse kalender wat
aanvaar is, onherroeplik heidens. Historiese feite openbaar dat nie
die Sabbat volgens die Skrif, of die Eerste Dag van die Skrif,nie
gevind kan word deur die gebruik van die hedendaagse kalender. As die
belangrik is om op Å bepaalde dag te aanbid, dan is dit ook
belangrik om die ware kalender volgens die Skrif te gebruik, vir die
berekening van daardie dag.
Die
maan â son kalender vanaf die Skepping, gebruik beide
die maan en die son, en is dit die enigste manier om die ware sewende
â dag Sabbat, en die ware dag van Christus se opstanding vas te
stel.
âHy
het die maan gemaak vir vaste tye.â Psalm 104 vers 19.
Seisoene2: moâedim. Die aanbidding vergadering van Yahuwah se
volgelinge.
Daar
was twee kalenders beskikbaar aan die Israeliete gedurende die dae
van Yahushua op aarde:
1. Die
heidense, Juliaanse son kalender met sy agt â dae week;
2. Die
Bybelse maan â son kalender die Hebreeuse kalender met Å sewende â
dag week en Å weeklikse siklus wat hernu met elke nuwe maan.
Watter
kalender dink jy het die Israeliete (en Yahushua) gebruik?
Die
dag waarop jy aanbid, wys op watter kalender jy gebruik, en openbaar
dit wie jy aanbid.
1 Palazzo
Massimo Alle Terme, ed. Adriano La Regina, 1998.
2 âSedert
die Joodse feestye plaas gevind met gereelde tussenposes, is hierdie
woord opmerkbaar met hulle geïdentifiseer…. Moâed word in Å wye
begrip gebruik vir alle godsdienstige vergaderings. Dit is was
opmerkbaar verbind met die tabernakel… [ Yahuwah] het Israel daar
op bepaalde tye ontmoet vir die doel om Sy wil aan hulle te openbaar.
Dit is Å algemene benaming vir die aanbidding byeenkoms van …..
[Yahuwah] se mense.â (Lees #4150, “Lexical Aids to the Old
Testament,” Hebrew-Greek Key Word Study Bible, KJV.)
Verwante
Inhoud: