Toe die Aarde voortgebring is uit die hand van die liefdevolle Skepper,
was dit volmaak geskape. Elke gras halm
en elke blaar en elke skepsel van die grootste tot die kleinste, het die glorie
sy Maker verteenwoordig. Die kroon van ganse Skepping was die Mens.
“En God het gesê: Laat Ons mense
maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die
see en die voëls van die hemel en die vee….. En God het die mens geskape na
sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle
geskape.” (Genesis 1 verse 26 en 27)
Gemaak na die ewebeeld van die Skepper!
Geen groter eer op aarde is aan enige ander skepsel verleen net aan die
mens. Die mens in sy volmaakheid na die
ewebeeld van die Almagtige, was gemaak as deelgenoot vir die engele en die
Skepper. Die heilige paar was nie
alleenlik net kinders onder Vaderlike toesig, maar ook studente wat onderrig
ontvang. Hulle was deur die engele besoek en het die voorreg gehad om van
aangesig tot aangesig met die hulle Skepper te praat.
Die wette en hoe die natuur funksioneer was geopenbaar aan hulle
verwonderde verstand. Elke lewende
skepsel, van tot die grootste tot die kleinste moes gadegeslaan word, en
verstaan word. Vanaf die grasland, die blomme
en die hoogste boom, die aarde en die hemelruim asook die see, moes Sy kinders
bewus wees van die Vader se naam wat in liefde geskrywe is.
Met die koel aandwindjie het die Skepper die heilige paar besoek en oor
die gebeurtenisse van die dag gesels en gedeel in die vreugde om saam te wees. Solank Adam en Eva getrou gebly het aan die
goddelike wet van liefde, is daar voortdurend aan nuwe insig voorsien, en nuwe
kennis en die ontdekking van nuwe geluk, en soos hulle ʼn meer duidelike begrip
verkry om die onmeetlike, en onfeilbare liefde van die Skepper te verstaan. Met elke dag verby het die Skepper die tuin
besoek, en na Sy kinders geroep om na hulle te gaan.
Daar gebeur toe ʼn tragiese gebeurtenis: die sonde dring die mens binne.
Met Satan se koms om Eva te versoek, was sy nie honger vir voedsel. Die
versoeking het nie gegaan oor voedsel. Haar versoeking het gegaan oor, om aan
die liefde van die Skepper te twyfel. Satan se versoekings oor haar het gegaan
om te twyfel oor die waarheidsliefde van haar Skepper. Hy het haar versoek vir
die begeerte vir ʼn status wat nie aan
haar gegee is. Sy het begeer om soos ʼn “god” te wees, en een en dieselfde versoeking waaroor Satan geval het.
(Lees Jesaja 14 verse 12 tot 14) Haar begeerte was na ʼn status waarvoor sy nie
geskape was: om oor “kennis” te beskik en ( of die ervaring) van beide goed en kwaad.
Dit was nooit die Vader se doel en plan vir Sy kinders om die kwaad te ervaar.
Met die opvolg van daardie verskriklike dag toe Adam en Eva gekies het
om te sondig, het hulle gewaar geword dat
hulle sonder die kleed van die lig is, en het hulle ook ʼn skuld
gevoel ervaar. Hulle het aan geen manier beskik om hulle naakheid te bedek, en
om hulle ongehoorsaamheid te verskoon, en hulle het in vrees verkeer toe hulle
die stem van die Skepper hoor:
“Waar is jy? En hy [Adam] antwoord: Ek het u geruis gehoor
in die tuin en gevrees, want ek is naak; daarom het ek my verberg. En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy
naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?”
(Genesis 3 verse 9 tot 11.)
Sodoende begin die lang tragiese geskiedenis van die mensdom se sonde.
Die liefde van die Skepper en die vreugde van Sy teenwoordigheid was vervang
met vrees, en alles wat hulle in Sy nabyheid aangetrokke gevoel het tevore. Die
resultaat is dat hulle nie meer langer Sy teenwoordigheid geniet het.
Die hemelse Vader het Adam en
Eva nie verlaat, maar aan hulle verduidelik dat daar ʼn lewe van pyn, smart, moeisame arbeid, en hartseer sal wees,
wat op hulle wag in die toekoms. Hy het aan hulle verduidelik wat die prys van
sonde is: dat in die volheid van tyd, dat die goddelike Seun sal moet sterf as
boetedoening vir hulle ongehoorsaamheid. Hy het ook aan hulle verduidelik dat
hulle die pragtige tuin en hulle woning sal moet verlaat. Adam en Eva het
gepleit om aan te bly in die Tuin van Eden die huis van hulle vreugde. Hulle
het ook belowe dat hulle in die toekoms gehoorsaam sal wees, maar aan hulle is
dit meegedeel dat hulle natuur verdorwe geword as gevolg van die sonde. As
gevolg van hulle eie keuse het hulle krag verslap om Satan te weerstaan. Hulle
is nie in staat om hulle integriteit te
handhaaf as gevolg hulle toestand van die bewustheid van skuld.
Met hartseer, het hulle uitgegaan om rond te swerf op die aarde waarop
die vloek van die sonde rus. Die ganse hemel was geraak met ʼn gevoel van
simpatie vir Adam en Eva, maar die Skepper het oor ʼn plan beskik hoe hulle
herstel kan word in ʼn staat van onskuld. Die goddelike plan het voorsien aan volhoubare
kommunikasie met die Skepper en Sy kinders. Hulle kon onmiddellike toegang
verkry vir goddelike hulp as hulle daarom sou vra.
Die afstammelinge van Adam en Eva, het nie lank die lojaliteit teenoor die
hemelse Vader behou. Soos die sonde meer en meer die oorhand gekry het, en die
mense nie gehoor gegee het aan die goddelike stem wat na hulle roep. Wou die mense nie in hulle
verstand die liefde wat voorsien is deur hulle Skepper onthou. Soos daar meer mense gebore is, en opgegroei
het, en voortgegaan het om die Stem wat
na hulle roep te vergeet. Is daar vir
Adam en Eva nadat Kain vir Abel dood
gemaak het, is Set gebore en vir hom is daar ʼn seun gebore wat hy genoem het
Enos. Genesis 4 vers 26 verklaar: “En ook vir Set is ʼn seun gebore, wat hy Enos
genoem het. Toe het hulle die Naam van YAHUWAH begin aanroep.”
Dit is tog so jammerlik dat dit so lank geneem het vir mans en vrouens
om weer te begin het, om die naam van die liefdevolle hemelse Vader aan te roep! Om die mag van Satan te
beperk sonder gelyke in die groot stryd tussen goed en kwaad, het die Skepper
reëls opgelê. Elke mens kan die hemel of Satan na sy eie wil aanroep. Maar
geeneen, Satan of die Hemele kan die mens kontak alvorens daar ʼn uitnodiging is.
Die Vader het dit so beskik om Sy kinders te beskerm van die voortdurende teistering deur demone. Dit bly
steeds die “reëls vir betrokkenheid.”
Regdeur die skrif, word almal herhaaldelik
aangespoor om die “naam van die Vader aan te roep.”
“Loof Yahuwah,
roep sy
Naam aan,…..
spreek
van al sy wonders.
Beroem
julle in sy heilige Naam;…
Gee aan
Yahuwah die eer van sy Naam,…..”
(1
Kronieke 16 verse 8 tot 10 en 29)
“ek het
benoudheid en kommer gevind.
Maar ek
het die Naam van Yahuwah aangeroep:…
Ek sal
die beker van verlossinge opneem
en die
Naam van Yahuwah aanroep.”
(Psalm
116 verse 3 tot 4 en 13)
“En
julle sal in dié dag sê: Dank Yahuwah roep sy Naam aan,
maak sy
dade onder die volke bekend,
verkondig
dat sy Naam hoog is!”
(Jesaja
12 vers 4)
“Ek het lief, want Yahuwah hoor
my stem, my smekinge,….. ek het
benoudheid en kommer gevind. Maar ek het die Naam van Yahuwah
aangeroep…. Die HERE is genadig en
regverdig, …. Ag, Yahuwah, sekerlik, ek is u kneg,….7Ek
sal…. en die Naam van die HERE aanroep.” (Psalm 116 verse 1 en 3 tot 5 en 16
tot 17)
Daar is nog baie ander verse wat ons beveel om
die heilige Naam te prys.
“Prys
die Naam van Yahuwah!
Prys, o
knegte van Yahuwah,….
Loof
die Elohim,
want
die Elohim is goed;
psalmsing
tot eer van sy Naam,
want
dié is lieflik!”
(Psalm
135 verse 1 en 3)
“Elke
dag wil ek U loof
en u
Naam prys vir ewig en altyd.”
(Psalm
145 vers 2)
Ander Bybel tekste spoor diegene aan wat in hulle Maker glo om: “sodat
hulle in Sion die Naam van Yahuwah kan vermeld en sy lof in Jerusalem.” (Psalm
102 vers 21) Die inspirerende Woord onthul dat almal veilig kan vertrou in die
heilige Naam: “Ons wil juig oor u oorwinning en die vaandels opsteek in die
Naam van onse Elohim.. Mag Yahuwah al u begeertes vervul!” (Psalm 20 vers 5)
Alles het ʼn naam. Kommunikasie is nie moontlik
sonder ʼn naam en dit geld vir alles of dit nou ʼn persoon, of ʼn item is, of ʼn
plek of ʼn plan of ʼn emosie is. Die
Skepper het ook ʼn persoonlike naam, en dit is daardie Naam wat ons moet aanroep.
Deur Sy Gees, is die goddelike Vader altyd naby en beskikbaar en wag Hy vir jou
om Sy naam aan te roep en Hy wag om jou te antwoord.
“Here” is nie die Vader se naam en dit moes nie die vervanging gewees
het van die vir die goddelike naam. Die woord “Heer” en “God” is aanspreek
vorme wat ook gebruik kan word vir demoniese gode! Die woord Heer se betekenis
is eenvoudig en verwys na ʼn manspersoon. Die vertaalde woord “Here” is afgelei
van die Hebreeuse woord “Yahuwah.” Die gegewe vertaling is as volg:
heer se gewone betekenis is, en wat uitsluitlik gebruik is vir….. die
allerhoogste God; en per geleentheid verwys het na, iemand wat buitegewoon
voortreflik is, en as ʼn manier om te
verskil: Heer. God, regter, God, godin en na groot en magtige….. heersers en regters….. (# 430, The New Strong`s
Expanded Dictionary of Bible Words, emphasis original.)
“Elohim” is die woord wat gebruik word in die eerste gebod van die tien
gebooie, en dit word gebruik, vir sowel as aanspreek vorm vir die Skepper, asook
vir valse gode. Dit verskyn so in die 1933 Bybel vertaling:
“Ek
is Yahuwah jou Elohim wat jou uit
Egipteland,….. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.” (Eksodus 20
verse 2 en 3)
Met ander woorde,” Ek is Yahuwah
jou Elohim wat jou uit Egipteland,…. Jy mag geen ander gode voor my aangesig
hê nie.” Elohim is die meervoud van die vertaalde woord “gode,” en die
enkelvoud daarvan se betekenis is, el, en beteken “magtig.” ( Strong`s # 410) Dus,
as Elohim gebruik word in die Bybe,l is
dit van toepassing sowel as die naam vir
die Vader en die Seun, daarom is die woord Elohim die meervoud van die naam wat
in Sy Woord gegee is vir die Vader sowel as vir die Seun.
Die probleem met die gebruik van ʼn woord of die aanspreek vorm van ʼn
titel kan dit net sowel toegepas word op ʼn heidense afgod, want daar is geen
mag in die aanspreek vorm van ʼn titel! Daarom inboesem ʼn titel nie die geloof
en die mag en liefde van die goddelike Naam, as dit ook toegepas kan word vir
gebruik in die aanspreek van baie ander persone soos bv. ( landdroste, konings,
profete, eggenotes en afgode.) Om die
Hemelse Vader aan te roep op Sy naam in volle vertroue en geloof, is dit nodig
om Sy naam te ken!
Dit verskaf aan Satan genot dat die goddelike Naam versteek is agter
die titel “Here.” Wanneer die Naam
versteek is agter titels, is daar geen kennis van wat die Naam beteken, en is
daar geen inooreenstemming van geloof van die mag van die Geliefde Een, en wat die draer van daardie Naam. Die Bybel
maak bekend almal wat die Naam aanroep sal ʼn antwoord ontvang.
Vanuit die ingewande van die Walvis, het Jonah in gebed uitgeroep.
Vanuit die leeukuil het Daniel sy gebede hemelwaarts gestuur en was hy beskerm.
Vanuit die brandende oond en uit die put van slawerny en vervolging, en asook
uit harte en verstand van die Skepper se kinders, regdeur die eeue en
geskiedenis is hulle gered uit al hulle moeilikhede wanneer hulle die goddelike
Naam aangeroep het in geloof. Regdeur die geskiedenis is die volk Israel keer
op keer wanneer hulle gesondig het, weggevoer in ballingskap en ook gestraf is.
Alhoewel, wanneer hulle belydenis van hulle sondes gedoen het en die goddelike
Naam aangeroep het, is hulle uitgelewer en bewaar.
Gedurende hierdie finale geslag, en gedurende laaste oorblywende tyd en
wanneer die groot verdrukking en die wraak van die Almagtige oor die wêreld
gaan kom, is dit nodig dat Sy mense die goddelike Naam ken. Sy naam is
wonderbaarlik, en kragtig en moet dit nie gesien word as tevergeefs of as
dwaasheid. Almal word nog steeds
uitgenooi om Sy naam aan te roep in geloof en almal wat dit doen sal beantwoord
word.
Dit moet altyd onthou word dat Satan die Vader van alle Leuens is, asook
die Vader van Gesteelde persoonlikhede. Hy besit geen skeppende mag en sodoende
verdraai en manipuleer, en lieg hy. Hy
gebruik eienskappe wat aan die Skepper behoort en eis dit op vir homself,
terwyl hy die Vader se karakter besmeer met sy eie bose karakter. Sodoende word
daar vrees ingeboesem vir die Een na Wie toe gevlug moet word en aan te roep
vir hulp in hulle stryd teen Satan.
Satan se metode van oorlogvoering is, om wederegtelik dit te steel wat
alleenlik aan die Almagtige behoort, en kan dit waargeneem met sy grootpratery
toe hy uit die hemel gewerp is. Hierdie grootpratery word weergegee in Jesaja:
“Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester,….. En jy het in jou hart
gesê: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van Yahuwah,…..Ek
wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!”
(Jesaja 14 verse 12 tot 14)
Na die sondvloed was die aarde gereinig, en het Satan gou weer afgode
aanbidding heringestel, in sy soeke om al die aanbidding na hom te keer. Selfs
terwyl Noag en Sem nog geleef het, die mensdom demone aanbid. Tydens die tyd
van Abraham, was afgode aanbidding ingeburger in die verstand van die
meerderheid van mense. Yahuwah het
Abraham uitgeroep om afsonderlik te wees, en om geen ander gode te aanbid
Gedurende daardie tyd het Satan gesoek om die mensdom te bind vir diens
aan homself, en deur sy demone teenwoordig te hê in hulle tempels. ʼn Ryk man of ʼn koning kon ʼn tempel bou, en
priesters aanstel om seremonieel ʼn sekere demoon met ʼn bepaalde naam uit te
nooi, om te woon in die heiligdom, die “hoog heilige plek” van daardie tempel. Die priesters was aangestel om daardie
bepaalde demoniese – god te dien deur offerandes en offers, en om die naam van
daardie god aan te roep vir gunste. Die mense het die priester betaal om vrae
te vra aan die demone, en die magiese
uitvoering van handelinge om ʼn soort van seëninge te verkry om hulle te
seën of om ander te vervloek.
Dit was maar nie net bloot ʼn bespotting. Die rede waarom mense gewillig
was om die priesters te betaal en offerandes aan die “god” te gee is omdat dit gewerk het! Satan het vele maniere
van misleidings om die mense te betower met sy misleidings. Hulle okkulte van
aanbidding het baie verborgenhede, en bekorings seremonies gehad, om die verstand te verlok en die mense
te laat terug te keer vir nog meer. Die bepaalde naam van ʼn individuele
demoniese – god was as baie belangrik geag. Sonder om die naam te ken, was dit
geglo, kan ʼn persoon nie in aanraking
kan kom met daardie demoon. Indien ʼn vyand die naam van jou god leer ken, kan
hy ʼn groter offerande aanbied om jou god oor te haal na sy kant en jou
vernietig. Dit het beteken dat die mense in desperaatheid die naam van hulle
god geheim gehou het. Met die tyd heen was daar duisende gode wat aan duisende
name beantwoord het, en in duisende tempels gewoon het.
Dit was aangeneem dat hoe meer die naam
versteek is, hoe meer mag het dit bevat. As ʼn god “onbekend” is, het niemand
aangeneem dat hy ʼn behoefte het aan ʼn
naam. Inplaas daarvan, was
eenvoudig net geglo dat die naam diep versteek is. Met sy toespraak aan
die manne van Athene op die Areopagus, het die apostel Paulus hierdie geloof
tot sy voordeel gebruik om te preek oor die Skepper.
“Paulus
gaan toe in die middel van die Areópagus staan en sê: Atheners, ek sien dat
julle in elke opsig baie godsdienstig is. Want terwyl ek rondgegaan en julle
heiligdomme aanskou het, het ek ook ‘n altaar gevind waarop geskrywe is:
AAN ‘N ONBEKENDE
GOD.
Hom dan wat julle vereer sonder om Hom te ken,
verkondig ek aan julle.” (Handelinge 17 verse 22 en 23)
Die noodsaaklikheid om vir ʼn bepaalde god te aanbid deur sy persoonlike
naam te ken, was ʼn begrip wat goed verstaan is regdeur die antieke wêreld.
In die antieke wêreld, en deur kennis te dra van ʼn persoon se naam is
geglo dat dit aan jou mag verleen oor daardie persoon. Deur oor die kennis te
beskik van die karakter en die eienskappe van heidense “afgode,” het hulle
gedink dat hulle in staat gestel word, om die gode doeltreffend te kan
manipuleer of te kan beïnvloed deur die naam van die god onbekend te laat bly. Tot
so ʼn mate dat die onsekerheid oor die naam van die god persone gefrustreer het,
en wat gehoop het om ʼn soort van mag te verkry het oor die god, omdat die naam
ʼn baie klein of geen aanduiding verskaf het, oor die god se karakter. Dit was
besonder waar oor die hoof Kananitiese god. Die antieke Semiete het in
doodsangs verkeer oor groot mag wat uitgeoefen is deur gode, en het hulle dienooreenkomstig
probeer paai. Hulle het algemeen die gode verbind met die verskynsel van en die
gebruik van groot mag.1
In die volgorde om toegang te verkry tot die god kon ʼn algemene naam
nie gebruik word, omdat dit kragteloos is. Dus, was dit ʼn aanhoudende stryd om
die naam geheim te hou van jou persoonlike god, en terwyl daar geleer word van
so baie as moontlik verskuilde name van ander gode. Tydens die tyd van die
Israelitiese se slawerny het Egipte ongeveer 2000 vernoemde gode gehad waarvan
sommige gode honderde name gehad het. Die priesters het met jaloersheid die
kennis oor die geheime name van die afgode bewaar, omdat hierdie kennis hulle
die mag verleen het oor die gode, en sedert dit geglo is dat, as die gode op
hulle persoonlike name aangeroep word, hulle moet antwoord.
Geen Egiptenaar synde natuurlik of bonatuurlik, kon dit verhoed dat
daar na sy naam geroep word…. In Egipte is die grondslag vir towery amper
heeltemal gevestig op die gebruik van hierdie moontlikheid……. Die towenaar
– priester in die toewyding van sy kundigheid en krag probeer om die korrekte
“kennis” (rokhu) te verkry oor die samestelling van die naam…… (soos) die betowerende
dreunsang (khrou) nougeset uitgevoer word bring dit voort al die eienskappe [
van die gesproke naam] en verskaf dit aan hom, om volledige besit te neem van
die name van die siele wat aldus opgewek is. Tot die onweerstaanbare oproep en
tot die bekoring van alle wesens en hulle vermoëns, waaraan sigbaar en onsigbaar, moet beantwoord…. Die persoon
wat besweer of opgewek is, kan dan dit nie weerhou om sy naam bekend te
maak….. en ook die geheimhouding van sy naam. Vanaf die nederigste tot die
mees magtigste geeste van die gode, het elkeen ʼn geheime naam, wat niemand
veronderstel is om te weet. Hy verdedig dit met jaloersheid en of sy lewe
daarvan afhang. Soos die teks vermeld, “dit is die naam waarmee hy asemhaal.”2
Sommige Egiptiese gode het veelsoortige name
gehad. Die boonste 358 mees welbekende Egiptiese gode se name is die volgende, en
is diegene waarvan die name met die letter “A” begin:
Aa, Aah, Aapep, Abtu, Ah, Ahemait, Ahti(2),
Ailuros, Aken, Aker, Amathaunta, Amaunet, Amemait, Amen, Amen Ra, Amen Re,
Amenhotep, Ament, Amentet, Amentit, Ammam, Ammit, Ammon, Ammon Ra, Ammon Re, Ammut,
Amn, Amon, Amon Ra, Amon Re, Amsit, Amun, Amun Ra, Amun Re, Anat, Andjety,
Anedjti, Anet, Anezti, Anhur, Anit, Ankh, Ankhet, Ankt, Anouke, Anpu, Anti,
Anubis, Anuket, Apademak, Apedemak, Apep, Apepi, Apet, Apis, Apophis, Aptet,
Arensnuphis, Ari Hes Nefer, Arsnuphis, Aset, Aten, Aten Ra, Aten Re, Aton, Aton
Ra, Aton Re, Atum, Atum Ra, Atum Re,
Wat Satan nie blatant kan vernietig deur leuens, verdraai en verdorwe
hy en daardeur dit te laat verkeerd verstaan of om deur die verkeerdheid van
die beklemtoning. Terwyl dit waar dat almal moet die Vader se naam moet
aanroep, en hulle gebede rig tot Hom deur die aanroep van Sy persoonlike naam,
en is die nie waar dat name betowerend is. Dienooreenkomstig is ʼn titel glad
nie betowerend. Dit is die lokval waarin
die heidene geval het: deur te glo dat die name ingebore tower krag besit.
Die alom belangrike rede dat almal die persoonlike name moet ken van
die Vader en die Seun is, omdat deur die verstaan van die betekenisse van Hulle name, is dit
dat dit geloof inspireer word in die harte van die aanbidder. Geloof in die
Vader se liefde, en geloof in Sy gewilligheid vir die aanhoor en antwoord van
gebede, die vertoue in Sy beloftes is dit nodig vir die vrylaat van die
goddelike mag. Soos ʼn bekende skrywer dit stel, “ gebed is die sleutel in die
hand van geloof, vir die opsluit van die voorradeskuur van die hemel, waar die
grenslose skatte van alvermoëndheid
gehou word.”3 Daar is
beslis voorwaardes wat nagekom moet word alvorens gebede beantwoord moet word
nl.: belydenis, gehoorsaamheid, en die besef vir die behoefte aan goddelike
hulp. Ons groot nood is in homself ʼn argument en pleit veelseggend vir ons
onthalwe. Buitendien ….[ die Vader] moet gesoek word oor hierdie dinge vir
ons. Hy sê, “ Bid en vir julle sal gegee word.”4
Geloof is die hoof vereiste vir die beantwoording van gebed. Die
Verlosser het herhaaldelik Sy vermoë verbind in die beantwoording versoeke wat
na Hom gerig word in geloof vanuit die hart van die aanbidder. Nadat daar uitgeroep is in verwondering oor
die geloof van die Romeinse hoofman, (“Voorwaar Ek sê vir julle, selfs in
Israel het Ek so ʼn groot geloof nie gevind nie.” Mattheus 8 vers 10.) het die Verlosser aan
die hoofman gesê, “ Gaan, en laat dit
vir jou wees soos jy geglo het.” (Mattheus 8 vers 13.)
Hierdie beginsel was weer versterk toe die Kananése vrou gevra het dat haar dogter gesond
gemaak moet word. Help my. “ En sy sê: Ja, Here, maar die hondjies eet darem
van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.” ( Mattheus 15 verse
21 tot 28.) Op hierdie antwoord van geloof was die Verlosser verheug: “o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir
jou wees soos jy wil hê.” (Vers 28.)
Hier word gesien wat is die belangrikheid van die kennis om die Skepper
se naam te ken. Sy naam is ʼn openbaring
van Sy mag, Sy werkverrigting en Sy persoonlikheid. Wanneer ons dit weet dat
alle ander gode verdwyn in vergetelheid. Al wat oorbly is om getrou te bly tot
die ware Eloah, die Skepper van hemel en aarde, wat ieder en elk van Sy kinders
liefhet of daar geen ander persoon op die op die aangesig van die planeet is.
As enige iemand lief is vir….. [Yahuwah], is daardie iemand aan Hom
bekend. Daarom oor die aangeleentheid deur die eet van iets wat aan afgode gewy
is, weet ons dat ʼn afgod is niks in die wêreld en dat daar geen…“ [Eloah] is
nie, behalwe Een. Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en
of dit op die aarde is—soos daar baie gode en baie here is— tog is daar vir ons maar een Eloah, die Vader
Yahuwah uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Verlosser deur wie alles is,
en ons deur Hom.” (1 Korinthiërs 8 vers 3 tot 6)
Dit is die kennis wat deurslaggewend is vir almal wat leef in die
sluitings dae van die aarde se geskiedenis. Die dae vorentoe lyk vir baie mense
donker en vreesbevange. Die boek Openbaring noem die sewe laaste plae van die wraak
van Yahuwah, wat ongemeng uitgegiet gaan word, met genade op die sondige aarde.
Dit is op hierdie tyd, dat dit uiters noodsaaklik is vir Yahuwah se volgelinge
om geloof te besit in Sy mag, vir die bevryding van beide vyande buite en sowel
as van binne.
Roep die naam van die Vader aan.
Laat vaar titels en woorde wat Satan gepas is vir demone. Roep Hom aan in die besonder in geloof. Laat jou geloof die beloftes aangryp wat in
liefde gegee is. Die boodskap van Elia
en Moses weerklink regdeur die jare tot vandag toe nog: Wie is aan Yahuwah se
kant? As Baal julle god is dien hom, maar as Yahuwah die Skepper is, dien Hom met belydenis, verootmoediging,
en met geloof, en in gehoorsaamheid.
Volgens julle geloof laat dit vir julle wees.
Ek onthou nog die dag toe my seun na my geroep het “Mamma.” My eerste
kind, en elke nuwe ondervinding was kosbaar. Die werklikheid is hy het my nie
“Mamma” genoem. Dit het meer geklink na mamamama! Ek het nie omgegee! Sy klein
gesiggie het opgehelder van blydskap nadat ek ingekom het om hom te kry na sy
slapie, sy klein armpies het geswaai en toe uiter hy die soetste wat ek nog
ooit gehoor het: “Mamamama!”
Terwyl dit nie reg uitgespreek is nie, was dit soos musiek vir my ore.
Dit het aan my gewys dat sy klein hartjie my herken het as, sy moeder. Dit is
wat ondervind word met ʼn opregte gebed en met die verhouding met die Skepper.
Daar is groot waarde in, en deur die ware persoonlike naam van die Skepper te
ken……. maar dit is nie vir Sy voordeel. Dit is tot ons voordeel. Hy is ons
Vader. Geen liefdevolle ouer kan die versoek van sy jong kind verwerp deur net
te sê “pa” inplaas van “Pappa.” Geen liefdevolle ouer weier om te luister of om
te help tensy die kind wegstaan of “net” sy hande uithou wanner daar ʼn versoek
gerig word.
Dieselfde is waar oor die Hemelse Vader. Hy het ʼn naam, ʼn persoonlike
naam en Hy nooi almal uit om dit aan te roep. Alhoewel, Hy verstaan dat ons
maar net stof is. Sommige tale bevat klanke wat ander tale eenvoudig nie kan
bevat, en tensy ʼn persoon nie opgegroei het van kleins af deur dit te leer, hoe om daardie klanke te vorm, is dit nie moontlik
dat die tong sulke vreemde klanke kan voortbring. My moeder was opgevoed in
ʼn Engels sprekende huis, maar as ʼn baie
jong kind het sy Frans geleer van haar speel maatjies. Sy was in staat dat haar
tong sekere klanke kon vorm, wat nie vir my moontlik is, al probeer ek hoe
hard, en ek kon dit nooit regkry deur dit na te maak.
Geen een of ʼn ouer of iemand anders, sal weier om te reageer as iemand
anders na sy naam roep en nie sy naam reg uitspreek of met ʼn sleeptong praat. ʼn
Vriend van my is ʼn Franssprekende Kanadees.
Ons het ʼn gemeenskaplike vriend wie se naam Thackery is. My Franssprekende Kanadese vriend was nog nie
eenkeer in staat om sy naam uit te spreek, omdat in die Franse taal bestaan
daar nie sagte klank van die “th.” Die
naaste waarby hy kom, is Zachary. Alhoewel,
hy haar nie ignoreer oor sy dit nie die reg uitspreek. Enersyds, ʼn vrou wie se naam Rachelle is sal
nie iemand van China ignoreer omdat Sjinees nie die “r” klank nie bevat
nie.
So ook is…. [Yahuwah] nie vêr van ʼn worsteling om dit uit te spreek. Hy
gee meer as genoeg om deur na dit te luister met gemaklike aandag. Hy vertaal
my struikeling van woorde en hoor wat werklik daarmee bedoel word. Hy hoor my
versugtinge, en onsekere gestotter van woorde en hoor wat daar werklik in is,
as ʼn alledaagsheid.5
Veel meer as die uitspreek van die goddelike naam. Op Die Korrekte Manier soos die engele dit
uitspreek, is om te weet wat die betekenis is van daardie naam. Dit is alleenlik wanneer die betekenis
verstaan word, dat daar ten volle geloof in die krag van die naam uitgeoefen
word, van Diegene Wat Die Draer is van daardie naam. Dit is hier waar die
belangrikheid, en van die kennis oor die Vader se persoonlike naam en ook die belangrikheid daarvan gesien moet
word.
Wanneer die goddelike naam in sy volheid verstaan word, moet dit gesien
word as ʼn belofte. Hierdie belofte self
inspireer almal om die Skepper se naam aan te roep vir ons daaglikse behoeftes. Sekere aanspreekvorme is aanvaarbaar wanneer,
die Almagtige aangeroep word. Die Verlosser
moedig ons aan om die Almagtige aan te roep. Om ons vertroue in Yahuwah
te versterk het die Verlosser ons geleer om Hom deur ʼn nuwe naam Hom aan
te roep, ʼn aanspreek vorm wat verweef is met die nouste gevoel en die tederste
gevoel van liefde van die menlike hart. Hy het die eer gegee om Yahuwah ons
“Vader” te noem.
Die name, waarmee daar met Hom gepraat word en oor Hom, is ʼn teken van
ons liefde en vertroue in Hom, en ʼn belofte vir Sy eerbied en verhouding met
ons. Wanneer ons in gesprek is met Hom en vra vir gunsbetoning en seëninge is
dit musiek vir Sy ore. Dat ons nie moet
dink dat dit aanmatigend is om Hom op Sy naam aan te roep. Hy het dit keer op
keer herhaal. Hy begeer dat ons vertroud
met wees die benaming van Sy …… [naam]……. [Yahuwa ] sien ons as Sy kinders aan. Hy het ons verlos uit die
sorgelose wêreld en ons gekies om lede van die koninklike familie te word,
seuns en dogters van die hemelse Koning.
Hy nooi ons uit om in Hom te vertrou met vertroue groter en sterker as ʼn
kind in sy aardse vader. Ouers is lief
vir hulle kinders, maar die liefde van … [Yahuwah ] is groter, wyer en
dieper, wat enige menslike liefde ooit kan wees. Dit is onmeetlik. As die aardse ouers weet om goeie geskenke te
gee, hoveel te meer sal sal ons Vader in die hemel aan ons gee en die Heilige
Gees gee aan diegene gee wat Hom daarvoor vra?6
Die Bybel maak aan ons bekend dat Yahuwah is
LIEFDE. (Lees 1 Johannes 4 vers 8.) As
die vergestalting van suiwere liefde, het Hy nie nougesette standaarde gestel vir die ligaam se possisie of perfekte uitspraak voor Hy sal luister na
ons gebede. Hy verseker elke huiwerige siel, “Al wat die Vader My gee, sal na
My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.” ( Lees Johannes 6 vers 37.) Tydens Sy “Berg Rede” het die Verlosser watter
soort van gebede is aanvaarbaar, en watter gebede is nie aanvaarbaar vir
Yahuwah. Hy het vertel:
Wanneer jy bid moet nie soos die die skeinheiliges wees nie. “want
hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan
en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek sê vir julle dat hulle
hul loon weg het…… En as julle bid, gebruik nie ‘n ydele herhaling van
woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde
verhoor sal word. Moet dan nie soos hulle word.” ( Mattheus 6 verse 5 tot 8.)7
Gebed bestaan ooit uit ʼn stel van besonderde woorde of beweging waar deur
gegaan moet word om die goddelike guns verkry.
Die Verlosser verduidelik dat sulke tradisies en opvoerings nie nodig is
wanneer daar met die Vader gepraat word.
“Maar
jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat
in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die
openbaar vergelde….. want jul Vader
weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.” ( Mattheus 6 verse 6 en 8.)8
Gebed is nie om gebruik te word om ons
behoeftes aan Yahwah bekend te maak. Hy dra kennis wat ons benodig en het ʼn
manier waaraan ons voorsien sal word.
Gebed is om die hart te open tot … [die Vader ] soos aan ʼn vriend. Dit is nie nodig om aan….. [Yahuwah] bekend
gemaak wie ons is, maar dit is om ons in staat te stel om Hom te ontvang.
Gebed bring nie [die Vader] na benede
maar verhoog ons na Hom.9
Of, soos Oswald Chambers eens op ʼn tyd dit gestel het: “ Ons gewone
manier van aanbidding word nie gevind in die Nuwe Testament. Ons beskou gebed
as die middel om iets vir onsself te verky, wat die Bybel vertel oor gebed is
wat ons moet leer…[ Yahuwah] Homself. Dit is die doel van gebed, en dit die
rede en daarom is dit belangrik om die goddelike Naam te ken. Yahuwah se
persoonlike naam is so heilig as Hy self en dit is ʼn openbaring van sy
persoonlikheid.
Wanneer ʼn persoon Yahuwah ken as sy liefdevolle Vader, sal hy die
vertroue hê om Sy naam aan te roep in gebed.
Dit sal nie ʼn gebed in luiheid, halfhartigheid en ʼn vae gebed wees nie. Charles H. Spurgeon, die wyd gerespekteerde
predikant van die 19de eeu het eens op ʼn tyd opgemerk: “Daar is ʼn algemene
manier van gebed wat nie slaag as gevolg aan die tekortkoming van deeglikheid.
Dit is asof ‘n regiment van soldate hulle gewere afvuur van orals. Die
moontlikheid is dat daar iemand gedood sal word, maar die meerderheid sal gemis
word.” ʼn Persoon wat sy Maker vertrou soos hy sy menslike vader vertrou, sal
nie bang wees om sy behoeftes bloot te lê in ʼn eenvoudige vertrouens manier, soos ʼn kind wat vra vir na ʼn glas water wanneer
hy te kort is om die kraan te bereik.
Ons moet die vertrou op die beloftes van…. [Yahuwah] Ons moet in ons
handel en wandel glo dat… [Hy] sal doen soos hy belowe het, en dat die seëninge
waaroor in ons gebed gevra het, na ons toe sal kom wanneer ons dit die nodigste
het. Elke versoek dring die hart van….. [die Vader] binne, wanneer ons aanhou
om te glo. Wanneer ons aan geloof te kort skiet, moet ons na die hemelse Vader
opkyk, Hy is meer as gewillig om te help as die aardse ouer om sy kind te
help. Waarom word daar nie op Hom
vertrou nie? “Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons
almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk
nie?” (Romeine 8 vers 32.)10
Gebed is ʼn voorreg, maar dit is nie ʼn luuksheid wat iemand kan vat en
los, en op die ingewing van elke gier of tyd. Die aanroep van die Vader se Naam
is uiters noodsaaklik! Soos die groot Protestantse Hervormer, John Wesley, eens
op ʼn tyd opgemerk het: “ Ek het so baie om te doen dat ek vele ure aan gebed wy
voor ek in staat is om dit te doen.”
Gebed is die asemhaling van die siel, die kanaal van seëninge. Soos…..die belydende siel sy gebed
aanbied,……sien [die Vader] sy wroeginge, en aanskou sy stryd, en word die
opregtigheid opgemerk. Hy het die vinger op die pols, en neem kennis van elke
polsslag. Geen gevoel van opwinding, en geen emosie bring dit in beroering, en
geen droefheid oorskadu dit, en geen sonde bevlek dit en geen gedagte of
doelwit beweeg dit, waarvan Hy nie bewus is. Die siel was gekoop met ʼn
ontelbare prys, en die liefde daarvoor is onveranderlik.11
Enige iemand wat die Vader liefhet, sal nie huiwer om die Sy naam aan te roep in elke
beproewing of in verwardheid. Die vertroue in die liefde en die krag van die
Een Wat die naam van die belofte dra, dan word dit ʼn natuurlike handeling om
Paulus se opdrag te volg: “ Wees altyddeur bly.Bid sonder ophou.Wees in alles
dankbaar, want dit is die wil van Yahuwah in Yahushua die Gesalfde oor julle.”
( 1 Thessalonisense 5 verse 16 tot 18.)
Hy spoor ons aan om te bid sonder ophou. Dit beteken nie dat gedurigdeur op ons
knieë moet wees, maar gebed is die
asemhaling van die siel. Ons stille versoeke, waar ook al ons is, styg op na
die ….[ die Vader], en ……. [die Verlosser] ons Advokaat wat pleit vir ons
onthalwe, dra dit met die reukwerk van Sy geregtigheid, ons versoeke oor aan
die Vader.12
Dit is nie moontlik om gedurigdeur op ons knieë te wees. Alhoewel, die
hart uitgaan na die Vader met gebed.Wanneer ons in moeilikheid verkeer, of
hartseer is, en verward is, dan is gebede, soos pyle uit ʼn boog wat hemelwaarts
skiet, en die die onmiddelike aandag van die Vader verkry. In Sy
teenwoordigheid is daar die vervulling van vreugde! Dit is ons voorreg om in Sy
teenwoordigheid te verkeer wanneer ons bid. Daarom, moet gebed wees vir Sy
kinders, so naturlik as om asem te haal. “ Raak gewoond daaraan om geleidelik
vir jouself Gebed deel te maak van jou beroepslewe – praat, handel, en werk in
vrede, asof jy in gebed verkeer, soos inderdaad moet wees.13
Vertel…… [ die Vader] alles wat in jou hart is, en soos ons die
hart uitstort met sy vreugdes en sy pyn asof dit aan ʼn goeie vriend is.
Vertel…… [Hom] van jou moeilikhede, dat….. [Hy] jou mag vertroos…. [
vertel Hom] wat jou verlange is dat….[ Hy ] dit mag suiwer; vertel …. [Hom
] waarvan jy nie hou nie, dat…..[Hy] jou mag help om dit te oorwin, praat
met…..[die Vader] van jou versoekinge, dat….[Hy] jou kan beskerm teen hulle:
lê die wonde van jou hart voor aan …. [Yahuwah], dat ….[Hy] dit kan genees.
As jy sodoende al jou swakhede, behoeftes en moeilikhede uitstort, sal daar aan
geen woorde tekortskiet wat om te sê. Spreek uit die volheid van die hart,
sonder die inagneming vertel wat jy dink. Geseënd is hulle wat in sulke
vertroue, ʼn ongereserveerde intieme
verhouding met….[ hulle Maker] verkry.14
Terwyl ons besig is met ons daaglikse werk, moet ons die hart verhef in
gebed na die hemel en gebed. Hierdie stille versoeke styg soos wierook op voor
die troon van genade; en die vyand word dronkgeslaan. Die Christene wie se hart
gerig is op…. [ Yahuwah] kan nie oorwin word. Geen bose vaardigheid kan
hierdie vrede vernietig. Al die beloftes van…[die Vader] se woord, en al die
krag van die goddelike genade, en al die bronne van die….. [Een Almagtige] is
gewaarborg vir die versekering vir hierdie uitlewering.
Dit is wonderlik dat ons doeltreffend kan bid, en dat ons as onwaardige
dwalende sterflinge die mag besit vir die aanbied van hul versoeke aan….. [ hulle Skepper]. Watter groter mag kan die
mens nie begeer as net dit, om verbind te wees met die onverganklike…. [Een]?
Die elendige sondevolle mens het die voorreg om met sy Maker te praat. Ons mag
woorde uiter wat die troon van die Monarg van die heelal bereik. Ons mag praat met ……[ ons
Verlosser] op ons pad wat ons bewandel, en Hy sê ek hou jou regterhand vas.
Ons mag sielgemeenskap hê met….. [ die Vader] in ons harte, ons mag
wandel in kameraadskap met…..[ Sy Seun]. Wanneer ons besig met ons daaglikse
arbeid, mag ons die hart se begeertes uitasem,
onhoorbaar vir die menslike oor, daardie woorde kan nie sommer maar net in die
stilte weg sterf, en ook gaan dit nie verlore. Niks kan die siel se begeertes
verdring. Dit styg uit bo die lawaai van
die straat, en bo die geraas van die masjienerie. Dit is…… [Yahwah] met wie
ons praat, en ons gebede word verhoor.
Vra en jy sal ontvang. Vra vir nederigheid, wysheid, waagmoed en
toenemende geloof. Elke opregte gebed sal beantwoord word. Dit mag dalk nie beantwoord
word soos jy dit begeer het nie, of op die tyd wat jy daarna uitgesien het, dit
sal kom op ʼn manier en tyd wanneer dit die geskikste is, vir jou nood. Die gebede wat gebring word in eensaamheid,
en in vermoeidheid, en in beproewing…… [jou Vader] sal dit beantwoord, nie
altyd op die manier na jou verwagtinge, maar alyd wanneer dit vir jou die beste
is.15
Wanneer die naam van die Vader aangeroep word, mag jy dalk nie dadelik
reaksie daarop sien of voel. Alhoewel,
jou gebed dadelik aangehoor word. Dit word dikwels vertel die antwoord is ja,
en somtyds is die antwoord nee, en somtyds is dit so dat daar liewer ʼn bietjie
gewag moet word op die antwoord.
So dikwels gebeur dit, dat die mense te gou opgee. Dat hulle eerder nie
die gebed nie in stand hou, of hulle dink dat hulle miskien vir iets te groot
vra, en liewer vir iets kleiner vra. Alhoewel, die Vader “nie stadig is in die aanhoor van ons gebede, oor Hy dit
bedink het om nie daaraan te voorsien,
maar deur ons begeertes te vergroot, sal Hy ook grootliks daaraan voorsien.”16
Somtyds is
ʼn persoon onseker hoe om te bid, en moet daar net geleer word om te bid.
Dit is altyd gepas vir dank aan jou Skepper. Maak dit bekend waarvoor jy
danbaar voor is! Jy kan ook bid deur die gebed van die “Onse Vader.” Hierdie
gebed is wat die Verlosser geleer het tydens Sy Bergrede op die Olyf Berg:
“Onse Vader wat in die hemele is,
laat u
Naam geheilig word;
laat u
koninkryk kom; laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde;
gee ons
vandag ons daaglikse brood;
en
vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
en lei
ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk en die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.
Amen.”
(Mattheus 6 verse 9 tot 13)
Dit is ook die gebed wat Hy aan sy dissipels
geleer het. ( Lees Lukas 11 verse 2 tot 4)
Dit is die volmaakte gebed omdat dit erkenning gee vir die Vader in die Hemel,
en dit vra dat Sy wil sal geskied, en dit lê bloot ons eenvoudige benodighede,
en vir die vra vir geestelike seeninge, terwyl alles aan Hom oorgelaat word, in
Sy alomvoorsiende wysheid. Daar is niks verkeerd met die bid van hierdie
volmaakte gebed met die sluiting van jou tyd elke dag.
ʼn Geheime gebed, is ʼn gebed wat gebid word in die privaatheid van jou
eie hart, en dit voorsien aan goddelike krag wat benodig word vir die oorwinning
in die stryd teen sonde en ons self. Alhoewel, daar gebede is wat ook tot groot
seëninge is. Groepsgebede kan tot groot seën wees, as die Heilige Gees die
harte verenig in gebed tot Yahuwah. Somtyds, wanneer daar groot groepe is, kan
hulle verdeel in kleiner groepe van vier of vyf.
ʼn Ander manier van gebed wat tot groot seëninge is gebed “ in
eensgesindheid.” Een persoon begin en vertel aan die Vader wat op sy hart is.
Dan kan ʼn ander persoon daarin deel ter enige tyd, en ook andere. Wanneer daar
in ʼn ring gebid word, een op ʼn keer, kan die Heilige Gees voorsien aan gedagtes,
omdat wanneer dit jou beurt is om te bid het jy alreeds vergeet. Deur vry te
wees om te praat en te bid “in eengesindheid”soos die Gees voorsien is ʼn diepe
geestelike verryking en ʼn verheffende ondervinding.
Die Skepper het voorsien in aanmoediging
aan Sy kinders vir die aanroep van Sy naam.
Ons hemelse Vader wag om aan ons die volheid van Sy seëninge te skenk. Dit is ons voorreg om te drink mildelik uit
die fontein van sy grenslose liefde. Dit
is ʼn verwondering dat ons so min bid!…. [Yahuwah] is gereed en gewillig om te
luister na die opregte gebed van die nederigste van Sy kinders, en tog is daar
so baie huiwering aan ons deel om aan [Hom] om ons behoeftes bekend te maak.
Wat dink die engele van die hemel van die arme hulpelose mensdom, wat
onderhewig is aan versoekings, wanneer….[die Skepper] se hart wat smag van
oneindige liefde aan hulle, gereed om aan hulle te gee, meer as waarvoor hulle
daarom vra en dink, en tog so min bid en kleingelowig is? Die engele buig in
liefde voor ….. [hulle Skepper] en hulle is lief om in sy nabyheid te
verkeer. Hulle handhaaf in eerbied gemeenskap met ……[hulle Skepper] as hulle
grootste vreugde, en tog die kinders van die aarde, wat so baie hulp benodig wat
……[Yahuwah] aan hulle kan gee, blyk so tevrede te wees om sonder die lig te wandel van Sy gees, die
kameraadskap van Sy teenwoordigheid.
Die donkerheid van die bose een omsluit hulle wat nalaat om te bid. Die
fluisteringe van versoekinge van die vyand verlei hulle om te sondig, en omdat
hulle nie gebruik maak van die voorregte wat ….[die Vader] aan hulle gegee
het, die goddelike afspraak vir gebed. Hoekom sou die seuns en dogters van … [Yahuwah] so huiwerig wees om
te bid, wanneer gebed die sleutel is in die hande van geloof, om die voorrade
skuur van die hemele te ontsluit, waar daar die eindelose skatte van die
Almagtige is?17
Roep die naam van jou Skepper aan! Hy wag met ‘n hart van verlange om jou gebede te beantwoord. Hy word
gevind deur almal wat Sy naam aanroep in geloof.
Kliek hier
om na die viddeo te kyk!
1 El, #410, The New Strong’s Expanded
Dictionary of Bible Words.)
2 Encyclopædia of Religion and Ethics, James Hastings, John A. Selbie, and Louis H.
Gray, eds., (New York: Charles Scribner’s Sons, 1917), Vol. 9, p. 152.
3 E. G. White, Steps to Christ, pp. 94-95.
4 Ibid.
5 Timothy Jones
6 E. G. White, Christ’s Object Lessons, p.
142.
7 Matthew 6:5, 7-8a, NKJV
8 Matthew 6:6, 8b, NKJV
9 E. G. White, Steps to Christ, p. 93.
10 E. G. White, That I May Know Him, p. 230.
11 E. G. White, Maranatha, p. 85.
12 E. G. White, That I May Know Him, p. 78.
13 François Fénelon
14 Ibid.
15 E. G. White, Messages to Young People, pp.
249-250.
16 Anselm of Caterbury
17 E. G. White, Steps to Christ, p. 94.