World's Last Chance

Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah's instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
WLC Free Store: Closed!
Bybelse Profesie, Bybel Studies, Videos, Artikels, & Nog Baie Meer!

Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val

WLK VOEL DIS HUL PLEGTIGE
VERANTWOORDELIKHEID OM DIE WAT WIL LUISTER TE WAARSKU VAN `N ERNSTIGE GEVAAR,
GOED VERSTEEK IN DIE SKRIFTE. HIERDIE WAARSKUWING,   MISGEKYK EN MISVERSTAAN DEUR MENIGTES,  MOET DUIDELIK VERSTAAN WORD DEUR ALMAL WANT
DIE KOSTE DAARAAN VERBONDE OM DÍT TE VERWERP IS DIE PRYS VAN JOU EIE SIEL WERD.

Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val image

Kliek op beeld om te
vergroot

Paganistiese
bewyse van antieke ‘mediese’ caduceus simbool

Openbaring
bevat talle verwysings na Babilon die grootte. Die mees gedetailleerde
beskrywing van Babilon kan gevind word in Openbaring 18, wat `n belofte is dat hierdie
boosheid, wat mag volg, einde ten laaste tot `n val sal kom. Hierdie hoofstuk
verduidelik ook presies waarom Yahuwah Babilon uiteindelik gaan vernietig:

En een sterk engel het `n klip opgetel soos
`n groot meulsteen en dit in die see gegooi en gesê: So, met `n vaart, sal
Babilon, die groot stad, neergegooi word en nooit weer gevind word nie. . .
want jou handelaars was die grotes van die aarde; want deur jou towery is al
die nasies verlei. (Openbaring 18: 21, 23, OV)

Die
stryd tussen goed en kwaad is `n geestelike stryd, wat hoofsaaklik gevoer sal
word op die slagveld van geloof. Om hierdie rede verwerp talle Christene bogenoemde
waarskuwing as nie van toepassing op hulself nie. Hulle veronderstel dat net
heidene deur towery mislei kan word. Daarom verwerp hulle een van die Skrifte
se ernstigste waarskuwings, as `n onbenulligheid.

Maar
die hele rede hoekom die Hemel Babilon “met geweld” vernietig, is omdat sy alle
nasies mislei het met haar “towery”. Die woord “towery”, kom van `n Griekse woord
φαρμακεία   φάρμακον
(pharmakeia).

Medical SymbolDit
is dieselfde stam woord waarvan die Engelse woorde, apteek en farmaseuties
afgelei word. In antieke tye, was die beoefening van die mediese wetenskap en
heksery nou met mekaar verweef, die gebruik van dwelms om hallusinasies en
inkantasies vir demoniese  gode te
veroorsaak. Die Skrifte verklaar dat Satan vandag nog steeds dwelmgebruik
goedkeer om siele te mislei, of soos die Knox Bybel dit stel: “Hul towery,
bekoor die wêreld”.

Die
moderne simbool vir geneeskunde is die caduceus, of twee slange wat rondom `n gevleuelde
staf gedrapeer is. Dit was oorspronklik die simbool van Hermes, die god van
handel en uitvinder van magies towerspreuke wie, teen die sewende eeu, nou
geassosieer was met alchemie. Dit is afgelei van die Griekse karykeion wat self
gebaseer is op eroku, wat beteken om dit in toom te hou of te beheer. Die oorspronklike
simbool vir geneeskunde, was eintlik die staf van Asclepius, met `n enkele
slang wat daaromheen draai. Mense sal stroom na tempels vir genesing wat gewy
is aan Asclepius, die god van geneeskunde. Slagoffers aan die god sal opgeoffer
word en enige drome of visioene wat deur die pasiënt ervaar word sal deur die
priester/dokter gebruik word om `n behandeling voor te skryf.

Die
simbool van die slang reik verder terug na Eden, waar Satan Yahuwah `n leuenaar
genoem het en vir Eva vertel het dat sy nie sal sterf as sy sondig nie. Die
slang is `n gepaste simbool vir Satan, deur wie se versoeking die hele wêreld
in sonde bedrieg is. (Sien Openbaring 12:9 en
Openbaring 20:2.)

Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val image

Kliek op beeld om te vergroot
Paganistiese
bewys van die antieke ‘mediese’staf van Asclepius simbool

Yahuwah
het gesondheidswette, wat as dit nie gehoorsaam word nie tot `n vroeë dood kan
lei. Ongelukkig het die moderne geneeskunde gevaarlike newe-effekte wat kan en
alreeds gelei het tot vroeë sterfgevalle van menigtes. Die bedrieglike slang is
`n baie gepaste simbool  vir die moderne
geneeskunde. Heidenisme / Satanisme is nog steeds verweef in moderne geneeskundige
praktyke. Die meeste moderne geneeskunde is niks meer as `n kontemporêre
heksery nie, gekleed in `n wetenskaplike vermomming. Deesdae word menigtes nog steeds
beheer deur die staf van Asclepius, hul eens skerp denke, word benewel deur die
newe-effekte van medisyne wat veronderstel is om hulle te genees.

The Rod of Asclepius

Die staf van Asclepius

Die
eed van Hippokrates, word nog steeds in hierdie tyd, in verskeie vorme, deur
dokters afgelê. “Die Eed van Hippokrates het in die westerse beskawing agtergebly
as `n  uitdrukking van ideale gedrag vir
geneeshere.” (American Medical Association, Code of Medical Ethics, 1996
uitgawe). Maar wat baie mense nie besef nie is dat die oorspronklike eed van Hippokrates begin het met `n uitroep aan die paganistiese / demoniese gode:

“Ek
sweer by Apollo die Geneesheer, Asclepius, Hygieia en Panacea en by al die gode
om die volgende eed tot vervulling te bring”.

In
die stryd vir die siel het Satan `n sluip aanval uitgevoer, deur die gebruik
van dwelms in moderne geneeskunde. Vandag dryf die mense die spot met die
gebruik van laudanum (opium in wyn) wat
honderde jare gelede gebruik was as medisyne, maar die meerderheid van moderne dwelms
is meer gevaarliker met gevaarlike newe-effekte wat self behandeling benodig. Dit
skep `n self-gedrewe siklus, wat `n hewiger bedwelmde bevolking skep, afhanklik
op dieselfde dwelms wat hulle siek maak.

Outisme
is `n  tragiese voorbeeld van die verwoesting,
 veroorsaak deur die moderne immunisering
wat versoek dat meer dwelms gebruik moet word vir die beheer van die simptome  geassosieer met outisme. Tussen die algemene geïmmuniseerde
bevolking, verskyn outisme in die Verenigde State een keer in elke vyftig mense.
Onder hulle wie nog nooit inentings ontvang het nie, verskyn outisme net een
keer in elke 25,000 gevalle.

Die
Dokters, `n televisie program, wat verskeie mediese kenners byeenbring, word
beskou as “jou bron van inligting vir die nuutste mediese deurbrake, baanbrekers
praktyke en prosedures en nuutste inligting oor instandhouding van `n gesonde
leefstyl”. Op `n onlangse episode, waar een van die dokters in `n onderhoud
was, het hy erken dat die oorgrote meerderheid van wat dokters behandel is niks
meer as die newe-effekte van ander medisyne wat voorheen geneem is nie.

Die
farmaseutiese dwelm bedryf is `n vuil, maar `n Groot Besigheid. Letterlik biljoene
dollars word elke jaar gebruik in beide die verkope van dwelms en die nuutste “navorsing”
om die nuutste wonderkuur te vind. Yahuwah belowe om die waarheid bekend te
maak aan dié wie hom soek. “En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal
julle vrymaak”. (Johannes 8:32 OV) 

Money and pills`n
Onlangse hofgeding het sommige onetiese optredes van hoe “Big Pharma”  menigtes mislei om te vertrou dat die dwelms
wat hulle produseer, gesondheid voorsien. Die volgende lys is maar net `n paar
van die metodes wat dwelmvervaardigende maatskappye gebruik om mense te
beïnvloed om hul “geneesmiddels” te gebruik. Farmaseutiese maatskappye was óf
bewus of was daarvan in die hof beskuldig:

  • Koop
    gereeld dokters om met luukse vakansies en betalende advertensies
  • Vervaardiging
    van veiligheidsdata vir dwelms en dié leuens aan die Kos en Dwelm Administrasie
  • Bedrieg
    belasting betalers uit biljoene dollars
  • Mislei
    reguleerders oor die effektiwiteit van die dwelms
  • Vertrou
    op hul misleidende praktyke om biljoene dollars te verdien deur potensiële gevaarlike
    dwelms te verkoop aan niksvermoedende verbruikers en mediese pasiënte
  • Vervalsing
    van toets data om `n entstof te vervaardig wat `n doeltreffendsheidkoers het
    van 95 persent en hoër.
  • Verhoog
    bloedtoetse met diere teenliggaampies om kunsmatig die voorkoms van die immuun
    stelsel teenliggaampies te vermeerder
  • Pas
    druk toe op  viroloë om deel te neem aan
    bedrog en die daaropvolgende verdoeseling daarvan
  • Intimideer
    wetenskaplikes, dreig hulle met tronkstraf  tensy hulle stil bly oor die ware toets uitslae
    van die verskeie dwelmmiddels
  • Gaan
    ooreenkomste aan met “bestuurders vir voordelige apteke” om kleinhandelaars te
    forseer om meer van hul dwelms te koop2

Alhoewel
die oorgrote meerderheid farmaseutiese maatskappye hul hoofkantore in eerste wêreld
lande het, moet die gevare van die misleidende ondernemings duidelik deur almal
verstaan word, want verskeie eerste wêreld organisasies, bied “liefdevol” vrye
entstowwe aan armer derde wêreld lande. Daar is toenemende bewyse wat dikwels
daarop dui dat entstowwe, pille en selfs aktuele salf ontwerp is om die liggaam
skade aan te doen in verskeie maniere, selfs wanneer dit ander simptome verlig.
Verskeie navorsers het beweer dat die VIGS virus wat gedeeltes van Afrika
uitgedun het en die homoseksuele populasie van San Francisco in die Verenigde
State, vrygestel was deur die Hepatitus-B entstowwe.

Common uses in the medical field of overtly pagan symbols - The Caduceus and the Rod of Asclepius

Kliek op beeld om te vergroot
Algemene gebruike van
openbare paganistiese simbole in die mediese veld – Die Cadaceus en die Staf
van Asclepius

Ander
bewyse stel voor dat sterilisasie dwelms ingevoeg is in geboorte beheer pille
bykomend tot die meer openlik erkende
newe-effekte van, onder andere, hartaanvalle, beroerte, embolisme, gewasse,
verskeie kankers en selfs bloedklonte in die hart en brein. Hierdie skrywer,
met die lees van die voubiljet vir aktuele salf, voorgeskryf vir babas, was
geskok om uit te vind dat die moontlike “newe-effek” waterpokkies sal wees!

Big
Pharma is `n multi-biljoen dollar industrie wat deur die magtige “handelaars
van die wêreld” beheer word.  Die geld wat
jaarliks ingesamel word vir “kanker navorsing” alleen is in die miljoene
dollars –alhoewel die kuur al gevind is! In 1931, het Otto H. Warburg die Nobel
Prys gewen vir `n  deurbraak-insig in
kanker selle. Dr. Tulio Simoncini van Italië, wat inligting gebruik het wat ontdek was deur Warburg en ook sy eie
navorsing, het `n aktiewe praktyk gehad waar hy kanker genees het… totdat hy
gedemoniseer was in die koerante, belet deur die Italiaanse Mediese Orde en uiteindelik
`n drie jaar tronkstraf uit gedien het, het dieselfde deurbrake gemaak wat Big
Pharma eis hulle besig is om te doen – om kanker te genees.

Jy kan nie die eise vertrou van die dwelm industrië nie
omdat dit suiwer geld-maak-besigheid vir hulle is. Satan gebruik die bekoring,
die towerkuns van moderne farmaseutiese maatskappye vir een doel en net een doel:
vergif die liggaam wat op sy beurt die gedagtes benewel en dus die gewete
verdoof. `n Helder gewete in staat om die Heilige Gees te hoor is lewensbelangrik
in die aanslag teen sonde. Die frase in Openbaring 18:32, “deur jou bedrog

is
al die nasies mislei.” is gelewer deur The Heritage Bybel as “… want in jou
spel van indusering van dwelms is al die nasies verdwaal.”

Die
dwelm voorskrifte deur dokters die wêreld deur en selfs die “oor die toonbank”
medisyne wat geen voorskrif nodig het nie, het vér reikende effekte, nie net op
die liggaam nie maar ook op die gewete. Algemene newe-effekte van baie dwelms
is nie net droë mond en naarheid nie, maar moegheid, lomerigheid en kort term
geheue verlies. Dit laat `n persoon kwesbaar na die versoekings van Satan. Anekdotiese
verslae beweer dat bloed oortappings somtyds kan ly na diepgaande
persoonlikheidsveranderinge. Yahuwah het verklaar dat bloed verhoed moes word,
omdat “die siel van die vlees is in die bloed.” (Sien Levítikus 17: 10-14.)

Yahuwah
is die Skepper van alles. As sulks, het hy die kennis van die beste manier om
gesondheid te handhaaf.

U het my gevorm,
my aanmekaar geweef
in die skoot van my moeder.
Ek wil U loof,
want U het my op ‘n
wonderbaarlike wyse geskep.
Wat U gedoen het,
vervul my met
verwondering.
Dit weet ek seker:
geen been van my
was vir U verborge
toe ek gevorm is
waar niemand dit kon sien nie,
toe ek
aanmekaargeweef is diep in die moederskoot.
U het my al gesien
toe ek nog ongebore was,
al my lewensdae was
in U boek opgeskrywe
nog voordat ek
gebore is.
(Psalm 139:13-16,
OV)

Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val imageDie
Skepper van jou liggaam ken die beste manier
waarmee jy daardie liggaam gesond kan hou. Hy het agt wette ontwerp, wat indien
dit behoorlik gevolg word, hulp sal aanbied om jou gesondheid te herstel en te handhaaf:

1. Voeding
2. Oefening
3. Water
4. Sonlig
5. Selfbeheersing
6. Vars lug
7. Rus

8. `n  Houding van Dankbaarheid (wat vertroue in goddelike krag bring)

Diegene
wat Yahuwah verheerlik deur Sy wette, insluitend Sy Wette
van Gesondheid, sal om die beurt vereer word deur Yahuwah met vrede,
gesondheid en mees belangrik, oorwinning  van sonde. Yahuwah “spreek . . . hulle wat my
eer sal Ek eer.” (1 Samuel 2:30, OV). Diegene wat al die wette van Yahuwah gehoorsaam,
sal op onverwagte wyses geseën word. “Dié vrees vir Yahuwah is die fontein van
lewe, vir hulle wat wegdraai van die strikke van die dood”. (Spreuke 14:27, OV)

Dis Yahuwah
se wil dat Sy volk hul lewens verryk met goeie gesondheid. Dít kan nie verkry
word deur die toksiese dwelmmiddels wat wyd versprei word deur moderne mediese
geneeskundiges nie. Voorskrif dwelms genees nie. Hul beheer slegs die simptome,
dikwels ten koste van ander skadelike newe-effekte. Die beste manier na
gesondheid is die Hemelse manier. Yahuwah voorsien kure in die natuur vir elke
kwaal. Die internet verskaf toegang tot `n magdom inligting wat voorheen nie
beskikbaar was nie. As jy `n spesifieke gesondheids probleem het, soek biddend
op die internet, na `n natuurlike geneesmiddel wat `n genesing sal voorsien. Wees vandag opnuut toegewy om aan al
Yahuwah se wette gehoorsaam te wees. Hy sal jou genade gee, wysheid en
oorwinning in alle areas.


1 http://thedoctorstv.com/doctors/main

2 As listed in http://worldtruth.tv/big-pharma-criminality-no-longer-a-conspiracy-theory-bribery-fraud-price-fixing-now-a-matter-of-public-record/.

3 See http://www.bibliotecapleyades.net/salud/esp_salud33s.htm and http://orginofaids.com/.

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.