World's Last Chance

Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

WLC Free Store: Closed!
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

Beleid van Geheim houding

[Updating…] Beleid van Geheim houding imageWorldsLastChance.com
(“WorldsLastChance.com”, “ons” is sterk daartoe verbind om die privaatheid van
jou persoonlike inligting te beskerm, en om `n vertrouenswaardige en veilige
omgewing vir ons gebruikers te skep. Om daardie rede volg ons `n beleid van
geheimhouding (die “Beleid van Geheimhouding”) wat van toepassing op ons
webwerf is (die “Web”) en ons verspreiding van verskeie nuusbriewe.

WorldsLastChance.com huur, verkoop, of deel nie jou persoonlike inligting met ander mense nie.

 

Die
Informasie Wat Ons Versamel En Hoe Ons Dit Gebruik

WorldsLastChance.com versamel inligting vir jou by
talle verskillende punte op die Web op die wyse wat hieronder aangedui word:

Om toegang tot sekere inligting en dienste op die web
te verkry, moet `n gebruiker eers `n WorldsLastChance.com “lid” word deur `n
lidmaatskap registrasie vorm te voltooi, of registreer met `n Ope ID app
deurmiddel van `n sosiale media webtuiste (Facebook, Gmail, Yahoo!, of AOL).
Tydens die registrasie proses sal van jou verwag word om inligting te verskaf
soos jou naam, e-pos adres, jou straat adres, telefoon nommer, en geboorte
datum; of hierdie inligting sal versamel word, met jou goedkeuring, deur een
van die sosiale netwerke (Facebook, Gmail, Yahoo!, of AOL). Die hoof rede vir die versameling van
hierdie inligting is dat ons by magte kan wees om vir jou die gratis lidmaatskap geskenke te kan stuur na die korrekte adres van die lede.
World`sLastChance sal nooit ooit jou persoonlike inligting uithuur, verkoop of
met enigiemand anders deel nie.

Belangrike
Inligting aangaande Verandering en Aanpassing van Jou Lidmaadskaps Profiel en
die Epos Kennisgewings wat jy ontvang.

Sou jou profiel inligting verander, of as jy verkies
om nie langer `n Lid te wees nie, mag jy dit regstel, op datum bring of
persoonlike data wat jy voorsien het, verwyder. Dit kan gedoen word op die “Jou
Profiel” bladsy deur op die “Redigeer Jou Profiel & Aankondigings” sleutel
te kliek. Hier kan jy ook moeiteloos die epos kennisgewings wat jy ontvang, verander.
Verder kan jy ook eenmalig jou persoonlike profiel uitwis deur te kliek op die
“Wis Uit” strokie in jou profiel.

Opsie-Uit
of Opgee van Lidmaatskap

Jy het die keuse om `n maklike en vinnige opsie-uit te
hê of om jou lidmaatskap op te gee van enige van ons pos strome (Aangeleenthede
en/ of Transaksies). Jy kan `n versoek stel om lidmaatskap te beeïndig van
enige of van alle pos stroompies deur een van die volgende te doen:

  1. Kliek op “Teken Uit” in enige e-pos wat jy van
    World`s Last Chance ontvang en jy sal uitgeteken word van daardie pos stroom.
  2. As jy `n lid van WLC is: gaan na jou Profiel, kies “Redigeer Profiel en
    Aankondigings”, en selekteer “NEE” vir een of beide opsies om pos te ontvang.
  3. Gaan na “Kontak ons
    en rig `n versoek om verwyder te word van enige van ons pos strome.
  4. Epos ons by [email protected] en rig `n versoek om uit te teken van enige van ons pos
    strome.
  5. Skryf aan ons by: World`s Last Chance | Sun Terrace
    House, Golden Rock | Liburd`s Estate | Nevis, Saint Kitts – en rig `n versoek
    om uitgeteken te word van enige of al ons pos strome.  
  6. Bel ons by: +1
    -869 469 3728 – en rig `n versoek om uitgeteken te word van enige
    van ons pos strome.

WLC respekteer jou privaatheid opreg en ons sal net
pos aan jou stuur waarvoor jy instem of ingeskryf het.

Moet asseblief nie skroom om ons te kontak as jy hulp nodig het vir die
uitteken of om lidmaatskap op te gee in enige van ons pos strome nie.

Sekuriteit

WorldsLastChance.com gebruik geredelike sekuriteits metodes om die data te beskerm
wat op ons webtuistes is. Nogtans is geen sekuriteits sisteem ondeurdringbaar
nie. WorldsLastChance.com kan nie
die sekuriteit van sy webtuiste verseker of waarborg nie, nóg kan dit waarborg
dat inligting wat jy voorsien nie onderskep sal word terwyl dit na WorldsLastChance.com via die Internet versend
word nie.

Hoe Om Ons
Te Kontak

As jy enige vrae het of besorg is oor ons
Beleid, stuur asseblief `n epos na [email protected].

World`s
Last Chance
® | Sun Terrace House, Golden Rock | Liburd`s Estate |
Nevis, Saint Nevis | + 1 – 869-469-3728

Met Vriendelike
Groete en Dank.


World`s Last Chance en WLC is albei
geregistreerde Handelsmerke by die Verenigde State Patente en Handelsmerk
Kantoor.

Comments

Leave a Reply

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.