Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?
Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?
-
Paasfees is dit `n Bybelse feesviering?
-
Was die verlosser werklik opgewek op Paassondag?
-
Het die apostels Paasfees gevier?
-
Waarom aanbid die meerderheid van erkende Christene op Sondag?
In hierdie video:
`n Ondersoek van Paasfees en sy misleidende betekenis!