Die Sabbat volgens die Maan word geregverdig deur die “70 Weke” Profesie!
Die Sabbat volgens die Maan word
geregverdig deur die “70 Weke” Profesie!
- Daniel se “70 Weke” (Daniel 9)
- Die Kruisiging gedurende die Lente van 31 n.C.
- Die Kruisiging vind plaas op die 14de van die maanmaand
- Die Kruisiging gedurende die 6de dag van die week
- Die Kruisiging NIE op ‘n “Vrydag!”
In hierdie Video:
Ou Profesie bewys die Sabbat volgens die Maan